Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/gemeenskapsbetrokkenheid-sy-passie
Gemeenskapsbetrokkenheid is sy passie
2023-09-28 Prof Aaron Tshidzumba, adjunkdekaan vir gemeenskapsbetrokkenheid, besigheidsontwikkeling en belanghebberverhoudinge in die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Geesteswetenskappe, het noemenswaardige bydraes op sy kundigheidsgebied en die groei van die…http://news.nwu.ac.za/af/verseker-n-toekoms-vir-trekvisspesies
Verseker ’n toekoms vir trekvisspesies
2024-06-19 Die Waternavorsingsgroep (WNG) van die Skool vir Biologiese Wetenskappe en die Eenheid vir Omgewingswetenskappe en -bestuur aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het met Nature-I-Am saamgewerk om Wêreld Vismigrasiedag te vier. Kinders tussen die ouderdomme van…http://news.nwu.ac.za/af/leiers-voeding-mik-na-geen-honger-goeie-gesondheid-en-gehalte-onderwys-vir-afrika
Leiers in voeding mik na geen honger, goeie gesondheid en gehalte-onderwys vir Afrika
2024-03-05 Die dubbele las van wanvoeding – ondervoeding en vetsug wat tegelykertyd voorkom – raak die meeste lae- en middelinkomste-lande. In Afrika, wat ’n gekompliseerde voedselstelsel het, veroorsaak dit komplekse gesondheidsuitdagings wat deur voedingkundiges op…http://news.nwu.ac.za/af/plastiekbesoedeling-plaas-n-demper-op-vierings
Plastiekbesoedeling plaas ’n demper op vierings
2024-04-09 Daar word geskat dat 10 miljoen klein stukkies plastiek op die grasperk voor die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Regte in Potchefstroom lê, en die grond op die Fanie du Toit Sportterrein het ook hoë vlakke van plastiekbesoedeling. Dit plaas ’n demper…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-ikateleng-projek-vier-30-jaar-van-impak
NWU se Ikateleng-projek vier 30 jaar van impak
2018-04-18 Dertig jaar ná die stigting van die Ikateleng-projek het die Noordwes-Universiteit (NWU) deur middel van aanvullende onderwys steeds ’n impak op die lewens van duisende leerders regoor sentraal-Suid-Afrika. Die doel van die jare lange Ikateleng-projek –…http://news.nwu.ac.za/af/ondernemende-vroue-program-2020-%25C5%2589-uitnodiging-aan-alle-vaaldriehoek-fempreneurs
Ondernemende Vroue-program 2020: ʼn Uitnodiging aan alle Vaaldriehoek-fempreneurs
2020-01-28 > Indien Suid-Afrika die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) se teiken wil bereik om teen 2030 11 miljoen poste te skep, moet entrepreneurskap – veral onder vroue – aangemoedig word. Ten opsigte hiervan neem die Noordwes-Universiteit (NWU) leiding om…http://news.nwu.ac.za/af/robofest-2017-%25E2%2580%2593-waar-tegnologie-innovasie-en-ingenieurswese-ontmoet
Robofest 2017 – waar tegnologie, innovasie en ingenieurswese ontmoet
2017-03-14 Op Saterdag, 4 Maart 2017, bied die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) die Suid-Afrikaanse Nasionale Robofest Kampioenskap 2017 aan. Hierdie jaar se kampioenskap dien as kwalifiseerder vir die internasionale kompetisie wat in Junie in…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-geesteswetenskappe-bevorder-betrokkenheid-en-maatskaplike-verandering
Fakulteit Geesteswetenskappe: bevorder betrokkenheid en maatskaplike verandering
2024-07-10 Die Fakulteit Geesteswetenskappe (FHUM) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n bemoedigende benadering tot die onderwys wat verder as handboeke en lesings strek. Studente en personeel is hier op ’n reis wat nie net denke slyp nie, maar ook harte aanraak,…http://news.nwu.ac.za/af/andre-fouche-rugbyinstituut-se-beste
Andre Fouché is Rugbyinstituut se beste
2022-11-02 Sy naam is sinoniem met ongenaakbare verdediging, seepgladde vaardighede en ʼn kanniedood-enjin sonder ʼn trurat. Andre Fouché is ʼn yster wat in die NWU Rugbyinstituut se oond gegiet is en vanjaar het hy die tonge los gespeel. Tydens die NWU Rugbyinstituut…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/nagraadse-studies
Nagraadse studies
2026-02-27 [accordion collapsed] Agtergrond Ons nagraadse navorsingsprogram is deel van die Maatskaplike Transformasie Fokusarea en die fokus is op kommunikasie in veranderende kontekste. Dit impliseer dat ons in die temas van nagraadse studies daarop fokus om…http://news.nwu.ac.za/af/ruimtebiologie-gaan-n-eerste-vir-afrika-wees
Ruimtebiologie gaan ’n eerste vir Afrika wees
2023-11-23 Dit gaan ’n eerste vir Afrika wees: Een innoverende tree deur die Noordwes-Universiteit (NWU) en een yslike tree deur die vasteland. Die NWU se Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe is gereed om die navorsingsarea RuimteBiologie@NWU bekend te stel.…http://education.nwu.ac.za/af/education/kwaliteitsversekering
Kwaliteitsversekering
2020-03-31 Kwaliteitsversekering Ter ondersteuning van die visie van die NWU, naamlik om ʼn toonaangewende universiteit in Afrika te wees, gedryf deur die strewe na kennis en innovasie, volg die Fakulteit Opvoedkunde die kwaliteitsbeleid van die Universiteit. Di…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-om-jou-navorsingvaardighede-aanlyn-te-ontwikkel
Hoe om jou navorsingvaardighede aanlyn te ontwikkel
2021-05-10 Vir jong navorsers kan die idee om navorsing te doen, nogal intimiderend wees. Selfvertroue kom wanneer jy weet dat jy die vaardighede en insig het om reg te laat geskied aan enige navorsingsprojek wat jy aanpak. Hierdie vaardighede kan nou aanlyn deur die…http://www.nwu.ac.za/af/content/beheer-nwu
Beheer, NWU
2021-08-03 Beheer Suid-Afrika se universiteit wat die beste bestuur word Die NWU is nou vir vyf jaar agtereenvolgens aangewys as die universiteit in Suid-Afrika wat die beste bestuur word. Die Universiteit was in 2007 die medewenner van die PriceWaterhouseCoopers…http://news.nwu.ac.za/af/alumni-kantoor-betrek-gegradueerdes-deur-loopbaanontwikkelingsondersteuning
Alumni-kantoor betrek gegradueerdes deur loopbaanontwikkelingsondersteuning
2019-07-11 Getrou aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se sorgsaamheidsetiek gaan die Alumni-kantoor, in samewerking met die Loopbaansentrum, op Woensdag 7 Augustus ’n loopbaanbemagtigingsdag vir lede van die alumnigroep op die kampus in Vanderbijlpark aanbied. Die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-sit-sy-indrukwekkende-prestasie-op-ranglys-voort
NWU sit sy indrukwekkende prestasie op ranglys voort
2022-02-16 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het sy plek onder die room van die oes van die plaaslike en internasionale universiteite op verskeie wêreldwye ranglyste van 2021 bevestig en sit hierdie jaar sy indrukwekkende prestasie op die ranglyste voort. Times Higher…http://news.nwu.ac.za/af/spoedige-ekonomiese-hervormings-moet-geimplementeer-word-vir-beter-groeivooruitsigte
Spoedige ekonomiese hervormings moet geïmplementeer word vir beter groeivooruitsigte
2024-03-06 “Die goeie nuus is dat Suid-Afrika op die ou end ’n ‘tegniese resessie’ (twee agtereenvolgende kwartale van negatiewe groei) naelskraap vermy het deur in die vierde kwartaal van 2023 ’n geringe styging van 0,1% in die bruto binnelandse produk (BBP)…http://news.nwu.ac.za/af/projek-ondersoek-hoe-om-winsgewendheid-van-inheemsetaalmedia-te-bevorder
Projek ondersoek hoe om winsgewendheid van inheemsetaalmedia te bevorder
2022-04-06 Die navorsingsnisarea Inheemsetaalmedia in Afrika (ILMA) by die Noordwes-Universiteit (NWU) is besig met ’n driejaar-navorsingsprojek om Suid-Afrika se sukkelende inheemsetaalmedia te help. Die afgelope paar jaar was daar baie groot sluitings en…http://news.nwu.ac.za/af/begroting-slaag-nie-daarin-om-tasbare-oplossings-vir-ernstige-uitdagings-te-verskaf-nie
Begroting slaag nie daarin om tasbare oplossings vir ernstige uitdagings te verskaf nie
2024-02-22 Die Suid-Afrikaanse Begrotingstoespraak van 21 Februarie – wat met ’n toon van optimisme en verbintenis gelewer is – het ’n regering ontbloot wat met ekonomiese uitdagings sukkel terwyl hulle na vordering streef. Prof Joseph Sekhampu, hoofdirekteur van die…http://news.nwu.ac.za/af/regsprofessor-verbeter-vorige-nns-gradering-van-n-c-na-n-uitmuntende-b