Multisite Search
http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/acds/msc
Meesterskursus
2024-02-28 MEESTERSKURSUS Magister Scientiae in Omgewingswetenskap met Ramprisikowetenskap Kwalifikasiekode: 2CT N07 Kurrikulumkode: N801P Wat hierdie kursus bied Die nuwe Magister in Omgewingswetenskap met…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/natural-sciences/nwu-navorsingstoekennings-2017
NWU Navorsingstoekennings 2017
2017-11-03 Die NWU het op 27 Oktober 2017 die jaarlikse navorsingstoekennings gehou. Die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe wens ons kollegas wat toekennings ontvang het baie geluk: Eerste aan ons Uitvoerende Dekaan Prof Eno Ebenzo as ʼn nuut-…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/tuis
Tuis
2026-02-03 Sosiale Wetenskappe behels die wetenskaplike studie van die samelewing en hoe kulturele vorms, strukture en magsverhoudings na vore kom, oor die tyd heen verander en mense se lewens in vele kontekste beïnvloed. Sosiale Wetenskappe help om te verstaan en te…http://commerce.nwu.ac.za/af/forensic-accountancy/forensiese-rekenmeesterskap
Forensiese Rekenmeesterskap
2025-07-28 [accordion], Jou roete om integriteit te beskerm, die waarheid bloot te lê en finansiële misdaad te bekamp, Is jy passievol daaroor om korrupsie, finansiële verslagdoeningsbedrog en ekonomiese misdaad op te spoor? Wil jy vaardighede ontwikkel om komplekse finansiële wangedrag te ondersoek en betekenisvol by te dra tot die beskerming van beide openbare en…, Waarom Forensiese Rekenmeesterskap by die NWU?, Multidissiplinêre benadering: Integreer rekeningkunde, reg, ondersoektegnieke, digitale forensiese tegnologie en interpersoonlike vaardighede. Bedryfsgerigte inhoud: Ontwikkel in samewerking met top forensiese professionele persone, regulatoriese liggame en…, Kernvaardighede wat jy sal ontwikkel, Rekeningkundige en ouditkundigheid - Analiseer finansiële state, identifiseer bewyse om bedrieglike transaksies te ondersoek. Ondersoektegnieke - Voer onderhoude, versamel bewyse, voer leefstyloudits uit en pas OSINT (Open-Source Intelligence) toe. Digitale…, Akademiese aanbod, NWU is die enigste universiteit in Suid-Afrika wat 'n toegewyde voorgraadse- en nagraadse program in Forensiese Rekenmeesterskap aanbied., Voorgraadse graad, BCom Forensiese Rekenmeesterskap Tydsduur: 3 jaar (voltyds) Kampus: Potchefstroom Kurrikulumkode: 5DDH01 Toelating: APS 36 | Wiskunde Vlak 5 (60–69%) | Taal Vlak 5 (60–69%), Honneursgraad, BCom Honneurs in Forensiese Rekenmeesterskap Tydsduur: 1 jaar (voltyds) Toelating: Voltooiing van BCom in Forensiese Rekenmeesterskap, Nagraadse studieroete, Vorder met jou studies met 'n Meestersgraad (MCom) of 'n PhD in Forensiese Rekenmeesterskap. Ons bied ook kortleerprogramme aan en dra aktief by tot akademiese navorsing., Akkreditasie en professionele liggame, Institute of Commercial Forensic Practitioners Vir meer inligting besoek hul webwerf: https://www.icfp.co.za/ The Association of Certified Fraud Examiners (ACFE), South African Chapter Vir meer inligting besoek hul webwerf: http://www.acfesa.co.za/ …, Loopbaanmoontlikhede, Gegradueerdes is in aanvraag in verskeie sektore: Professionele firmas: PwC, EY, Deloitte, KPMG Korporatiewe kliënte: Nedbank, FNB, Sasol, Investec Regspraktyke: Bowmans, Webber Wentzel Forensiese firmas: Nexus Forensics, Salient, Ligwa, Abacus, Stoneturn…, Nagraadse Studies, Nagraadse studies in Forensiese Rekenmeesterskap sluit in: BCom Honneurs Die nagraadse studies word aangebied op Potchefstroom [P] Kry die honneursbrosjure hier, Brosjure, Kry die nuutste brosjure oor Forensiese Rekenmeesterskap hier [/accordion] Jaarboekhttp://law.nwu.ac.za/af/node/29461
A former student of the NWU Faculty of Law, Adv Jannet Gildenhuys
2019-08-13 'n Voormalige student van die NWU se Regsfakulteit Adv Jannet Gildenhuys, is aangestel as Senior Advokaat met effek vanaf 30 Julie 2019. Jannet het haar LLB-graad (cum laude) verwerf aan die NWU in 1993 en het ook haar LLM by Emory University (Atlanta,…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/chemical-resource-beneficiation-crb/groepleier-platinumgroepmetale
Groepleier: Platinumgroepmetale
2017-08-31 Prof R.J. (Cobus) Kriek Prof Kriek het in 1994 sy MSc in Chemie getitel 'Skeiding van Pt (IV), Pd (II) en Rh (III) deur middel van Differensiële Fotokatalitiese Reduksie', behaal sy PhD in Chemie getitel 'Skeiding van…http://engineering.nwu.ac.za/af/eppei-spesialisering-sentrum-vir-emissies-beheer/agtergrond
Agtergrond
2023-07-28 Die Eskom-kragstasie-ingenieursinstituut (EPPEI) is in 2012 gestig en bied geleenthede vir navorsing en nagraadse opleiding in die kragbedryf. Akademiese spesialiste by ses voorste universiteite, tesame met agt universiteite van tegnologie in Suid-Afrika,…http://news.nwu.ac.za/af/gemeenskapsuitreiking-2017-%25E2%2580%2593-eerstejaarstudente-gee-hulle-tyd-en-harte
Gemeenskapsuitreiking 2017 – eerstejaarstudente gee hulle tyd en harte
2022-08-19 Vir sommige mense is vrywilligerwerk en gemeenskapsdiens ’n opsionele ekstra – iets wat jy doen wanneer jy tyd en bykomende hulpbronne tot jou beskikking het. Dit is nie die geval op die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit nie. Verbeel jou…http://news.nwu.ac.za/af/terseus-liebenberg-beste-afrigter-van-afgelope-drie-dekades-aangewys
Terseus Liebenberg as beste afrigter van afgelope drie dekades aangewys
2022-06-21 “Meester”. Dit is ʼn titel wat min beskore is. Top van die top, beste van die beste. Dis wanneer ʼn beroep ʼn roeping word en daarna tot ʼn kuns ontwikkel word. Terseus Liebenberg val gewis in dié kategorie. Oor meer as drie dekades het sy kennis…http://news.nwu.ac.za/af/siggestremde-cornelle-en-haar-gidshond-kry-graad
Siggestremde Cornelle en haar gidshond kry graad.
2022-04-13 Bertie Jacobs “‘Vogue’, soos die tydskrif,” beskryf die 22-jarige Cornelle Leach haar pikswart Labradortefie se naam. Vogue, wat nou die dag geesdriftig vir haar eerste skilpad in die Botaniese Tuin geblaf het. Vyfjarige Vogue wat ʼn jong seuntjie se roomys…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/visie-en-missie
Visie en Missie
2023-12-12 By die NWU se Fakulteit Ingenieurswese is ons visie eenvoudig om die wêreld ten goede te verander. Ons wil dit doen deur ingenieurs op te lei wat die wêreld kan en wil verander deur middel van voorpuntnavorsing, deur oplossings vir die wêreld se probleme te…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-pukfm-ryg-nominasies-vir-radio-toekennings
NWU PUKfm ryg nominasies vir Radio-toekennings in
2021-06-22 Dit is weer daardie tyd van die jaar waar die baanbrekers en en deurdrywers van die radiogolwe herkenning kry vir hul harde werk. Die Radio-toekennings, wat uitsonderlike prestasies in die radio-industrie vereer, het onlangs 2021 se finaliste aangekondig…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gereed-vir-2022-akademiese-jaar
NWU gereed vir 2022- akademiese jaar
2022-02-21 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Vrydag 18 Februarie sy amptelike akademiese opening op sy Mahikengkampus aangebied. As gevolg van Covid-19-regulasies het talle van die ander NWU-personeel en nuwe sowel as terugkerende studente die geleentheid virtueel…http://law.nwu.ac.za/af/law/getuigskrif
Aanvraag van Getuigskrif
2025-10-13 Sertifikaat van Getuigskrif/Karakterverwysing Fakulteit Regte is trots op die regstudente van die onderskeie kampusse van die NWU. Verskeie regters, leiers in die openbare en private sektore en selfs die kunste het in die Regte gestudeer en lewer steeds…http://news.nwu.ac.za/af/cara-stacey-wen-jong-kunstenaar-toekenning-vir-musiek
Cara Stacey wen Jong Kunstenaar-toekenning vir Musiek
2021-09-07 Dr Cara Stacey, senior lektor in Afrikamusiek by die Skool vir Musiek aan die Noordwes-Universiteit (NWU), is so pas as hierdie jaar se wenner van die Standard Bank Jong Kunstenaar-toekenning vir Musiek aangewys. Hierdie toekenning gee erkenning aan haar…http://news.nwu.ac.za/af/ontmoet-ons-navorsers-2
Ontmoet ons navorsers
2024-04-19 Navorsers van regoor die fakulteite by die NWU gaan voort om opwindende werk op hulle kundigheidsgebiede te doen. Prof Andries Moneyke is die direkteur van die navorsingsfokusarea Fisieke Aktiwiteit, Sport en Rekreasie (FASReK). Dr Nicholin…http://news.nwu.ac.za/af/ontmoet-ons-navorsers-1
Ontmoet ons navorsers
2024-02-27 Navorsers van regoor die fakulteite by die Noordwes-Universiteit (NWU) doen opwindende werk op hulle kundigheidsgebiede. Prof Courtney Cook is 'n medeprofessor en navorser in die Eenheid vir Omgewingswetenskappe en -bestuur in die Fakulteit Natuur- en…http://commerce.nwu.ac.za/af/business/loopbaandienste
Loopbaandienste
2026-02-10 Loopbaandienste, Besigheidsontwikkelingsbestuurder Obaro Bestuursdienste Kliek hier vir advertensie Finansiële Persoon Grain Carriers Die ideale kandidaat moet jonk wees, dinamies, ambisieus, veelsydig en gaan aan die begin 'n pos soos 'n Uitvoerbare Assistant wees en sal…http://news.nwu.ac.za/af/nuut-verkose-vanderbijlpark-kampusstudenteraad-tree-diens