Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/die-oorlog-oekraine-n-duur-keerpunt
Die oorlog in Oekraïne: ’n duur keerpunt
2022-03-30 Bertie Jacobs Die oorlog in die Oekraïne woed voort. Duisende is dood, miljoene is ontheem en die wêreld wag op ’n onseker uitkoms. Die konflik het talle gevolge op baie verskillende fronte gehad, en die kontinent waarop dit plaasvind, is nie onaangeraak…http://news.nwu.ac.za/af/diepleerstudente-skitter-die-nwu-gradeplegtigheid
Diepleerstudente skitter by die NWU-gradeplegtigheid
2021-07-01 Die Fakulteit Ingenieurswese aan die Noordwes-Universiteit (NWU) is met reg trots op die sukses van sy nuwe groep nagraadse studente in die MuST-navorsingsnisarea (Meertalige Spraaktegnologie-navorsingsnisarea). Al sewe meestersgraadstudente wat by MuST…http://commerce.nwu.ac.za/af/toerisme
Welkom by die Skool van Toerismebestuur
2025-08-11 Die beduidende groei in die toerisme-industrie oor die afgelope paar jaar open verskeie geleenthede vir werksgeleenthede. Toerismebestuurders en -bemarkers is nie net ambassadeurs vir Suid-Afrika nie, maar fasiliteer ook groei deur produkontwikkeling, bestuur…http://news.nwu.ac.za/af/buitengewone-professor-die-nwu-ontvang-nog-n-toekenning
Buitengewone professor by die NWU ontvang nog ’n toekenning
2021-05-06 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is geweldig trots op een van sy buitengewone professors, Sam Fullerton, wat onlangs by ’n hoog aangeskrewe bemarkingskonferensie die toekenning vir die 16de beste referaat vir sy navorsing ontvang het. Sy jongste toekenning…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-spiesgooiers-ryg-die-meters
NWU-spiesgooiers ryg die meters in
2022-06-20 Daar het by tye vraagtekens oor Waldouw Smit se spiesgooiloopbaan gehang. Gaan hy sy beseringspoke kan afskud? Gaan hy sy potensiaal kan bereik? Gaan hy die 80 m-kerf kan oorskry? Die antwoorde is “ja”, “ja” en nogmaals “ja”. Hierdie voormalige…http://education.nwu.ac.za/af/psycho-social-education/kontak-ons
Kontak die Skool vir Psigososiale Onderwys
2023-09-05 Posadres: Die Direkteur Privaat sak 0045 Vaalkampus Noordwes-Universiteit Vanderbijlpark 1900 Fisiese adres: Hendrick van Eck Boulevard Ovoedkunde-gebou 11B Kamer 108 Vaalkampus Noordwes-Universiteit Vanderbijlpark …http://news.nwu.ac.za/af/pad-way-projek-ten-bate-van-die-gemeenskap
Pad the Way-projek ten bate van die gemeenskap
2023-04-28 Die GoAllOut-organisasie se studente-afdeling by die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n gemeenskapsdiensprojek, genaamd Pad the Way, geïnisieer. Die doelwitte van die Pad the Way-projek is om ’n bewustheid te kweek vir die belangrikheid van persoonlike…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-post-2020-covid-19-en-die-ekonomie-deel-2
Suid-Afrika post-2020: Covid-19 en die ekonomie (deel 2)
2021-01-14 Dit was toe nog nie die nadraai van die storm nie. Die reën stort nog steeds neer, maar Suid-Afrika se ekonomiese skip moet in die rigting van verlore welvaart gestuur word. In hierdie tweede deel van die reeks artikels kyk prof Raymond Parsons van die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-help-met-bewusmaking-oor-die-belangrikheid-van-slange
NWU help met bewusmaking oor die belangrikheid van slange
2023-04-28 Ons as mense word geleer dat ons alle lewende dinge moet respekteer, maar dit kan ’n sensitiewe saak wees as dit by slange kom. Hierdie reptiele word dikwels as gevaarlike en bose wesens uitgebeeld en dit beïnvloed mense se houding teenoor hulle, wat…http://news.nwu.ac.za/af/begroting-erken-dat-die-ekonomie-nie-vinnig-genoeg-groei-nie
Begroting erken dat die ekonomie nie vinnig genoeg groei nie
2024-02-22 In die lig van ’n kommerwekkende kombinasie van ekonomiese en fiskale uitdagings het die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, in sy Begrotingstoespraak op 21 Februarie ’n realistiese evaluering gegee van die sosio-ekonomiese en fiskale uitdagings wat…http://news.nwu.ac.za/af/fulbright-vakkundige-sluit-die-nwu-aan-om-die-geheime-van-serpentynsteenekologie-te-ondersoek
Fulbright-vakkundige sluit by die NWU aan om die geheime van serpentynsteenekologie te ondersoek
2022-07-20 ’n Fulbright-vakkundige van die Verenigde State gaan vir 10 maande lank by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Eenheid vir Omgewingswetenskappe en -bestuur aansluit om navorsing te doen op ’n gebied wat nog baie braak lê. Daar is gapings in die kennis wat…http://news.nwu.ac.za/af/prof-shan-simmonds-oor-die-herbesinning-oor-menseregte-saam-met-en-die-kurrikulum
Prof Shan Simmonds oor die herbesinning oor menseregte – saam met en in die kurrikulum
2022-11-04 Toe Suid-Afrika in 1994 tot ’n demokratiese staat verklaar is, was prof Shan Simmonds net 11 jaar oud. Hoewel sy besef het dat dinge om haar verander, kon sy nie die dieper diskoers verstaan wat hierdie veranderings deurtrek het nie. Haar ervaring…http://news.nwu.ac.za/af/die-invloed-van-skokke-oor-verskafferspryse-het-n-toepaslike-reaksie-vanaf-die-monetere-beleid
Die invloed van skokke oor verskafferspryse het ’n toepaslike reaksie vanaf die monetêre beleid nodig
2022-03-25 “Met die oorkoepelende balans van ekonomiese risiko’s wat Suid-Afrika tans in die gesig staar, is die oordeel van die Monetêre Beleidskomitee (MBK) dat ’n 25-basispunt-styging tans die regte ding is, hoewel die toon en taal van die MBK-verklaring duidelik…http://news.nwu.ac.za/af/die-noordwes-universiteit-betoon-hulde-aan-die-akteur-hans-strydom-en-ander-baanbreker-alumni
Die Noordwes-Universiteit betoon hulde aan die akteur Hans Strydom en ander baanbreker-alumni
2025-10-31 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het tien merkwaardige vakkundiges vereer by sy gesogte tweejaarlikse Alumni Excellence Awards-seremonie wat op 30 Oktober in Pretoria gehou is. Hierdie jaar se hoogaangeskrewe ontvangers sluit die Suid-Afrikaanse…http://law.nwu.ac.za/af/LLB%2520Nasionale%2520Oudit
Wat almal moet weet oor die LLB Nasionale Oudit
2024-07-04 Herakkreditasie: NWU se Baccalaureus in Regte-program (LLB-program) [accordion collapsed] Wat is die Nasionale Oudit waarvan almal praat? Nadat die Standaardontwikkelings-verwysingsgroep bepaal het aan watter vereistes alle…http://www.nwu.ac.za/af/office-mc-deputy-vice-chancellor
Adjunk-visekanselier Studentelewe, Transformasie, Mense en Kultuur met die toegewyse funksie van die Mahikengkampus
2026-04-09 Adjunk-visekanselier Studentelewe, Transformasie, Mense en Kultuur met die toegewyse funksie van die Mahikengkampus Dr Joe Molete joe.molete@nwu.ac.za Mariki Strauss Uitvoerende Persoonlike Assistent E-mail: 23904976@nwu.ac.…http://news.nwu.ac.za/af/shannon-palm-die-2017-vrou-van-statuur-toekenning
Shannon palm die 2017 Vrou van Statuur-toekenning in
2017-04-03 Die wenner stap met die louere weg! Shannon Roscher (25), alumna van die Noordwes-Universiteit (NWU) het hierdie naweek die toekenning vir die 2017 Vrou van Statuur: Jeugambassadeur ontvang tydens ’n glansryke seremonie wat by die Emperors Palace in…http://news.nwu.ac.za/af/n-herinneringsreis-saam-met-voormalige-kaptein-van-die-nwu-eagles-sampie-swiegers
’n Herinneringsreis saam met voormalige kaptein van die NWU Eagles, Sampie Swiegers
2024-03-22 Ruan “Sampie” Swiegers, die voormalige kaptein van die 2023 FNB Varsitybeker-kampioene, die Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles, neem ons op ’n herinneringsreis. “Soveel herinneringe kom na vore wanneer ek aan die sewe jaar dink wat ek aan die NWU gestudeer…http://news.nwu.ac.za/af/uitvoerende-dekaan-gaan-waarnemende-regter-die-hoe-hof-wees