Multisite Search
http://sport.nwu.ac.za/af/e-sportklub
E-sportklub
2021-09-20 Welkom by die tuisblad van NWU E-sport, waar vandag se informele gamers die kans kry om môre se Olimpiese e-sportatlete te word. Die NWU E-sportklub is in 2019 gestig, met FIFA wat die hoofitem was en ander groot titels wat binnekort…http://www.nwu.ac.za/af/content/senaat-beheer-en-bestuur-nwu
Beheerstrukture - Senaat
2021-08-03 Die Senaat keur al die akademiese programme en akademiesverwante werk goed, insluitend onderrig-leer, navorsing en innovering en implementering van kundigheid (wat programme vir gemeenskapbetrokkenheid inkorporeer). Die Senaat, wat aanspreeklik is teenoor die…http://news.nwu.ac.za/af/msc-ingenieurswese-student-aanmerking-vir-top-wereldwye-toekenning
MSc Ingenieurswese-student in aanmerking vir top- wêreldwye toekenning
2023-02-13 Leané Naudé, ’n MSc-student in Ingenieurswese aan die Noordwes-Universiteit (NWU), pak in Mei haar tasse vir Amsterdam om Suid-Afrika by die finale rondte van die wêreldwye Blue Sky- wetenskapkompetisie te verteenwoordig. Sy het hierdie eer verdien deur…http://commerce.nwu.ac.za/af/bemarkingsbestuur
Bemarkingsbestuur
2026-05-05 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Ontsluit jou potensiaal en neem die voortou op die gebied van dinamiese bemarking met ons BCom in Bestuurswetenskappe wat spesialiseer in Bemarkingsbestuur. Hierdie program handel oor verbruikersgedrag, handelsmerkstrategie, en digitale bemarkingstegnieke,…, Kernvakke, Dienste-bemarking Handelsmerkbestuur Geïntegreerde bemarkingskommunikasie Verkoopsbestuur Verbruikersgedrag Digitale bemarking, Graadopsies, BCom in Bestuurswetenskappe met Bemarkingsbestuur Voltydse program: Drie (3) jaar Aangebied op die Mahikeng [M], Potchefstroom [P] en Vanderbijlpark [V] kampusse Kwalifikasiekode: 5FPH01 BCom in Bestuurswetenskappe met Bemarkingsbestuur - verlengde program…, Toelatingsvereistes, BCom in Bestuurswetenskappe met Bemarkingsbestuur APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40% of hoër) Afrikaans of Engels vlak 4 (50% of hoër) BCom in Bestuurswetenskappe met Bemarkingsbestuur - verlengde program APS van 20 Wiskunde vlak 3 (40% of hoër) / Wiskundige…, Nagraadse studiemoeilikhede, Studente met hierdie graad sal oorweeg word vir ’n honneurs in Bemarkingsbestuur, wat kan lei tot ’n meesters- en doktorsgraad in Bemarkingsbestuur., Loopbaanmoontlikhede, Digitale bemarkingspesialis Bemarkingsnavorsingspesialis Handelsmerkbestuurder Produkbestuurder Inhoudsstrateg, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie program benodig, kontak asseblief die programbestuurders vir Bemarkingsbestuur: Dr Willy Engelbrecht – Enige navrae oor die voltydse en verlengde programme op die Mahikengkampus Prof Mia Bothma – Enige navrae oor die…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/mathematical-and-statistical-sciences/oor-ons
Oor ons
2024-02-12 Welkom by die Skool vir Wiskundige en Statistiese Wetenskappe Die skool bestaan uit die vakgroep Wiskunde en Toegepaste Wiskunde en die vakgroep Statistiek. Studente het 'n keuse uit 'n verskeidenheid van programme wat elk modules uit hierdie twee…http://news.nwu.ac.za/af/hart-stap-vir-wereldvetsugdag
HART stap vir Wêreldvetsugdag
2022-03-08 Die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Vrydag 4 Maart Wêreldvetsugdag herdenk. Die Hipertensie in Afrika-navorsingspan (HART) het besluit om by NWU Welstand aan te sluit en het ’n gemaklike stappie deur die kampus…http://commerce.nwu.ac.za/af/economic-sciences/vervoereknomie
Sakebedrywighede met Vervoereknomie
2024-12-02 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Vervoerekonomie is noodsaaklik om die beweging van vrag en passasiers vanaf die punt van oorsprong tot by die bestemming te verstaan, om te verseker dat hulle op die regte plek, in die gewenste toestand en op die regte tyd aankom. Hierdie aktiwiteite is…, Kernvakke , Vakke sluit onder meer in: Inleiding tot Logistiek Logistieke Strategieë en Kliëntediens Logistieke Besigheidstelsels Vervoerbeplanning Internasionale Logistiek, Graadopsies, BCom in Sakebedrywighede met Vervoerbestuur Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Aangebied op die Mahikeng [M] kampus en Vanderbijlpark [V] kampus BCom in Sakebedrywighede met Vervoerbestuur - Uitgebreide Program Duur van Graad: 4 jaar, voltyds Aangebied op…, Toelatingsvereistes, BCom in Sakebedrywighede met Vervoerbestuur APS: 24 Wiskunde: Vlak 4 (40%) Engels: Vlak 4 (50%) BCom in Sakebedrywighede met Vervoerbestuur - Uitgebreide Program APS: 20 Wiskunde: Vlak 3 (40%) of Wiskundige geletterdheid: Vlak 4 (50%) Engels: Vlak 3 (40%), Loopbaangeleenthede , Logistieke bestuur Verskaffingskettingbestuurder Logistieke bestuurder Vragversender Pakhuisbedryf Voorraadbeheer Openbare vervoer-beplanner/skeduleerder/modelleerder Verkeer- en reisimpakassessor Nasionale regering, provinsiaal, distrik en plaaslike…, Nagraadse studies, Nagraadse studie in Ekonomiese Wetenskappe sluit in BCom Honneursgraad MCom en PhD Hierdie nagraadse kwalifikasies word aangebied in Potchefstroom [P] [/accordion], , Jaarboekhttp://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/ba-sosiale-wetenskappe
BA in Sosiale Wetenskappe
2022-08-19 Die Baccalaureus Artium in Sosiale Wetenskappe-programme kombineer dissiplines en kursusse om aan die student ’n bepaalde kennis- en vaardigheidsbasis te verskaf. Hierdie graad in Sosiale Wetenskappe maak ’n aantreklike reeks…http://law.nwu.ac.za/af/node/29321
Prof Anél du Plessis verwerf gesogte leerstoel
2018-05-22 Die Fakulteit is oorstelp om aan te kondig dat die fakulteit deur die NRF South African Research Chair Initiative (SARChi) bekroon is met 'n leerstoel (research chair) . Die leerstoel is in "Cities, Law and Environmental Sustainability" en is deur Prof…http://news.nwu.ac.za/af/lae-vlak-van-leenkoste-bevorder-steeds-ekonomiese-stabiliteit
Lae vlak van leenkoste bevorder steeds ekonomiese stabiliteit
2021-09-27 Die besluit verlede week deur die Monetêre Beleidskomitee (MBK) om die repokoers vir die vierde agtereenvolgende keer onveranderd te laat, was te wagte, en in ooreenstemming met markverwagtings. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Besigheidskool van…http://news.nwu.ac.za/af/protea-krieketspan-noem-weer-nwu-hulle-tuisveld
Protea-krieketspan noem weer NWU hulle “tuisveld”
2021-08-30 Die nasionale krieketspan, die Proteas, het van 22 tot 24 Augustus die Noordwes-Universiteit weereens hulle “tuisveld” genoem toe hulle die universiteit se Sport Village in Potchefstroom as voorbereidingsbasis gebruik het. Die Proteas speel vanaf 2…http://news.nwu.ac.za/af/van-ideevorming-tot-kommersialisering-dit-nwu-navorsing-wat-n-impak-maak
Van ideevorming tot kommersialisering – dit is NWU-navorsing wat ’n impak maak
2023-04-28 Die Tegnologie-oordrag en Innovasie-ondersteuningskantoor (TOIO-kantoor) by die Noordwes-Universiteit (NWU) help innoveerders en entrepreneurs om hulle drome te bewaarheid. Toe ’n derdejaar-BCom-student, Irene Nompini Tsele, haar idee vir ’n…http://news.nwu.ac.za/af/wetenskap-laat-jou-vlieg
Wetenskap laat jou vlieg!
2021-09-10 Wetenskap is verskriklik verslawend. Dit gee vir ’n mens ’n kykie op wonders waaraan jy in jou wildste drome nie kon dink nie. Godfrey Mosotho weet dit beter as die meeste mense en hy hou nie hierdie geheim vir homself nie. Mosotho bedryf ’n eksperiment…http://sport.nwu.ac.za/af/rugby-institute/visie-en-missie
Visie en Missie
2018-07-10 Visie Om die beste funksionerende rugby-instituut (akademies) in die land te wees, met administrasie, akademiese elemente, werwing en prestasie op tersiêre-onderwys- en nasionale vlak in ag geneem. Missie Om rugby binne die raamwerk…http://sport.nwu.ac.za/af/gholf
Gholf
2021-09-20 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se gholfprogram funksioneer onafhanklik van die universiteit self. Ons bied nie opleiding/afrigting aan nie. Ons moedig studente aan om in hulle eie tyd te oefen en te speel. Die NWU kies twee spanne van vier spelers…http://news.nwu.ac.za/af/ip-forum-bring-hoop-met-skryfbehoefte-projek
IP Forum bring hoop met skryfbehoefte projek
2019-03-29 Skoolbenodigdhede soos skryfbehoeftes is nie goedkoop nie. Vra enige ouer, veral diegene in die laer inkomstegroepe: dit kan ʼn moeilike en stresvolle taak wees. Hierdie stres word egter as soveel erger ervaar deur die leerders wat gevolglik sonder hierdie…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/stads-en-streekbeplanning/kwalifikasies
Kwalifikasies
2018-02-05 Voorgraadse studie: 4 jaar BSc Die studie periode vir Stads- en Streekbeplanning is 4 jaar en die program word net voltyds aangebied. Die kurrikulum is saamgestel volgens streng kwaliteitstandaarde om te verseker dat u studie met ons aan…http://engineering.nwu.ac.za/af/bedryfsingenieurswese
Bedryfsingenieurswese
2026-01-10 Betree die opwindende wêreld van Bedryfsingenieurswese by die NWU, waar kreatiwiteit en innovasie saamgesnoer word in ʼn unieke opvoedkundige omgewing. Ons Skool vir Bedryfsingenieurswese bied ʼn intieme leerervaring met kleiner klasse,…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-taalfoendis-vir-bydraes-vereer
NWU-taalfoendi’s vir bydraes vereer
2021-05-10 Drie taalfoendi’s van die Noordwes-Universiteit (NWU) – prof Daan Wissing, prof Wannie Carstens en prof Hennie van Coller – is onlangs vir hulle bydrae tot die Afrikaanse taal vereer. Prof Wissing, senior navorser by die Sentrum vir Taaltegnologie (CtexT…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-juta-skynverhoorkompetisie-vier-sy-tiende-verjaardag-met-aanlyn-verhore