Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/skryf-nou-nwu-se-ondernemende-vroue-program
Skryf nou in - NWU se Ondernemende Vroue-program
2018-02-01 Die nuwe jaar bring weer eens ’n opwindende en potensieel uitdagende geleentheid vir vroulike entrepreneurs in sentraal-Suid-Afrika deur middel van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Ondernemende Vroue-program (EWP). Dit is hierdie jaar die sesde keer dat…http://news.nwu.ac.za/af/eagles-berei-voor-vir-varsitybeker-afskop
Eagles berei voor vir Varsitybeker-afskop
2022-01-26 Almal staan gereed en die fluitjie gaan binnekort blaas. Op 14 Februarie gaan rugby weer op ons skerms en op ons tersiêre-onderwysvelde ontplof wanneer die 2022 Varsitybeker begin. Dit is oorlog in sy genotvolste vorm. Die NWU Eagles en die UK Ikeys…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-gesinne-geestesgesondheidsorgkwessies-hanteer
Hoe gesinne geestesgesondheidsorgkwessies hanteer
2021-09-22 ’n Hele gesin kan geraak word as ’n gesinslid ’n geestesiekte, gestremdheid of ontwikkelingsagterstand het. Meganismes om die gevolglike stres te hanteer, sluit in om te ontsnap, die situasie te vermy, dit te ontken, of om hulle na godsdiens te wend. Só sê…http://engineering.nwu.ac.za/af/bedryfsingenieurswese/graad-inligting
Graad Inligting
2025-05-05 Studeer die inligting hieronder rakende die Bedryfsingenieurswese program. Verdere inligting oor hierdie program is ook beskikbaar in die Voorgraadse Jaarboek. [accordion collapsed] Die kurrikulum vir Bedryfsingenieurswese by die NWU is soos volg…http://law.nwu.ac.za/af/undergraduate-studies/ba-regte
BA Regte
2025-03-24 [tabs] BA Regte Gee student die geleentheid om kennis van die Suid-Afrikaanse regsisteem, privaatreg, staatsreg en inheemsereg te verkry. Ten einde die akademiese administrasie van die programme te ondersteun, vorm die module…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/natural-sciences/nwu-navorsingstoekennings-2017
NWU Navorsingstoekennings 2017
2017-11-03 Die NWU het op 27 Oktober 2017 die jaarlikse navorsingstoekennings gehou. Die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe wens ons kollegas wat toekennings ontvang het baie geluk: Eerste aan ons Uitvoerende Dekaan Prof Eno Ebenzo as ʼn nuut-…http://www.nwu.ac.za/af/nwu-alumni-faq
NWU Alumni FAQ
2023-11-14 [accordion collapsed] V: Hoe word ek ’n alumnus van die NWU? A: Toemaar, geen papierwerk nie. Wanneer jy ’n graad by die NWU ontvang, sal jy outomaties as alumnus in ons databasis wees. V: Wat kos dit om ’n alumnus te wees? A: Dit is gratis…http://law.nwu.ac.za/af/undergraduate-studies/internasionale-uitruilprogramme
Internasionale Uitruilprogramme
2026-02-17 Uitruilkontrakte Fakulteit Regte het uitruilkontrakte met die volgende Universiteite: Universiteit van Tilburg Katolieke Universiteit Leuven Universiteit van Amsterdam Vrije Universiteit Amsterdam…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/statistiese-kort-kursusse
Statistiese Kortkursusse
2017-04-05 Die vakgroep Statistiek van die Noordwes-Universiteit bied verskeie kortkursusse in Statistiek aan. Hierdie kortkursusse is spesiaal saamgestel in terme van inhoud, statistiese-analise sagteware, kursuslengte, ens. Kortkursusse bestaan uit beide ʼn…http://sport.nwu.ac.za/af/soccer-institute/beurse-en-keuring
Beurse en keuring
2018-07-31 Beurse Beurse is op aansoek beskikbaar en word op grond van beskikbaarheid, ’n bewese prestasierekord en persoonlike omstandighede toegeken. Klasgeld en verwante lewenskoste word deur sulke beurse gedek. Keuringskriteria Studente…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/management/uitvoerende-dekaanskantoor
Uitvoerende Dekaanskantoor
2025-09-16 Aansoekhulp: studies@nwu.ac.za | FNLW-studentadministrasie: Gebruik jou SIS-portaal of e-pos natagricsciences-pc@nwu.ac.za .staffer.col-sm-12 { padding-bottom:20px; } .field-content.col-sm-2.img-responsive img…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/chemie
Inligting oor chemie ...
2023-05-24 Wat is Chemie? Kyk na die volgende video vir 'n oorsig oor chemie en chemie studierigtings by die NWU.http://sport.nwu.ac.za/af/rugby-institute/instituut-koshuise
Instituut-koshuise
2024-06-05 Die NWU-Rugby Instituut het beperkte akkommodasie in Invictus en Soetdorings wat vir rugbyspelers beskikbaar is. Verblyf word deur die instituut hanteer, en dus kan jy nie om verblyf in hierdie koshuise aansoek doen nie. Vir inligting ten…http://www.nwu.ac.za/af/senaat-komitees-nwu-beheer-en-bestuur
Senaat komitees
2021-08-03 Die volgende is Staande Komitees van die Senaat: ’n Kampus-senaatskomitee per kampus Institusionele Komitee vir Navorsing en Innovasie (IKNI) Institusionele Komitee vir Onderrig-leer Institusionele Komitee vir Akademiese Standaarde (IKAS) Institusionele…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-besigheidskool-fasiliteer-eietydse-onderwerpe-om-die-denke-van-bestuurslui-afrika-te-help-vorm
NWU Besigheidskool fasiliteer eietydse onderwerpe om die denke van bestuurslui in Afrika te help vorm
2021-02-19 Die eerste Think Tank van 2021 van die Besigheidskool aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het op 18 Februarie 2021 plaasgevind. Ses-en-vyftig deelnemers het dit bygewoon en twee sprekers het hulle perspektiewe oor die onderwerp – Politieke stabiliteit en…http://sport.nwu.ac.za/af/rugby-institute/geriewe
Geriewe
2018-07-10 Sewe rugbyvelde met spreiligte. ’n Sportkundelaboratorium vir opleiding, navorsing en sportwetenskaplike toetsing. Sport-mediese spreekkamers vir sportdokters, fisioterapeute, biokinetici, sielkundiges, voedingkundiges, en…http://www.nwu.ac.za/af/if-nwu-beheer-en-bestuur
Beheerstrukture - Institusionele Forum (IF) Samestelling
2021-08-03 Die Institusionele Forum (IF) vervul ’n belangrike raadgewende rol ingevolge die Wet op Hoër Onderwys en die NWU-statuut. Hierdie rol is spesifiek om die Raad te adviseer oor die implementering van die Wet op Hoër Onderwys en Nasionale Hoëronderwysbeleid, die…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-vakatures-0
Tuis
2022-02-14 Die universiteit onderskryf die beginsels van die Wet op Gelyke Indiensneming en pas dit toe en is verbind tot transformasie. Alle aansoeke sal oorweeg word en vakatures by die NWU (al drie kampusse en die Institusionele Kantoor) ten minste intern…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-spiesgooiers-ryg-die-meters
NWU-spiesgooiers ryg die meters in
2022-06-20 Daar het by tye vraagtekens oor Waldouw Smit se spiesgooiloopbaan gehang. Gaan hy sy beseringspoke kan afskud? Gaan hy sy potensiaal kan bereik? Gaan hy die 80 m-kerf kan oorskry? Die antwoorde is “ja”, “ja” en nogmaals “ja”. Hierdie voormalige…http://news.nwu.ac.za/af/ottosdal-se-leerders-se-uitstekende-leesvermoe-beindruk-nwu-besoekers