Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/die-vervanging-van-antibiotika-hoendervoer-met-fulviensuur-kan-boere-en-verbruikers-tevrede-stel
Die vervanging van antibiotika in hoendervoer met fulviensuur kan boere en verbruikers tevrede stel
2024-10-09 Hoenderboere in minderbevoorregte gemeenskappe sukkel om voerkoste laag te hou terwyl hulle in die toenemende verbruikersvraag moet voorsien. ’n Meestersgraadstudent van die NWU het ’n potensiële wen-wen-oplossing ondersoek. Keamogetswe Constance Mokubung…http://news.nwu.ac.za/af/begroting-probeer-balans-tussen-fiskale-volhoubaarheid-en-ekonomiese-groei-handhaaf
Begroting probeer balans tussen fiskale volhoubaarheid en ekonomiese groei handhaaf
2025-03-13 Die hersiene Begrotingsverklaring wat die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, op 12 Maart voorgelê het, wat ’n nuwe fiskale vermenging van besteding, lenings en belasting bied as ’n reaksie op die teenstand voorheen teen die 2%-styging in BTW wat in die…http://education.nwu.ac.za/af/mathematics-science-and-technology-education/studierigtings
Studierigtings
2025-03-04 Geografie- onderwys en omgewingsopvoeding [accordion collapsed] Oorsig Die vakgroep Geografie- onderwys en Omgewingsopvoeding, is ’n dinamiese en lewendige groep binne die Skool vir Wiskunde, Wetenskap en Tegnologie vir Onderwys. Ons…http://news.nwu.ac.za/af/cachet-park-cid-kan-net-nog-verder-groei
Cachet Park CID kan net nog verder groei
2021-02-18 Ná jare wat die groter Bult-area in Potchefstroom die primêre misdaadkern van die dorp was, het dit uiteindelik die sektor met die minste kriminele aktiwiteit geword. Die afname in misdaad in die gebied is die direkte gevolg van die inisiatief van die…http://news.nwu.ac.za/af/skoolhoofde-die-noord-kaap-gaan-unieke-diploma-baat
Skoolhoofde in die Noord-Kaap gaan by unieke diploma baat
2021-05-14 Die Fakulteit Opvoedkunde van die Noordwes-Universiteit (NWU) is gekies as die voorkeurverskaffer vir die aanbieding van ’n unieke Gevorderde Diploma in Opvoedkunde vir skoolleiers in die Noord-Kaap. Die Skool vir Professionele Studies in Onderwys in die…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/nagraadse-studies
Nagraadse studies
2026-06-26 [accordion collapsed] Agtergrond Ons nagraadse navorsingsprogram is deel van die Maatskaplike Transformasie Fokusarea en die fokus is op kommunikasie in veranderende kontekste. Dit impliseer dat ons in die temas van nagraadse studies daarop fokus om…http://news.nwu.ac.za/af/geloof-talent-en-hope-kreatiwiteit-%25E2%2580%2599n-entrepreneur-se-reis
Geloof, talent en hope kreatiwiteit: ’n entrepreneur se reis
2023-11-09 Gabi Hendrich (37), ’n grafiese en binnenshuise ontwerper en die eienaar van Living Stones Talent Factory, beskryf haar besluit om ’n entrepreneur te word as ’n geleidelike roeping van God waarop sy ja gesê het. Dit is die storie van haar reis tot dusver…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-uitvoerende-direkteur-van-studentelewe-dien-op-die-redaksie-van-internasionale-vaktydskrif
NWU se uitvoerende direkteur van Studentelewe dien op die redaksie van internasionale vaktydskrif
2024-09-06 Studentesake is ’n belangrike deel van hoër onderwys en die werk wat vakkundiges op hierdie gebied doen, is ’n noodsaaklike katalisator om ’n lewenslange, holistiese ontwikkeling van studente aan die gang te kry. Een van die mees gesaghebbende platforms op…http://news.nwu.ac.za/af/eagles-gaan-voort-om-hulle-staal-die-varsitybeker-te-wys
Eagles gaan voort om hulle staal in die Varsitybeker te wys
2024-03-04 Twee rondtes en twee oortuigende oorwinnings. Die Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles het vir hulle tuisskare genoeg gegee om oor te juig toe hulle die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) in hulle Varsitybeker-wedstryd met 49–15 gewen het. ’n Pers golf van…http://law.nwu.ac.za/af/node/29324
Nuwe uitdaging vir prof Christa Rautenbach
2018-05-30 Die doel van prof Rautenbach se aanstelling is om aan ’n ondersoek ten opsigte van die moontlike aanvaarding van ’n enkele huwelikswet, wat maatreëls teen skynhuwelike insluit, deel te neem. Die ondersoek sal hoofsaaklik die kwessie hanteer van die…http://www.nwu.ac.za/af/tanya-robinson-alumni
Tanya Robinson | Alumni
2021-05-12 Dr Tanya Robinson is ’n merkwaardige navorser wat voor die ouderdom van 36 reeds drie doktorsgrade in maatskaplike werk verwerf het. Sy het ’n intense passie getoon om deur empiriese resultate tot die samelewing by te dra, en…http://engineering.nwu.ac.za/af/bedryfsingenieurswese
Bedryfsingenieurswese
2026-01-10 Betree die opwindende wêreld van Bedryfsingenieurswese by die NWU, waar kreatiwiteit en innovasie saamgesnoer word in ʼn unieke opvoedkundige omgewing. Ons Skool vir Bedryfsingenieurswese bied ʼn intieme leerervaring met kleiner klasse,…http://commerce.nwu.ac.za/af/business/phd-0
PhD
2026-02-10 PHD, Die PhD-program van die NWU Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur is ʼn navorsingsdoktorsgraad van uitstaande kwaliteit. Daar word van voornemende kandidate verwag om ervaring en beheer van die doktorale studie te toon. Die NWU Skool vir Besigheid en…, Sites of delivery,http://sport.nwu.ac.za/af/rotsklim
Rotsklim
2023-03-03 Welkom by die NWU Rotsklimklub Vir diegene wat avontuur en opwinding geniet of bloot net fikser wil word, is hierdie klub net die regte ding. Jy hoef niks te betaal nie en enigeen wat ’n geregistreerde student is, is welkom om aan te…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-was-die-mede-aanbieder-van-die-intree-jaarlikse-moses-kotane-lesing
NWU was die mede-aanbieder van die intree- jaarlikse Moses Kotane-lesing
2022-11-21 Die Noordwes-Universiteit (NWU), die Noordwes Provinsiale Regering (NWPR) en die Moses Mauane Kotane-stigting het gesamentlik op 18 November die intree- jaarlikse Moses Kotane-lesing aangebied. Hierdie jaar se gebeurtenis met die tema: Resetting South…http://news.nwu.ac.za/af/gebruik-die-reg-om-geregtigheid-en-volhoubaarheid-te-bevorder
Gebruik die reg om geregtigheid en volhoubaarheid te bevorder
2022-12-08 Wanneer dit kom by die soek van innoverende oplossings vir die maatskaplike en omgewingsuitdagings wat Suid-Afrika moet hanteer, is die Navorsingseenheid vir Reg, Geregtigheid en Volhoubaarheid van die Noordwes-Universiteit (NWU) aan die voorpunt. “Die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kyk-verby-beurtkrag-na-volhoubare-groener-energie-oplossings
NWU kyk verby beurtkrag na volhoubare groener energie-oplossings
2024-07-31 Terwyl die huidige uitdagings aangepak word wat deur beurtkrag veroorsaak word, kyk die Noordwes-Universiteit (NWU) ook na langtermyn- volhoubare en groener oplossings vir die opwekking van hernubare energie. Dit sal nie net energiesekerheid verseker nie,…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-ouers-1
Inligting vir ouers
2021-08-04 Dankie dat u die hoër onderwys van u seun of dogter aan die NWU toevertrou. U keuse van universiteit is verstandig, soos u sal sien wanneer u sy of haar vordering in die jare vorentoe volg. Die rede hiervoor is dat die NWU ’n welverdiende reputasie het om…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vanderbijlpark-spog-met-nuwe-alumni-advieskomitee
NWU Vanderbijlpark spog met nuwe Alumni-advieskomitee
2018-05-07 Ses jaar ná die stigting van die heel eerste alumni-advieskomitee op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark laat die komitee steeds sy teenwoordigheid geld. Die komitee verteenwoordig die kampus se sterk en lewendige alumnigroep, wat…http://news.nwu.ac.za/af/samewerking-tussen-nwu-en-vanderbijlpark-rotari%25C3%25ABrs-gee-wiskunde-onderwys-%25E2%2580%2599n-hupstoot