Multisite Search
http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/financial-mathematics/finansi%25C3%25ABle-wiskunde
Finansiële Wiskunde
2020-06-10 Finansiële Wiskunde is ʼn florerende afdeling van die moderne wetenskap. Die talle aanwendings daarvan het noodsaaklik geword vir die dag-tot-dag funksionering van finansiële instellings wêreldwyd. Gevolglik is dit uiters belangrik om ʼn…http://sport.nwu.ac.za/af/cross-country/padwedlope
Padwedlope
2024-06-14 [accordion collapsed] Mahikengkampus Kegomoditswe Moloko 018 389 2152 28383834@nwu.ac.za Potchefstroomkampus Dit is vir my aangenaam om jou aan Suid-Afrika se voorste atletiekklub bekend te stel. Die NWU Atletiekklub het daarin geslaag om…http://news.nwu.ac.za/af/uitblinker-adele-hardloop-skitterende-twee-oseane
Uitblinker Adele hardloop skitterende Twee Oseane
2022-04-22 Bertie Jacobs Die San Gabriel-berge, met spikkels sneeu op die hange en ’n wit sneeukombers op die pieke, kan in die winter vanaf die stad Rancho Cucamonga in Kalifornië gesien word. Die musikant Jake Hamilton is in 1979 daar gebore. …http://law.nwu.ac.za/af/node/29461
A former student of the NWU Faculty of Law, Adv Jannet Gildenhuys
2019-08-13 'n Voormalige student van die NWU se Regsfakulteit Adv Jannet Gildenhuys, is aangestel as Senior Advokaat met effek vanaf 30 Julie 2019. Jannet het haar LLB-graad (cum laude) verwerf aan die NWU in 1993 en het ook haar LLM by Emory University (Atlanta,…http://news.nwu.ac.za/af/die-nwu-gaan-suid-afrika-se-olimpiese-atlete-geestelik-voorberei
Die NWU gaan Suid-Afrika se Olimpiese atlete geestelik voorberei
2021-02-02 Die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie (CHHP) by die Noordwes-Universiteit (NWU) het van krag tot krag gegaan sedert dit onlangs tot stand gekom het. Hierdie jongste prestasie bevestig die feit dat dit ’n dinamiese sentrum is wat erns maak met hulle…http://news.nwu.ac.za/af/innoverende-oplossings-aan-die-orde-van-die-dag-die-scsis-se-projekvoorleggingsdag-vir
Innoverende oplossings aan die orde van die dag by die SCSIS se projekvoorleggingsdag vir honneursgraadstudente
2024-10-22 Die Skool vir Rekenaarwetenskap en Inligtingstelsels (SCSIS) op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit het op 10 Oktober 2024 sy jaarlikse projekvoorleggingsdag vir honneursgraadstudente by die The Roots-venue in Potchefstroom gehou. Die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundiges-bespreek-die-suid-afrikaanse-ekonomie
NWU-kundiges bespreek die Suid-Afrikaanse ekonomie
2020-03-10 Suid-Afrika het sedert 1994 sy derde resessie beleef en negatiewe groei lê die land se reeds sukkelende ekonomie aan bande. Voeg hierby ’n daling van 1,4% in die bruto binnelandse produk, asook die droewige toestand van ons ondernemings in staatsbesit, en…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-korporatiewe-publikasies-skitter-nasionale-kompetisies
NWU se korporatiewe publikasies skitter in nasionale kompetisies
2024-12-04 Die korporatiewe publikasies van die Noordwes-Universiteit (NWU) het uitgeblink in vanjaar se Suid-Afrikaanse Publikasieforum- en Bemarking, Bevordering en Kommunikasie in Onderwys (MACE)-kompetisies. Dit is ʼn trotse prestasie vir die Universiteit in sy…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-staatmakers-beloon-vir-lojale-diens
NWU-staatmakers beloon vir lojale diens
2019-02-06 Verskeie personeellede van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark is onlangs tydens die Amptelike Opening van die Akademiese Jaar met langdienstoekennings vereer. Tydens dié geleentheid – wat die begin van die akademiese…http://news.nwu.ac.za/af/gradeplegtigheid-simboliseer-%25E2%2580%2599n-nuwe-geslag-wat-%25E2%2580%2599n-impak-gaan-maak
Gradeplegtigheid simboliseer ’n nuwe geslag wat ’n impak gaan maak
2019-04-25 “’n Gradeplegtigheid is in wese ’n simboliese erkenning van ’n nuwe geslag leiers, meningsvormers, kundiges, kunstenaars, wetenskaplikes en entrepreneurs. Kortom: ’n dag waar die doeners van môre na vore tree om raakgesien te word as trotse rentmeesters van…http://news.nwu.ac.za/af/omvattende-plan-kan-dalk-die-keerpunt-vir-energie-uitdagings-wees
Omvattende plan kan dalk die keerpunt vir energie-uitdagings wees
2022-07-26 President Cyril Ramaphosa se plan om die uitgerekte elektrisiteitskrisis in Suid-Afrika op te los, kan die keerpunt wees om die land se vermoë te bevorder om met groter sukses sy energie-uitdagings die hoof te bied. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die…http://news.nwu.ac.za/af/navorsing-kyk-na-natuurlike-oplossings-vir-blootstelling-aan-gifstowwe-wat-gesondheid-benadeel
Navorsing kyk na natuurlike oplossings vir blootstelling aan gifstowwe wat gesondheid benadeel
2024-04-19 Prof Sithandiwe Mazibuko-Mbeje van die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs teruggekeer van sabbatsverlof in Ancona, Italië, waar sy baanbrekernavorsing in toksikologie gedoen het. Prof Mazibuko-Mbeje het oor die verloop van sewe maande gedelf in ’n…http://news.nwu.ac.za/af/studie-ondersoek-die-gebruik-van-medisinale-plante-om-kindersiektes-te-behandel
Studie ondersoek die gebruik van medisinale plante om kindersiektes te behandel
2023-07-31 Dr Tshepiso Ndhlovu, ’n PhD-gegradueerde van die Noordwes-Universiteit (NWU), het belowende navorsing voltooi oor die gebruik van medisinale plante om kinders se siektes te behandel. Siektes onder kinders lewer wêreldwyd ’n groot bydrae tot die…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/gemeenskapsverbintenis
Gemeenskapsverbintenis
2020-06-25 Studente deel kundigheid om plaaslike behoeftes aan te spreek Studente aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus het ontdek dat seep in hotelle en gastehuise dikwels slegs een keer gebruik word en dan weggegooi word. Hulle het…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kompetisie-ontdek-en-ontwikkel-die-volgende-geslag-vroue-ingenieurs
NWU-kompetisie ontdek en ontwikkel die volgende geslag vroue-ingenieurs
2021-03-24 Is jy ’n hoërskoolmeisie wat na die wêreld om jou kyk en maniere uitdink waarop jy dit beter kan maak? Jy kan deel wees van die volgende geslag vroue-ingenieurs wat met vars, innoverende idees ’n groot impak kan maak, nie net op Suid-Afrika en Afrika nie,…http://news.nwu.ac.za/af/bemagtig-die-onderwysers-van-m%25C3%25B4re
Bemagtig die onderwysers van môre
2019-04-08 Daar is drie soorte onderwysers: die onderwyser wat dinge laat gebeur, die een wat kyk hoe ander dinge laat gebeur, en dié een wat wonder wat gebeur het! Die Noordwes-Universiteit (NWU) se onderwysers van die toekoms – wat opgelei word om dinge te laat…http://news.nwu.ac.za/af/prof-sit-sy-oxford-navorsing-voort
Prof sit sy Oxford-navorsing voort
2019-04-24 ’n Medeprofessor in die Fakulteit Teologie aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs van die Oxford Instituut vir Bevolkingsveroudering teruggekeer, waar hy drie maande lank navorsing gedoen het. Prof Vhumani Magezi was ’n akademiese besoeker aan…http://news.nwu.ac.za/af/krone-selfvertroue-en-charisma-%25E2%2580%2593-mej-en-mnr-nwu-vaal-2019