2024-08-15Hierdie aanstellings is persone uit die industrie en die sakesektor wat betrokke is by die akademie, en sal dit vir ons moontlik maak om die mensehulpbronne tot ons beskikking meer doeltreffend aan te wend vir navorsing, innovasie, onderrigaktiwiteite,…
2020-11-18Global Value Chains related events, Global Value Chains (GVCs) and Trade in Value Added (TiVA) - 30 May-1 June 2017 Other Global Value Chains (GVCs) related <-- Back to Photo Gallery What is TRADE? Welcome message TRADE in a nutshell Vision and mission Local and international linkages…
2024-06-07 [accordion], BA Toerismebestuur , Oorsig, Die BA Toerismebestuur-program bied nasionaal en internasionaal erkende modules wat u in staat sal stel om ʼn toerismekenner te word. Die drie-jaar-program sal aan u ʼn soliede basis bied in die teorie en praktyk van toerismebestuur deur die bevordering van…, Toelatingsvereistes, APS van 22 Engels vlak 4 (50-59%) Addisionele vereistes as per Fakultiet se jaarboek /kalendar, Loopgeleenthede, Vir meer as ʼn dekade het ons graduandi gelewer wat hul merk in die private en openbare sektore gemaak het. Sommige is besigheidseienaars, entrepreneurs, professionele persone, direkteure en vele meer., Kampus, Mahikeng [M], Kwalifikasie, BA met Toerismebestuur [Kwalifikasie 1GBH02 M], Nagraadse studies, BA Hons in Toerismebestuur BA Hons in Toerismebestuur met Erfenis- en Kultuurtoerismebestuur MBA in Bedryfsadministrasie PhD in Toerismebestuur Besoek gerus die nagraadse bladsy vir meer inligting. [/accordion]