Multisite Search
http://humanities.nwu.ac.za/af/node/23192
MASARA Navorsingsentiteit
2026-06-17 MASARA (Musiekkuns in Suid-Afrika: Hulpbronne en Toepassings) is in November 2008 as ’n navorsingsnisarea gestig. Die fokus vir 2008–2012 was op geselekteerde musiekkuns van Suid-Afrika, met spesifieke verwysing na die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-ontvang-agt-benoemings-vir-wetenskap-oscars
NWU ontvang agt benoemings vir ‘Wetenskap-Oscars’
2024-04-22 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het agt benoemings ontvang vir vanjaar se gesogte NSTF-South32-toekennings. Dit is nóg ʼn pluimpie vir die Universiteit se strewe na uitnemendheid sonder grense. Die NSTF-Suid 32-toekennings, ook bekend as die 'Wetenskap-…http://news.nwu.ac.za/af/ovp-2017-%25E2%2580%2593-inspireer-en-bemagtig-vroue-entrepreneurs
OVP 2017 – inspireer en bemagtig vroue-entrepreneurs
2017-04-11 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Ondernemende Vroue-program (OVP) gaan van krag tot krag en meer as 50 vroue-entrepreneurs het al daarby gebaat en op hulle beurt ’n impak op die lewens van talle ander mense gemaak. Hierdie is die vyfde jaar wat hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/studente-ongemaklike-gesprekke-oor-ras-betrokke
Studente by ongemaklike gesprekke oor ras betrokke
2023-07-27 Deur Sandile Mahlangu Die Noordwes-Universiteit (NWU) vier jaarliks Facing Race Week gedurende die derde week van Julie. Facing Race Week word gewoonlik gevier om te help om ’n leergeleentheid te skep en ’n bewustheid oor die diversiteit van die…http://news.nwu.ac.za/af/sew-2019-meer-idees-%25E2%2580%2593-optrede
SEW 2019: meer as idees – optrede!
2019-07-24 Met die nasionale bekendstelling van Studente-entrepreneurskapsweek (SEW) wat op 1 Augustus 2019 plaasvind, is hoëronderriginstellings regoor die land gereed om bewustheid van die belangrikheid van entrepreneurskap as ’n lewensvatbare loopbaanopsie te skep…http://education.nwu.ac.za/af/english-education/engels-vir-onderwys
Engels vir Onderwys
2020-03-31 In die Engelse vakgroep bied ons kernvakke sowel as keusevakke aan. Ons fokus is om studente toe te rus om die realiteite van taalonderrig in die veeltalige klaskamers in Suid-Afrika te hanteer, asook om die uitdagings van onderwys oorsee te hanteer.…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/biologiese-wetenskappe/oor-ons
Oor Ons
2022-11-30 Welkom by die Skool vir Biologiese Wetenskappe Ons visie by die Skool vir Biologiese Wetenskappe is om relevante, waardegedrewe opleiding en navorsing van internasionale gehalte, wat op ons bestaande kundigheid in die veld van omgewingswetenskappe…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-parkering
Parkering
2021-08-03 Parkering by die Noordwes-Universiteit is gratis en toegewysde parkeerareas is beskikbaar vir die gebruik van studente en besoekers. Parkering is beskikbaar vir motors, motorfietse en fietse, en word duidelik so aangedui. Om die parkeerareas op elke kampus te…http://news.nwu.ac.za/af/ttis-skop-2025-af-met-n-sterk-fokus-op-innovasie
TTIS skop 2025 af met ’n sterk fokus op innovasie
2025-03-18 Die Tegnologie-oordrag en Innovasie-kantoor (TTIS-kantoor) het 2025 begin met ’n hernude verbintenis om navorsers te help om hulle idees in praktiese oplossings te omskep. TTIS het ’n sleutelrol in twee groot gebeurtenisse gespeel: die Navorsing en Innovasie…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kanselier-vir-haar-uitmuntende-leierskap-vereer
NWU-kanselier vir haar uitmuntende leierskap vereer
2024-08-28 African Women in Business (AWiB) en Regenesys Business School het die kanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU) op 24 Augustus in Sandton tydens die toekenningseremonie by die AWiB se heel eerste konferensie met hulle gesogte Outstanding Leadership Award…http://news.nwu.ac.za/af/inheemse-voedsels-het-onbenutte-potensiaal-vir-voedselsekerheid
Inheemse voedsels het onbenutte potensiaal vir voedselsekerheid
2024-02-27 Ten spyte daarvan dat inheemse voedsels ryk aan voedingstowwe en droogtebestand is, word hulle dikwels misken in strategieë vir voedselsekerheid. Modjadji Mandy Rasehlomi, ʼn student by die Noordwes-Universiteit (NWU), wil dit verander. Modjadji, ’n…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/material-science-innovation-and-modelling/oor-ons
Oor ons
2017-08-31 Welkom by die Fokusarea vir Materiaal Innovasie en Modellering Materiaal Innovasie en Modellering (MaSIM) het gepoog om 'n toonaangewende navorsings- en ontwikkelingsentrum op die gebied van materiale, metaalinisiatiewe en nanotegnologie-…http://humanities.nwu.ac.za/af/ilma/subprogramme
Subprogramme
2022-08-19 [accordion collapsed] Afrikataaljoernalistiek Die aard, inhoud en taalgebruik van Afrikataaljoernalistiek vorm deel van die fokus van hierdie subprogram. Joernalistiekpraktyk in Afrikataalmedia word ook bestudeer om die eiesoortigheid…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-ontdekking-verseker-vir-nwu-navorser-n-plek-top-wetenskaplike-publikasie
Nuwe ontdekking verseker vir NWU-navorser ’n plek in top- wetenskaplike publikasie
2021-05-06 Wanneer magneetvelde en lang uitbarstings van warm gas, genaamd strale (jets) op mekaar reageer, word die strale gebuig. Dit is ’n belangrike ontdekking, en prof James O Chibueze het vir sy aandeel daaraan vir hom ’n plek in die gesogte navorsingspublikasie…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-optentia-spring-met-%25E2%2580%2599n-vaart-weg
NWU se Optentia spring met ’n vaart weg
2020-02-19 Met die akademiese jaar in volle swang, is die Noordwes-Universiteit (NWU) se Optentia-navorsingsfokusarea besig om met ’n vaart weg te spring. Navorsers, professionele persone, lede van die akademie en nagraadse studente kan daarna uitsien om by ’n…http://news.nwu.ac.za/af/eagles-berei-voor-vir-varsitybeker-afskop
Eagles berei voor vir Varsitybeker-afskop
2022-01-26 Almal staan gereed en die fluitjie gaan binnekort blaas. Op 14 Februarie gaan rugby weer op ons skerms en op ons tersiêre-onderwysvelde ontplof wanneer die 2022 Varsitybeker begin. Dit is oorlog in sy genotvolste vorm. Die NWU Eagles en die UK Ikeys…http://news.nwu.ac.za/af/teologie-professor-maak-vordering-met-broodnodige-diskoers-oor-kontekstualisering
Teologie-professor maak vordering met broodnodige diskoers oor kontekstualisering
2022-10-28 Prof Alfred Brunsdon van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Teologie het onlangs ’n C2-gradering van die Nasionale Navorsingstigting ontvang. Wat hierdie erkenning noemenswaardig maak, is die nisarea van sy navorsing, wat die teenstrydighede tussen…http://news.nwu.ac.za/af/thokozane-vorder-werklikheidsreeks
Thokozane vorder in werklikheidsreeks
2020-02-14 Thokozane Zulu is ’n man met ’n plan. Hierdie finalejaarstudent in Openbare Bestuur aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het sy visier op die parlement ingestel, en as sy onlangse prestasie in die SABC se werklikheidsreeks, One…http://news.nwu.ac.za/af/shaun-bownes-trap-nou-nwu-spore