Multisite Search
http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/potchefstroom-animal-welfare-society-paws
Potchefstroom Animal Welfare Society (PAWS)
2024-01-04 Mense wat hul werk en selfs hul huise verloor, plaas baie druk op PAWS om diere te red van gesinne wat nie in staat is om na hul diere om te sien nie. Donasies is min a.g.v. die huidige ekonomiese krisis en die…http://law.nwu.ac.za/af/law/personeel
Personeel
2020-05-24 Oorsig Die akademiese personeel van enige fakulteit is dieselfde as ’n enjin vir ’n motor – hulle bepaal die gehalte van daardie fakulteit en of daardie fakulteit floreer en groei of nie. Fakulteit Regte het ’n beperkte…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/baccalaureus-artium-kommunikasie
Baccalaureus Artium in Kommunikasie
2021-11-08 [accordion collapsed] Oorsig Die doel van hierdie kwalifikasie is om studente in staat te stel om professioneel en met gesag in die verskillende kommunikasie-omgewings op te tree. ’n Voornemende…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/ingenieursdae-en-weke
Ingenieursdae en-weke
2026-06-26 Is jy gereed om die opwindende wêreld van ingenieurswese te ontdek? Sluit by ons aan vir die 2026 Ingenieurservaring—'n unieke geleentheid vir leerders in grade 8 tot 12 om die opwindende moontlikhede van ingenieurswese te verken! Of jy…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/school-biological-sciences/loopbane
Loopbane
2016-09-19 Om ʼn BSc in Biologiese Wetenskappe te verkry bied vir u diverse loopbaangeleenthede aan. Van dosering, tot navorsing, tot aktief veld werk in Eksplorasie Geologie waar terreinwerk op navorsing en modulering volg. ʼn Paar beroepsmoontlikehede…http://law.nwu.ac.za/af/node/29319
Prof Leonie Stander - TOON VAN DEN HEEVERPRYS VIR REGSWETENSKAP
2018-05-03 TOON VAN DEN HEEVERPRYS VIR REGSWETENSKAP Die prys kan driejaarliks toegeken word vir: Oorspronklike regskundige werke in Afrikaans; en/of vollengte artikels of 'n artikel van hoogstaande gehalte in Afrikaans wat in geakkrediteerde regstydskrifte verskyn…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/agricultural-sciences/dieregesondheidstudies
Dieregesondheidstudies
2017-08-25 Die Vakgroep vir Dieregesondheid bied twee programme aan, die Diploma en Graad in Dieregesondheidstudies. Die doel is om bevoegde dieregesondheidstegnici wat gereed is op D1 op te lei om onafhanklik te werk en die oplossing vir…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/statistical-consultation-services/kortkursusinligting
Kortkursusinligting
2025-11-14 Die vakgroep Statistiek van die Noordwes-Universiteit bied verskeie geakkrediteerde kortkursusse in statistiek aan. Kortkursusse bestaan uit ’n teoretiese sowel as ’n praktiese komponent. Die praktiese komponent word met statistiese rekenaarsagtewarepakkette…http://engineering.nwu.ac.za/af/eppei-spesialisering-sentrum-vir-emissies-beheer/uitlaatgasse-beheer-tegnologiee
Uitlaatgasse Beheer Tegnologieë
2021-08-06 Die fokus is hier op die verbetering van die prestasie van bestaande versagtende tegnologieë vir deeltjies>, SO2 NOx, CO2 en Hg vir Suid-Afrikaanse steenkool eienskappe en plant toestande. Meesters en PhD-studies kan nagestreef word in onderwerpe wat…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/crb/konferensies/catsa2011
CATSA 2011
2016-11-14 Die bald is tans onder kontruksie. Sien asseblief die Engelse weergawe van die blad.http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/chemical-resource-beneficiation-crb/agtergrond-membraantegnologie-hulpbronveredeling
Agtergrond: Membraantegnologie - Hulpbronveredeling
2017-08-31 Suid-Afrika het talle reserwes van verskeie natuurlike hulpbronne. Alhoewel sommige materiale maklik uit hierdie hulpbronne gesuiwer kan word, is ander skeidings beswaarlik moeilik. Byvoorbeeld, Zircon, die belangrikste…http://commerce.nwu.ac.za/af/business/community
Community
2026-02-10 Gemeenskap, Oorsig Die Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur besef dat ʼn organisasie nie in isolasie van sy omgewing kan funksioneer nie. Dus streef ons daarna om te help om ons gemeenskap op te hef deur kursusse vir ons sakeleiers aan te bied oor aktuele sake…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/chemical-resource-beneficiation-crb/groepleier-steenkool-en-femtochemie
Groepleier: Steenkool en Femtochemie
2017-08-30 Prof Christien Strydom Oor Prof Strydom: Studeer Chemie aan P.U. Vir C.H.E (Potchefstroom) (1975 - 1977), BSc Honneurs (1978) en MSc (1980) PhD (Chemie): 1988 Universiteit van Pretoria Senior dosent, Medeprofessor…http://education.nwu.ac.za/af/language-education/tuis
Tuis
2026-04-22 Welkom by die webblad van die Skool vir Tale in Onderwys. Die skool bied relevante en hoë kwaliteit onderrig wat graduandi voorberei om as effektiewe onderwysers te kan funksioneer en om gehalte navorsing te kan doen. Die skool sluit die volgende…http://news.nwu.ac.za/af/goed-beter-beste-skool-vir-taalonderwys-vereer-presteerders
Goed! Beter! Beste! Skool vir Taalonderwys vereer presteerders
2018-11-08 Die Skool vir Taalonderwys in die Fakulteit Opvoedkunde het onlangs sy heel eerste toppresteerdergeleentheid op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark gehou. By hierdie gebeurtenis, wat die vorm van ’n middagete aangeneem het, het…http://education.nwu.ac.za/af/psycho-social-education/oorsig-1
Oorsig
2018-01-09 Die Skool vir Psigososiale Onderwys is nou verbind aan die COMBER Navorsingsfokusarea onder leiding van prof Lesley Wood, wat veral fokus op gemeenskapsgebaseerde opvoedkundige navorsing. ‘n Verdere fokus wat tans ontwikkel word deur personeellede,…http://www.nwu.ac.za/af/sentrum-vir-die-voorsetting-van-professionele-ontwikkeling-dienste
Dienste
2021-08-01 Die Sentrum vir die Voorsetting van Professionele Ontwikkeling bied verskeie kort- (sertifikaat-) kursusse aan. Ons reël ook funksies en sertifikaatseremonies. Het jy ’n konferensie in gedagte? Ons kan jou help om die funksie te reël.…http://law.nwu.ac.za/af/node/29206
Prof Christa Rautenbach ontvang 'n uitnodiging
2017-09-11 Prof Christa Rautenbach het 'n uitnodiging ontvang om lid te wees van 'n evalueringskomitee om sekere aansoeke in die 'Kaderprogram vir Geesteswetenskappe, Kultuurwetenskappe en Sosiale Wetenskappe', wat deur die Duitse Federale Ministerie van Onderwys en…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/crb/steenkool-en-femtochemie
Steenkool en Femtochemie
2017-08-30 Navorsingsfokus Navorsing en ontwikkeling fokus op die volgende: • Die begrip van die fundamentele samestelling, struktuur en reaktiewe eienskappe van Suid-Afrikaanse steenkool; • Die optimale ontwerp en werking van verbrandings- en…http://www.nwu.ac.za/af/nwu-alumni-faq