2024-06-19Praktiserende Prokureur van die Hooggeregshof; Lid van die Regsvereniging Gesinsregskomitee; Kommissaris van die Hof vir Klein Eise; Kommersiële en Familiereg Bemiddelaar; Lid van die hospitaalrade
2024-06-19Practicing Attorney of the High Court; Member of Law Society Family Law Committee; Commissioner of the Small Claims Court; Commercial and Family Law Mediator; Member of Hospital Boards
2020-11-16#fb-root { display: none; } .node .img-responsive { box-shadow: 2px 2px 2px #4d4d4d; }
Prospective Undergraduate Law Students
For more info: Click here
Laptop requirement for ALL First…
2020-09-18
Die Navorsingseenheid: Tale en Literatuur in die SA Konteks ondersteun navorsing oor taalkunde, letterkunde en taaltegnologie regoor al drie NWU‑kampusse. Hulle beplan ook om ’n spilpunt te wees vir ontwikkelings in die nuwe en groterwordende…
2017-06-28
Oorsig
Hierdie subprogram fokus op navorsing in wat breedweg “beskrywende linguistiek” genoem kan word; ʼn ander term wat ook dikwels in Suid-Afrika daarvoor gebruik word, is “mikrolinguistiek” – dit wil s…
2017-06-28
Oorsig
Toegepaste Linguistiek kan beskou word as ʼn dissipline van ontwerp, met die doel om oplossings te ondersoek en te ontwerp vir sosiale probleme wat met taal verband hou. Dit sluit teoretiese en empiriese ondersoeke in van werklike…
2017-06-28
Oorsig
Op die oomblik fokus die subprogram Literatuur op die temas Literêre tekstualiteit: Produkte en prosesse, Lewenskrywing, Ekokritiek en Ekofeminisme, Eudamonie en Metamodernisme. Ons spesialiseer op gebiede soos teksproduksie…
2020-10-13
Potchefstroom
Baccalaureus Artium Honneursgrade:
Honneurs in Afrikaans en Nederlands
Honneurs in Taalstudie
Honneurs in Literêre Studie
Honneurs in Taaltegnologie
Honneurs in Engels…