Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/nwu-en-unesco-leerstoel-vier-oop-onderwys-week-met-prestigelesing-en-webinaar
NWU en UNESCO-leerstoel vier Oop Onderwys-week met prestigelesing en webinaar
2021-02-16 Kunsmatige intelligensie (KI) is ’n belangrike krag agter die ontwikkeling van die Vierde Industriële Revolusie. Die impak gaan nie net beduidend wees op nuwe tegnologiese vorderings nie, maar ook oor die manier waarop onderwys en navorsing in die toekoms…http://news.nwu.ac.za/af/penn-state-kenner-sluit-optentia-aan
Penn State-kenner sluit by Optentia aan
2019-05-20 Prof Sinfree Makoni gaan Maandag, 20 Mei 2019 sy prestigelesing as buitengewone professor by die Optentia-navorsingsfokusarea op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark lewer. Prof Makoni doseer in die afdeling Toegepaste Linguistiek…http://news.nwu.ac.za/af/wiskundefoendi-thato-droom-daarvan-om-jongmense-te-bemagtig
Wiskundefoendi Thato droom daarvan om jongmense te bemagtig
2020-02-19 Byname kan wreed wees, maar in die geval van Thato “Prof” Louw is dit beslis ’n aanduiding van ’n blink toekoms. Vir die 24-jarige Thato – ’n derdejaarstudent in BSc finansiële wiskunde aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark –…http://news.nwu.ac.za/af/navorser-ondersoek-privaatetiket-handelsmerke-suid-afrika
Navorser ondersoek privaatetiket-handelsmerke in Suid-Afrika
2021-10-28 Privaatetiket-handelsmerke het oor die afgelope paar jaar in die kleinhandelafdeling vir kruideniersware veld gewen. Hulle is nie net meer alternatiewe vir die grootnaam-handelsmerke nie, maar is vinnig besig om die voorkeurhandelsmerke te word – mits daar…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/quantative-risk-management/kwantitatiewe-risikobestuur
Kwantitatiewe Risikobestuur
2020-06-10 Die belangrikheid van risikobestuur op die hoogste vlakke van organisasies word toenemend erken, en staan in die breë sin bekend as ERM (Enterprise-wide Risk Management). Die belangrikste risikotipes omsluit mark-, krediet- en bedryfsrisiko’s…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-studente-baat-deelname-aan-gemeenskapsdiens
NWU-studente baat by deelname aan gemeenskapsdiens
2018-02-14 Studente baat persoonlik sowel as professioneel as hulle aan liefdadigheidswerk in die gemeenskap deelneem. Sulke aksies dra trouens nie net tot goeie burgerskap by nie, maar ook tot beter probleemoplossingsvaardighede en ’n verbeterde vermoë om in ’n…http://news.nwu.ac.za/af/bbp-groeisyfers-beklemtoon-die-dringendheid-van-die-implementering-van-groeivriendelike-ekonomiese
BBP-groeisyfers beklemtoon die dringendheid van die implementering van groeivriendelike ekonomiese hervormings
2024-12-04 Die onverwagte en teleurstellende groeisyfers van die bruto binnelandse produk (BBP) vir die derde kwartaal van 2024 bevestig die mate waartoe Suid-Afrika se groeivooruitsigte steeds kwesbaar bly vir negatiewe faktore soos ongunstige weerstoestande, swakker…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/biochemistry/biochemie
Biochemie
2020-07-01 Wat is Biochemie? Biochemie is die bestudering van die molekulêrebasis van lewensverskynsels. Lewende organismes soos mense, diere, plante, swamme, bakteria en virusse is deur unieke chemikalieë opgemaak. Omdat hierdie chemikalie…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/analytical-platform/oor-ons
Oor ons
2017-09-04 Welkom by die Analitiese Platform Die Analitiese Platform by die Fokusarea vir Menslike Metabolomika, Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus, Potchefstroom dien as 'n hulpbronaanbiedende analitiese en…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/energie-navorsingsgroep
Energie Navorsingsgroep
2026-01-10 Die Energie Navorsingsgroep (ERG) is ’n multidissiplinêre navorsingsgroep wat in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Noordwes-Universiteit geleë is. Die ERG doen innoverende navorsing en bied navorsingsgeleenthede op Baccalaureus- (finalejaar-),…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-huidige-studente
NWU, Huidige Studente
2025-01-23 Om ’n student te wees Indien jy die meeste uit jou studies wil haal en nog baie tyd wil oor hê vir sport, stokperdjies en ’n sosiale lewe, is dit belangrik om vooruit te beplan. By hierdie skakel kan jy al die inligting kry wat jy oor die NWU se akademiese…http://news.nwu.ac.za/af/kunstenaar-se-indrukke-van-covid-19-en-aardverwarming-wen-twee-internasionale-pryse
Kunstenaar se indrukke van Covid-19 en aardverwarming wen twee internasionale pryse
2021-07-19 Die werklike waarde van kuns strek baie verder as die geldelike waarde daarvan. Die skoonheid daarvan kan ons stomslaan en die betekenis kan ons harte, gedagtes en siele aanraak vir geslagte nadat dit geskep is. ’n NWU-alumnus se kunswerke het op…http://law.nwu.ac.za/af/node/29219
Globale Klimaatsveranderingsweek - Opvolg
2017-10-17 Die Regsfakulteit van die NWU, in samewerking met die Ingenieursfakulteit sowel as die Fakulteit vir Natuurwetenskappe, die SRVP en Enactus, het die 2017 Global Climate Change Week (Globale Klimaatsveranderingsweek) aangebied. Gedurende hierdie week is 'n…http://www.nwu.ac.za/af/content/kampusrektore-beheer-en-bestuur-nwu
Adjunkvisekanseliere
2022-02-01 section{ clear:both;} Die Noordwes-Universiteit het drie kampusse wat in Mahikeng, Potchefstroom en Vanderbijlpark geleë is. Die Adjunkvisekanseliere is verantwoordelik vir toegewysde funksies en kampusbedryf. Adjunk-Visekanselier:…http://news.nwu.ac.za/af/alumnus-onder-die-top-200-jong-afrika-leiers
Alumnus onder die top-200 jong Afrika-leiers
2018-11-08 Eric Ntumba is ’n man met ’n missie: om verandering na die Afrika-vasteland te bring. En hy doen dit deur deurlopend sy leierskapsvaardighede te verfyn en deur ’n sterk standpunt in te neem oor kwessies wat die vasteland raak. Hierdie trotse alumnus van…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-baadjie-vir-nwu-intervensieprogram
Nuwe baadjie vir NWU-intervensieprogram
2018-11-20 Wat as ’n intervensieprogram begin het om graad 12-leerders te help wat met rekeningkunde sukkel, het tot een van die Noordwes-Universiteit (NWU) se grootste gemeenskapsbetrokkenheidsprojekte gegroei. Wanneer 2019 aanbreek, sal hierdie geslaagde…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-toep-sal-emfuleni-belastingbetalers-van-beter-diens-voorsien
Nuwe toep sal Emfuleni belastingbetalers van beter diens voorsien
2019-02-18 Die Emfuleni Belastingbetalersvereniging (ERPA) wat in 2010 tot stand gekom het, klassifiseer die Emfuleni plaaslike munisipaliteit (ELM) as ʼn disfunksionele munisipaliteit in nood. Hierdie klassifikasie is op nasionale vlak bevestig toe die toestand van…http://news.nwu.ac.za/af/die-oorlog-oekraine-n-duur-keerpunt
Die oorlog in Oekraïne: ’n duur keerpunt
2022-03-30 Bertie Jacobs Die oorlog in die Oekraïne woed voort. Duisende is dood, miljoene is ontheem en die wêreld wag op ’n onseker uitkoms. Die konflik het talle gevolge op baie verskillende fronte gehad, en die kontinent waarop dit plaasvind, is nie onaangeraak…http://news.nwu.ac.za/af/n-herinneringsreis-saam-met-voormalige-kaptein-van-die-nwu-eagles-sampie-swiegers