Multisite Search
http://commerce.nwu.ac.za/af/forensic-accountancy/forensiese-rekenmeesterskap
Forensiese Rekenmeesterskap
2025-07-28 [accordion], Jou roete om integriteit te beskerm, die waarheid bloot te lê en finansiële misdaad te bekamp, Is jy passievol daaroor om korrupsie, finansiële verslagdoeningsbedrog en ekonomiese misdaad op te spoor? Wil jy vaardighede ontwikkel om komplekse finansiële wangedrag te ondersoek en betekenisvol by te dra tot die beskerming van beide openbare en…, Waarom Forensiese Rekenmeesterskap by die NWU?, Multidissiplinêre benadering: Integreer rekeningkunde, reg, ondersoektegnieke, digitale forensiese tegnologie en interpersoonlike vaardighede. Bedryfsgerigte inhoud: Ontwikkel in samewerking met top forensiese professionele persone, regulatoriese liggame en…, Kernvaardighede wat jy sal ontwikkel, Rekeningkundige en ouditkundigheid - Analiseer finansiële state, identifiseer bewyse om bedrieglike transaksies te ondersoek. Ondersoektegnieke - Voer onderhoude, versamel bewyse, voer leefstyloudits uit en pas OSINT (Open-Source Intelligence) toe. Digitale…, Akademiese aanbod, NWU is die enigste universiteit in Suid-Afrika wat 'n toegewyde voorgraadse- en nagraadse program in Forensiese Rekenmeesterskap aanbied., Voorgraadse graad, BCom Forensiese Rekenmeesterskap Tydsduur: 3 jaar (voltyds) Kampus: Potchefstroom Kurrikulumkode: 5DDH01 Toelating: APS 36 | Wiskunde Vlak 5 (60–69%) | Taal Vlak 5 (60–69%), Honneursgraad, BCom Honneurs in Forensiese Rekenmeesterskap Tydsduur: 1 jaar (voltyds) Toelating: Voltooiing van BCom in Forensiese Rekenmeesterskap, Nagraadse studieroete, Vorder met jou studies met 'n Meestersgraad (MCom) of 'n PhD in Forensiese Rekenmeesterskap. Ons bied ook kortleerprogramme aan en dra aktief by tot akademiese navorsing., Akkreditasie en professionele liggame, Institute of Commercial Forensic Practitioners Vir meer inligting besoek hul webwerf: https://www.icfp.co.za/ The Association of Certified Fraud Examiners (ACFE), South African Chapter Vir meer inligting besoek hul webwerf: http://www.acfesa.co.za/ …, Loopbaanmoontlikhede, Gegradueerdes is in aanvraag in verskeie sektore: Professionele firmas: PwC, EY, Deloitte, KPMG Korporatiewe kliënte: Nedbank, FNB, Sasol, Investec Regspraktyke: Bowmans, Webber Wentzel Forensiese firmas: Nexus Forensics, Salient, Ligwa, Abacus, Stoneturn…, Nagraadse Studies, Nagraadse studies in Forensiese Rekenmeesterskap sluit in: BCom Honneurs Die nagraadse studies word aangebied op Potchefstroom [P] Kry die honneursbrosjure hier, Brosjure, Kry die nuutste brosjure oor Forensiese Rekenmeesterskap hier [/accordion] Jaarboekhttp://law.nwu.ac.za/af/undergraduate-studies/beurse
Beurse
2024-11-06 Bursaries for legal studies are really scarce, but there are a number of independent institutions that offer bursaries. Each institution determines its own criteria and procedures and you should please contact them directly. Adams…http://sport.nwu.ac.za/af/softball/sagtebal
Sagtebal
2020-07-24 Sagtebal is ’n variasie van bofbal en word met ’n groter bal op ’n kleiner veld gespeel. Rig navrae aan Reginah Liphuko Sekretaresse : Sagtebal Mahikengkampus 018 389 2405 Reginah.Liphuko@nwu.ac.zahttp://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/taaltegnologie
Taaltegnologie
2022-07-15 Net beskikbaar op die Potchefstroomkampus Taaltegnologie is ’n interdissiplinêre gebied wat die meeste subdissiplines van linguistiek, asook rekenaarlinguistiek, natuurliketaalverwerking, rekenaarwetenskap, wiskunde en statistiek insluit. Wanneer…http://humanities.nwu.ac.za/af/node/22934
Taaltegnologie
2024-04-29 Net beskikbaar op die Potchefstroomkampus Taaltegnologie is ’n interdissiplinêre gebied wat die meeste subdissiplines van linguistiek, asook rekenaarlinguistiek, natuurliketaalverwerking, rekenaarwetenskap, wiskunde en statistiek insluit. Wanneer…http://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/technology
Taaltegnologie
2022-08-19 Net beskikbaar op die Potchefstroomkampus Taaltegnologie is ’n interdissiplinêre gebied wat die meeste subdissiplines van linguistiek, asook rekenaarlinguistiek, natuurliketaalverwerking, rekenaarwetenskap, wiskunde en statistiek insluit. Wanneer…http://humanities.nwu.ac.za/af/node/23071
Taaltegnologie
2024-04-29 Net beskikbaar op die Potchefstroomkampus Taaltegnologie is ’n interdissiplinêre gebied wat die meeste subdissiplines van linguistiek, asook rekenaarlinguistiek, natuurliketaalverwerking, rekenaarwetenskap, wiskunde en statistiek insluit. Wanneer…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/school-computer-statistical-and-mathematical-sciences/colloquiums-en-werkswinkels
Colloquiums en Werkswinkels
2016-09-19 Daar is geen opkomende colloquiums. Kontak asseblief vir die skool sekretaresse (Mev. Melanie Claassen) by 018 299 2568 vir meer inligting of die Fakulteit Skakelbeampte (Mej. Ashleigh Pieterse) by 018 299 2711 om inligting op hierdie…http://law.nwu.ac.za/af/node/29209
Dr Oliver Fuo ontvang 'n TWAS-DFG-samewerking toekenning
2017-09-14 Dr Oliver Fuo het 'n TWAS-DFG-samewerking toekenning vir wetenskaplikes uit sub-Sahara-Afrika ontvang vir 'n drie maande studie by Fachbereich Rechtswissenschaft, Freie Universität Berlyn, Duitsland. Baie geluk aan Oliver. Ons is baie trots op jou en bly…http://news.nwu.ac.za/af/die-verhoging-van-die-repokoers-was-onvermydelik
Die verhoging van die repokoers was onvermydelik
2022-01-28 Markte en ekonome het almal die verdere 25-basispuntverhoging in rentekoerse deur die Monetêrebeleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) op 27 Januarie verwag. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Besigheidskool van die Noordwes-…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/dierkunde
Dierkunde
2024-08-15 Wat is Dierkunde? Dierkunde is die wetenskaplike studie van diere, insluitend hul klassifikasie, fisiologie, gedrag en verspreiding in hul natuurlike habitatte. Dit sluit verskeie aspekte van dierebiologie in, wat wissel van molekulêre biologie en…http://law.nwu.ac.za/af/undergraduate-studies/huidige-studente
Huidige studente
2017-06-30 Studente versoeke en registrasie inligting vir huidige studente is beskikbaar op eFundi.http://news.nwu.ac.za/af/nwu-stel-nuwe-digitale-stratetegiebeampte-aan
NWU stel nuwe digitale stratetegiebeampte aan
2022-04-26 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n spesialis in inligtingstegnologiebeheer (IT-beheer), risiko en besigheidsbetrokkenheid as die universiteit se digitale strategiebeampte aangestel. Andile Swartbooi sal vanaf 1 Mei 2022 in hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/n-ruimhartige-gebaar-kleredonasieprojek-tot-voordeel-van-gemeenskappe
ʼn Ruimhartige gebaar: Kleredonasieprojek tot voordeel van gemeenskappe
2023-09-28 Die Gemeenskaps- en belanghebberbetrokkenheidskantoor van die Studente-kampusraad (SKR) op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs sy jaarlikse Kaalvoetdag gehou. Die doel van hierdie geleentheid is om klere en skoene aan…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-wetenskappe/inligtingstelsels
Inligtingstelsels
2024-12-02 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Inligtingstelsels behels die ontleding en organisasie van besigheidsinligting deur die toepassing van tegnologie. Dit vermeng kernkonsepte van bestuur, bedryf, en inligtingstelselsteorie met rekenaarwetenskaps- en ingenieursmetodes en -tegnologieë om ʼn…, Kernvakke , Vakke sluit onder meer in: Inleiding tot Rekenaars en Programmering Inleiding tot Programmering Objekgeoriënteerde Programmering Rekenaarorganisasie en -argitektuur Stelselontleding Inleiding tot Netwerke Elektroniese Besigheid Inleiding tot Databasisse…, Graadopsies, BCom in Inligtingstelsels Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Aangebied by op die Mahikeng Kampus [M] Kurriculuim kode: 5GVH01 BCom in Inligtingstelsels - Uitgebreide Program Duur van Graad: 4 jaar, voltyds Aangebied op die Mahikeng Kampus [M] kurriculuim kode…, Toelatingsvereistes, BCom in Inligtingstelsels APS: 24 Wiskunde: Vlak 4 (50%), of Wiskundige Geletterdheid: Vlak 5 (60%) Engels: Vlak 4 (50%) BCom in Inligtingstelsels - Uitgebreide Program APS: 21 Wiskunde: Vlak 3 (450%), of Wiskundige Geletterdheid: Vlak 4 (50%) Engels:…, Loopbaangeleenthede , Besigheidsanalis OHB-spesialis Webinhoudbestuurder Projekbestuurder Databasisanalis Databasisadministrateur Toepassingsontwikkelaar IS-sekuriteitsbestuurder E-ondernemingsbestuurder Toepassing-analis Data-analis Inligtingstelselsbestuurder IT-konsultant IT…, Nagraadse studies, Nagraadse studie in Inligtingstelsels sluit in: BCom Honneursgraad MCom en PhD Hierdie nagraadse kwalifikasies word aangebied in Mahikeng [M] [/accordion] Jaarboekhttp://law.nwu.ac.za/af/node/29632
Test page MHM
2021-09-17 This is a test page for Drupal 8 installation. List 1 List 2 List 3 Unordered list List 1 List 2 List 3 Text alignment Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et…http://law.nwu.ac.za/af/node/29635
Test page MHM
2021-07-28 This is a test page for Drupal 8 installation. List 1 List 2 List 3 Unordered list List 1 List 2 List 3 Text alignment Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et…http://humanities.nwu.ac.za/af/nwu-writing-centre/dienste
Dienste
2020-07-21 [accordion] Algemene dienste aan NWU-studente Ons bied ’n verskeidenheid dienste vir jou gerief aan: Een-tot-een-konsultasiesessies (op die perseel/aanlyn). Asinchroniese konsultasies via kletskamers of e-pos.…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/agricultural-sciences/gewaswetenskappe