Multisite Search
http://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/skryfhulpmiddels
Skryfhulpmiddels
2021-09-03 img{border-color:#909090;} .hovereffect p{ color:white;} .hovereffect { width: 100%; height: 100%; float: left; overflow: hidden; position: relative; text-align: center; cursor: default; } .hovereffect .overlay { position: absolute; overflow: hidden…http://law.nwu.ac.za/af/undergraduate-studies/internasionale-uitruilprogramme
Internasionale Uitruilprogramme
2026-02-17 Uitruilkontrakte Fakulteit Regte het uitruilkontrakte met die volgende Universiteite: Universiteit van Tilburg Katolieke Universiteit Leuven Universiteit van Amsterdam Vrije Universiteit Amsterdam…http://law.nwu.ac.za/af/node/29279
"Inspire a future leader" met Regter Leona Theron
2018-03-29 Almal is welkom om die gaslesing deur Regter Leona Theron van die Konstitusionele Hof, by te woon. Die tema van haar aanbieding is: Ons verantwoordelikheid teenoor sosiale geregtigheid. Die aanbieding is om 12:45 - 14:00 in die NWU Sanlam-ouditorium op 9…http://engineering.nwu.ac.za/af/eppei-spesialisering-sentrum-vir-emissies-beheer/emissies-kwantifisering
Emissies Kwantifisering
2021-08-06 Die fokus is hier op die monitering en kwantifisering van bestaande uitstoot van Eskom kragstasies in terme van kweekhuisgasse en besoedelstowwe. Dit is ook belangrik om die atmosfeer waarin emissies vrygestel word, te verstaan, die uitwerking van emissies op…http://law.nwu.ac.za/af/node/29213
Dr Mwanawina is gekies
2017-09-20 Dr Mwanawina is gekies om deel te neem aan 'n interdissiplinêre navorsingsprojek getiteld: Steering Regional Development through Regional Economic Communities in Africa: Legal, Economic and Political Instruments. Die projek vorm deel van die Tanzanian‐…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/sosiologie
Sosiologie
2020-07-29 Sosiologie is die studie van die samelewing, patrone van sosiale verhoudings, sosiale interaksie en sosiale instellings. Sosiologie is gemoeid met die mens en sy/haar omgewing, en met die interaksie tussen mense. Sosiologie raak ’n mens se…http://commerce.nwu.ac.za/af/hrm
Mensehulpbronbestuur
2025-08-04 [accordion], Oorsig, Mensehulpbronbestuur is die proses van aanstelling van werknemers, en die ontwikkeling van werknemerprestasie, sodat hulle ʼn waardevolle bate vir die organisasie word. Gelukkige, tevrede werknemers komplimenteer die besigheid se groei. Arbeidsverhoudinge is ʼn…, Hoofvakke, Mensehulpbronbestuur (HRM) Inleiding tot MHB Opleiding en Ontwikkeling Prestasiebestuur en Belonings Arbeidsverhoudinge Inleiding tot Werkplekverhoudings Diversiteitsbestuur Werkgroepdinamiek Teorie en Praktyk van Arbeidsverhoudinge Bestuur van…, Graad-opsies, BCom in Mensehulpbronbestuur Graad duur: 3 jaar, voltyds Aangebied by: Potchefstroom [P] Mahikeng [M] Vanderbijlpark [V] BAdmin in Mensehulpbronbestuur Graad duur: 3 jaar, voltyds Aangebied by: Mahikeng [M] BAdmin in Mensehulpbronbestuur - Verlengde …, Toelingsvereistes, BCom in Mensehulpbronbestuur APS: 24 Wiskunde: Vlak 3 (40%) of Wiskunde Geletterdheid: Vlak 6 (70%) BAdmin in Mensehulpbronbestuur APS: 23 Wiskunde: Vlak3 (40%) of Wiskunde Geletterdheid: Vlak 4 (50%) BAdmin in Mensehulpbronbestuur - Verlengde program APS…, Professionele akkreditasieliggame, South African Board For People Practices Vir meer inligting, besoek hul webwerf: http://sabpp.co.za/ Institute of People Management: Vir meer inligting, besoek hul webwerf: http://www.ipm.co.za/ , Loopbaangeleenthede, Mensehulpbronbestuurder / Uitvoerende beampte (Hoof MH-beampte of adjunkpresident van mensehulpbronne) Mensehulpbron-kundige Mensehulpbronkonsultant Internasionale Professionele Mensehulpbronpraktisyn Opleiding & Ontwikkelingsbestuurder Mensehulpbron-…, ,http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/baccalaureus-sosiale-wetenskappe
Baccalaureus in Sosiale Wetenskappe
2024-05-06 Die Baccalaureus Societatis Scientiae-programme (BSocSc-programme) kombineer dissiplines en kursusse om aan die student ’n bepaalde kennis- en vaardigheidsbasis te verskaf. Hierdie graad in Sosiale Wetenskappe maak ’n aantreklike reeks loopbaanopsies…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/physical-and-chemical-sciences/kwalifikasies
Kwalifikasies
2023-04-01 Voorgraadse Studie: 3 jaar BSc (Baccalaureus Scientiae) Die studie perode vir ʼn BSc-graad duur 3 jaar voltyds. Ons bied omvattende mark-gebonde grade, wat die vakgroepe Chemie, Biochemie en Fisika kombineer om ten einde verskeie programme voor te stel wat…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/video
Video
2020-07-24 Dokumentêre video Dokumentêre video is ’n spesialisrigting wat sterk fokus op die beplanning, uitvoering en afronding van oudiovisuele narratiewe met ’n feitelike karakter. Beplanning, of voorproduksie, behels nie alleen…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-staatmakers-beloon-vir-lojale-diens-0
NWU-staatmakers beloon vir lojale diens
2020-02-10 Verskeie personeellede van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark is onlangs tydens die amptelike opening van die akademiese jaar met langdienstoekennings vereer. Tydens dié geleentheid – wat die begin van die akademiese aktiwiteite…http://education.nwu.ac.za/af/natuurwetenskappe-in-onderwys
Tuis
2023-09-04 Welkom by die Skool vir Wiskunde, Wetenskap en Tegnologie vir Onderwys. Die skool bied relevante, hoë kwaliteit onderrig aan, wat die graduandi voorberei om as effektiewe onderwysers te kan funksioneer, om kwaliteit navorsing te kan doen en om as lewenslange…http://humanities.nwu.ac.za/af/unit-languages-and-literature-sa-context/deskriptiewe-linguistiek
Deskriptiewe Linguistiek
2017-06-28 Oorsig Hierdie subprogram fokus op navorsing in wat breedweg “beskrywende linguistiek” genoem kan word; ʼn ander term wat ook dikwels in Suid-Afrika daarvoor gebruik word, is “mikrolinguistiek” – dit wil s…http://sport.nwu.ac.za/af/mountain-biking/bergfietsry
Bergfietsry
2020-08-16 Daar word gesê dat bergfietsry ’n redelike uiteenlopende en komplekse sport is. Dit is ’n vorm van fietsry van die pad af. Die NWU Vaal MTB-klub is begin as gevolg van die hoë aanvraag in die Vanderbijlpark vir ’n…http://sport.nwu.ac.za/af/swem
Swem
2021-09-20 .hovereffect { width: 100%; height: 100%; float: left; overflow: hidden; position: relative; cursor: default; } .overlay p{ text-align: center; } .hovereffect .overlay { position: absolute; overflow: hidden; width: 100%; height: 100%; left: 0; top: 0; border-…http://engineering.nwu.ac.za/af/bedryfsingenieurswese/graad-inligting
Graad Inligting
2025-05-05 Studeer die inligting hieronder rakende die Bedryfsingenieurswese program. Verdere inligting oor hierdie program is ook beskikbaar in die Voorgraadse Jaarboek. [accordion collapsed] Die kurrikulum vir Bedryfsingenieurswese by die NWU is soos volg…http://engineering.nwu.ac.za/af/chemiese-en-mineraal-ingenieurswese/graad-inligting