Multisite Search
http://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/rma
RMA
2021-11-08 HULPBRONBESTUURSAGENTSKAP VIR SUID-AFRIKAANSE TALE Suid-Afrika spog nou met sy eie hulpbronbestuursagentskap (genoem die RMA) vir die bestuur en verspreiding van herbruikbare digitale teks- en spraakhulpbronne vir…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-besigheidskool-eerste-afrika-om-internasionale-bga-akkreditasie-te-ontvang
NWU Besigheidskool eerste in Afrika om internasionale BGA-akkreditasie te ontvang
2021-12-09 Die NWU Besigheidskool aan die Noordwes-Universiteit (NWU) is ’n dryfkrag vir besigheidsopvoeding in Afrika. Nie alleen het die internasionale toonaangewende vereniging vir MBA’s, die Association of MBAs (AMBA), die MBA-akkreditasie van die NWU…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe/mikko-vesisenaho
Mikko Vesisenaho
2026-03-25 He is currently working as university lecturer at Department of teacher education. His special expertise focuses on contextual educational technologies, teacher education, and couching. Joint R&D and teaching interests in the areas of educational technologies, game-based learning, educational simulations, hybrid learning and enhanced…http://law.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte-kwesbare-gemeenskappe/vhudi-mathada
Vhudi Mathada
2026-06-17 My akademiese loopbaan het in 2020 begin toe ek as 'n akademiese tutor by die Universiteit van Venda aangestel is. Ek het toe gedien as 'n Skryfkonsultant in die Sentrum vir Hoër Onderwys, Onderrig en Leer aan die Universiteit van Venda. Ek het 'n sterk verhouding met studente van alle geslagte, etniese groepe en nasionaliteite ontwikkel.http://law.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte-omgewingsverandering/lebo-smith
Lebo Smith
2026-06-17 Lebo Smith (Motelle), het haar hoërskool in Suid-Afrika voltooi voordat sy na Engeland verhuis het. Sy het haar voorgraadse en nagraadse studie in die regte aan hoër onderwysinstellings in Birmingham (UK) voltooi. Sy het teruggekom na Suid-Afrika om haar nagraadse studie in Arbeidsreg aan die Universiteit van Witwatersrand te bevorder. Dit was…http://news.nwu.ac.za/af/ontsluit-die-kulturele-taal-van-emojis-n-studie-oor-facebook-emojis-en-die-betekenis-daarvan-xhosa
Ontsluit die kulturele taal van emoji’s: ’n studie oor Facebook-emoji’s en die betekenis daarvan in Xhosa
2023-11-14 ’n Navorser by die Skool vir Kommunikasie by die Noordwes-Universiteit (NWU), dr Quatro Mgogo, het ’n studie onderneem om te ondersoek hoe Facebook-emoji’s aangewend word om die betekenis van izaci namaqhalo esiXhosa (Xhosa-spreekwoorde en -idiome) te vorm…http://sport.nwu.ac.za/af/atletiek
Oor NWU Atletiek
2026-05-29 Die NWU beskik oor die beste afrigtingspan in die land, insluitend Olimpiese-, Wêreld U20-, Senior Kampioenskappe- en Statebondspele-afrigters. Die NWU-Atletiekprogram op die Potchefstroomkampus vestig hom steeds as een van die voorste hoëprestasie…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-se-staatsfinansies-bly-veilige-hande
Suid-Afrika se staatsfinansies bly in veilige hande
2021-11-12 “In ’n deurdagte beleidsevaluering in sy eerste mediumtermynbegrotingbeleidsverklaring (MTBBV) deur die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, bevestig hy dat Suid-Afrika se staatsfinansies steeds in veilige hande is en dat daar breë kontinuïteit in…http://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/vriende-en-vennote
Vriende en vennote
2021-09-22 VRIENDE EN VENNOTE img{border-color:#909090;} .hovereffect { width: 100%; height: 100%; float: left; overflow: hidden; position: relative; text-align: center; cursor: default; } .hovereffect .overlay { position: absolute; overflow:…http://news.nwu.ac.za/af/applous-vir-uarm-graduandi
Applous vir UARM-graduandi
2019-05-16 Die Sentrum vir Toegepaste Risikobestuur (UARM) het die akademiese sukses van sewe van sy meestersgraadstudente tydens die onlangse gradeplegtigheid op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark gevier. Die studente het in die MCom…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/biologiese-wetenskappe/oor-ons
Oor Ons
2022-11-30 Welkom by die Skool vir Biologiese Wetenskappe Ons visie by die Skool vir Biologiese Wetenskappe is om relevante, waardegedrewe opleiding en navorsing van internasionale gehalte, wat op ons bestaande kundigheid in die veld van omgewingswetenskappe…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/telenet
Telenet
2020-08-11 Die Telenet-navorsingsgroep is ’n fokusgroep aan die NWU se Fakulteit Ingenieurswese. Die navorsing wat deur die Telenet-groep gedoen word, val breedweg binne die gebied van inligting- en kommunikasietegnologie (IKT), met spesifieke projekte…http://www.nwu.ac.za/af/die-nwu/toets
Toets
2022-04-01 Welkom Die NWU is daartoe verbind om te funksioneer as ʼn unitêre, geïntegreerde, multikampusuniversiteit wat billikheid, herstel en globaal mededingende onderrig en navorsing oor al drie kampusse heen moontlik maak. Ons kernaktiwiteite, onderrig-leer…http://news.nwu.ac.za/af/ma-en-se-seun-deel-hul-eerste-jaar-op-universiteit-saam
Ma en se seun deel hul eerste jaar op universiteit saam
2021-03-31 Met ’n ouderdomsgaping van 25 jaar tussen hulle is ma en seun Susan en Janu Fouche albei aanvaar om hulle eerste jaar by die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) te doen. Die drie-en-veertigjarige Susan studeer vir ’n…http://news.nwu.ac.za/af/howzat-pret-en-plesier-die-kfc-mini-krieket-manier
Howzat! Pret en plesier die KFC mini-krieket-manier
2019-09-11 ʼn Menigte klein krieket-karnallies toegerus met kolwe, beenskutte en paaltjies gaan eersdaags op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark toesak om met hulle mini-krieketvernuf te spog. Op Saterdag, 14 September, sal meer as 520 jong…http://news.nwu.ac.za/af/postdoktorale-genoot-uit-maleisi%25C3%25AB-sluit-optentia-aan
Postdoktorale genoot uit Maleisië sluit by Optentia aan
2020-04-02 Internasionale postdoktorale genote speel ’n belangrike rol waar hulle aan die spits staan van navorsingsaktiwiteite by die Noordwes-Universiteit (NWU). Hierdie tipe internasionalisering ondersteun ook die NWU se strewe om deur uitnemendheid in innoverende…http://news.nwu.ac.za/af/eagles-hou-halfeind-deur-oop
Eagles hou halfeind-deur oop
2022-04-07 Bertie Jacobs Jinne, dit gaan verdeksels naby wees. Die NWU Eagles het Maandagaand 4 April in ʼn papsopnat Bloemfontein hulle uitspeelronde-hoop aan die brand gehou deur die CUT Ixias met 33–14 te klop. Dit was ʼn gepaste geskenk vir afrigter André…http://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/nagraads
Nagraads
2021-09-03 ALGEMENE INLIGTING Al die onderstaande projekte vorm deel van groter projekte by CTexT. As sodanig sal u begelei word deur ’n dosent by Lettere en of Natuurwetenskappe, sowel as ’n navorser/ingenieur by CTexT.…http://humanities.nwu.ac.za/af/philosophy/ba-geesteswetenskappe