Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/die-cannabisprobleem-regsgrense-moet-tussen-die-huis-en-die-werkplek-vasgestel-word
Die cannabisprobleem: regsgrense moet tussen die huis en die werkplek vasgestel word
2022-08-31 Die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika het in 2018 die kweek en gebruik van cannabis gewettig, mits dit vir privaat gebruik deur ’n volwasse persoon in ’n privaat plek is. Advokaat Dineo Mongwaketsi het in haar meestersgraadnavorsing, wat by die Noordwes-…http://www.nwu.ac.za/af/nwu-kontakinligting
Kontak die Noordwes-Universiteit
2025-09-17 Data, permit en ander verwante navrae Datavrae: Sien al die kontakbesonderhede en prosesse vir dataverwante navrae Permitvrae: nwu-covid19@nwu.ac.za Kontak NWU Gesondheidsorgsentrums Kry die amptelike NWU Covid-19 inligting hier…http://news.nwu.ac.za/af/uarm-neem-steeds-die-voortou-die-risikobestuursektor
UARM neem steeds die voortou in die risikobestuursektor
2018-03-12 Ses jaar ná die totstandkoming van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Sentrum vir Toegepaste Risikobestuur (UARM) laat die sentrum steeds ’n spoor van uitnemendheid binne die risikobestuursektor agter. In 2018 het die sentrum 22 meestersgraadstudente, van…http://news.nwu.ac.za/af/die-muffineers-geniet-die-soet-smaak-van-entrepreneurskap
Die Muffineers geniet die soet smaak van entrepreneurskap
2019-03-07 Vir die Muffineers smaak en ruik sukses baie soos botterroom, vanielje, sjokolade en aarbei. Alumnus Tshepiso Maimane en studente Mohapi Motaung en Thato Moeng van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark is die lewende bewys dat…http://law.nwu.ac.za/af/node/29227
Welkom uit die Kantoor van die Waarnemende Dekaan
2018-02-05 Geagte student Ek wil u graag baie welkom heet by die Fakulteit Regte vir die 2018 akademiese jaar wat hierdie maand ‘n aanvang neem. Hierdie jaar gaan sekerlik, op verskeie vlakke, weer ‘n opwindende een wees. Die politieke veranderinge,…http://news.nwu.ac.za/af/die-toekoms-van-die-nwu-besigheidskool-projek-proton
Die toekoms van die NWU Besigheidskool – Projek Proton
2021-06-04 Prof Jan van Romburgh het sy visie vir die NWU Besigheidskool vir die volgende vyf jaar gekoester, beplan en bepeins. Hy het onlangs sy visie in die vorm van ’n vars en innoverende metafoor – naamlik Projek Proton – gedeel. Hy het al sy kollegas, die…http://news.nwu.ac.za/af/lede-van-die-ontvangspersoneel-deur-die-nwu-vereer
Lede van die ontvangspersoneel deur die NWU vereer
2022-06-03 {0>During the month of May, then acting vice-chancellor Prof Linda du Plessis hosted multi-campus events to thank the frontline staff members for working hard during the registration period amidst Covid-19 challenges.<}0{>Die waarnemende…http://health-sciences.nwu.ac.za/test-juicebox
test juicebox
2020-08-19 Oorsig Die programme en aktiwiteite van die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit is gerig op die strewe na kennis en innovasie in die gesondheidswetenskappe ter bevordering en verbetering van die gesondheid van die…http://law.nwu.ac.za/content/editorial-policy-german
German PER
2020-07-07 Potchefstroom Electronic Law Journal ISSN 1727-3781 Potchefstroomer Elektronisches Rechtsjournal (Afrikaans; English; Dutch) Zielsetzungen und Thematik Redaktionelle Politik Urheberrecht…http://news.nwu.ac.za/af/applous-vir-die-finaliste-en-wenners-van-die-modiragatsi-innoveringskompetisie-vir-die-jeug
Applous vir die finaliste en wenners van die Modiragatsi-innoveringskompetisie vir die jeug
2022-08-22 Die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Vrouedag vanjaar die voorreg gehad om begaafde en skrander jong leerders en studente te vereer wat die potensiaal toon om ’n beter toekoms vir ons almal te skep! Die finaliste en wenners van…http://theology.nwu.ac.za/af/unit-reformational-theology-and-development-sa-society/morele-ontwikkeling-van-die-samelewing
Morele ontwikkeling van die samelewing
2023-09-05 Fokus: Die toepassing van kernbegrippe van die Reformatoriese Teologie op morele vernuwing in die proses van nasiebou en die ontwikkeling van die Samelewing Subprogramleier: Prof Riaan Rheeder e-pos: riaan.rheeder@nwu.ac.za Doelwitte…http://news.nwu.ac.za/af/susan-cilliers-dokumenteer-die-bose
Susan Cilliers: Dokumenteer die bose
2022-03-16 Dit was die dubbele moord wat ’n gemeenskap geruk en ’n nasie geskok het. Op Saterdag 26 Mei 2018 het die 19-jarige Xander Bylsma vir Sharnelle Hough (17) en Marna Engelbrecht (16) in hulle koshuis in die klein dorpie Stella vermoor. Hierdie hegte…http://news.nwu.ac.za/af/jongste-besluit-deur-die-moneterebeleidskomitee-verhoog-onvermydelik-die-risiko-vir-oordrywing-die
Jongste besluit deur die Monetêrebeleidskomitee verhoog onvermydelik die risiko vir oordrywing in die ekonomie
2023-05-26 Die Monetêrebeleidskomitee (MBK) het op 25 Mei eenparig besluit om rentekoerse met ’n verdere 50 basispunte (bsp) te verhoog, en risiko’s vir inflasievooruitsigte wat steeds hoog is, aangevoer. Die MBK se vernaamste bekommernisse draai steeds om die moontlike…http://news.nwu.ac.za/af/ranglys-plaas-vir-die-tweede-agtereenvolgende-jaar-die-nwu-onder-die-topses-plaaslike-universiteite
Ranglys plaas vir die tweede agtereenvolgende jaar die NWU onder die topses plaaslike universiteite
2021-09-03 Die THE World University Rankings het weer eens, soos verlede jaar, die Noordwes-Universiteit (NWU) onder die topses universiteite in Suid-Afrika geplaas. Die NWU word wêreldwyd tussen 501 en 600 geplaas uit meer as 1 600 universiteite uit 99 lande en…http://news.nwu.ac.za/af/die-noordwes-universiteit-verhoog-die-gesondheidsprofiel-suider-afrika
Die Noordwes-Universiteit verhoog die gesondheidsprofiel in Suider-Afrika
2023-07-18 Daar is woorde wat ’n mens se tong laat knoop. Hulle verwar die vermoëns van die geleerdes; hulle onderskei die groentjies van die kundiges in spelkompetisies. Hulle verander selfs lewens. By die Noordwes-Universiteit (NWU) is een van hierdie woorde “farmako-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-skitter-weer-die-topsewe-van-die-ranglys
NWU skitter weer in die topsewe van die ranglys
2024-08-20 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is steeds plaaslik en internasionaal onder die room van die oes. Die jongste ranglys van die ShanghaiRanking Consultancy plaas die NWU weer eens onder die topsewe Suid-Afrikaanse universiteite op sy 2024 Academic Ranking of…http://news.nwu.ac.za/af/die-effek-van-chroniese-medikasie-verdwyn-die-rook
Die effek van chroniese medikasie verdwyn in die rook
2024-11-07 Mediese kundiges stem saam dat rook ’n gesondheidsgevaar is, maar talle rokers regverdig hierdie gewoonte deur te beklemtoon hoe kalmerend en sosiaal dit kan wees. Sommige rokers van plante soos dagga wys ook op die mediese voordele wat sommige studies getoon…http://news.nwu.ac.za/af/thami-manzi-%25E2%2580%2593-die-hoof-van-die-township-se-kleinhandelbedryf