Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/nwu-eagles-weer-terug-op-koers
NWU Eagles weer terug op koers
2022-03-09 Hierdie oorwinning het vir hulle alles beteken. Die NWU Eagles het nie net die vorige kampioene en gereelde finaliste UP-Tuks tydens hulle Varsitybeker-ontmoeting in Potchefstroom op Maandag 7 Maart met 17–8 gewen nie, hulle 2022-veldtog is ook weer terug op…http://news.nwu.ac.za/af/duwweltjiepad-ontsenu-nie-vir-jane-fransman-nie
Duwweltjiepad ontsenu nie vir Jane Fransman nie
2022-06-21 Met elke trappie wat Tebogo tot op die verhoog klim, met elke tree wat hy oor die verhoog gee, het sy ma, Jane Fransman, se hart vinniger begin klop. Doef-doef, doef-doef. Trotse slae. Toe hy tot stilstand kom en dáár, in die ouditorium op die Noordwes-…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/suid-afrikaanse-gebaretaal
Suid-Afrikaanse Gebaretaal
2020-06-18 Beskikbaar op die Potchefstroomkampus Suid-Afrikaanse Gebaretaal (SAGT) word deur amper een miljoen dowe en horende Suid-Afrikaners gepraat en is die amptelike taal van die Suid-Afrikaanse dowe gemeenskap. Net soos ander gesproke tale het…http://law.nwu.ac.za/af/node/29263
Uitvoerende Dekaan 2018
2018-03-12 Uitvoerende Dekaan: Fakulteit Regte Prof Stephen de la Harpe Prof De la Harpe het 'n BA Regte en LLB aan die Universiteit van Pretoria (UP) behaal, 'n BCom aan UNISA, LLM met spesialisasie in Fundamentele Regte en Konstitusionele Praktyk aan UP, 'n LLD…http://commerce.nwu.ac.za/af/business/research
Research
2026-02-10 Oorsig, Die Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur aan die Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus wil bekend wees vir navorsing wat praktiese besigheidsoplossings met wetenskaplike bydraes in die breër veld van bestuur oplewer. Die Skool vir Besigheid en…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-trade-publiseer-boek-oor-afrika-se-digitale-toekoms
NWU se TRADE publiseer boek oor Afrika se digitale toekoms
2021-11-11 Die wêreldhandelsorganisasie (WHO) se leerstoelprogram in die TRADE-navorsingsentiteit (Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe) by die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n nuwe boek oor Afrika se digitale toekoms gepubliseer. Die boek, getiteld Africa’s…http://commerce.nwu.ac.za/af/BscToerismebestuur
BSc met Toerismebestuur
2025-07-28 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Ons BCom in Toerismebestuur met verskillende spesialiteitsrigtings rus jou toe met die vaardighede om ʼn toerismeonderneming te bestuur en die belangrikheid van toerisme in Suid-Afrika se groeiende ekonomie te verstaan. Jy sal leer hoe om jou eie – of iemand…, Kernvakke, Modules sluit onder meer in: Hulpbronbestuur Toerisme-/Gebeurtenisbestuur Toegepaste toerisme-/gebeurtenisbestuur Toerismebemarking Toerismeontwikkeling, Graadopsies, BSc Omgewingswetenskappe met Toerisme Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Potchefstroom [P] kampus aangebied Kurrikulumkode DJH15 BSc Omgewingswetenskappe met Toerismebestuur & Rekreasievaardighede Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die …, Toelatingsvereistes, BSc Omgewingswetenskappe met Toerisme APS: 24 Wiskunde Vlak 4 (50-59%) Fisiese Wetenskappe Vlak 4 (50-59%) Engels Vlak 4 (50% of meer) BSc Omgewingswetenskappe met Toerismebestuur & Rekreasievaardighede APS: 24 Wiskunde Vlak 4 (50-59%) Fisiese Wetenskappe…, Loopbaangeleenthede, Alhoewel hierdie kwalifikasie aan graduandi toegang verleen tot die hele toerismebedryf, is BCom-kwalifikasies gefokus op die bestuur van die bedryf en besighede. Dit verleen spesifiek toegang tot loopbane soos toerisme-ekonome, bestuurders, bemarkers,…, Nagraadse studies, BCom Hons in Bestuurswetenksappe met Toerismebestuur MCom in Toerismebestuur PhD in Toerismebestuur [/accordion]http://sport.nwu.ac.za/af/boks
Boks
2024-06-12 Boks is ’n gevegsport waarin twee mense, wat gewoonlik beskermende handskoene en ander beskermende toerusting soos handverbande en mondskerms dra, vir ’n voorafbepaalde tyd in ’n bokskryt houe na mekaar slaan. Boks word ook by die Olimpiese spele en ander…http://sport.nwu.ac.za/af/sokkerinstituut
Tuis
2024-06-12 NWU Sokkerinstituut – voer die pragtige spel na ’n hoër vlak! “Komende vanaf ’n nulbasis, het ons spelers binne ’n kort tydjie baie vermag,” sê Rick van Rooyen, NWU Mahikeng Sportbestuurder. “Ons glo dat sommige van ons spelers nog vir…http://commerce.nwu.ac.za/af/bemarkingstoerismebestuur
Bemarkings- en Toerismebestuur
2025-08-14 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Begin jou reis na sukses met ons BCom in Bestuurswetenskappe, wat spesialiseer in Bemarking en Toerismebestuur. Hierdie program kombineer die kuns van bemarking met die unieke dinamika van die toerismebedryf, wat jou voorberei om onvergeetlike ervarings te…, Kernvakke, Geïntegreerde bemarkingskommunikasie Verbruikersgedrag Natuurtoerisme Bemarkingsnavorsing Digitale bemarking Wildplaasbestuur Toegepaste geleentheidsbestuur, Graadopsies, BCom in Bestuurswetenskappe met Bemarking en Toerismebestuur Voltydse program: Drie (3) jaar Aangebied op die Mahikeng [M] en Potchefstroom [P] kampusse Kwalifikasiekode: 5FPH05, Toelatingsvereistes, BCom in Bestuurswetenskappe met Bemarking en Toerismebestuur APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40% of hoër) of Wiskundige Geletterdheid vlak 6 (70% of hoër) Afrikaans of Engels vlak 3 (40% of hoër), Nagraadse studiemoeilikhede, Studente met hierdie graad sal oorweeg word vir ’n honneurs in Bemarkingsbestuur, wat kan lei tot ’n meesters- en doktorsgraad in Bemarkingsbestuur., Loopbaanmoontlikhede, Digitale bemarkingspesialis Bemarkingsnavorsingspesialis Handelsmerkbestuurder Produkbestuurder Inhoudsstrateg, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie program benodig, kontak asseblief die programbestuurders vir Bemarkingsbestuur: Dr Willy Engelbrecht – Enige navrae oor hierdie program wat op die Mahikengkampus aangebied word Prof Mia Bothma – Enige navrae oor hierdie…http://www.nwu.ac.za/af/eredoktorsgrade
Eredoktorsgrade
2021-11-22 NWU ken eredoktorsgraad aan dr Geraldine Fraser-Moleketi toe NWU ken eredoktorsgraad aan politikus dr Geraldine Fraser-Moleketi toe Die Noordwes-Universiteit (NWU) het dr Geraldine Fraser-Moleketi op 19 November 2021 met ’n eredoktorsgraad…http://news.nwu.ac.za/af/fokus-op-innovasie-van-ideevorming-tot-kommersialisasie
Fokus op innovasie: van ideevorming tot kommersialisasie
2023-06-14 Die Tegnologie-oordrag- en Innovasie-ondersteuningskantoor (TTIS-kantoor) van die Noordwes-Universiteit (NWU) neem die leiding om te verseker dat innovasie op die voorpunt van sy aktiwiteite en regoor alle sfere van die instelling bly. In hierdie tweede…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-en-unesco-leerstoel-vier-oop-onderwys-week-met-prestigelesing-en-webinaar
NWU en UNESCO-leerstoel vier Oop Onderwys-week met prestigelesing en webinaar
2021-02-16 Kunsmatige intelligensie (KI) is ’n belangrike krag agter die ontwikkeling van die Vierde Industriële Revolusie. Die impak gaan nie net beduidend wees op nuwe tegnologiese vorderings nie, maar ook oor die manier waarop onderwys en navorsing in die toekoms…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/geo-en-ruimtelike-wetenskappe/kwalifikasies
Kwalifikasies
2018-07-16 Voorgraadse Studie: 3 jaar BSc (Baccalaureus Scientiae) Die studieperiode vir ʼn BSc-graad in Natuur- en Landbouwetenskappe duur 3 jaar voltyds, behalwe vir Stads- en Streekbeplanning wat 4 jaar duur en net voltyds aangebied word. Ons bied vir u…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/biochemistry/biochemie
Biochemie
2020-07-01 Wat is Biochemie? Biochemie is die bestudering van die molekulêrebasis van lewensverskynsels. Lewende organismes soos mense, diere, plante, swamme, bakteria en virusse is deur unieke chemikalieë opgemaak. Omdat hierdie chemikalie…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-huidige-studente
NWU, Huidige Studente
2025-01-23 Om ’n student te wees Indien jy die meeste uit jou studies wil haal en nog baie tyd wil oor hê vir sport, stokperdjies en ’n sosiale lewe, is dit belangrik om vooruit te beplan. By hierdie skakel kan jy al die inligting kry wat jy oor die NWU se akademiese…http://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/ba-munisipale-bestuur-en-leierskap
BA in Munisipale Bestuur en Leierskap
2026-03-12 Hierdie BA-graad verskaf ’n unieke kurrikulum met spesialisasie in Munisipale Bestuur en Leierskap. Die doel van die program is om ’n balans te verseker tussen die verkryging van werkplekvaardighede en die oordrag van vakkennis. Dit maak…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/stads-en-streekbeplanning/loopbane