Multisite Search
http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/veiligheidsbestuur
Veiligheidsbestuur
2025-08-14 Veiligheidsbestuur [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Ontwikkel jou kundigheid in besigheidsbestuur met ʼn gespesialiseerde fokus op veiligheidsbestuur deur ons BCom in Bestuurswetenskappe. Hierdie program sal jou bekendstel aan kernareas van veiligheidsbestuur, insluitend veiligheidsouditering, gesondheids- en…, Kernvakke, Strategiese Sakebestuur Oudit van Veiligheidsbestuur Veiligheidsbestuurstelsels Veiligheidskultuur, Graadopsies, BCom in Bestuurswetenskappe met Veiligheidsbestuur Voltydse program: Drie (3) jaar Aangebied op die Vanderbijlparkkampus [V] Kwalifikasiekode: 5FPH08, Toelatingsvereistes, BCom in Bestuurswetenskappe met Veiligheidsbestuur APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40% of hoër) of Wiskundige Geletterdheid vlak 6 (70% of hoër) Afrikaans of Engels vlak 4 (50% of hoër), Nagraadse studiemoeilikhede, Studente met hierdie graad sal oorweeg word vir die BCom-honneurs in Besigheidsbestuur, wat kan lei tot ’n meesters- en doktorsgraad in Besigheidsbestuur., Loopbaanmoontlikhede, Veiligheidsbeampte / -praktisyn Beroepsgesondheid- en veiligheidsbeampte Risiko-ontledingspesialis Nakomingsbeampte Veiligheidsouditeur, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie program benodig, kontak asseblief die programbestuurders: Mnr. Ravin Naidoo – Enige navrae oor hierdie program Prof Rita Klonaridis – Enige navrae oor hierdie program in die algemeen, in haar hoedanigheid as Interkampus-…http://news.nwu.ac.za/af/nieverwisselbare-bewyse-waarom-al-hierdie-opgewondenheid
Nieverwisselbare bewyse: Waarom al hierdie opgewondenheid?
2022-04-11 Bertie Jacobs ’n Nuwe akroniem het ons woordeskat betree: NFT. NFT staan vir non-fungible token – ’n nieverwisselbare bewys – wat op sigself nie veel sê nie. Wat NFT’s is, is geld. Groot geld. En dit is besig om die wêreld van digitale handel te verander…http://news.nwu.ac.za/af/innovation-hub-gee-erkenning-aan-nwu-presteerders
Innovation Hub gee erkenning aan NWU-presteerders
2020-12-14 Twee tegnologieprojekte het onlangs erkenning ontvang tydens hierdie jaar se Innovation Hub GAP-toekennings, wat op 10 Desember 2020 gehou is. Die Innovation Hub, die innovasie-agentskap van Gauteng, is ’n volfiliaal van die Gautengse Groei- en…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/fakulteit-natuur-en-landbouwetenskappe/fnas-vakgroepvoorsitters
FNAS Vakgroepvoorsitters
2026-07-08 VAKGROEPMAHIKENGKAMPUSPOTCHEFSTROOMKAMPUSVANDERBIJLPARKKAMPUSChemieProf Zimbili Zondi (Mkhize)Dr Justus RöscherHierdie vakgroep word nie op die kampus aangebied nie.BiochemieDr Mashudu MatumbaProf Aurelia WilliamsHierdie vakgroep word nie op die kampus…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/acds/phd
PhD-kursusse
2024-02-28 Ph.D.-kursusse Philosophiæ Doctor in Wetenskap met Ramprisikowetenskap Kwalifikasieode: 2CC R14 Kurrikulumkode: N901P Wat hierdie kursus bied Die nuwe Ph.D. in Ramprisikowetenskap is ’n navorsingsgebaseerde Ph.D.…http://www.nwu.ac.za/af/vaaldriehoekkampus-internasionale-kantoor-verwelkomingsboodskap
Vaaldriehoekkampus - Internasionale Kantoor - Verwelkomingsboodskap
2021-08-04 Welkom by die Noordwes-Universiteit, Vanderbijlparkkampus. Geleë in die Vanderbijlpark, Gauteng, sal jy die natuurlike skoonheid van die Vaalrivier en die majestueuse grasie van die natuurlewe hier op kampus ervaar. Die Internasionale Kantoor wil jou…http://news.nwu.ac.za/af/word-n-taaltegnoloog-en-toor-met-programmering-tale-en-inligtingstelsels
Word ʼn taaltegnoloog en toor met programmering, tale en inligtingstelsels
2021-08-16 Het jy geweet dat taal en rekenaarprogrammering pasmaats kan wees? Registreer nou by die Noordwes-Universiteit vir die geherkurrikuleerde driejaargraad in Taaltegnologie om die moontlikhede van dié ongewone kombinasie te ontgin. Hierdie studierigting…http://humanities.nwu.ac.za/af/unit-languages-and-literature-sa-context/literatuur
Literatuur
2017-06-28 Oorsig Op die oomblik fokus die subprogram Literatuur op die temas Literêre tekstualiteit: Produkte en prosesse, Lewenskrywing, Ekokritiek en Ekofeminisme, Eudamonie en Metamodernisme. Ons spesialiseer op gebiede soos teksproduksie…http://news.nwu.ac.za/af/internasionale-navorsingsamewerking-fokus-op-vroulike-entrepreneurskap-fokus
Internasionale navorsingsamewerking fokus op vroulike entrepreneurskap fokus
2017-03-16 Ekonome en akademici is dit eens: vroulike entrepreneurs is ʼn tot nog toe onderbenutte mag wat ekonomiese groei kan aanwakker. Natanya Meyer, ʼn dosent in die Skool vir Ekonomiese Wetenskappe op die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU),…http://news.nwu.ac.za/af/wiskunde-wetenskap-geexpo-sukses
Wiskunde + wetenskap = GeeXpo-sukses
2018-11-08 As jy steeds wonder oor die waarde van wiskunde en wetenskap, vra net vir William Cronje en Reinardt Atkinson om hulle toekomsvooruitsigte met jou te deel. William, ’n graad 11-leerder van die Vereeniging Gimnasium, en Reinardt, ’n finalejaar-BSc IT-…http://education.nwu.ac.za/af/nwu-emelten-rec/etiekaansoek-en-komitee-inligting
Etiekaansoek en komitee-inligting
2023-02-01 [accordion collapsed] Opdrag & SBP's Opdrag Die opdrag-dokument verskaf riglyne en stel ʼn minimum standaard daar vir die Noordwes-Universiteit se Navorsingsetiekkomitee vir Onderwys, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Regte, Teologie,…http://humanities.nwu.ac.za/af/nwu-emelten-ssrec/etiekaansoek-en-komitee-inligting
Etiekaansoek en komitee-inligting
2025-12-10 [accordion collapsed] Opdrag & SBP's Opdrag Die opdrag-dokument verskaf riglyne en stel ʼn minimum standaard daar vir die Noordwes-Universiteit se Navorsingsetiekkomitee vir Onderwys, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Regte, Teologie,…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-besigheidskool-eerste-afrika-om-internasionale-bga-akkreditasie-te-ontvang
NWU Besigheidskool eerste in Afrika om internasionale BGA-akkreditasie te ontvang
2021-12-09 Die NWU Besigheidskool aan die Noordwes-Universiteit (NWU) is ’n dryfkrag vir besigheidsopvoeding in Afrika. Nie alleen het die internasionale toonaangewende vereniging vir MBA’s, die Association of MBAs (AMBA), die MBA-akkreditasie van die NWU…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/sentrum-vir-navorsing-en-voortgesette-ingenieursontwikkeling-crced
Sentrum vir Navorsing en Voortgesette Ingenieursontwikkeling (CRCED)
2025-11-07 CRCED is ’n navorsingsinstelling van die Noordwes-Universiteit wat in Pretoria geleë is en op energiebestuur en bio-ingenieursnavorsing fokus. Energiebestuursnavorsing sluit bedryfsenergiesimulering, -optimalisering en stelselontwikkeling in.…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/siyakuzwa-psigososiale-adviessentrum
Siyakuzwa Psigososiale Adviessentrum
2020-06-18 Die Siyakuzwa Psigososiale Adviessentrum is opgerig in samewerking met die Orange Farm-regshulpsentrum en die Sentrum vir Maatskaplike Ontwikkeling in Afrika. Die Fakulteit Ingenieurswese is daartoe verbind om…http://www.nwu.ac.za/af/content/konvokasie-nwu-2
Werkgewer van Keuse-groep
2021-08-01 Elke jaar kies die NWU tot 20 werkgewers om aan die Universiteit se Werkgewer van Keuse-program deel te neem. Hierdie werkgewers ontvang voorkeurbehandeling vir hulle werwingsaktiwiteite onder gegradueerdes aan die NWU. Dit sluit in om eerste genooi te word…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/agricultural-sciences/gewaswetenskappe
Gewaswetenskappe
2017-08-25 Hierdie vakgroep bied 'n diploma in Gewaswetenskap, BSc in Landbou-Gewaswetenskap en nagraadse kwalifikasiegrade in Gewaswetenskap/Agronomie aan. Ons 4-jaar voorgraadse program sluit die volgende studierigtings in: Agronomie…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/chemical-resource-beneficiation-crb/groepleier-membraantegnologie
Groepleier: Membraantegnologie
2017-08-30 Prof Henning Krieg Henning Krieg het sy B.Sc. En B.Sc. Hons in Suid-Afrika voordat hy op 'n Fulbright-beurs na die VSA in 1994 gereis het waar hy sy M.S. in Chemie aan Rutgers, die Staatsuniversiteit van New Jersey voltooi het. Hy het…http://education.nwu.ac.za/af/vroeekinderontwikkeling-en-opvoeding/tuis