Multisite Search
http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/skool-vir-rekenaarwetenskap-en-inligtingstelsels
Rekenaarwetenskap en Inligtingstelsels
2026-01-16 Wat is Rekenaarwetenskap en Inligtingstelsels? Hierdie program en kurrikulum is so saamgestel dat studente bekwaam is om die veld van inligtingstegnologie met selfvertroue te betree en om 'n waardevolle diens aan die industrie in Suid-Afrika en…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-optentia-spring-met-%25E2%2580%2599n-vaart-weg
NWU se Optentia spring met ’n vaart weg
2020-02-19 Met die akademiese jaar in volle swang, is die Noordwes-Universiteit (NWU) se Optentia-navorsingsfokusarea besig om met ’n vaart weg te spring. Navorsers, professionele persone, lede van die akademie en nagraadse studente kan daarna uitsien om by ’n…http://news.nwu.ac.za/af/eagles-berei-voor-vir-varsitybeker-afskop
Eagles berei voor vir Varsitybeker-afskop
2022-01-26 Almal staan gereed en die fluitjie gaan binnekort blaas. Op 14 Februarie gaan rugby weer op ons skerms en op ons tersiêre-onderwysvelde ontplof wanneer die 2022 Varsitybeker begin. Dit is oorlog in sy genotvolste vorm. Die NWU Eagles en die UK Ikeys…http://news.nwu.ac.za/af/teologie-professor-maak-vordering-met-broodnodige-diskoers-oor-kontekstualisering
Teologie-professor maak vordering met broodnodige diskoers oor kontekstualisering
2022-10-28 Prof Alfred Brunsdon van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Teologie het onlangs ’n C2-gradering van die Nasionale Navorsingstigting ontvang. Wat hierdie erkenning noemenswaardig maak, is die nisarea van sy navorsing, wat die teenstrydighede tussen…http://news.nwu.ac.za/af/thokozane-vorder-werklikheidsreeks
Thokozane vorder in werklikheidsreeks
2020-02-14 Thokozane Zulu is ’n man met ’n plan. Hierdie finalejaarstudent in Openbare Bestuur aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het sy visier op die parlement ingestel, en as sy onlangse prestasie in die SABC se werklikheidsreeks, One…http://news.nwu.ac.za/af/shaun-bownes-trap-nou-nwu-spore
Shaun Bownes trap nou NWU-spore
2022-10-14 Hy is ’n legende wat die rekordboeke herskryf het. ʼn Kanniedood-spoedvraat wat tot in sy laat 30’s sy talent op die wêreldverhoog uitgestal het. Shaun Bownes, die Afrika-kontinent se voormalige hekkieskampioen, is uit graniet gekerf. Hy kon miskien nie vir…http://commerce.nwu.ac.za/af/node/23684
Risikobestuur
2025-07-28 [accordion], Oorsig, ʼn Risikobestuurder identifiseer moontlike risiko’s wat kan ontstaan as gevolg van laer kontantvloei en hoër versekeringskoerse vir die besigheid. Hierdie spesialiste assesseer risiko’s en implementeer planne en strategieë om besigheidsverliese te minimeer.…, Toelatingsvereistes, APS 28 Wiskunde vlak 4 (50%) Engels vlak 4 Addisonele veriestes mag van toepassing wees as per Fakutiet se jaarboek / kalendar Voldoen nie aan die vereistes nie? Sien inligting oor die Verlengde program hieronder , Kampusse waar program aangebeid word, Potchefstroom [P] Vanderbijlpark [V] , Kwalifikasie, BCom Ekonomie en Risikobestuur Durasie: 3 jaar, voltyds [Kwalifikasie 5FKH05 P/V] Sien asseblief die jaarboek vir meer inligting, Loopbaangeleenthede, Bankbestuur Finansiële risikobestuur Korporatiewe en stadstesourier Fonds- en batebestuur SAFEX-handel Geld-, kapitaal- en aandelemark Ekonomiese advies, Nagraadse studies, BCom Hons in Ekonomie met Risikobestuur MCom in Toegepaste Risikobestuur PhD in Risikobestuur Besoek gerus na die nagraadse bladsy [/accordion] , Verlengde programme, [accordion], Oorsig, Die Uitgebreide Program sluit ʼn addisionele jaar van studie in wat die student se basiese kennis en vaardighede sal verbeter alvorens aanbeweeg word na meer gespesialiseerde studies in die latere jare van die programme. Verder het studente wat hierdie program…, Kwalifikasie in die program, BCom Ekonomie en Risikobestuur Durasie: 4 jaar, voltyds [Kwalifikasie 5XKH05 V], Toelatingsvereistes, APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40% of meer) / Wiskunde Geletterheid vlak 6 (70% of meer) Addisionele vereistes mag van toepassing wees as per Fakultiet se jaarboek / kalendar, Kampus waar program aangebeid word, Vanderbijlpark [V], Loopbaangeleenthede, Bankbestuur Finansiële risikobestuur Korporatiewe en stadstesourier Fonds- en batebestuur SAFEX-handel Geld-, kapitaal- en aandelemark Ekonomiese advies, Nagraadse studies, BCom Hons in Ekonomie met Risikobestuur MCom in Toegepaste Risikobestuur PhD in Risikobestuur Besoek gerus na die nagraadse bladsy [/accordion]http://www.nwu.ac.za/af/nwu-alumni-association
NWU Alumnivereniging
2021-08-02 Die Alumnivereniging is deur die Konvokasie gestig en bestaan uit almal wat aan die NWU en sy voorlopers gegradueer het of diplomas daar ontvang het. Die doelwit van die vereniging is om as skakel tussen alumni en hulle alma mater te dien. Elke kampus het ’n…http://news.nwu.ac.za/af/jong-alumni-maak-%25E2%2580%2599n-verskil-deur-iets-terug-te-gee
Jong alumni maak ’n verskil deur iets terug te gee
2017-04-03 Wanneer ’n mens na Jerry Lesele en Mpho Masia luister oor hulle tyd as studente aan die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlparkkampus (NWU), word dit duidelik dat hulle universiteitservaring oor baie meer gegaan het as dat hulle hul grade verwerf. Vir…http://news.nwu.ac.za/af/ondersoek-maatskaplike-geregtigheid-arbeidsreg-en-hoe-dit-gemeet-kan-word
Ondersoek maatskaplike geregtigheid in arbeidsreg, en hoe dit gemeet kan word
2023-09-27 Maatskaplike geregtigheid in arbeidsreg is nie abstrak en ontasbaar nie – dit is wel meetbaar. Om dit te bewys, is prof Paul Smit, ’n navorser in arbeidsverhoudinge, besig om te ondersoek of dit moontlik is om ’n telkaart vir maatskaplike geregtigheid te…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-ontdekking-verseker-vir-nwu-navorser-n-plek-top-wetenskaplike-publikasie
Nuwe ontdekking verseker vir NWU-navorser ’n plek in top- wetenskaplike publikasie
2021-05-06 Wanneer magneetvelde en lang uitbarstings van warm gas, genaamd strale (jets) op mekaar reageer, word die strale gebuig. Dit is ’n belangrike ontdekking, en prof James O Chibueze het vir sy aandeel daaraan vir hom ’n plek in die gesogte navorsingspublikasie…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/african-centre-disaster-studies/nagraadse-diploma
Nagraadse Diploma
2021-04-14 NAGRAADSE DIPLOMA Kwalifikasiekode: 2GC D01 Kurrikulumkode: N501P Om komplekse werklike probleme op te los en maatskaplike veerkragtigheid op te bou, verg baie vakgebiede Wat hierdie kursus bied…http://news.nwu.ac.za/af/theartofresearch-maak-gesondheidsorg-meer-toeganklik
#theArtofResearch – maak gesondheidsorg meer toeganklik
2022-02-22 Dis geen geheim dat die Hipertensie in Afrika-navorsingspan (HART) by die Noordwes-Universiteit (NWU) aan die voorpunt van intensiewe navorsing is nie. Hulle het weer eens oor die afgelope jaar gedemonstreer dat hulle missie is om navorsing te doen wat talle…http://news.nwu.ac.za/af/mikroskopiese-wonder-op-geelbuik-seeslang-n-wetenskaplike-deurbraak
Mikroskopiese wonder op geelbuik-seeslang is ’n wetenskaplike deurbraak
2022-07-20 Net soos reusagtigheid ontsag kan inboesem, so is daar wonders in die ongelooflike kleine te vind. Vir dr Roksana Majewska van die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) is dit baie waar. Voordat ons die mikroskoop…http://news.nwu.ac.za/af/alumnus-publiseer-openbarende-lewensbeskrywing-oor-geestesgesondheid
Alumnus publiseer openbarende lewensbeskrywing oor geestesgesondheid
2020-07-09 Toe dr Kleinjan Redelinghuys, ’n postdoktorale navorsingsgenoot van Optentia en kundige in bedryfsielkunde, onlangs sy boek, Unfiltered: Grappling with mental illness, gepubliseer het, het hy twee doelwitte gestel. Die eerste was om te skryf oor ’n kant…http://news.nwu.ac.za/af/hpi-n-nwu-juweel
HPI ʼn NWU-juweel
2021-04-23 Jean Verster se entoesiasme is aansteeklik. Wêreldkampioene kan daarvan getuig – vra maar vir Caster Semenya en vele ander. Dié voormalige en uitsonderlike middelafstandatleet was in die vroeë tagtigs een van SA-atletiek se groot troefkaarte. In daardie…http://news.nwu.ac.za/af/oestersampioene-kan-bruin-seegras-n-voedingsryke-opsie-vir-inheemse-hoenders-maak
Oestersampioene kan bruin seegras ’n voedingsryke opsie vir inheemse hoenders maak
2021-09-22 Bruin seegras is bekend daarvoor dat dit ’n ryk bron van minerale soos kalsium, mangaan, kalium, natrium, fosfor, swael en yster is. Voeg oestersampioene by hierdie mengsel en die resultaat kan ’n baie voedingryke bron van voer vir inheemse hoenders wees.…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-wetenskappe/sakebedrywighede-met-logistieke-bestuur
Sakebedrywighede met Logistieke Bestuur
2024-12-02 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Vervoerekonomie is noodsaaklik om die beweging van vrag en passasiers vanaf die punt van oorsprong tot by die bestemming te verstaan, om te verseker dat hulle op die regte plek, in die gewenste toestand en op die regte tyd aankom. Hierdie aktiwiteite is…, Kernvakke , Vakke sluit onder meer in: Inleiding tot Logistiek Logistieke Strategieë en Kliëntediens Logistieke Besigheidstelsels Vervoerbeplanning Internasionale Logistiek , Graadopsies, BCom in Sakebedrywighede met Logistieke Bestuur Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Aangebied by Mahikeng [M] BCom in Sakebedrywighede met Logistieke Bestuur Duur van Graad: 4 jaar, voltyds Aangebied by Mahikeng [M] Kampus , Toelatingsvereistes, BCom in Sakebedrywighede met Logistieke Bestuur APS: 24 Wiskunde: Vlak 4 (40%) Engels: Vlak 4 (50%) BCom in Sakebedrywighede met Logistieke Bestuur - Uitgebreide Program APS: 20 Wiskunde: Vlak 3 (40%) of Wiskundige geletterdheid: Vlak 4 (50%) Engels: Vlak 3…, Loopbaangeleenthede , Logistieke bestuur Verskaffingskettingbestuurder Logistieke bestuurder Vragversender Pakhuisbedryf Voorraadbeheer Openbare vervoer-beplanner/skeduleerder/modelleerder Verkeer- en reisimpakassessor Nasionale regering, provinsiaal, distrik en plaaslike…, Nagraadse studies, Nagraadse studie in Ekonomiese Wetenskappe sluit in BCom Honneursgraad MCom en PhD Hierdie nagraadse kwalifikasies word aangebied in Potchefstroom [P] [/accordion], , Jaarboekhttp://sport.nwu.ac.za/af/liggaamsbou