Multisite Search
http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/ontwikkelingskommunikasie
Ontwikkelingskommunikasie
2020-05-18 [accordion collapsed] Wat doen 'n ontwikkelingskommunikasiepraktisyn? Ontwikkelingskommunikasie verwys na bemagtiging en ontwikkeling, meestal in ’n gemeenskapskonteks. ’n Kommunikasiepraktisyn wat in…http://humanities.nwu.ac.za/af/philosophy/ba-geesteswetenskappe
BA in Geesteswetenskappe
2026-03-19 Die algemene doel van die kwalifikasie is om drie vakgroepe, naamlik tale, sosiale wetenskappe en filosofie, in een breë geesteswetenskappe-program te kombineer. Hierdie kombinasie maak voorsiening vir ’n wye keuse van vakke in die geesteswetenskappe…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/mathematical-and-statistical-sciences/wiskunde-opknappingskursus
Wiskunde Opknappingskursus 2020
2020-01-28 Die Wiskunde Opknappingskursus: Die Wiskunde Opknappingskursus is 'n verpligtende kursus vir alle NWU (potchefstroom) eerstejaarstudente wat wiskunde as module neem. Die kursus vind tydens die Registrasie en Oriëntasie programme in…http://commerce.nwu.ac.za/af/kommunikasiebestuur
Kommunikasiebestuur
2025-08-14 [accordion], Oorsig, Bevorder jou loopbaan met ons BCom in Bestuurswetenskappe met ʼn spesialisering in Kommunikasiebestuur. Hierdie program is ontwerp om jou toe te rus met die vaardighede om doeltreffende kommunikasie, strategiese boodskapformulering, en handelsmerkontwikkeling…, Kernvakke, Kommunikasieteorie Verbruikersgedrag Digitale bemarking Verkoopsbestuur Bemarkingsnavorsing Geïntegreerde bemarkingskommunikasie Strategiese bestuur, Graadopsies, BCom in Bestuurswetenskappe met Kommunikasiebestuur Voltydse program: Drie (3) jaar Aangebied op die Mahikeng [M] en Potchefstroom [P] kampusse Kwalifikasiekode: 5FPH03, Toelatingsvereistes, BCom in Bestuurswetenskappe met Kommunikasiebestuur APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40% of hoër) of Wiskundige Geletterdheid vlak 6 (70% of hoër) Afrikaans of Engels vlak 4 (50% of hoër), Nagraadse studiemoeilikhede, Studente met hierdie graad sal oorweeg word vir ’n BCom-honneurs in Bemarkingsbestuur of die BA Honneurs in Gevorderde Korporatiewe Kommunikasie, wat kan lei tot ’n meesters- en doktorsgraad in Bemarkingsbestuur of Kommunikasiebestuur., Loopbaanmoontlikhede, Bestuurder: Korporatiewe Kommunikasie Bestuurder: Mediaverhoudinge Bestuurder: Sosiale Media Spesialis: Krisiskommunikasie, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie program benodig, kontak asseblief die programbestuurders: Dr Willy Engelbrecht – Enige navrae oor hierdie program wat op die Mahikengkampus aangebied word Prof Mia Bothma – Enige navrae oor hierdie program wat op die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-atlete-skitter-sas
NWU-atlete skitter by SA’s
2021-04-22 Atlete van die Noordwes-Universiteit (NWU) het oudergewoonte hulle stemme tydens die onlange Suid-Afrikaanse Senior Atletiekkampioenskap dik gemaak en die NWU se trofeëkas bars weer uit sy nate. Dié kompetisie is van 15 tot 17 April in Pretoria gehou…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/meestersgraad-bemarkingsbestuur
Meestersgraad in Bemarkingsbestuur
2025-10-23 [accordion], Agtergrond, ’n Meestersgraad is ’n nagraadse kwalifikasie wat gevolg kan word nadat ’n Honneursgraad of ’n Nagraadse Diploma suksesvol voltooi is. Suid-Afrikaanse universiteite bied gewoonlik twee tipes Meestersgrade aan: doseerbare Meestersgrade en…, Graadnaam, Magister Commercii (MCom) in Bemarkingsbestuur (5CKN01), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs as ’n navorsingsmeestersgraad aangebied. Geen kursusgebaseerde (doseerbare) opsie is beskikbaar nie., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2026-inname, 31 Oktober 2025, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief: Prof Alpheaus Litheko (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Frikkie Herbst (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Re-an Müller (Enige navrae…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/meestersgraad-bemarkingsbestuur-0
Meestersgraad in Bemarkingsbestuur
2026-05-05 [accordion], Agtergrond, ’n Meestersgraad is ’n nagraadse kwalifikasie wat gevolg kan word nadat ’n Honneursgraad of ’n Nagraadse Diploma suksesvol voltooi is. Suid-Afrikaanse universiteite bied gewoonlik twee tipes Meestersgrade aan: doseerbare Meestersgrade en…, Graadnaam, Magister Commercii (MCom) in Bemarkingsbestuur (5CKN01), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs as ’n navorsingsmeestersgraad aangebied. Geen kursusgebaseerde (doseerbare) opsie is beskikbaar nie., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2027-inname, 31 Oktober 2026, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief: Prof Alpheaus Litheko (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Frikkie Herbst (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Re-an Müller (Enige navrae…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/meestersgraad-ondernemingsbestuur
Meestersgraad in ondernemingsbestuur
2026-05-05 [accordion], Agtergrond, ’n Meestersgraad is ’n nagraadse kwalifikasie wat gevolg kan word nadat ’n Honneursgraad of ’n Nagraadse Diploma suksesvol voltooi is. Suid-Afrikaanse universiteite bied gewoonlik twee tipes Meestersgrade aan: doseerbare Meestersgrade en…, Graadnaam, Magister Commercii (MCom) in Besigheidsbestuur (5CQN01), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs as ’n navorsingsmeestersgraad aangebied. Geen kursusgebaseerde (doseerbare) opsie is beskikbaar nie., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2027-inname, 31 Oktober 2026, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief: Prof Alpheaus Litheko (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Frikkie Herbst (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Re-an Müller (Enige navrae…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-se-besteding-moet-nou-baie-verstandig-geskied
Suid-Afrika se besteding moet nou baie verstandig geskied
2021-05-21 Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU), sê dat die besluit deur die Monetêre Beleidskomitee (MBK) om weer eens die rentekoers onveranderd te laat op die vlak wat dit sedert Junie 2020 is, wyd te wagte…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/biologiese-wetenskappe/kwalifikasies
Kwalifikasies
2018-07-16 Voorgraadse Studie: 3 jaar BSc (Baccalaureus Scientiae) Die studie periode vir ʼn BSc-graad in Natuur- en Landbouwetenskappe duur 3 jaar voltyds. Ons bied vir u omvattende mark-gebonde grade wat die vakgroepe Dierkunde, Plantkunde, Mikrobiologie,…http://www.nwu.ac.za/af/research-and-innovation
Navorsing en Innovasie
2025-01-14 Die intensivering van ons navorsing- en innovasie-aktiwiteit is die sleutel tot die verwerkliking van ons droom om aan te beweeg vanaf ’n gebalanseerde onderrig- en leer-universiteit na ’n meer navorsingsintensiewe instelling. Ons streef daarna…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-jaarverslag
NWU, Geïntegreerde verslag
2025-11-12 Geïntegreerde verslae ʼn Reis is veel meer as tydsverloop of beweging van één punt na ʼn volgende – dit is ʼn proses van verandering, van aanpassing, van ontwikkeling en van ʼn verskil-maak soos wat jy vorder op die pad wat jy vir jouself…http://news.nwu.ac.za/af/hoer-prestasie-kry-n-nuwe-baadjie
Hoër prestasie kry ’n nuwe baadjie
2021-05-07 ’n Ander drag, selfde prag. Sportkodes van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus kry eersdaags nuwe huisvesting wanneer verbouings aan gebou K2 op die Fanie du Toit-sportterrein oorkant die Hoëprestasie-instituut (K21) voltooi is.…http://engineering.nwu.ac.za/af/chemiese-ingenieurswese
Tuis
2024-01-11 Chemiese ingenieurs kan met oplossings vorendag kom vir baie van die groot uitdagings waarvoor die wêreld vandag te staan kom, soos klimaatsverandering, energietekort-, omgewings- en waterkwessies. Die Chemiese Ingenieurswese-vakgebied behels die…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/statistical-consultation-services/oor-ons
Oor ons
2026-02-06 Die Statistiese Konsultasiediens (SKD) van die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit bestaan sedert 1980. SKD verskaf hulp aan nagraadse studente en personeel van die Noordwes-Universiteit ten opsigte van kwantitatiewe…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/honneursgraad-ondernemingsbestuur
Honneursgraad in Ondernemingsbestuur
2026-05-05 [accordion], Agtergrond, Die BCom-honneursgraad in Besigheidsbestuur is ontwerp om studente se intellektuele en etiese vermoëns op ’n meer gespesialiseerde wyse te ontwikkel. Dit rus hulle toe met die vermoë om komplekse sake-omgewings te verstaan, krities en innoverend te dink, en ’…, Graadnaam, BCom Honneurs in Bestuurswetenskappe met Besigheidsbestuur (5EXL01), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad is kampus-belyn en word aangebied op die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlparkkampusse., Aanbiedingswyse, Hierdie graad word slegs op ’n voltydse basis aangebied. Studente moet weeklikse kontakklasse bywoon op die kampus waar hulle geregistreer is. Geen deeltydse of afstandsonderrig-opsies is vir hierdie kwalifikasie beskikbaar nie., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sluitingsdatum vir 2027-inname, 31 Oktober 2026, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief die programbestuurders vir Besigheidsbestuur: KK Dr Kezell Klinck Enige navrae oor hierdie graad op die Mahikengkampus CM Prof Clarise Mostert Enige navrae oor hierdie graad op die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-samel-14-ton-klere-vir-%25E2%2580%2599n-goeie-doel
NWU samel 14 ton klere vir ’n goeie doel in
2017-10-11 Op 9 Oktober het dit onder studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Potchefstroom gegons van opgewondenheid toe hulle kaalvoet op die kampus rondgeloop het om Kaalvoetdag te ondersteun. Kaalvoetdag is ’n jaarlikse gebeurtenis waartydens…http://law.nwu.ac.za/af/node/29200
Prof Louis Kotze is verkies om te dien as 'n sleutelrolspeler
2017-08-23 Prof. Louis Kotze is verkies om te dien as 'n sleutelrolspeler van die wêreldwye "Earth System Law Task Force". Bestaande uit wêreldleiers, insluitend die vader van die "Earth system governance theory" Prof. Frank Biermann, die Taakmag is geleë in die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-ontwerpers-wen-steeds-topkompetisies
NWU-ontwerpers wen steeds in topkompetisies
2021-11-19 Studente en gegradueerdes van die Grafiese Ontwerp-vakgroep by die Noordwes-Universiteit (NWU) het weer eens by die onlangse internasionale Loerie-toekennings en nasionale Pendoring-toekennings geskitter. Hulle kenmerkende kreatiwiteit en vaardighede…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-nwu-genootskap-bevorder-oop-opvoedkundige-hulpbronne