Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/toppresteerdertrio-deur-internasionale-vereniging-vereer
Toppresteerdertrio deur internasionale vereniging vereer
2019-06-03 Drie studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het onlangs die verhoog betree as Taktoekenningswenners van die toonaangewende Golden Key Internasionale Erevereniging. Ammaarah Abba, Tendai Mavhungu en Salome Mofokeng se…http://news.nwu.ac.za/af/forum-ondersoek-uitdagings-van-ki-gegenereerde-kennis-met-betrekking-tot-oorspronklikheid-en
Forum ondersoek uitdagings van KI-gegenereerde kennis met betrekking tot oorspronklikheid en outeursreg
2024-03-06 Die Fakulteit Regte en die Fakulteit Geesteswetenskappe by die Noordwes-Universiteit (NWU) het op die aand van Woensdag 27 September die Kunsmatige Intelligensie (KI) Forum gesamentlik aangebied. Die gebeurtenis het om KI-gegenereerde kennis gesentreer…http://news.nwu.ac.za/af/dit-tyd-om-omgewingsregulasies-te-laat-werk
Dit is tyd om omgewingsregulasies te laat werk
2021-09-22 Met oproepe om veiliger, skoner omgewings, stel ’n navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) voor dat plaaslike regerings bestaande omgewingsregulasies afdwing om ’n beter lewensgehalte vir almal te verseker. Maricélle Botes, wat deel is van die…http://news.nwu.ac.za/af/registrasie-en-ori%25C3%25ABnteringsprogram-%25E2%2580%2593-ons-eerstejaarstudente-belangrik
Registrasie en oriënteringsprogram – ons eerstejaarstudente is belangrik!
2022-08-19 “Ons eerstejaarstudente is belangrik en dus wil ons nie hê dat jy jou eerste jaar aan die universiteit bloot moet oorleef nie – ons wil hê dat vir jou ’n wonderlike ervaring moet wees!” Só sê me Prem Coopoo, die Dekaan van Studentesake aan die…http://news.nwu.ac.za/af/applous-vir-uarm-graduandi
Applous vir UARM-graduandi
2019-05-16 Die Sentrum vir Toegepaste Risikobestuur (UARM) het die akademiese sukses van sewe van sy meestersgraadstudente tydens die onlangse gradeplegtigheid op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark gevier. Die studente het in die MCom…http://news.nwu.ac.za/af/prof-golightly-oor-probleemgebaseerde-leer-om-selfgerigte-leer-geografie-onderwys-te-bevorder
Prof Golightly oor probleemgebaseerde leer om selfgerigte leer in Geografie-onderwys te bevorder
2022-09-16 Prof Aubrey Golightly het tydens sy intreelesing die invloed van probleemgebaseerde leer (PGL) op studente se selfgerigteleervaardighede (SGL-vaardighede) bespreek, en na PGL gekyk as ’n manier om SGL in Geografie-onderwys te bevorder. SGL is ’n proses…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-ouers-1
Inligting vir ouers
2021-08-04 Dankie dat u die hoër onderwys van u seun of dogter aan die NWU toevertrou. U keuse van universiteit is verstandig, soos u sal sien wanneer u sy of haar vordering in die jare vorentoe volg. Die rede hiervoor is dat die NWU ’n welverdiende reputasie het om…http://news.nwu.ac.za/af/ewp-2018-%25E2%2580%2593-moet-dit-nie-misloop-nie
EWP 2018 – Moet dit nie misloop nie
2018-02-01 Die sperdatum vir aansoeke vir die 2018-weergawe van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Ondernemende Vroue-program (EWP) kom vinnig nader. Beginner- vroulike entrepreneurs in die Vanderbijlparkstreek word aangemoedig om gebruik te maak van die tweede (en…http://www.nwu.ac.za/af/content/befondsingbehoeftes-donateurs-nwu
Befondsingbehoeftes, Donateurs, NWU
2012-02-02 Befondsingsbehoeftes Openbare instellings soos universiteite ondervind altyd befondsingsdruk, en Noordwes-Universiteit is geen uitsondering nie. Vanweë die veranderende internasionale politieke omgewing, is tradisionele bronne van inkomste,…http://news.nwu.ac.za/af/kansa-relay-life-2019-ons-staan-saam
KANSA Relay for Life 2019: ons staan saam!
2019-07-09 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark gaan op 28 en 29 September weer eens die gasheer vir die streek se KANSA Relay for Life-gebeurtenis in die Vanderbijlpark wees. Die kampus en die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) gaan…http://news.nwu.ac.za/af/bestuursrekenmeesters-palm-internasionale-liggaam-se-top-afrikatoekennings
Bestuursrekenmeesters palm internasionale liggaam se top-Afrikatoekennings in
2023-12-07 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het homself weer as een van die land se voorste rekeningkunde-instellings onderskei toe die NWU se Skool vir Rekeningkunde en sy Bestuursrekenmeesterskapprogram drie gesogte professionele Chartered Global Management Accountant…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-opvoedkunde-bedien-%25E2%2580%259Cwarm-drukkies%25E2%2580%259D-%25C5%2589-koppie
Fakulteit Opvoedkunde bedien “warm drukkies” in ʼn koppie
2019-06-25 Die winter is hier en soos wat die kwik val, wend ons onsself telkens na die warmte van ʼn gebreide serp, jas of snoesige kombers. En wanneer dit by die ideale winterkos kom, sal ʼn koppie warm sop of ʼn geurige kerrie deur enigiemand verwelkom en waardeer…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-beloon-vir-uitnemendheid-sedibeng-distrik
NWU beloon vir uitnemendheid in Sedibeng-distrik
2018-02-14 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het die nuwe jaar op ’n hoë noot begin deur vir die sewende agtereenvolgende jaar die Professional Management Review (PMR) se Diamond Arrow-toekenning te ontvang. Die toekenning is by die PMR-…http://sport.nwu.ac.za/af/A%25C3%25ABrobiese-oefeninge
Aërobiese oefeninge
2024-06-12 [accordion collapsed] Mahikengkampus Aërobiese oefening is ’n vorm van fisieke oefening wat ritmiese aërobiese oefeninge met strek- en kragoefeninge kombineer met die doel om al die elemente van fiksheid (soepelheid, spierkrag en kardiovaskulêre…http://education.nwu.ac.za/af/commerce-and-social-sciences-education/studierigtings
Studierigtings
2020-03-31 Skeppende kunste in Onderwys [accordion collapsed] Oorsig Waarom moet ek Skeppende Kunste in Onderys oorweeg? Die visuele kunste, musiek en ander kreatiewe en uitvoerende kunste speel ’n baie belangrike rol in die optimale…http://news.nwu.ac.za/af/borsvoeding-bo
Borsvoeding bo
2021-04-28 Daar is onweerlegbare bewyse dat om babas die eerste ses maande van hulle lewe te borsvoed, talle langtermyngesondheidsvoordele vir ’n kind inhou. ’n Groot getal Suid-Afrikaanse vroue doen dit egter nie.Chantell Witten, wat onlangs haar PhD aan die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/it-studente-%25E2%2580%259Cskrum%25E2%2580%259D-met-bedryfskundiges
IT-studente “skrum” met bedryfskundiges
2020-03-19 Die belangrikheid van die bedryfsblootstelling vir universiteitstudente kan nie genoeg beklemtoon word nie. Dit gee nie alleen vir studente die geleentheid om hulle kennis in werklike situasies en op werklike probleme toe te pas nie, maar dit oorbrug ook…http://news.nwu.ac.za/af/jongste-ranglyste-toon-nwu-se-vakke-van-gehalte
Jongste ranglyste toon NWU se vakke van gehalte
2021-10-14 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is een van die beste tersiêre-onderwysinstellings vir onderrig op pad na ’n professionele loopbaan. Dit is herbevestig deur die jongste ranglys van die Times Higher Education (THE) World Rankings wat die NWU onder die top…http://news.nwu.ac.za/af/joernaliste-maak-nwu-media-lewendig
Joernaliste maak NWU-media lewendig
2024-05-10 Die Noordwes-Universiteit (NWU) was nog altyd bekend as ’n bron van uitmuntende joernaliste, en dit was weer eens duidelik tydens die onlangse Nasionale Persklub/Noordwes-Universiteit se Nuusmaker en Joernalis van die Jaar-toekennings. Joernalistiek speel…http://news.nwu.ac.za/af/alumni-vergader-tuiskomsgeleentheid-om-%25E2%2580%2599n-impak-te-maak