Multisite Search
http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/chemie
Inligting oor chemie ...
2023-05-24 Wat is Chemie? Kyk na die volgende video vir 'n oorsig oor chemie en chemie studierigtings by die NWU.http://www.nwu.ac.za/af/content/kampusrektore-beheer-en-bestuur-nwu
Adjunkvisekanseliere
2022-02-01 section{ clear:both;} Die Noordwes-Universiteit het drie kampusse wat in Mahikeng, Potchefstroom en Vanderbijlpark geleë is. Die Adjunkvisekanseliere is verantwoordelik vir toegewysde funksies en kampusbedryf. Adjunk-Visekanselier:…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/dierkunde
Dierkunde
2024-08-15 Wat is Dierkunde? Dierkunde is die wetenskaplike studie van diere, insluitend hul klassifikasie, fisiologie, gedrag en verspreiding in hul natuurlike habitatte. Dit sluit verskeie aspekte van dierebiologie in, wat wissel van molekulêre biologie en…http://humanities.nwu.ac.za/af/unit-languages-and-literature-sa-context/nagraadse-kwalifikasies
Nagraadse Kwalifikasies
2020-09-18 Die volgende nagraadse kwalifikasies word deur die Navorsingseenheid: Tale en Letterkunde in die Suid-Afrikaanse Konteks aangebied: Magister Artium: MA in Afrikaans en Nederlands MA in…http://commerce.nwu.ac.za/af/node/23248
Tuis
2020-12-14 Beste skoolverlater, in vandag se vinnig veranderende wêreld is dit uitdagend om jou plek in die son te vind. As woorde soos voorspoed en sukses jou aandag trek, is jy op die regte plek. Hierdie waardegedrewe fakulteit bied jou die volgende: • Dinamiese…, Studierigtings, Rekeningkundige Wetenskappe Besigheidskool Ekonomiese Wetenskappe Bedryfsielkunde & Mensehulpbronbestuur Bestuurswetenskappe Toerismebestuur, Navorsing en Innovasie, bhive EDC Global Innovative Forefront Talent (GIFT) TELIT-SA TRADE TREES WORKWELL OPTENTIA UARM MANAGEMENT CYBERNETICS NWU Faculty of Economic and Management Scienceshttp://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/tuis
Tuis
2026-01-28 ’n Graad in Regeringstudies gee vir jou ’n begrip van die teorie en praktyk van regering, die aard van politiek, die opstel van beleid en openbare administrasie, asook van buitelandse beleid en staatsekuriteit. Studente wat vir hierdie graad studeer, is dié…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/toekennings-2015
Alumnitoekennings 2015
2015-10-13 Die 2015 Alumnitoekennings het op 9 Oktober plaasgevind. Toekennings is in ses kategorieë gemaak, naamlik Kuns en Kultuur, Sakeleierskap, Gemeenskapsbetrokkenheid, Opvoeding, Navorsing en Sport. ’n Jong Alumnus-toekenning is ook…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-wetenskappe/risko-bestuur
Risko Bestuur
2025-01-21 Verken en delf dieper in die verskillende teoretiese grondslae van risiko, en ondersoek konsepte van finansiële risiko tot operasionele en strategiese risiko's. Jy sal leer om potensiële bedreigings te identifiseer, die impak daarvan te evalueer en…, Kwalifikasies in die studieveld, BCom Ekonomiese Wetenskappe met Risikobestuur BCom Ekonomiese Wetenskappe met Landbuo-ekonomie & Risk Management Toegepaste Risikobestuur word slegs as 'n nagraadse program aangebied. Indien jy belangstel, besoek asseblief UARM vir inligting UARMhttp://law.nwu.ac.za/af/undergraduate-studies/nuwe-eerstejaarstudente
Nuwe Eerstejaarstudente
2021-12-08 [accordion collapsed] Skootrekenaar vereiste vir ALLE eerstejaarstudente 2021 Click here for more info Die Taalplan van die fakulteit Regte Kliek hier vir meer inligting Registrasieinligting Aansoeke…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/school-computer-statistical-and-mathematical-sciences/loopbane
Loopbane in Rekenaar, Statistiese en Wiskundige Wetenskappe
2016-09-19 Opwindende loopbane, veral na die voltooiing van nagraadse studies, wag vir u by ʼn verskeidenheid instansies soos: CSIR, NECSA, MINTEK, ESKOM, SASOL, Mittal Steel SA, SABS, DENEL, AECI, MNT en verskeie ander organisasies. Daar is ʼn groot aanvraag vir goed-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-speel-gasheer-vir-elitehokkietoernooi
NWU speel gasheer vir elitehokkietoernooi
2022-02-15 Die Noordwes-Universiteit (NWU) streef steeds daarna om die wonderlike sport wat hokkie genoem word, te bevorder deur in Potchefstroom vir die FIH Pro League vir mans gasheer te speel. Die toernooi skop op Dinsdag 8 Februarie af, wanneer Suid-Afrika teen…http://humanities.nwu.ac.za/af/unit-languages-and-literature-sa-context/toegepaste-linguistiek
Toegepaste Linguistiek
2017-06-28 Oorsig Toegepaste Linguistiek kan beskou word as ʼn dissipline van ontwerp, met die doel om oplossings te ondersoek en te ontwerp vir sosiale probleme wat met taal verband hou. Dit sluit teoretiese en empiriese ondersoeke in van werklike…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/bevolkingstudie-en-demografie
Bevolkingstudie en Demografie
2020-07-29 Gegradueerdes in Bevolkingstudie is in aanvraag in Suider-Afrika. Hulle kan moontlik werk kry by verskillende staatsdepartemente soos Statistieke Suid-Afrika, waar hulle betrokke is by die insameling, verwerking en ontleding van data vir beplanning…http://sport.nwu.ac.za/af/rotsklim
Rotsklim
2023-03-03 Welkom by die NWU Rotsklimklub Vir diegene wat avontuur en opwinding geniet of bloot net fikser wil word, is hierdie klub net die regte ding. Jy hoef niks te betaal nie en enigeen wat ’n geregistreerde student is, is welkom om aan te…http://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/rma
RMA
2021-11-08 HULPBRONBESTUURSAGENTSKAP VIR SUID-AFRIKAANSE TALE Suid-Afrika spog nou met sy eie hulpbronbestuursagentskap (genoem die RMA) vir die bestuur en verspreiding van herbruikbare digitale teks- en spraakhulpbronne vir…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/statistiese-konsultasie-dienste/oor-ons/projekte
Projekte
2016-11-25 Die blad is onder konstruksie. Sien asseblief die Engelse weergawe vir meer inligting.http://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/autshumato
Autshumato
2021-11-08 MASJIENVERTALING EN AUTSHUMATO Masjienvertaling is die proses waar een mensetaal outomaties vertaal word na 'n ander mensetaal deur 'n gerekenariseerde stelsel. ’n Onderskeid kan binne die paradigma van masjienvertaling getref…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/acds/kwalifikasies
Kwalifikasies
2018-11-01 Die ACDS bied ’n verskeidenheid van kwalifikasies om van te kies Nagraadse Diploma Hierdie diploma bied toegang tot aansoek vir ’n M.Sc. in Omgewingswetenskappe met Ramprisikowetenskap M.Sc…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/crb/navorsingsgroepe