Multisite Search
http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/sentrum-vir-navorsing-en-voortgesette-ingenieursontwikkeling-crced
Sentrum vir Navorsing en Voortgesette Ingenieursontwikkeling (CRCED)
2025-11-07 CRCED is ’n navorsingsinstelling van die Noordwes-Universiteit wat in Pretoria geleë is en op energiebestuur en bio-ingenieursnavorsing fokus. Energiebestuursnavorsing sluit bedryfsenergiesimulering, -optimalisering en stelselontwikkeling in.…http://news.nwu.ac.za/af/intellektuele-superkragte-trek-saam
Intellektuele superkragte trek saam …
2022-02-02 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool het op Maandag 24 Januarie met die eerste dag van hulle week lange MBA-somerskool begin. Nie minder nie as 125 MBA-studente het by die Stonehenge-venue buite Parys byeengekom, en meer as 70 studente het aanlyn…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-en-die-gemeenskap-span-kragte-saam-ten-bate-van-eureka-skool
NWU en die gemeenskap span kragte saam ten bate van Eureka Skool
2019-08-26 Die Noordwes-Universiteit (NWU) en die Vanderbijlparkgemeenskap gaan kragte saamspan om van die Eureka Skool se jaarlikse Spesiale Sportdag ‘n sukses te maak. Dié dag bied aan leerders wat afhanklik is van hoëvlakondersteuning die geleentheid om op ‘n pret…http://news.nwu.ac.za/af/qs-ranglys-plaas-drie-nwu-vakgroepe-die-top-700
QS-ranglys plaas drie NWU-vakgroepe in die top-700
2024-04-10 Die Noordwes-Universiteit (NWU) sit sy indrukwekkende vertoning op internasionale ranglyste voort. Die jongste Quacquarelli Symonds (QS) World University Rankings by Subject plaas drie van die NWU se vakgroepe in die top-700 wêreldwyd, met een van hulle in…http://news.nwu.ac.za/af/strukturele-oplossings-strek-verder-monetere-beleid
Strukturele oplossings strek verder as monetêre beleid
2023-07-21 Soos die meeste mense verwag het, het die Monetêrebeleidskomitee (MBK) met ’n meerderheid van 3:2 besluit om vir eers die rentekoerse onveranderd te laat in plaas daarvan om dit met ’n verdere 25 basispunte te verhoog. In sy kommentaar op die MBK se…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/mineraalprosessering
Mineraalprosessering
2023-07-28 Mineraalprosessering is ‘n spesialisveld in Chemiese Ingenieurswese en behels die fisiese en chemiese prosesse wat gebruik word om metale te ontgin. Die chemiese industrie is een van die grootste Bruto Binnelandse…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/centre-applied-radiation-science-and-technology/oor-ons
Oor ons
2017-08-31 Welkom by die Sentrum vir Toegepaste Stalingswetenskap en -tegnologie (CARST) Wie is ons In 1999 the Centre for Applied Radiation Science and Technology (CARST) was formed, through the MoU between the NUCLEAR INDUSTRY and NWU, quote, “…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/material-science-innovation-and-modelling/oor-ons
Oor ons
2017-08-31 Welkom by die Fokusarea vir Materiaal Innovasie en Modellering Materiaal Innovasie en Modellering (MaSIM) het gepoog om 'n toonaangewende navorsings- en ontwikkelingsentrum op die gebied van materiale, metaalinisiatiewe en nanotegnologie-…http://humanities.nwu.ac.za/af/humanities/visie-en-missie
Visie en Missie
2021-06-17 Die Fakulteit Geesteswetenskappe streef daarna om die voorkeurkeuse op die gebied van die geesteswetenskappe te word deur kritieke en intellektuele denkgeleenthede oor die menslike ervaring as geheel te verskaf. Ons glo in…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/eenheid-vir-datawetenskap-en-rekenaarkunde/herdenking-van-prof-giel-hattingh
In herdenking van Prof Giel Hattingh
2022-11-09 Prof (JM) Johannes Michiel Hattingh Gebore: 16 Mei 1940, oorlede: 5 November 2022 Prof Hattingh het in Parys (Vrystaat) grootgeword en was 15 jaar oud toe hy matriek geskryf het. Tydens sy eerstejaarstudies is sy pa oorlede en moes hy vir ʼn paar jaar by…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/data-mining/data-ontginning
Data Ontginning
2020-06-10 Bedryfsanalise (ook bekend as Data-ontginning) is ‘n snel ontwikkelende studieveld met toepassings in ‘n wye reeks industrieë. Dis ideal vir studente met ‘n aanleg vir wiskunde wat ook belangstel in rekenaarprogrammering. Daar…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/vertaal-en-tolkstudie
Vertaal- en Tolkstudie
2020-10-08 Kursusoorsig Vertaal- en Tolkstudie is ’n driejaarkursus en word binne die program BA Taal- en Literatuurstudie aangebied. Binne die raamwerk van die Suid-Afrikaanse Grondwet wat gelykberegtiging vir die elf (11) nasionale tale in Suid-…http://sport.nwu.ac.za/af/korfball/korfbal
Korfbal
2020-07-24 Korfbal is ’n opwindende en kreatiewe sport wat vlugvoetigheid, spoed, tegniek en visie kombineer. Die spel behels dat daar beweeg word en ’n bal aangegee word met die doel om doele aan te teken. Spanwerk en samewerking is noodsaaklik.…http://www.nwu.ac.za/af/kantoor-van-die-adjunk-visekanselier-vir-onderrig-en-leer
Kantoor van die Senior Adjunk-visekanselier vir Onderrig en Leer
2026-06-29 p{ text-align:left;} .views-row { clear: both; } #zone-content .block { padding-bottom: 0; } h3.seegroen { margin-top: 0; } .view.view-faculties-front-page-sliding-images.view-id-faculties_front_page_sliding_images.view-display-id-block_3 { position: relative…http://news.nwu.ac.za/af/robofest-2017-nwu-kampus-haal-robotika-uit-die-wetenskapklas-uit
Robofest 2017: NWU-kampus haal robotika uit die wetenskapklas uit
2017-03-14 Die opwinding wat met die Suid-Afrikaanse weergawe van Robofest 2017 gepaard gegaan het, voorspel 'n skouspelagtige internasionale kampioenskap in Junie. Op Saterdag, 4 Maart 2017, het die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) in…http://news.nwu.ac.za/af/geexpo-2019-beurse-vir-slimkoppe-wiskunde-en-wetenskap
GeeXpo 2019: Beurse vir slimkoppe in wiskunde en wetenskap
2019-10-15 As jy ooit gewonder het oor die waarde van wiskunde en wetenskap, vra net vir Janu Fouché en Ruan le Hanie om hulle toekomsvooruitsigte met jou te deel. Janu, ‘n graad 11-leerder van Potchefstroom Volkskool, en Ruan, ‘n finalejaar BSc IT-student, het…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-bied-n-potchpourri-van-wonderlike-musiek-aan
NWU bied ’n “Potchpourri” van wonderlike musiek aan
2021-03-30 Die Noordwes-Universiteit se jaarlikse Potchpourri-konsertreeks beloof om ’n heuglike vertoning te wees van die baie talente van die personeel by die NWU se Skool vir Musiek en ander Suid-Afrikaanse musikante wat die entoesiaste van klassieke musiek in…http://news.nwu.ac.za/af/momentum-beleggings-aardklop-2023-vier-sy-sukses
Momentum Beleggings Aardklop 2023 vier sy sukses
2023-10-10 “Die produksies en pret van die afgelope week in Potchefstroom is die bewys dat Aardklop met mening terug is.” Hierdie woorde van prof Daryl Balia, voorsitter van die Aardklop-direksie en die adjunk-visekanselier vir inligtingstegnologie en…http://news.nwu.ac.za/af/vergadering-bring-verenigde-kommunikeerders-en-oudiovisuele-vakkundiges-byeen
Vergadering bring verenigde kommunikeerders en oudiovisuele vakkundiges byeen
2023-05-18 Die heel eerste vergadering van diegene wat in verenigde kommunikasie (integreerders van verskillende kommunikasieinstrumente en -dienste) en oudiovisuele dissiplines werk, was ’n dawerende sukses. Meer as 60 afgevaardigdes van 19 universiteite en…http://news.nwu.ac.za/af/verseker-n-toekoms-vir-trekvisspesies