Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/nwu-skenk-rekenaars-en-boeke-aan-die-jb-marks-gemeenskapsbiblioteke
NWU skenk rekenaars en boeke aan die JB Marks-gemeenskapsbiblioteke
2022-08-19 Plaaslike biblioteke het dikwels nie die middele om broodnodige rekenaars en boeke op ’n gereelde basis aan te skaf nie. Personeel van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Biblioteek- en Inligtingsdienste (BID) in Potchefstroom het hierdie behoefte raakgesien…http://news.nwu.ac.za/af/gebruik-bestuurstegnologie-om-die-grondwetlike-reg-op-water-te-verseker
Gebruik bestuurstegnologie om die grondwetlike reg op water te verseker
2021-06-23 Intelligente waterbestuurstegnologie kan die antwoord op sommige van Suid-Afrika se wateruitdagings wees. Dit is die mening van Nicolene Steyn, een van die jongste PhD-studente by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Regte, wat glo dat slimtegnologie…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-alumna-benoem-vir-2017-vrou-van-die-jaar-toekennings
NWU-alumna benoem vir 2017 Vrou van die Jaar-toekennings
2017-03-09 ʼn Vrou word soms met ʼn volle sirkel vergelyk: binne-in haar is die potensiaal om te skep, te koester en te transformeer. As ʼn mens kyk na die kaliber van die finaliste vir die 2017-weergawe van die Vrou van Statuur: Vrou van die Jaar-toekennings, is hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/ligte-kamera-aksie-tweede-one-button-studio-sien-die-lig
Ligte, kamera, aksie! Tweede One Button Studio sien die lig
2017-09-01 Om ’n video op te neem, was nog nooit so maklik nie. ’n Tweede One Button Studio (OBS) is onlangs op ons kampus in Vanderbijlpark geopen om die gebruikersvriendelike dog baie moderne oudiovisuele toerusting binne bereik van elke student en personeellid te…http://news.nwu.ac.za/af/prof-alistair-mokoena-belegging-goeie-opvoeding-die-sleutel
Prof Alistair Mokoena: belegging in goeie opvoeding is die sleutel
2024-04-04 Prof Alistair Mokoena, Google Suid-Afrika se direkteur vir ons land, het beloof om vanaf 2024 elke jaar R50 000 aan die Noordwes-Universiteit (NWU) te skenk. Volgens prof Mokoena sal die bedrag van die befondsing in die Dr Alistair Mokoena Education Fund belê…http://news.nwu.ac.za/af/ons-waak-teen-gbv-insidente-wanneer-die-akademiese-jaar-begin
Ons waak teen GBV-insidente wanneer die akademiese jaar begin
2023-02-15 Die Noordwes-Universiteit (NWU) verwelkom hierdie maand ons eerstejaars en terugkerende studente op ons kampusse. Hoewel verskeie forums in plek is om studenteveiligheid te verbeter, veral dié van vroulike studente, gaan voortslepende beurtkrag waarskynlik ’n…http://news.nwu.ac.za/af/pers-die-kleur-van-uitnemendheid-maar-ook-van-herinnering
Pers is die kleur van uitnemendheid, maar ook van herinnering
2020-12-03 Gedurende die maand Desember gaan die drie hoofhekke van die Noordwes-Universiteit se kampusse in Mahikeng, Potchefstroom en Vanderbijlpark om ’n bepaalde rede pers verlig word. Die kleur pers loop simbolies deur die are van elke personeellid, student en…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-neem-die-voortou-om-jong-vroulike-studente-te-bemagtig
Fakulteit neem die voortou om jong vroulike studente te bemagtig
2018-10-12 Wyle Kofi Annan het gesê dat die bemagtiging van vroue die doeltreffendste instrument is om enige nasie te ontwikkel. Met hierdie stelling in gedagte is die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Opvoedkunde in Vanderbijlpark hard aan die werk om te…http://news.nwu.ac.za/af/masara-fokus-op-musiek-en-die-bewaring-van-inheemse-musiek
MASARA fokus op musiek en die bewaring van inheemse musiek
2023-04-28 Aristoteles het gesê dat musiek die mag het om die karakter te vorm en daarom by die opvoeding van jongmense ingesluit behoort te word. Hierdie aanhaling pas goed by die Noordwes-Universiteit (NWU) se navorsingsnisarea Musiekkunste in Suid-Afrika: Hulpbronne…http://news.nwu.ac.za/af/elektrisiteitstariefverhoging-sal-noodgedwonge-die-koste-van-sake-ondernemings-laat-styg
Elektrisiteitstariefverhoging sal noodgedwonge die koste van sake-ondernemings laat styg
2025-01-31 Hoewel dit steeds vir sakeondernemings en verbruikers ’n pynlike saak is, is die besluit deur die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) om ’n veel laer verhoging van 12,7% in Ekskom-tariewe toe te laat, in plaas van die 36% wat Eskom wou hê, ’n…http://www.nwu.ac.za/af/kantoor-van-die-adjunk-visekanselier-vir-onderrig-en-leer
Kantoor van die Senior Adjunk-visekanselier vir Onderrig en Leer
2026-02-05 p{ text-align:left;} .views-row { clear: both; } #zone-content .block { padding-bottom: 0; } h3.seegroen { margin-top: 0; } .view.view-faculties-front-page-sliding-images.view-id-faculties_front_page_sliding_images.view-display-id-block_3 { position: relative…http://law.nwu.ac.za/af/node/29205
Roman Mauger, 'n navorsingsgenoot aan die Noordwes-Universiteit ontvang sy doktorsgraad
2017-09-11 Roman Mauger, 'n navorsingsgenoot aan die Noordwes-Universiteit, het op 8 September sy doktorsgraad van die Universiteit van Montpellier ontvang. Hy het sy proefskrif suksesvol afgehandel. Sy eksamengroep het onderstreep dat hy 'n "globale navorser" was as…http://news.nwu.ac.za/af/kweek-hoop-ten-spyte-van-die-wanhoop-oor-covid-19
Kweek hoop ten spyte van die wanhoop oor Covid-19
2021-07-02 Die voortgaande effek wat Covid-19 op geestesgesondheid het, word regoor die wêreld gevoel, maar veral in Suid-Afrika noudat die pandemie ons land met ’n derde vlaag getref het. Ons het geliefdes, ons finansiële stabiliteit, van ons vryhede, ons sosiale…http://education.nwu.ac.za/af/mathematics-science-and-technology-education/kontak-ons
Kontak die Skool vir Wiskunde, Wetenskap en Tegnologie vir Onderwys
2025-03-04 Posadres: Die Direkteur Privaatsak X6001 Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit Potchefstroom 2520 Physical Address: Gebou B10 Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit Potchefstroom 2531 Kontaknommers: Tel: +27 (0)18 299-1857…http://education.nwu.ac.za/af/commerce-and-social-sciences-education/kontak-ons-0
Kontak die Skool vir Besigheids en Sosiale Studies in Onderwys
2023-09-05 Posadres: Die Direkteur Privaat sak X6001 Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit Potchefstroom 2520 Fisiese adres: Gebou C6 Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit Potchefstroom 2531 Kontaknommers: Tel: +27 (0)18 299-4763…http://law.nwu.ac.za/law/prof-an%25C3%25A9l-du-plessis-presenting-public-lecture
Prof Anél du Plessis is presenting a Public Lecture
2018-06-27 Prof Anel du Plessis bied op 26 Junie 2018 'n publieke lesing aan wat deur die Institute for Advanced Sustainability Studies (Potsdam) en die Freie Universitat, Berlyn aangebied word. Die lesing is getiteld: "Domestication of the Paris Agreement in South…http://health-sciences.nwu.ac.za/psychosocial-health/about-us
About us
2021-11-03 Welcome to the School of Psychosocial Health: The School of Psychosocial Health comprises of two subject groups: The subject group of Psychology and the subject group of Social Work. The School has the following expertise…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-het-sy-kapasiteit-bereik-geen-instapstudente-toegelaat-tydens-die-registrasie-van
NWU het sy kapasiteit bereik – geen instapstudente toegelaat tydens die registrasie van eerstejaarstudente nie
2021-02-17 Die Noordwes-Universiteit (NWU) sal nie tydens die registrasietyd vir eerstejaarstudente in 2021 persone wat nie vir toelating gekwalifiseer het nie, nie ’n aanbod om te studeer ontvang het nie, of dié wat laat aansoek gedoen het, toelaat om sy kampusse…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-antropoloog-beklemtoon-vyf-praktiese-stappe-tot-die-inklusiewe-studie-van-ekologie
NWU-antropoloog beklemtoon vyf praktiese stappe tot die inklusiewe studie van ekologie
2021-05-25 Ons leef in ’n wye wêreld van kennis, en tog beklemtoon talle wetenskaplike velde hoofsaaklik die bydraes van Westerse kennis. Die belangrikheid daarvan om ekologie te dekoloniseer sodat die reikwydte en impak van die veld op ’n etiese wyse verbreed kan word…http://humanities.nwu.ac.za/registration-and-orientation/contact-us