Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/geoktrooieerde-rekenmeesters-blink-nasionaal-uit
Geoktrooieerde rekenmeesters blink nasionaal uit
2023-04-04 Die Noordwes-Universiteit (NWU) lewer steeds geoktrooieerderekenmeesterstudente van die hoogste gehalte, soos duidelik blyk uit die resultate van die Aanvanklike Toets van Bevoegdheid (ITC) van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (…http://news.nwu.ac.za/af/beter-ondersteuning-vir-psigiatriese-verpleegkundiges-beteken-beter-geestesgesondheidsorg
Beter ondersteuning vir psigiatriese verpleegkundiges beteken beter geestesgesondheidsorg
2024-10-09 Verbeterings in die ondersteuningstelsels vir psigiatriese verpleegkundiges in die Noordwesprovinsie sal ’n direkte impak op die gehalte van die sorg vir kinders met geestesgesondheidsprobleme hê. Dit is een van die bevindings van ’n onlangse studie wat…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vanderbijlpark-se-sokkerspelers-domineer-b-afdeling-ussa-2017
NWU Vanderbijlpark se sokkerspelers domineer B-afdeling by USSA 2017
2017-07-27 Die mans- en vrouesokkerspanne van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het die kampus se vaandel hoog gehou tydens die onlangse Universiteitsport Suid-Afrika-kampioenskappe (USSA-kampioenskappe) wat in Johannesburg gehou is. …http://news.nwu.ac.za/af/neem-standpunt-en-praat-n-byeenkoms-teen-geslagsgebaseerde-geweld
Neem standpunt in en praat: ’n byeenkoms teen geslagsgebaseerde geweld
2024-03-06 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op 13 November, in samewerking met die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO), Higher Health en die Vuselela-kollege vir Tegniese Beroepsgerigte en Beroepsgerigte Onderwys en Opleiding (TBOO-kollege), ’n…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-excellence-awards-gee-erkenning-aan-personeel-oor-dissiplines-heen
NWU Excellence Awards gee erkenning aan personeel oor dissiplines heen
2025-11-21 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het sy uitmuntende personeel vereer tydens die jaarlikse seremonie vir die NWU Excellence Awards, wat op 20 November in Potchefstroom gehou is. Meer as 150 personeellede het erkenning vir hulle uitmuntende bydraes tot die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-intelligente-stelsels-navorsingsgroep-besig-om-intelligensie-te-ontwikkel-om-vervoerprobleme
NWU se Intelligente Stelsels-navorsingsgroep is besig om intelligensie te ontwikkel om vervoerprobleme op te los
2022-10-28 Rekenaars word al hoe noodsaakliker in die moderne samelewing, met ’n geweldige invloed oor hoe mense probleme skep en oplos. Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Intelligente Stelsels-navorsingsgroep se missie is om volgendegeslagoplossings te ontwikkel wat…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-korporatiewe-publikasies-word-vir-uitmuntendheid-geloof
NWU se korporatiewe publikasies word vir uitmuntendheid geloof
2023-11-30 Die personeelnuusbrief van die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs die internasionale arena betree toe dit ʼn toekenning vir uitnemendheid ontvang het tydens die Silver Quill-toekenningseremonie van die International Association of Business Communicators (…http://news.nwu.ac.za/af/ruim-skenking-van-pps-gee-stylvolle-nuwe-voorkoms
Ruim skenking van PPS gee stylvolle nuwe voorkoms
2024-03-06 Die boonste vloer van die G23-gebou op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) huisves die vakgroep Farmakologie in die Skool vir Farmasie, en ’n navorsingspan van die Pharmacen sentrum van uitnemendheid. Danksy ’n ruim skenking van die…http://news.nwu.ac.za/af/verf-besprekings-en-aanbidding-skep-n-geleentheid-om-te-onthou
Verf, besprekings en aanbidding skep ’n geleentheid om te onthou
2024-07-10 Sip-and-paint-geleenthede is meer as net ’n byderwetse aktiwiteit – dit is ’n heerlike kombinasie van kreatiwiteit, ontspanning en sosiale interaksie, wat ’n ruimte bied waar mense aan hulle kunstigheid uiting kan gee, ander mense kan ontmoet en kan ontspan.…http://news.nwu.ac.za/af/eerste-sowask-projek-getuig-studentegroep-gaan-van-krag-tot-krag
Eerste SOWASK projek getuig studentegroep gaan van krag tot krag
2017-05-12 Die Maatskaplike Werk Studentevereniging (SOWASK) op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark is vasbeslote om ‘n verskil te maak. Hulle het onlangs met die eerste van baie projekte ten bate van die groep en hulle gemeenskap, afgeskop.…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gaan-uiteindelik-april-hokkie-wereldbeker-aanbied
NWU gaan uiteindelik in April Hokkie Wêreldbeker aanbied
2022-03-17 Bertie Jacobs Dis nie ’n grap nie. Die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan vanaf 1 April die gasheer vir die 2022 FIH Junior Vrouehokkie Wêreldbeker op die Astroturf-velde in Potchefstroom wees. Dit is die negende keer dat die gebeurtenis aangebied word,…http://news.nwu.ac.za/af/chhp-help-om-ontwikkeling-van-geletterdheidsvaardighede-te-bevorder
CHHP help om ontwikkeling van geletterdheidsvaardighede te bevorder
2021-05-21 Die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie: Care2Kids by die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs by ’n geletterdheidsbevorderingsprogram vir jong leerders betrokke geraak. Die doel is om bewustheid te skep van die belangrikheid van…http://news.nwu.ac.za/af/studie-bevind-dat-ongeteerde-strate-lugbesoedeling-bevorder
Studie bevind dat ongeteerde strate lugbesoedeling bevorder
2022-05-23 Die brand van fossielbrandstowwe en industriële vrystellings is van die vernaamste bronne van lugbesoedeling in Suid-Afrika. Daar is egter ander bronne wat in woongebiede aangetref word, byvoorbeeld ongeteerde strate, waarvan daar baie in lae-…http://news.nwu.ac.za/af/projekte-oor-reaksie-op-siektes-wil-suid-afrika-selfonderhoudend-maak
Projekte oor reaksie op siektes wil Suid-Afrika selfonderhoudend maak
2021-08-12 In ’n tyd van Covid-19-tamheid word landsburgers nou met ’n selfs dodeliker en hoogs oordraagbare Delta-variant gekonfronteer. Hierdie nuwe virusmutasie het ’n impak op die reeds oorlaaide gesondheidstelsel met te min hulpbronne. Wat nog meer kommerwekkend is…http://news.nwu.ac.za/af/applous-vir-uarm-graduandi
Applous vir UARM-graduandi
2019-05-16 Die Sentrum vir Toegepaste Risikobestuur (UARM) het die akademiese sukses van sewe van sy meestersgraadstudente tydens die onlangse gradeplegtigheid op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark gevier. Die studente het in die MCom…http://news.nwu.ac.za/af/grondwetkommissaris-gaan-programrede-sosiale-wetenskappe-konferensie-lewer
Grondwetkommissaris gaan programrede by Sosiale Wetenskappe-konferensie lewer
2017-04-03 Bernedette Muthien, internasionaal-erkende Suid-Afrikaanse kundige wat betref geslagsgelykheid, geweldloosheid, en geslagsgebaseerde geweld, sal as hoofspreker optree by die agste Internasionale Konferensie oor Sosiale Wetenskappe - ’n samewerkingsprojek…http://news.nwu.ac.za/af/prof-lubbe-se-baanbrekerswerk-word-internasionaal-erken
Prof Lubbe se baanbrekerswerk word internasionaal erken
2021-08-20 In die lig van Vrouemaand wil ons sê hoe trots ons is op een van ons eie voorste vroue wat vir haar baanbrekerswerk in die reënboognasie internasionaal erken word. Prof Welma Lubbe, professor in die Skool vir Verpleegkunde aan die Noordwes-Universiteit (NWU…http://news.nwu.ac.za/af/biblioteekbestuurders-deel-hulle-kennis-oor-ki-chili
Biblioteekbestuurders deel hulle kennis oor KI in Chili
2024-07-05 Die wêreld van biblioteke gaan nooit weer dieselfde wees ná die koms van kunsmatige intelligensie (KI) nie. Biblioteke regoor die wêreld het KI verwelkom as ’n instrument wat nie net hulle dienste beter maak nie, maar ook ’n beter biblioteek-ervaring vir…http://news.nwu.ac.za/af/besoek-lei-tot-samewerking-oor-voeding-lesotho