Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/nwu-shines-again-top-seven-rankings
NWU shines again in the top seven in rankings
2024-11-20 The North-West University (NWU) is still among the cream of the crop locally and internationally. The latest rankings of the ShanghaiRanking Consultancy again placed the NWU among the top seven South African universities in its 2024 Academic Ranking of World…http://news.nwu.ac.za/af/voormalige-bokkaptein-adriaan-strauss-kry-sy-mba-die-nwu-met-onderskeiding
Voormalige Bokkaptein Adriaan Strauss kry sy MBA by die NWU... met onderskeiding
2024-07-31 Die voormalige Springbokkaptein en vuurvreter-haker vir die Cheetahs en Bulls, Adriaan Strauss, het Donderdag 25 April sy Meestersgraad in Besigheidadministrasie (MBA) by die Noordwes-Universiteit (NWU) met onderskeiding ontvang. Die gradeplegtigheid het…http://www.nwu.ac.za/af/uitvoerende-direkteur-mense-en-kultuur
Kantoor van die Uitvoerende Direkteur: Mense en Kultuur
2026-06-10 Uitvoerende Direkteur: Mense en Kultuur Milton Nyamadzawo 018 285 2688 milton.nyamadzawo@nwu.ac.za Uitvoerende Assistent Clement Lerefolo 018 299 2170 clement.lerefolo@nwu.ac.za Hoofdirekteur: Vakanthttp://news.nwu.ac.za/af/fenomenaal-en-formidabel-dit-die-nwu-se-program-vir-forensiese-rekenmeesterskap
Fenomenaal én formidabel: dit is die NWU se Program vir Forensiese Rekenmeesterskap
2024-10-03 Die Program vir Forensiese Rekenmeesterskap van die Noordwes-Universiteit (NWU) het die grootste groep forensiese kundiges in Suid-Afrika wat voltyds by die program werksaam is. Die Program vir Forensiese Rekenmeesterskap van die NWU is enig in sy soort…http://education.nwu.ac.za/faculty-education/distance-ro-2026
Distance R&O 2026
2026-02-03 REGISTRATION PERIOD AND ORIENTATION PROGRAMME 2026 Distance Students The Faculty of Education invites all first-year distance students to attend the online Registration and Orientation (R&O) Programme for the 2026 academic year. Date:…http://health-sciences.nwu.ac.za/hart/blood-pressure-information
Useful links
2025-07-16 http://www.ish-world.com/ The website of the International Society of Hypertension provides interesting information regarding its activities. Various members of HART are also members of the ISH. http://www…http://www.nwu.ac.za/aitw/FEMS
Faculty of Economic and Management Sciences
2026-07-01 African Footprints: Transforming Teaching and Learning in a Digital AgeHOSTING HIGHER EDUCATION INSTITUTIONNorth-West UniversityINSTITUTION WEBSITEhttps://www.nwu.ac.za/COUNTRYSouth AfricaLANGUAGEEnglishDATES14 - 18 September 2026REGISTRATION FEER8000…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-die-top-100-op-die-ranglys-vir-universiteite-ontluikende-ekonomiee-emerging-economies
NWU in die top-100 op die ranglys vir universiteite in ontluikende ekonomieë (Emerging Economies University Ranking) vir 2022
2021-10-20 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het weer eens ’n top-100-plasing op ’n internasionale ranglys gekry. Dit is in die 96ste plek – en vyfde plek in Suid-Afrika – op die ranglys van die universiteite in ontluikende ekonomieë (Emerging Economies University Ranking…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-het-sy-kapasiteit-bereik-geen-instapstudente-tydens-die-registrasie-van-eerstejaarstudente
NWU het sy kapasiteit bereik – geen instapstudente tydens die registrasie van eerstejaarstudente toegelaat nie
2023-01-17 Die Noordwes-Universiteit (NWU) sal nie tydens die registrasietyd vir eerstejaarstudente in 2023 persone wat nie vir toelating gekwalifiseer het nie, nie ’n aanbod om te studeer, ontvang het nie, of dié wat laat aansoek gedoen het, toelaat om sy kampusse as…http://news.nwu.ac.za/af/lang-en-moeilike-pad-om-die-suid-afrikaanse-lugdiens-reg-te-ruk
Lang en moeilike pad om die Suid-Afrikaanse Lugdiens reg te ruk
2020-11-23 Die Noordwes-Universiteit se Ofentse Mokwena, ʼn vervoerekonoom, gooi sy blik op die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se finansiële- en bedryfstreuermare en gee ook sy voorstel vir oplossings. Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het verborge kwesbaarhede…http://news.nwu.ac.za/af/gebruik-die-reg-om-geregtigheid-en-volhoubaarheid-te-bevorder
Gebruik die reg om geregtigheid en volhoubaarheid te bevorder
2022-12-08 Wanneer dit kom by die soek van innoverende oplossings vir die maatskaplike en omgewingsuitdagings wat Suid-Afrika moet hanteer, is die Navorsingseenheid vir Reg, Geregtigheid en Volhoubaarheid van die Noordwes-Universiteit (NWU) aan die voorpunt. “Die…http://news.nwu.ac.za/af/gebruik-die-reg-om-geregtigheid-en-volhoubaarheid-te-bevorder-0
Gebruik die reg om geregtigheid en volhoubaarheid te bevorder
2023-09-27 Dit is maklik om te sien hoe ’n gebrek aan die behoorlike toepassing van die wet, veral in die Suid-Afrikaanse konteks, uiteindelik tot anargie kan lei, aangesien daar mense is wat die wet doelbewus wil systap. Gelukkig is daar mense by die…http://news.nwu.ac.za/af/energie-uitdaging-die-grootste-bedreiging-vir-ekonomiese-prestasie
Energie-uitdaging is die grootste bedreiging vir ekonomiese prestasie
2023-04-20 Die styging in die jaarlikse verbruikersprysinflasie van 7,0% tot 7,1% in Maart was strydig met die markverwagtings, wat was dat die verbruikersprysindeks (VPI) moontlik teen nou ’n matige afname tot ongeveer 6,7% kon getoon het. Volgens prof Raymond…http://news.nwu.ac.za/af/slimstasie-die-nwu-sal-luggehalte-en-weer-moniteer
Slimstasie by die NWU sal luggehalte en weer moniteer
2019-10-08 Vanderbijlpark, ’n besoedelingsknelpunt, is gekies as die ligging van ’n moderne waarnemingstasie wat die weer sowel as die luggehalte sal moniteer. Hierdie multimiljoenrandontwikkeling sal maak dat die Noordwes-Universiteit (NWU) die eerste…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-besigheidskool-dinkskrum-nsfas-en-die-gevolge-van-staatsbesnoeiing
NWU Besigheidskool-dinkskrum – NSFAS en die gevolge van staatsbesnoeiing
2021-04-28 Die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU) het die afgelope week ʼn dinkskrum gehou met die fokus op die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (NSFAS), en spesifiek wat betref die gevolge van staatsbesnoeiing in die 2021-begroting ten opsigte…http://news.nwu.ac.za/af/seminaar-van-die-brics-network-universiteit-ondersoek-dringende-uitdagings
Seminaar van die BRICS Network-universiteit ondersoek dringende uitdagings
2023-07-06 Klimaatsverandering, toegang tot tegnologie, energie en sosio-ekonomiese struikelblokke is maar net ’n paar van die kritieke uitdagings wat die mensdom tans in die gesig staar. Afgevaardigdes van die BRICS*-nasies het persoonlik en virtueel by die 2023-…http://news.nwu.ac.za/af/alternatiewe-maatreels-vir-kansellasie-van-skuld-onder-die-soeklig
Alternatiewe maatreëls vir kansellasie van skuld onder die soeklig
2021-05-10 Talle Suid-Afrikaners wat in skuld verdrink, kan ’n potensiële reddingsboei ontvang ná ’n studie deur die Noordwes-Universiteit (NWU) se meestersgraadgegradueerde Paballo Mothibi oor die kansellering van skuld van diegene wat geen inkomste of bates het nie…http://news.nwu.ac.za/af/ranglyste-bevestig-die-nwu-se-bestendige-pad-van-uitnemendheid
Ranglyste bevestig die NWU se bestendige pad van uitnemendheid
2025-10-09 In die jongste Times Higher Education (THE) World University Rankings gaan die Noordwes-Universiteit (NWU) voort om te bou aan sy reputasie as ’n wêreldwye mededingende en innoverende instelling wat sy posisie onder die wêreld se vooraanstaande universiteite…http://news.nwu.ac.za/af/oorbrug-die-wiskundegaping-%25E2%2580%2593-%25E2%2580%2599n-tweede-kans-op-sukses-vir-matrikulante
Oorbrug die Wiskundegaping – ’n tweede kans op sukses vir matrikulante
2022-08-19 Vier jaar sedert die bekendstelling van die Oorbrug die Wiskundegaping- (BTMG-) leerprogram aan die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlparkkampus het talle leerders nie net hulle vrees vir wiskunde verloor nie, maar is ook florerende studente wat hulle…http://news.nwu.ac.za/af/plasing-op-die-gryslys-skaad-suid-afrika-se-beleggingsprofiel