Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/nwu-hoof-en-visekanselier-vereer-met-aanstelling-adjunkprofessor-topuniversiteit-vs
NWU hoof en visekanselier vereer met aanstelling as adjunkprofessor by topuniversiteit in VS
2022-11-01 Die droom van die Noordwes-Universiteit (NWU) om ’n internasionaal erkende universiteit te wees, het onlangs ’n hupstoot gekry deur die aanstelling van sy hoof en visekanselier as adjunkprofessor by een van die topuniversiteite in die Verenigde State van…http://news.nwu.ac.za/af/covid-19-pandemie-het-suid-afrika-se-brose-vrede-verder-laat-verswak
Covid-19-pandemie het Suid-Afrika se brose vrede verder laat verswak
2022-04-06 In die nadraai van die Covid-19-pandemie het die uitsluiting van selfs nog meer Suid-Afrikaanse burgers van ekonomiese aktiwiteit die land se reeds brose vrede verder laat verswak. Dit is een van die gevolgtrekkings waartoe Noordwes-Universiteit (NWU)…http://news.nwu.ac.za/af/impak-van-voedingsprojek-gaan-deur-leierskapsontwikkeling-voort
Impak van voedingsprojek gaan deur leierskapsontwikkeling voort
2023-05-26 Die werklike betekenis van ’n projek kan dikwels gemeet word aan die volhoubaarheid daarvan lank nadat dit voltooi is. Kundiges van die Noordwes-Universiteit (NWU) maak betekenisvolle bydraes in Nigerië as deel van die heel grootste belegging in…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vaal-se-btmg-%25E2%2580%2593-%25E2%2580%2599n-vergelyking-wat-sin-maak
NWU Vaal se BTMG – ’n vergelyking wat sin maak!
2022-08-19 Dit is hierdie jaar die vierde jaar wat die baie geslaagde leerprogram, Oorbrug die Wiskunde-gaping, aangebied word. Dit word deur die Fakulteit Ekonomiese Wetenskappe en Inligtingstegnologie aan die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit…http://news.nwu.ac.za/af/maer-jare-kan-voedsel-met-minder-hulpbronne-geproduseer-word
In maer jare kan voedsel met minder hulpbronne geproduseer word
2024-10-09 Landbou is aan die voorpunt om voedselsekerheid te waarborg en navorsers aan die Noordwes-Universiteit (NWU) soek deurlopend na meer innoverende en doeltreffender maniere om hierdie lewensbelangrike sektor te bevorder. Medeprofessor Rojanette Coetzee van…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-bevestig-dr-anna-mokgokong-se-tweede-termyn-kanselier
NWU bevestig dr Anna Mokgokong se tweede termyn as kanselier
2025-03-13 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het die bekende sakeleier en entrepreneur dr Anna Mokgokong se tweede termyn as kanselier bevestig. Dit is op 12 Maart tydens ’n luisterryke geleentheid in Potchefstroom bevestig nadat die NWU Raad haar vir ’n verdere vyf…http://news.nwu.ac.za/af/maatskaplike-aanpassing-post-apartheid-sa
Maatskaplike aanpassing in post-apartheid-SA
2018-11-20 Die lewe in post-apartheid-Suid-Afrika moet nog verstaan word. Hierdie uitdaging, asook die strategiese voorneme van die Noordwes-Universiteit (NWU) om maatskaplike geregtigheid te bevorder, daag die samelewing uit om die “sosiale” begrip vanuit ’n…http://news.nwu.ac.za/af/ottosdal-se-leerders-se-uitstekende-leesvermoe-beindruk-nwu-besoekers
Ottosdal se leerders se uitstekende leesvermoë beïndruk NWU-besoekers
2024-12-09 Die belangrikheid van leesgeletterdheid het na vore gekom toe ’n internasionale leesgeletterdheidstudie bevind het dat slegs 20% van Suid-Afrikaanse graad 4-leerders die betekenis verstaan van wat hulle lees, ongeag die taal. Aangesien dit ’n rede tot…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-en-go-purple-foundation-bemagtig-gemeenskap-om-kindermishandeling-te-voorkom
NWU en Go Purple Foundation bemagtig gemeenskap om kindermishandeling te voorkom
2020-11-16 Die Kersseisoen is hier en waar party mense uitsien na verlof of ʼn rustiger tyd by die kantoor, is dit vir ander beroepe die besigste tyd van die jaar – veral vir maatskaplike werkers en lede van die SAPD. Anneri du Plessis van die Go Purple Foundation, ʼn…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-bevorder-impakvolle-voedingleierskapsopleiding-afrika
NWU bevorder impakvolle voedingleierskapsopleiding in Afrika
2025-03-11 Ná onlangse verwikkelinge is impakvolle leierskap in voeding nou meer as ooit nodig. Die Verenigde Nasies (VN) se dekade van aksie oor voeding (United Nations (UN) Decade of Action on Nutrition*) kom hierdie jaar tot ’n einde en USAID-befondsing vir Afrika en…http://news.nwu.ac.za/af/navorser-betrek-afrika-bevolkings-voorheen-eurosentriese-selnavorsing
Navorser betrek Afrika-bevolkings by voorheen Eurosentriese selnavorsing
2023-07-31 Waarom het sommige mense tydens die Covid-19-pandemie ernstiger koronavirus-simptome as ander ervaar? Internasionale navorsers glo dat ’n deel van die antwoord dalk diep in die mens se selle kan lê, veral in die klein sirkelvormige chromosoom binne-in elke…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-beloon-vir-uitnemendheid-sedibeng-distrik-0
NWU beloon vir uitnemendheid in Sedibeng-distrik
2020-02-03 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het dit weer gedoen! Dié kampus het vir die negende agtereenvolgende jaar die Professional Management Review (PMR) se gesogte Diamond Arrow-toekenning vir uitnemendheid in hoër onderwys in die…http://news.nwu.ac.za/af/ekonomiese-groei-n-welkome-herstel
Ekonomiese groei is ’n welkome herstel
2022-03-09 Suid-Afrika se ekonomiese groei van 1,2% in die vierde kwartaal van 2021 het ’n oorkoepelende positiewe groei van die bruto binnelandse produk (BBP-groei) van 4,9% in 2021 opgelewer, wat ná die rampspoedige -6,4%-groei in 2020’n welkome herstel van die…http://news.nwu.ac.za/af/boek-ondersoek-anti-apartheid-intellektueel-se-werk-en-voortgesette-relevansie
Boek ondersoek anti-apartheid-intellektueel se werk en voortgesette relevansie
2023-11-20 Post-apartheid Suid-Afrika het steeds talle onopgeloste probleme en onvervulde beloftes, ten spyte van noemenswaardige vordering op sekere gebiede. ’n Boek oor die werk van die ontslape anti-apartheidsaktivis en intellektueel, Mzala Nxumalo, wat onlangs…http://news.nwu.ac.za/af/paulo-par-excellence
Paulo par excellence
2023-10-11 Daar was Woensdagaand 4 Oktober baie min wenkbroue gelig toe Vernon Paulo, die NWU se uithalerhaker, as die NWU Rugbyinstituut se Speler van die Jaar aangewys is. Paulo is met die Johan Claassen-trofee vir sy uithalerspel in die Varsitybeker beloon en was…http://news.nwu.ac.za/af/kampus-bult-sy-spiere-ussa-2017
Kampus bult sy spiere by USSA 2017
2017-07-19 Dis is amptelik! Die Noordwes-Universiteit (NWU) is tweede in die land wanneer dit by liggaamsbou as mededingende sport kom. Tydens die onlangse Universiteit Sport Suid-Afrika-kampioenskap (USSA-kampioenskap) wat in Durban gehou is, het die span van die…http://news.nwu.ac.za/af/verandering-noodsaak-innovasie-en-groei-%25E2%2580%2593-prof-linda-du-plessis
Verandering noodsaak innovasie en groei – prof Linda du Plessis
2018-10-12 Radikale verandering is aan die orde van die dag. So het prof Linda du Plessis, adjunk-visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU) verantwoordelik vir institusionele beplanning en Vanderbijlparkkampusbedrywighede, tydens die onlangse NWU…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-nwu-innovasiegenootskap-aan-innoveerder-chemie-toegeken
Nuwe NWU Innovasiegenootskap aan innoveerder in Chemie toegeken
2023-08-28 Deur Vukosi Mathale Die Tegnologie-oordrag en Innovasie-ondersteuningskantoor (TTIS-kantoor) het aan ’n senior lektor in Chemie, dr Frans Smit, die 2023 NWU Innovasiegenootskap toegeken. Die NWU Innovasiegenootskap-program is ’n nuwe inisiatief van die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-bibliotekarisse-bring-kundigheid-na-inligtinggeletterdheid
NWU-bibliotekarisse bring kundigheid na inligtinggeletterdheid
2024-06-21 Dr Mathew Moyo, hoofdirekteur van die Biblioteek- en Inligtingsdienste op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU), en dr Sabelo Chizwina, direkteur van Inligting- en Leerdienste op die Vanderbijlparkkampus, is steeds besig om die NWU se…http://news.nwu.ac.za/af/maak-n-buiging-grafiese-ontwerp-julle-het-ons-weer-eens-trots-gemaak