Multisite Search
http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/kwalifikasies
Kwalifikasies
2025-05-08 Die kwalifikasies wat aangebied word, ondersoek die snelveranderende gebied van taal en die relevansie daarvan vir die samelewing. Deur by die Skool vir Tale te studeer, verkry jy ’n beter begrip van die aard van taal en letterkunde, en jy…http://news.nwu.ac.za/af/rene-glo-dat-wonderwerke-steeds-plaasvind
René glo dat wonderwerke steeds plaasvind
2023-05-08 Om moed op te gee, was nooit ’n opsie vir die 23-jarige René Engelbrecht, wat onlangs haar BEd Grondslagfase-graad aan die Noordwes-Universiteit (NWU) behaal het, nie. Sy het haar graad cum laude verwerf. Sy is gebore sonder ’n corpus callosum – die massa…http://education.nwu.ac.za/af/education/nagraadse-studies
Nagraadse studies
2026-03-18 Hierdie fakulteit het ten doel om ’n leier in nagraadse opleiding en ondersteuning te wees en om nuwe benaderings te ondersoek om kundiges op die verskillende gebiede van onderwysleierskap op te lei. Ons bied gespesialiseerde nagraadse opleidingsprogramme wat…http://sport.nwu.ac.za/af/gimnastiek
Gimnastiek
2023-03-03 [accordion collapsed] Potchefstroomkampus Gimnastiek is ’n sport wat die volgende te sê het: “Wanneer die wêreld sê gee moed op, fluister hoop probeer nog een keer.” Gimnastiek is die sport van krag, dryfkrag en vasberadenheid. Gimnastiek is nie net…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/gebeure
Gebeure
2017-03-02 Studente Simposium R&O Notas: Die program vir die aankoms en registrasie van eerstejaar studente vir 2017 sal teen Desember 2016 gelaai word. Studente binne die Fakulteit Natuurwetenskappe met dringende navrae kan vir…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/agricultural-sciences/lanbou-ekonomie-en-voorligting
Lanbou Ekonomie en Voorligting
2018-05-21 Die voorgraadse program wat deur die departement aangebied word, het ten doel om gekwalifiseerde personeel te produseer wat as Landbou-ekonome kan funksioneer met die oog op die navorsing, evaluering, ontwikkeling, bestuur en evaluering van landbou-…http://news.nwu.ac.za/af/onveranderde-beleggingsgraad-positief
Onveranderde beleggingsgraad is positief
2021-05-24 Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU), sê dat die jongste besluit deur graderingsagentskappe om Suid-Afrika se beleggingsgraad en ‑vooruitsig onveranderd te laat, positief is. “Die feit dat die…http://education.nwu.ac.za/af/psycho-social-education/gemeenskapsbetrokkenheid
Gemeenskapsbetrokkenheid
2018-01-09 Die Skool is betrokke by ‘n aantal gemeenskapsprojekte: * Personeel en studente van Opvoedkundige Sielkunde op die Potchefstroomkampus is sterk betrokke by Potchefstroom Hospitaal * Dr Charles Viljoen is oor ‘n tydperk betrokke by die…http://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/skryfhulpmiddels
Skryfhulpmiddels
2021-09-03 img{border-color:#909090;} .hovereffect p{ color:white;} .hovereffect { width: 100%; height: 100%; float: left; overflow: hidden; position: relative; text-align: center; cursor: default; } .hovereffect .overlay { position: absolute; overflow: hidden…http://law.nwu.ac.za/af/undergraduate-studies/internasionale-uitruilprogramme
Internasionale Uitruilprogramme
2026-02-17 Uitruilkontrakte Fakulteit Regte het uitruilkontrakte met die volgende Universiteite: Universiteit van Tilburg Katolieke Universiteit Leuven Universiteit van Amsterdam Vrije Universiteit Amsterdam…http://news.nwu.ac.za/af/charonike-bly-radio-se-goue-meisie
Charonike bly radio se goue meisie
2021-08-06 Sy is die onbetwiste goue meisie van die Noordwes-Universiteit se klankgolwe, en op Vrydag 30 Julie het Charonike Nel dit weereens bewys toe sy tydens die nasionale Radiotoekennings as die Beste Kampus Ontbytprogram-aanbieder aangewys is. Haar houvas op…http://law.nwu.ac.za/af/node/29279
"Inspire a future leader" met Regter Leona Theron
2018-03-29 Almal is welkom om die gaslesing deur Regter Leona Theron van die Konstitusionele Hof, by te woon. Die tema van haar aanbieding is: Ons verantwoordelikheid teenoor sosiale geregtigheid. Die aanbieding is om 12:45 - 14:00 in die NWU Sanlam-ouditorium op 9…http://engineering.nwu.ac.za/af/eppei-spesialisering-sentrum-vir-emissies-beheer/emissies-kwantifisering
Emissies Kwantifisering
2021-08-06 Die fokus is hier op die monitering en kwantifisering van bestaande uitstoot van Eskom kragstasies in terme van kweekhuisgasse en besoedelstowwe. Dit is ook belangrik om die atmosfeer waarin emissies vrygestel word, te verstaan, die uitwerking van emissies op…http://law.nwu.ac.za/af/node/29213
Dr Mwanawina is gekies
2017-09-20 Dr Mwanawina is gekies om deel te neem aan 'n interdissiplinêre navorsingsprojek getiteld: Steering Regional Development through Regional Economic Communities in Africa: Legal, Economic and Political Instruments. Die projek vorm deel van die Tanzanian‐…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/sosiologie
Sosiologie
2020-07-29 Sosiologie is die studie van die samelewing, patrone van sosiale verhoudings, sosiale interaksie en sosiale instellings. Sosiologie is gemoeid met die mens en sy/haar omgewing, en met die interaksie tussen mense. Sosiologie raak ’n mens se…http://commerce.nwu.ac.za/af/hrm
Mensehulpbronbestuur
2025-08-04 [accordion], Oorsig, Mensehulpbronbestuur is die proses van aanstelling van werknemers, en die ontwikkeling van werknemerprestasie, sodat hulle ʼn waardevolle bate vir die organisasie word. Gelukkige, tevrede werknemers komplimenteer die besigheid se groei. Arbeidsverhoudinge is ʼn…, Hoofvakke, Mensehulpbronbestuur (HRM) Inleiding tot MHB Opleiding en Ontwikkeling Prestasiebestuur en Belonings Arbeidsverhoudinge Inleiding tot Werkplekverhoudings Diversiteitsbestuur Werkgroepdinamiek Teorie en Praktyk van Arbeidsverhoudinge Bestuur van…, Graad-opsies, BCom in Mensehulpbronbestuur Graad duur: 3 jaar, voltyds Aangebied by: Potchefstroom [P] Mahikeng [M] Vanderbijlpark [V] BAdmin in Mensehulpbronbestuur Graad duur: 3 jaar, voltyds Aangebied by: Mahikeng [M] BAdmin in Mensehulpbronbestuur - Verlengde …, Toelingsvereistes, BCom in Mensehulpbronbestuur APS: 24 Wiskunde: Vlak 3 (40%) of Wiskunde Geletterdheid: Vlak 6 (70%) BAdmin in Mensehulpbronbestuur APS: 23 Wiskunde: Vlak3 (40%) of Wiskunde Geletterdheid: Vlak 4 (50%) BAdmin in Mensehulpbronbestuur - Verlengde program APS…, Professionele akkreditasieliggame, South African Board For People Practices Vir meer inligting, besoek hul webwerf: http://sabpp.co.za/ Institute of People Management: Vir meer inligting, besoek hul webwerf: http://www.ipm.co.za/ , Loopbaangeleenthede, Mensehulpbronbestuurder / Uitvoerende beampte (Hoof MH-beampte of adjunkpresident van mensehulpbronne) Mensehulpbron-kundige Mensehulpbronkonsultant Internasionale Professionele Mensehulpbronpraktisyn Opleiding & Ontwikkelingsbestuurder Mensehulpbron-…, ,http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/baccalaureus-sosiale-wetenskappe