Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/beatrix-bouwman-ontmoet-pous-franciskus-n-geskiedkundige-oomblik-vir-wereldwye-diensleer
Beatrix Bouwman ontmoet Pous Franciskus – ’n geskiedkundige oomblik vir wêreldwye diensleer
2024-12-09 In ’n groot oomblik vir die NWU en wêreldwye diensleer het Beatrix “Bibi” Bouwman, direkteur vir volhoubaarheid en gemeenskapsimpak (SCI), Sy Heiligheid Pous Franciskus op 9 November 2024 tydens die V Global UNISERVITATE Symposium in die Vatikaanstad ontmoet…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/frans
Frans
2021-11-08 Beskikbaar op die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlparkkampus In 2020 is la langue française, die taal van die liefde, ’n amptelike taal in 32 lande en dit word in meer as 43 lande deur ongeveer 300 miljoen mense regoor…http://engineering.nwu.ac.za/af/chemical-and-minerals-engineering/tuis
Tuis
2020-05-25 Die Chemiese en Myn Industrieë is twee van die grootste Bruto Binnelandse Produk (BBP) bydraers in Suid-Afrika. 'n Beroep in die rigting verseker uitstekende beroepsgeleenthede en sekuriteit. Boodskap van die Skooldirekteur Die…http://news.nwu.ac.za/af/jongklomp-wen-internasionale-innoveringstoekenning-vir-robotikaprojek
Jongklomp wen internasionale innoveringstoekenning vir robotikaprojek
2017-06-13 Drie elfjarige kinders van Vanderbijlpark – Izabelle Bothma, Ewald Harmse en Wilmar Pretorius – het ’n robot ontwerp wat reddingspanne kan help om iemand te vind wat onder die sneeu toegeval is. Hulle vindingrykheid het vir hulle die innoveringstoekenning…http://news.nwu.ac.za/af/polokelo-open-nuwe-deure-vir-afrikatale
POLOKELO open nuwe deure vir Afrikatale
2024-09-06 Opvoeding hef op, dit verryk lewens, en dit skep geleenthede. Taal behoort nie ’n hindernis te wees wanneer daar toegang verkry moet word tot onderwys van die hoogste gehalte nie, en hier speel die POLOKELO-projek van die Taaldirektoraat van die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vier-meertaligheidtaalbewustheidsweek
NWU vier meertaligheid:Taalbewustheidsweek
2021-09-09 Die doel van Taalbewustheidsweek (TBW) by die Noordwes-Universiteit (NWU) hierdie jaar is om meertaligheid te vier. TBW 2021 word deur die Fakulteit Opvoedkunde in samewerking met die Taaldirektoraat gekoördineer en sal vanaf 13 tot 17 September aanlyn…http://news.nwu.ac.za/af/internasionaal-befaamde-farmaseutiese-sakeleier-ontvang-eredoktorsgraad
Internasionaal befaamde farmaseutiese sakeleier ontvang eredoktorsgraad
2024-08-05 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Vrydag 2 Augustus ’n eredoktorsgraad aan die internasionaal befaamde farmaseutiese sakeleier en NWU-almunus Jannie Oosthuizen toegeken. Mnr Oosthuizen het erkenning ontvang vir sy buitengewone bydraes tot en…http://news.nwu.ac.za/af/universiteite-moet-meer-doen-om-risiko%25E2%2580%2599s-te-ondervang
Universiteite moet meer doen om risiko’s te ondervang
2017-03-16 'n Onlangse meningsartikel deur prof Hermien Zaaiman van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Vanderbijlparkkampus bewys dat voorkoming beter as genesing is. Die artikel word as vereiste leesstof vir alle visekanseliers en risikobestuurders by Suid-Afrikaanse…http://news.nwu.ac.za/af/attached-soil-nwu-beleef-n-fulbright-vakkundige-se-aangrypende-uitstalling
“Attached to the Soil” ― NWU beleef ’n Fulbright-vakkundige se aangrypende uitstalling
2022-08-15 ’n Uitstalling wat die hoop en drome saamvat van Suid-Afrikaners wat sedert 1994 in ’n demokratiese land woon, is tans op toer na ses van Suid-Afrika se universiteitskampusse. Lede van die bestuur, personeel en studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) het…http://news.nwu.ac.za/af/jaws-en-toerisme
“Jaws” en toerisme
2021-03-24 Dit was 1975 en die konsep van die “lokettreffer” was nog in sy kinderskoene. ’n Jong regisseur genaamd Steven Spielberg het Peter Benchley se angswekkende roman Jaws in ’n eerste bona fide somerskouspel omskep, wat die moderne fliek vir ewig verander het.…http://news.nwu.ac.za/af/neheng-en-jo-ane-laat-ussa-rekords-tuimel
Neheng en Jo-Ané laat USSA-rekords tuimel
2024-04-20 Hulle het die verskriklike weer getrotseer, die mededingers afgeweer en ’n noemenswaardige medalje-oes huis toe geneem. Die atletiekspanne van die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n uitstekende vertoning tydens USSA Atletiek se onlangse baan- en…http://news.nwu.ac.za/af/jong-beginners-gaan-entrepreneursikoon-leer
Jong beginners gaan by entrepreneursikoon leer
2018-05-07 As jy ’n beginner-entrepreneur is of dit oorweeg om ’n entrepreneursonderneming te begin, omkring 9 Mei 2018 op jou dagboek met jou rooi pen. Op hierdie dag gaan die Noordwes-Universiteit (NWU) se bhive Ondernemingsontwikkelingsentrum (EDC) ’n werkswinkel…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-akademici-word-deel-van-gesogte-obu-genootskapsprogram
NWU-akademici word deel van gesogte OBU-genootskapsprogram
2022-02-01 Die akademici van die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n welverdiende reputasie vir kundigheid, harde werk en toewyding. Dit is weer eens duidelik by twee dosente wat vir die gesogte Suid-Afrikaanse Onderrigbevordering by Universiteite-genootskapsprogram (OBU…http://law.nwu.ac.za/af/undergraduate-studies/llb-en-verlengde-llb
LLB en Verlengde LLB
2021-02-10 [tabs] Die verskil tussen die LLB- en ander regsgrade Die verskil tussen die LLB- en ander regsgrade is dat LLB-studente gewoonlik hul hele kursus die regte bestudeer, terwyl studente op ander regsprogramme ook tyd spandeer om modules buite die…http://www.nwu.ac.za/af/content/p-es/index_a.html
ES- Elektroniese Dienste - Oor Ons
2021-05-26 Elektriese en Elektroniese Dienste Verwelkoming van die departementshoof Oor Ons Welkom by Elektriese en Elektroniese Dienste. My naam is Danie Stoop. EED verskaf dienste aan feitlik elke persoon wat die Potchefstroom-geriewe…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/centre-business-mathematics-and-informatics/absa-bwi-beurse
Absa BWI beurse
2022-11-07 Algemene inligting: Daar is tans 3 Absa BWI beurse beskikbaar vir studies in BWI en Aktuariële Wetenskap soos aangebied op die Potchefstroom en Vanderbijlpark kampusse van die NWU. Die Absa BWI beursprogram word bestuur deur die Absa BWI Beurskomitee…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-navorser-n-medewerker-aan-n-internasionale-studie-oor-swamme
NWU-navorser ’n medewerker aan ’n internasionale studie oor swamme
2021-03-25 Die swam wat ons brood laat sleg word, funksioneer nie op sy eie nie. Daar is gaste diep binne-in sy selle – bakterieë – waarmee dit ’n wedersyds voordelige verhouding het wat vir mense goed of sleg kan wees. Om hierdie verhouding te verstaan en dit te…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-who-leerstoelprogram-ondersoek-afrika-se-handelspotensiaal
NWU-WHO-leerstoelprogram ondersoek Afrika se handelspotensiaal
2021-03-24 Sedert die Wêreldhandelsorganisasie se leerstoelprogram (WCP) binne die TRADE-navorsingsfokusarea by die Noordwes-Universiteit (NWU) ’n paar jaar gelede bekendgestel is, het Afrika ’n sleutelfokusarea vir die WCP se navorsings- en uitreikaktiwiteite gebly…http://news.nwu.ac.za/af/eagles-deur-na-varsity-netbal-finaal