Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/postdoktorale-genoot-uit-maleisi%25C3%25AB-sluit-optentia-aan
Postdoktorale genoot uit Maleisië sluit by Optentia aan
2020-04-02 Internasionale postdoktorale genote speel ’n belangrike rol waar hulle aan die spits staan van navorsingsaktiwiteite by die Noordwes-Universiteit (NWU). Hierdie tipe internasionalisering ondersteun ook die NWU se strewe om deur uitnemendheid in innoverende…http://news.nwu.ac.za/af/ontmoet-ons-navorsers
Ontmoet ons navorsers
2023-09-28 Die fakulteite by die Noordwes-Universiteit (NWU) doen opwindende werk op die navorsingsfront. Prof Moses Retselisitsoe Phooko is die direkteur van Professionele Ontwikkeling en Gemeenskapsbetrokkenheid in die Fakulteit Regte. Sy navorsing handel oor die…http://law.nwu.ac.za/af/node/29324
Nuwe uitdaging vir prof Christa Rautenbach
2018-05-30 Die doel van prof Rautenbach se aanstelling is om aan ’n ondersoek ten opsigte van die moontlike aanvaarding van ’n enkele huwelikswet, wat maatreëls teen skynhuwelike insluit, deel te neem. Die ondersoek sal hoofsaaklik die kwessie hanteer van die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundiges-deel-hulle-reis-met-borskanker
NWU-kundiges deel hulle reis met borskanker
2022-10-19 Dit is die diagnose wat die meeste mense vrees: kanker. Twee professore van die Noordwes-Universiteit (NWU), wat albei op verskillende maniere deur hierdie lewensbedreigende siekte geraak is, sê die emosionele tol wat dit eis, kan net so rampspoedig wees as…http://news.nwu.ac.za/af/wat-n-inspirasie
Wat ʼn inspirasie!
2020-12-09 Dr. Marli Dercksen is onlangs deur die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge met ʼn spesiale Inspirasievrou-toekenning vir haar werk in metaboliese siektes vereer. Kom vind saam meer uit oor dié merkwaardige vrou. Vertel ons bietjie wanneer jy…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-navorser-nou-lid-van-afrika-akademie-vir-wetenskap
NWU-navorser nou lid van Afrika-akademie vir wetenskap
2021-04-20 ’n Senior lektor in die navorsingsfokusarea Menslike Metabolomika aan die Noordwes-Universiteit (NWU) is vir die volgende vyf jaar as ’n geaffilieerde lid van die Afrika-akademie vir wetenskap (AAW) gekies. Dr Rencia van der Sluis is gekies vanuit jong,…http://sport.nwu.ac.za/af/netbal
Netbal
2024-06-13 [accordion collapsed] Mahikengkampus Netbal kan beskryf word as een van die vernaamste sportkodes regoor die land en buite die grense van Suid-Afrika, en dit het ’n unieke geskiedenis. Dit is vir lank as ’n sport beskryf wat vir vroue geskik…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/satds-en-streekbeplanning-vereistes
Urban and Regional Planning Admission Requirements
2018-02-05 Om toelating tot die vier jaar voorgraadse program vir Stads- en Streekbeplanning te verkry, moet studente aan die volgende toelatingsvereistes voldoen: Op graad 12 vlak moet die student vir Wiskunde ʼn vlak 5 (60% - 69%) verwerf. Studente…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/honneursgraad-bemarkingsbestuur
Honneursgraad in Bemarkingsbestuur
2026-05-05 [accordion], Agtergrond, Die BCom Honneursgraad in Bemarkingsbestuur is ontwerp om studente se intellektuele en etiese vermoëns op ’n meer gespesialiseerde wyse te ontwikkel. Dit rus hulle toe met die vaardigheid om die bemarkings- en breër sakeomgewing te verstaan, krities en…, Graadnaam, BCom Honneurs in Bestuurswetenskappe met Bemarkingsbestuur (5EZL01) Aanbiedingsplekke Hierdie graad is belyn oor kampusse heen en word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs op ’n voltydse basis aangebied. Studente moet weekliks kontaksessies bywoon op die kampus waar hulle geregistreer is. Geen deeltydse of afstandsonderrig-opsies is vir hierdie kwalifikasie beskikbaar nie., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2027-inname, 31 Oktober 2026, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie program benodig, kontak asseblief die Bemarkingsbestuur-programbestuurders. Dr Willy Engelbrecht (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Mia Bothma (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-…http://news.nwu.ac.za/af/phd-driekuns-vir-van-schalkwyk-gesin
PhD-driekuns vir Van Schalkwyk-gesin
2019-04-25 ʼn Baie trotse dr Schalk van Schalkwyk senior het toegekyk hoe albei sy seuns in sy voetspore volg. Hugo en Schalk junior het albei hul PhD-grade tydens die onlangse herfsgradeplegtigheid op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark ontvang…http://education.nwu.ac.za/af/edu-hright/oor-ons
Oor ons
2024-11-07 Visie Die visie van Onderwys en Menseregte in Diversiteit (Edu-HRight) is om ’n internasionaal-erkende leier te wees in maatskaplik-relevante maatskaplikegeregtigheids- en menseregteverwante navorsing, asook in onderwys vir Suid-Afrika en Afrika.…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/data-mining/data-ontginning
Data Ontginning
2020-06-10 Bedryfsanalise (ook bekend as Data-ontginning) is ‘n snel ontwikkelende studieveld met toepassings in ‘n wye reeks industrieë. Dis ideal vir studente met ‘n aanleg vir wiskunde wat ook belangstel in rekenaarprogrammering. Daar…http://news.nwu.ac.za/af/drieminute-tesis-toon-dat-minder-meer-kan-wees
Drieminute-tesis toon dat minder meer kan wees
2021-10-15 Bondige, duidelike kommunikasie is noodsaaklik in die akademiese omgewing. Dit is ’n vaardigheid wat maak dat jou navorsingsvisie gehoor word en selfs ’n beter vaardigheid om dit verstaanbaar te maak. Hier het ons die drieminute-tesis-kompetisie (3MT-…http://news.nwu.ac.za/af/liezl-terug-en-sterker-ooit
Liezl is terug en sterker as ooit
2021-09-29 Sy is terug. Maar tog anders. Sy is nie meer dieselfde Liezl Gouws nie. Japan het haar verander. Dit het sowat 100 km weg van die skadu van Berg Fuji en sy sneeubedekte kroon gebeur. Elke druppel sweet wat van haar afgetap het is verruil vir wysheid en…http://news.nwu.ac.za/af/uarm-verwelkom-nuwe-buitengewone-professor
UARM verwelkom nuwe buitengewone professor
2018-11-20 Die Sentrum vir Toegepaste Risikobestuur (UARM) gaan die Nederlandse navorsingspionier prof Gert Jan Hofstede as ’n buitengewone professor in sy midde verwelkom. Prof Hofstede sal op 19 November 2018 sy prestigelesing by die Noordwes-Universiteit (NWU) se…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/ondernemingsbestuur-studierigtings
Ondernemingsbestuur
2025-08-14 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Ontsluit jou potensiaal en gee gestalte aan die toekoms van besigheid met ons BCom in Bestuurswetenskappe wat spesialiseer in Ondernemingsbestuur. Hierdie program rus jou toe met die vaardighede om effektief te lei, strategiese doelwitte te stel, en groei aan…, Kernvakke , Vakke sluit onder meer in: Strategiese Bestuur Bemarkingsbestuur Projekbestuur Arbeidsverhoudinge Voorsieningskettingbestuur Sake-etiek Finansiële Bestuur Entrepreneurskap, Graadopsies, BCom in Bestuurswetenskappe met Ondernemingsbestuur Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Voltydse program, drie (3) jaar Aangebied op die Mahikengkampus, Potchefstroomkampus en Vanderbijlparkkampus Kwalifikasiekode: 5FPH02 BCom in Bestuurswetenskappe met…, Toelatingsvereistes, BCom in Bestuurswetenskappe met Ondernemingsbestuur APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40% of meer) Afrikaans of Engels vlak 4 (50% of meer) BCom in Bestuurswetenskappe met Ondernemingsbestuur - Verlengde Program APS van 20 Wisk. vlak 3 (40% of meer) / Wisk.…, Loopbaangeleenthede , Bedryfsbestuurder Finansiële Bestuurder Projekbestuurder Voorsieningskettingbestuurder Entrepreneur, Nagraadse studies, Studente met hierdie graad sal oorweeg word vir ’n honneurs in Besigheidsbestuur, wat kan lei tot ’n meesters- en doktorsgraad in Besigheidsbestuur., Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie program benodig, kontak asseblief die programbestuurders vir Besigheidsbestuur: Dr Kezell Klinck – Enige navrae oor die voltydse en verlengde programme op die Mahikengkampus Prof Clarise Mostert – Enige navrae oor die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-stel-nuwe-adjunk-visekanselier-vir-kampus-mahikeng-aan
NWU stel nuwe adjunk-visekanselier vir kampus in Mahikeng aan
2021-11-19 Die Raad van die Noordwes-Universiteit (NWU) het tydens sy vergadering op 18 November vir prof Sonia Swanepoel as die nuwe adjunk-visekanselier vir Gemeenskapsbetrokkenheid en Mahikengkampusbedrywighede aangestel. Sy sal vir ’n termyn van drie jaar dien.…http://news.nwu.ac.za/af/kortleerprogram-tale-beklemtoon-meertaligheid
Kortleerprogram in tale beklemtoon meertaligheid
2022-06-09 Taal oorbrug grense. Die verbind ons, inspireer ons, voed ons op en verryk ons. Dit is dié fundamentele instrument wat ons in staat stel om mekaar te leer ken. En in ’n uiteenlopende, meertalige samelewing sal daar minder grense tussen ons wees hoe meer ons…http://news.nwu.ac.za/af/nee-beteken-nee-en-dis-uit-en-gedaan