Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/buitengewone-professor-die-nwu-ontvang-nog-n-toekenning
Buitengewone professor by die NWU ontvang nog ’n toekenning
2021-05-06 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is geweldig trots op een van sy buitengewone professors, Sam Fullerton, wat onlangs by ’n hoog aangeskrewe bemarkingskonferensie die toekenning vir die 16de beste referaat vir sy navorsing ontvang het. Sy jongste toekenning…http://education.nwu.ac.za/af/psycho-social-education/kontak-ons
Kontak die Skool vir Psigososiale Onderwys
2023-09-05 Posadres: Die Direkteur Privaat sak 0045 Vaalkampus Noordwes-Universiteit Vanderbijlpark 1900 Fisiese adres: Hendrick van Eck Boulevard Ovoedkunde-gebou 11B Kamer 108 Vaalkampus Noordwes-Universiteit Vanderbijlpark …http://news.nwu.ac.za/af/alternatiewe-maatreels-vir-kansellasie-van-skuld-onder-die-soeklig
Alternatiewe maatreëls vir kansellasie van skuld onder die soeklig
2021-05-10 Talle Suid-Afrikaners wat in skuld verdrink, kan ’n potensiële reddingsboei ontvang ná ’n studie deur die Noordwes-Universiteit (NWU) se meestersgraadgegradueerde Paballo Mothibi oor die kansellering van skuld van diegene wat geen inkomste of bates het nie…http://news.nwu.ac.za/af/pad-way-projek-ten-bate-van-die-gemeenskap
Pad the Way-projek ten bate van die gemeenskap
2023-04-28 Die GoAllOut-organisasie se studente-afdeling by die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n gemeenskapsdiensprojek, genaamd Pad the Way, geïnisieer. Die doelwitte van die Pad the Way-projek is om ’n bewustheid te kweek vir die belangrikheid van persoonlike…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-post-2020-covid-19-en-die-ekonomie-deel-2
Suid-Afrika post-2020: Covid-19 en die ekonomie (deel 2)
2021-01-14 Dit was toe nog nie die nadraai van die storm nie. Die reën stort nog steeds neer, maar Suid-Afrika se ekonomiese skip moet in die rigting van verlore welvaart gestuur word. In hierdie tweede deel van die reeks artikels kyk prof Raymond Parsons van die…http://news.nwu.ac.za/af/innoveerders-geinspireer-om-die-navorsing-ook-te-kommersialiseer
Innoveerders geïnspireer om dié navorsing ook te kommersialiseer
2023-04-26 Ná ’n week lange residensiële program in die Verenigde Koninkryk het twee innoveerders van die Noordwes-Universiteit (NWU) onlangs met nuwe energie teruggekeer om kommersialisasie op die gebied van die geesteswetenskappe, die kunste en sosiale wetenskappe (…http://news.nwu.ac.za/af/staatsrede-2024-daar-steeds-onafgehandelde-sake-op-die-nasionale-agenda
Staatsrede 2024: daar is steeds onafgehandelde sake op die nasionale agenda
2024-02-09 Daar is steeds baie onafgehandelde sake op die nasionale agenda, insluitende ’n meer samehangende oorkoepelende ekonomiese plan vir baie groter inklusiewe arbeidsryke groei. In sy kommentaar op die 2024-staatsrede, wys prof Raymond Parsons, ekonoom van die…http://news.nwu.ac.za/af/seminaar-van-die-brics-network-universiteit-ondersoek-dringende-uitdagings
Seminaar van die BRICS Network-universiteit ondersoek dringende uitdagings
2023-07-06 Klimaatsverandering, toegang tot tegnologie, energie en sosio-ekonomiese struikelblokke is maar net ’n paar van die kritieke uitdagings wat die mensdom tans in die gesig staar. Afgevaardigdes van die BRICS*-nasies het persoonlik en virtueel by die 2023-…http://news.nwu.ac.za/af/nns-gee-befondsing-vir-steenkoolnavorsing-die-nwu-n-hupstoot
NNS gee befondsing vir steenkoolnavorsing by die NWU ’n hupstoot
2023-06-14 Die soektog na meer volhoubare en groener steenkoolenergie het ’n hupstoot gekry deur die Nasionale Navorsingstigting (NNS) se hernuwing van die Leerstoel vir Steenkoolnavorsing by die Noordwes-Universiteit (NWU). Die leerstoel het as deel van die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-help-met-bewusmaking-oor-die-belangrikheid-van-slange
NWU help met bewusmaking oor die belangrikheid van slange
2023-04-28 Ons as mense word geleer dat ons alle lewende dinge moet respekteer, maar dit kan ’n sensitiewe saak wees as dit by slange kom. Hierdie reptiele word dikwels as gevaarlike en bose wesens uitgebeeld en dit beïnvloed mense se houding teenoor hulle, wat…http://news.nwu.ac.za/af/fulbright-vakkundige-sluit-die-nwu-aan-om-die-geheime-van-serpentynsteenekologie-te-ondersoek
Fulbright-vakkundige sluit by die NWU aan om die geheime van serpentynsteenekologie te ondersoek
2022-07-20 ’n Fulbright-vakkundige van die Verenigde State gaan vir 10 maande lank by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Eenheid vir Omgewingswetenskappe en -bestuur aansluit om navorsing te doen op ’n gebied wat nog baie braak lê. Daar is gapings in die kennis wat…http://news.nwu.ac.za/af/die-invloed-van-skokke-oor-verskafferspryse-het-n-toepaslike-reaksie-vanaf-die-monetere-beleid
Die invloed van skokke oor verskafferspryse het ’n toepaslike reaksie vanaf die monetêre beleid nodig
2022-03-25 “Met die oorkoepelende balans van ekonomiese risiko’s wat Suid-Afrika tans in die gesig staar, is die oordeel van die Monetêre Beleidskomitee (MBK) dat ’n 25-basispunt-styging tans die regte ding is, hoewel die toon en taal van die MBK-verklaring duidelik…http://news.nwu.ac.za/af/die-noordwes-universiteit-betoon-hulde-aan-die-akteur-hans-strydom-en-ander-baanbreker-alumni
Die Noordwes-Universiteit betoon hulde aan die akteur Hans Strydom en ander baanbreker-alumni
2025-10-31 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het tien merkwaardige vakkundiges vereer by sy gesogte tweejaarlikse Alumni Excellence Awards-seremonie wat op 30 Oktober in Pretoria gehou is. Hierdie jaar se hoogaangeskrewe ontvangers sluit die Suid-Afrikaanse…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-boek-vestig-die-aandag-op-migrante-en-hul-geestesgesondheidsuitdagings
Nuwe boek vestig die aandag op migrante en hul geestesgesondheidsuitdagings
2021-01-29 Afgryslike tonele van migrante wat op see omgekom het terwyl hulle op soek is na ’n beter lewe, is ’n te algemene gesig op televisieskerms, aanlyn en in koerantberigte. Uiterste honger, onderdrukkende regerings en etniese en godsdienskonflik word as van die…http://www.nwu.ac.za/af/office-mc-deputy-vice-chancellor
Adjunk-visekanselier Studentelewe, Transformasie, Mense en Kultuur met die toegewyse funksie van die Mahikengkampus
2026-04-09 Adjunk-visekanselier Studentelewe, Transformasie, Mense en Kultuur met die toegewyse funksie van die Mahikengkampus Dr Joe Molete joe.molete@nwu.ac.za Mariki Strauss Uitvoerende Persoonlike Assistent E-mail: 23904976@nwu.ac.…http://news.nwu.ac.za/af/jong-wetenskaplike-gaan-die-gesogte-lindau-nobel-pryswennersbyeenkoms-bywoon
Jong wetenskaplike gaan die gesogte Lindau Nobel-pryswennersbyeenkoms bywoon
2024-05-07 Dit is ’n droom van talle jong wetenskaplikes – om in die teenwoordigheid van die wêreld se mees geëerde wetenskaplike denkers te wees. Hierdie droom word vir ’n gegradueerde van die Noordwes-Universiteit (NWU) bewaarheid. Dr Sarah McKee is een van die agt…http://news.nwu.ac.za/af/navorser-bekommerd-oor-die-gebruik-van-alkohol-onder-studente
Navorser is bekommerd oor die gebruik van alkohol onder studente
2022-04-06 Die hoë voorkoms van alkoholgebruik onder studente in hoër onderwys is ’n bekommernis vir openbare gesondheid. Dit is volgens ’n studie wat deur prof Miriam Moagi van die Skool vir Verpleegkunde by die Noordwes-Universiteit (NWU) uitgevoer is. Prof Moagi…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-professor-gebruik-stelseldenke-om-die-konsep-van-leer-te-verander
NWU-professor gebruik stelseldenke om die konsep van leer te verander
2022-09-06 Prof Roelien Goede is passievol oor onderwys en het na Potchefstroom verhuis, waar sy in 2001 as dosent in die destydse Skool vir Rekenaarwetenskap, Statistiek en Wiskunde aangestel is. Haar hoofnavorsingsfokus, waarvoor sy in 2018 ’n C2-gradering by die…http://health-sciences.nwu.ac.za/irims/research-integrity-documents