Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/die-sis-eagle-projek-word-met-die-bekendstelling-van-die-nexus-crm-module-gebruik-geneem
Die SIS Eagle-projek word met die bekendstelling van die Nexus CRM-module in gebruik geneem
2024-02-27 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Vrydag 16 Februarie 2024 die eerste fase van die Studente-inligtingstelselprojek (SIS-projek) in gebruik geneem toe dit die module van die NWU se studente-kliëntverhoudingbestuur (Nexus CRM) bekend gestel het, en so ’n…http://news.nwu.ac.za/af/klein-krieketspelertjies-groot-drome
Klein krieketspelertjies, groot drome!
2018-11-22 As die Proteas se afrigter, Ottis Gibson, die jong talent by die onglangse KFC minikrieketdag, wat by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Vanderbijlparkkampus gehou is, kon sien, sou ouens soos AB de Villiers, JP Duminy en Kagiso Rabada iets gehad het om oor…http://news.nwu.ac.za/af/kansa-relay-life-2019-ons-staan-saam
KANSA Relay for Life 2019: ons staan saam!
2019-07-09 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark gaan op 28 en 29 September weer eens die gasheer vir die streek se KANSA Relay for Life-gebeurtenis in die Vanderbijlpark wees. Die kampus en die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) gaan…http://news.nwu.ac.za/af/optentia-lewer-die-derde-internasionale-gesamentlike-phd
Optentia lewer die derde internasionale gesamentlike PhD
2019-08-07 Werkloosheid het Suid-Afrika in ’n wurggreep. Volgens die jongste syfers – soos vroeër deur Statistieke SA bekend gemaak – het die amptelike werkloosheidskoers in Suid-Afrika in die tweede kwartaal van die jaar tot 29% gestyg. Dit is die hoogste…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vanderbijlpark-verwelkom-nuwe-studente-kampusraad
NWU Vanderbijlpark verwelkom nuwe Studente-kampusraad
2019-09-05 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark spog met ’n nuutverkose groep studenteleiers. Tydens ’n onlangse gelukwensingseremonie het lede van die kampus se bestuurskomitee van die geleentheid gebruik gemaak om die nuwe verteenwoordigers…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-maak-%25E2%2580%2599n-impak-tydens-eureka-skool-se-spesiale-sportdag
NWU maak ’n impak tydens Eureka Skool se spesiale sportdag
2019-09-10 Dit is ’n foto wat voorwaar boekdele spreek. Twee jong leerders wens mekaar geluk nadat hulle aan die jaarlikse spesiale sportdag van die Eureka Skool deelgeneem het. Met hulle breë glimlagte en blink ogies dra hulle trots hulle gedenkmedaljes om hulle…http://news.nwu.ac.za/af/samewerking-baan-die-weg-vir-sharpeville-2020-ontwikkelingsplan
Samewerking baan die weg vir Sharpeville 2020-ontwikkelingsplan
2017-03-16 Die skep van ʼn beter wêreld verg spanwerk, vennootskappe en samewerking. Hierdie stelling deur prof Danie Meyer, senior lektor in ekonomie op die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU), is ʼn perfekte opsomming van die…http://news.nwu.ac.za/af/die-cannabisprobleem-regsgrense-moet-tussen-die-huis-en-die-werkplek-vasgestel-word
Die cannabisprobleem: regsgrense moet tussen die huis en die werkplek vasgestel word
2022-08-31 Die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika het in 2018 die kweek en gebruik van cannabis gewettig, mits dit vir privaat gebruik deur ’n volwasse persoon in ’n privaat plek is. Advokaat Dineo Mongwaketsi het in haar meestersgraadnavorsing, wat by die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/groot-projek-bou-leierskapskapasiteit-die-nigeriese-voedingsektor
Groot projek bou leierskapskapasiteit in die Nigeriese voedingsektor
2023-05-24 Die enkele grootste belegging in voedingleierskapsontwikkeling wat daar nog ooit op die Afrika-vasteland was, dra vrug, en die Noordwes-Universiteit (NWU) speel ’n belangrike rol daarin. Die program van R20 miljoen, Leadership Development for Accelerated…http://humanities.nwu.ac.za/af/nwu-emelten-rec/oor-0ns
Oor 0ns
2025-12-10 Welkom by die Noordwes-Universiteit se Navorsingsetiekkantoor vir Opvoedkunde, Bestuurs- en Ekonomiese Wetenskappe, Regte, Teologie, Ingenieurswese en Natuurwetenskappe (North-West University Education, Management and Economic Sciences, Law,…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/tuis
Tuis
2026-02-03 Sosiale Wetenskappe behels die wetenskaplike studie van die samelewing en hoe kulturele vorms, strukture en magsverhoudings na vore kom, oor die tyd heen verander en mense se lewens in vele kontekste beïnvloed. Sosiale Wetenskappe help om te verstaan en te…http://law.nwu.ac.za/af/node/29263
Uitvoerende Dekaan 2018
2018-03-12 Uitvoerende Dekaan: Fakulteit Regte Prof Stephen de la Harpe Prof De la Harpe het 'n BA Regte en LLB aan die Universiteit van Pretoria (UP) behaal, 'n BCom aan UNISA, LLM met spesialisasie in Fundamentele Regte en Konstitusionele Praktyk aan UP, 'n LLD…http://news.nwu.ac.za/af/die-toekoms-van-die-nwu-besigheidskool-projek-proton
Die toekoms van die NWU Besigheidskool – Projek Proton
2021-06-04 Prof Jan van Romburgh het sy visie vir die NWU Besigheidskool vir die volgende vyf jaar gekoester, beplan en bepeins. Hy het onlangs sy visie in die vorm van ’n vars en innoverende metafoor – naamlik Projek Proton – gedeel. Hy het al sy kollegas, die…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-om-jou-navorsingvaardighede-aanlyn-te-ontwikkel
Hoe om jou navorsingvaardighede aanlyn te ontwikkel
2021-05-10 Vir jong navorsers kan die idee om navorsing te doen, nogal intimiderend wees. Selfvertroue kom wanneer jy weet dat jy die vaardighede en insig het om reg te laat geskied aan enige navorsingsprojek wat jy aanpak. Hierdie vaardighede kan nou aanlyn deur die…http://www.nwu.ac.za/af/node/83990
Wet op Toegang tot Inligting
2021-08-03 [accordion collapsed] Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting (2 van 2000) Die NWU voldoen aan die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2 van 2000. Ingevolge die Wet is daar 'n inligtinghandleiding beskikbaar. Alle persone…http://www.nwu.ac.za/af/node/84068
Wet op Toegang tot Inligting
2021-08-03 [accordion collapsed] Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting (2 van 2000) Die NWU voldoen aan die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2 van 2000. Ingevolge die Wet is daar 'n inligtinghandleiding beskikbaar. Alle persone…http://news.nwu.ac.za/af/driehoek-tragedie-nwu-help-met-genesingsproses
Driehoek-tragedie: NWU help met genesingsproses
2019-02-20 Met die gebeure van Vrydag 1 Februarie 2019 nog vars in die geheue van alle Suid-Afrikaners, ondersteun die gemeenskap voortdurend die personeel, leerders en gesinne wat deur die Hoërskool Driehoek-tragedie geraak word. Ná die tragedie het die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-phd-graduate-contributes-international-literature
NWU PhD graduate contributes to international literature
2017-06-14 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het met trots ’n PhD in Engels aan Manuela Fernandes-Martins, akademiese ontwikkelaar aan die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL) gedurende die onlangse herfsgradeplegtigheid toegeken. In haar…http://news.nwu.ac.za/af/diversiteit-musiekopvoeding-internasionale-konferensie-bespreek
Diversiteit in musiekopvoeding by internasionale konferensie bespreek
2024-03-06 Die Skool vir Musiek aan die Noordwes-Universiteit (NWU) en die navorsingsnisarea Musiekkuns in Suid-Afrika: Hulpbronne en Toepassings (MASARA) het onlangs die sestiende konferensie oor Kulturele Diversiteit in Musiekopvoeding (CDIME) onder leierskap van prof…http://news.nwu.ac.za/af/verken-suid-afrika-se-unieke-en-interessante-erfenis