Multisite Search
http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/mathematical-and-statistical-sciences/wiskunde-opknappingskursus
Wiskunde Opknappingskursus 2020
2020-01-28 Die Wiskunde Opknappingskursus: Die Wiskunde Opknappingskursus is 'n verpligtende kursus vir alle NWU (potchefstroom) eerstejaarstudente wat wiskunde as module neem. Die kursus vind tydens die Registrasie en Oriëntasie programme in…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/skool-vir-fisiese-en-chemiese-wetenskappe
Oor Ons
2019-02-04 Welkom by die Skool vir Fisiese- en Chemiese Wetenskappe Die Skool vir Fisiese en Chemiese Wetenskappe (SFCW) bied relevante, waardegedrewe opleiding wat studente voorberei op die beroepswêreld. Die Skool se kundigheid word verdeel in drie…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/biochemistry/biochemie
Biochemie
2020-07-01 Wat is Biochemie? Biochemie is die bestudering van die molekulêrebasis van lewensverskynsels. Lewende organismes soos mense, diere, plante, swamme, bakteria en virusse is deur unieke chemikalieë opgemaak. Omdat hierdie chemikalie…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/chemie
Inligting oor chemie ...
2023-05-24 Wat is Chemie? Kyk na die volgende video vir 'n oorsig oor chemie en chemie studierigtings by die NWU.http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/physical-and-chemical-sciences/kwalifikasies
Kwalifikasies
2023-04-01 Voorgraadse Studie: 3 jaar BSc (Baccalaureus Scientiae) Die studie perode vir ʼn BSc-graad duur 3 jaar voltyds. Ons bied omvattende mark-gebonde grade, wat die vakgroepe Chemie, Biochemie en Fisika kombineer om ten einde verskeie programme voor te stel wat…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/physical-and-chemical-sciences/loopbane-fisiese-en-chemiese-wetenskappe
Loopbane in Fisiese en Chemiese Wetenskappe
2023-04-14 Waar kan jy werk? Om ʼn BSc in Fisiese en Chemiese Wetenskappe te werf, bied vir u diverse loopbaangeleenthede binne verskeie industrieë en organisasies, soos: Petrochemiese Industrie (SASOL, AECI, OMNIA, Sentrachem, SAB) Universiteite en…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/biologiese-wetenskappe/oor-ons
Oor Ons
2022-11-30 Welkom by die Skool vir Biologiese Wetenskappe Ons visie by die Skool vir Biologiese Wetenskappe is om relevante, waardegedrewe opleiding en navorsing van internasionale gehalte, wat op ons bestaande kundigheid in die veld van omgewingswetenskappe…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/dierkunde
Dierkunde
2024-08-15 Wat is Dierkunde? Dierkunde is die wetenskaplike studie van diere, insluitend hul klassifikasie, fisiologie, gedrag en verspreiding in hul natuurlike habitatte. Dit sluit verskeie aspekte van dierebiologie in, wat wissel van molekulêre biologie en…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/quantative-risk-management/kwantitatiewe-risikobestuur
Kwantitatiewe Risikobestuur
2020-06-10 Die belangrikheid van risikobestuur op die hoogste vlakke van organisasies word toenemend erken, en staan in die breë sin bekend as ERM (Enterprise-wide Risk Management). Die belangrikste risikotipes omsluit mark-, krediet- en bedryfsrisiko’s…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/mikrobiologie
Mikrobiologie
2017-08-25 Wat is Mikrobiologie? Mikrobiologie behels die ontbloting van die geheimsinnigheid van mikroskopiese lewe en die toepassing daarvan in die modernesamelewing. Die interaksie van virusse, bakteria en swamme met die omgewing, hul industriële…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/plantkunde
Plantkunde
2020-01-28 Wat is Plantkunde? Plante vorm die brug tussen die biosfeer en sy energiebron, die son. Plante is ook die bron van suurstof, kos, brandstof, vesel, medisyne en boumateriaal. Plante soos snyblomme word gekweek en geplant vir hul estetiese…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/biologiese-wetenskappe/kwalifikasies
Kwalifikasies
2018-07-16 Voorgraadse Studie: 3 jaar BSc (Baccalaureus Scientiae) Die studie periode vir ʼn BSc-graad in Natuur- en Landbouwetenskappe duur 3 jaar voltyds. Ons bied vir u omvattende mark-gebonde grade wat die vakgroepe Dierkunde, Plantkunde, Mikrobiologie,…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/school-biological-sciences/loopbane
Loopbane
2016-09-19 Om ʼn BSc in Biologiese Wetenskappe te verkry bied vir u diverse loopbaangeleenthede aan. Van dosering, tot navorsing, tot aktief veld werk in Eksplorasie Geologie waar terreinwerk op navorsing en modulering volg. ʼn Paar beroepsmoontlikehede…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/stads-en-streekbeplanning
Stads- en Streekbeplanning
2017-05-30 Wat is Stads- en Streekbeplanning? Beplanning is ʼn dinamiese professie wat streef na die verbetering van die welvaart van mense en hulle verwante gemeenskappe deur gemaklike, gelyke, gesonde, effektiewe en aantreklike leefomgewings te skep vir…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/geo-en-ruimtelike-wetenskappe/kwalifikasies