Multisite Search
http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/stads-en-streekbeplanning/kwalifikasies
Kwalifikasies
2018-02-05 Voorgraadse studie: 4 jaar BSc Die studie periode vir Stads- en Streekbeplanning is 4 jaar en die program word net voltyds aangebied. Die kurrikulum is saamgestel volgens streng kwaliteitstandaarde om te verseker dat u studie met ons aan…http://engineering.nwu.ac.za/af/bedryfsingenieurswese
Bedryfsingenieurswese
2026-01-10 Betree die opwindende wêreld van Bedryfsingenieurswese by die NWU, waar kreatiwiteit en innovasie saamgesnoer word in ʼn unieke opvoedkundige omgewing. Ons Skool vir Bedryfsingenieurswese bied ʼn intieme leerervaring met kleiner klasse,…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-lewer-phd-graduandi-van-regoor-afrika
NWU lewer PhD-graduandi van regoor Afrika
2019-05-20 Nelson Mandela het eenmaal gesê hy droom van ‘n verenigde Afrika, waar leiers kragte saamsnoer om die kontinent se probleme op te los. Tydens die Noordwes-Universiteit (NWU) se onlangse PhD-gradeplegtigheid op die kampus in Vanderbijlpark was dit…http://news.nwu.ac.za/af/voordeel-suzanie-pretorius
Voordeel, Suzanie Pretorius!
2024-02-02 Sy naam is Schalk, Schalk Pretorius. En as dit nie vir Schalk Pretorius was nie, was die Noordwes-Universiteit (NWU) ’n tenniskampioen kwyt. Jare gelede, in die mielieboergemeenskap van Bothaville, besluit ʼn jong Schalk dat hy gaan begin tennis speel. Goed…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-taalfoendis-vir-bydraes-vereer
NWU-taalfoendi’s vir bydraes vereer
2021-05-10 Drie taalfoendi’s van die Noordwes-Universiteit (NWU) – prof Daan Wissing, prof Wannie Carstens en prof Hennie van Coller – is onlangs vir hulle bydrae tot die Afrikaanse taal vereer. Prof Wissing, senior navorser by die Sentrum vir Taaltegnologie (CtexT…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-juta-skynverhoorkompetisie-vier-sy-tiende-verjaardag-met-aanlyn-verhore
NWU-Juta-skynverhoorkompetisie vier sy tiende verjaardag met aanlyn verhore
2021-07-21 Die gewilde jaarlikse NWU-Juta-skynverhoorkompetisie vier sy tiende verjaardag. Die kompetisie sal hierdie jaar in ’n aanlyn formaat plaasvind. As gevolg van die Covid-19-pandemie het die Juta-skynverhoorkompetisie nie in 2020 plaasgevind nie, maar…http://news.nwu.ac.za/af/internasionale-erkenning-vir-een-van-ons-eie
Internasionale erkenning vir een van ons eie
2021-08-05 Die Internasionale Unie vir Fisiologiese Wetenskappe (IUPS) bestaan uit talle verenigings en akademici binne die fisiologiese wetenskappe wêreldwyd. Dit is waarom die Fakulteit Gesondheidswetenskappe geweldig trots is daarop dat een van ons eie mense die…http://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/taaltegnologie
Taaltegnologie
2022-07-15 Net beskikbaar op die Potchefstroomkampus Taaltegnologie is ’n interdissiplinêre gebied wat die meeste subdissiplines van linguistiek, asook rekenaarlinguistiek, natuurliketaalverwerking, rekenaarwetenskap, wiskunde en statistiek insluit. Wanneer…http://humanities.nwu.ac.za/af/node/22934
Taaltegnologie
2024-04-29 Net beskikbaar op die Potchefstroomkampus Taaltegnologie is ’n interdissiplinêre gebied wat die meeste subdissiplines van linguistiek, asook rekenaarlinguistiek, natuurliketaalverwerking, rekenaarwetenskap, wiskunde en statistiek insluit. Wanneer…http://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/technology
Taaltegnologie
2022-08-19 Net beskikbaar op die Potchefstroomkampus Taaltegnologie is ’n interdissiplinêre gebied wat die meeste subdissiplines van linguistiek, asook rekenaarlinguistiek, natuurliketaalverwerking, rekenaarwetenskap, wiskunde en statistiek insluit. Wanneer…http://humanities.nwu.ac.za/af/node/23071
Taaltegnologie
2024-04-29 Net beskikbaar op die Potchefstroomkampus Taaltegnologie is ’n interdissiplinêre gebied wat die meeste subdissiplines van linguistiek, asook rekenaarlinguistiek, natuurliketaalverwerking, rekenaarwetenskap, wiskunde en statistiek insluit. Wanneer…http://www.nwu.ac.za/af/inisiatiewe-wat-jy-kan-ondersteun
Inisiatiewe wat jy kan ondersteun
2024-09-13 Ons Gee Om Beursfonds Die getal akademies-verdienstelike maar finansieel-behoeftige studente het beduidend toegeneem as gevolg van die huidige ekonomiese uitdagings wat die land ervaar. Van hierdie studente word deur die NSFAS-skema gehelp…http://www.nwu.ac.za/af/llb-akkreditasie-aankondigings
NWU LLB Accreditation Announcemnets
2021-06-15 Akkreditasie van die NWU se LLB-programme Jy het sekerlik in die media kennis geneem dat die NWU een van vier Suid-Afrikaanse Universiteite is wat kennis van onttrekking van akkreditasie van hulle LLB-programme gekry het. Dit is belangrik…http://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/ba-openbare-bestuur-met-publieke-administrasie
BA in Openbare Bestuur met Publieke Administrasie
2022-08-19 Staatamptenare in Suid-Afrika werk in ’n wye verskeidenheid rolle in openbare-administrasie- en bestuurstrukture. Hulle werk dikwels in uiteenlopende bedryfs- en diensleweringsomstandighede. Die doel van hierdie kursus is om ’n…http://news.nwu.ac.za/af/niks-vaal-aan-alumna-ane
Niks vaal aan alumna Ane!
2019-10-11 Deelnemers aan die gesogte Mnr en Mej Vaal skoonheidskompetisie het onlangs tydens dié spoggeleentheid op die rooi tapyt geskitter. Die aand het egter aan Ané Oosthuysen behoort, ‘n honneurstudent verbonde aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in…http://commerce.nwu.ac.za/af/iphrm
Bedryfsielkunde en Mensehulpbronbestuur - Tuis
2025-08-04 Ons leef in ʼn tegnologie-gedrewe wêreld, maar ons kan nie ontken dat mense ʼn integrale deel van elke besigheid is nie. Die kern van elke suksesvolle onderneming is die mensehulpbronne-span wat alle aspekte van personeelbestuur, groei en potensiële…, Studierigtings, Mensehulpbronbestuur is die bestuur van mensehulpbronne. Dit is ontwerp om werknemerprestasie in diens van ʼn werkgewer se strategiese doelstellings te optimeer. Ons het 'n BCom en BAdmin graad-opsie in hierdie rigting. Mensehulpbronbestuur Bedryfsielkundiges…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/bestuurswetenskappe
Bestuurswetenskappe
2025-08-14 Die Skool vir Bestuurswetenskappe se Afrikaanse blad is tans onder konstruksie. Gebruik asseblief die Engelse blad., Die Skool vir Bestuurswetenskappe is een van ses skole in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe. Ons fokus op die ontwikkeling van toekomstige sakeleiers deur vyf bedryfsrelevante voorgraadse grade en ses nagraadse grade aan te bied. Ons grade is…, Kwalifikasies, , Our footprint,http://news.nwu.ac.za/af/internasionale-erkenning-vir-kampusregistrateur
Internasionale erkenning vir kampusregistrateur
2022-08-19 Daar is seker geen beter manier om ’n luisterryke loopbaan wat oor meer as drie dekades strek, te vier as om internasionaal vir jou professionele impak erken te word nie. Vir Neels Vermeulen, waarnemende kampusregistrateur van die Vanderbijlparkkampus…http://news.nwu.ac.za/af/prof-christa-tree-uit-redakteur-van-perpelj
Prof Christa tree uit as redakteur van PER/PELJ
2024-05-10 Sy is bekend vir haar skerpsinnigheid in die regte en toewyding aan haar beroep. Sy het ’n ellelange lys toekennings en prestasies, maar ná 22 jaar van toegewyde diens, tree prof Christa Rautenbach uit haar huidige rol as hoofredakteur van die Potchefstroomse…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-besigheidskool-gasheer-vir-internasionale-paneel-oor-krisis-oekraine