Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/tegnologie-oordrag-en-innovasie-ondersteuning-vier-nwu-se-skeppers-van-ie
Tegnologie-oordrag en Innovasie-ondersteuning vier NWU se skeppers van IE
2022-11-14 Die Tegnologie-oordrag en Innovasie-ondersteuning-kantoor (TTIS) by die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs ’n vieringsgeleentheid vir die NWU se skeppers van intellektuele eiendom (IE) gehou. Die mandaat van die TTIS is om navorsers en uitvinders by…http://news.nwu.ac.za/af/cachet-park-cid-kan-net-nog-verder-groei
Cachet Park CID kan net nog verder groei
2021-02-18 Ná jare wat die groter Bult-area in Potchefstroom die primêre misdaadkern van die dorp was, het dit uiteindelik die sektor met die minste kriminele aktiwiteit geword. Die afname in misdaad in die gebied is die direkte gevolg van die inisiatief van die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vereer-sy-verteenwoordigers-van-uitnemendheid
NWU vereer sy verteenwoordigers van uitnemendheid
2022-12-07 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het tydens die universiteit se Uitnemendheidstoekennings vir 2021/2022 sy voorlopers van uitnemendheid – een van die universiteit se kernwaardes – gevier. Die luisterryke toekenningseremonie het op 24 November by Snowflake…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/nagraadse-programme-kunsgeskiedenis-en-visuele-studie
Nagraadse programme in Kunsgeskiedenis en Visuele Studie
2020-07-19 Voorgraadse kursusse in Kunsgeskiedenis en Visuele Studie is deel van die basiese studie wat vir nagraadse grade op hierdie gebied nodig is. Ons nagraadse navorsingsprogramme is deel van die navorsingsnis Visuele Narratiewe en Skeppende Uitsette…http://news.nwu.ac.za/af/alternatiewe-ontwikkelingsindeks-bied-waardevolle-industrie-instrument
Alternatiewe ontwikkelingsindeks bied waardevolle industrie-instrument
2019-03-27 Teen die agtergrond van die toenemende belangrikheid van ekonomiese streeksontwikkeling wanneer dit by wêreldgroei kom, maak kenners van die Noordwes-Universiteit (NWU) ‘n merkwaardige bydrae deur die bekendstelling en suksesvolle toepassing van ʼn…http://news.nwu.ac.za/af/afrika-unie-en-afrika-universiteite-moet-kennis-neem-van-waterskeidingsuitspraak
Afrika-unie en Afrika-universiteite moet kennis neem van waterskeidingsuitspraak
2017-03-09 Die volgende artikel is ʼn meningstuk deur dr Ilyayambwa Mwanawina, ʼn kundige wat betref streeksintegrasie, internasionale reg, goeie korporatiewe bestuur en menseregte aan die Noordwes-Universiteit (NWU). Hy verduidelik wat hierdie waterskeidingsuitspraak…http://news.nwu.ac.za/af/doel-nuwe-visie-vir-jong-vroulike-netbalspelers
Doel! Nuwe visie vir jong vroulike netbalspelers
2024-11-07 ’n Sportsigprogram kan visuele en motoriese vaardighede by jong netbalspelers beduidend verbeter. Dit is volgens die navorsingsbevindings van prof Dané Coetzee van die Skool vir Biokinetika, Rekreasie en Sportwetenskap aan die Noordwes-Universiteit (NWU) en…http://news.nwu.ac.za/af/koalisieregering-omvat-risikos-sowel-geleenthede
Koalisieregering omvat risiko’s sowel as geleenthede
2024-05-31 “Teen die agtergrond van die tussentydse uitslag van die land se deurslaggewende 2024-verkiesing tot dusver is Suid-Afrika tans op ongekarteerde en onseker terrein, wat weerspieël word in die aanvanklike reaksie van die finansiële markte en die rand.” Prof…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-poog-om-eerstejaarpaniek-hok-te-slaan
Fakulteit poog om eerstejaarpaniek hok te slaan
2019-05-06 Dis waar: om ʼn eerstejaarstudent by ʼn universiteit te wees, kan een van die mees opwindende, maar stresvolste oorgange wees wat ʼn jongmens kan ervaar! Dit is daarom bloot natuurlik dat jy dalk oorweldig sal voel deur jou nuwe omgewing, die…http://news.nwu.ac.za/af/roei-bosindringing-uit
Roei bosindringing uit
2023-06-14 Bosindringing is ’n wêreldwye uitdaging, maar deur die multimiljoenrand-RIBS-projek word hierdie groot bydraer tot gronddegradering met hernude ywer aangepak. RIBS is ’n akroniem wat vir “Rangeland Improvement through Bush Control and Sustainable…http://sport.nwu.ac.za/af/krieket
Krieket
2024-06-12 [accordion collapsed] Mahikengkampus Die geskiedenis van krieket strek terug tot by die 13de eeu en, soos talle ander sportsoorte, het dit ’n Engelse agtergrond. Krieket word egter nou wêreldwyd geniet en die Reënboognasie het al uitmuntende…http://news.nwu.ac.za/af/bree-begrotingstoespraak-positief-vir-besighede-en-verbruikers
Breë begrotingstoespraak is positief vir besighede en verbruikers
2022-02-24 “In die uitdagende ekonomiese omstandighede het die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, getoon dat Suid-Afrika se staatsfinansies in veilige hande is terwyl hy dit in die onmiddellike toekoms na skuldstabiliteit en fiskale volhoubaarheid stuur.” In…http://news.nwu.ac.za/af/stabiliteit-leenkoste-positief-vir-verbruikersvertroue
Stabiliteit in leenkoste is positief vir verbruikersvertroue
2023-09-22 Soos algemeen te wagte was, het die Monetêrebeleidskomitee (MBK) weer met drie stemme teen twee besluit om die rentekoerse dieselfde te hou, soos met ’n soortgelyke besluit by die vorige vergadering van die MBK op 20 Julie. Prof Raymond Parsons, ekonoom…http://law.nwu.ac.za/af/post-doktorale-studies
Post Doktorale Studies
2020-07-07 Dit is moontlik om nadoktorale navorsing in die fakulteit te doen. Die navorsing moet by die Navorsingseenheid vir Reg, Geregtigheid en Volhoubaarheid se navorsingsgebied inpas. Aansoek vir nadoktorale studie Daar word van suksesvolle…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vanderbijlpark-op-julle-merke-gereed-registreer
NWU Vanderbijlpark: Op julle merke. Gereed. Registreer!
2018-02-01 Almal is aan die gang terwyl die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark gereedmaak om die registrasie en oriënteringsprogram (R&O-program) vir 2018 te implementeer. Die program begin op Maandag 22 Januarie, wanneer die registrasieproses…http://news.nwu.ac.za/af/voorspelde-groei-nie-goed-genoeg-vir-suid-afrika-nie
Voorspelde groei nie goed genoeg vir Suid-Afrika nie
2025-04-24 Die slegte nuus van die jongste evaluering deur die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) van die impak van handelsoorloë en beleidsonsekerheid op die wêreldekonomie is nie onverwags nie. Dit beklemtoon nietemin die omvang van die ekonomiese skade wat as gevolg…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-moet-werkskepping-teen-enige-gegewe-groeikoers-maksimaliseer
Suid-Afrika moet werkskepping teen enige gegewe groeikoers maksimaliseer
2022-05-31 “Die effense beter nuus op die werkloosheidsfront is ’n welkome tendens, aangesien dit op ’n lang tydperk van aanhoudende verslegting in Suid-Afrikaanse indiensnemingsvlakke die afgelope ruk volg.” In sy kommentaar op die jongste werkloosheidsyfers vir die…http://news.nwu.ac.za/af/n-seisoen-vir-deel-nwu-ondersteun-n-kersfees-feesviering-vir-minderbevoorregte-kinders
’n Seisoen vir deel: NWU ondersteun ’n Kersfees-feesviering vir minderbevoorregte kinders
2024-03-06 Verteenwoordigers van die Noordwes-Universiteit (NWU) het die Kerspartytjie vir minderbevoorregte kinders ondersteun wat op Saterdag 2 Desember 2023 deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) by die Artillerieskool, Klipdrift Militêre Basis gehou is.…http://www.nwu.ac.za/af/content/konvokasie-nwu-1
Grondwet
2021-08-01 As ʼn formele struktuur van die NWU word die Konvokasie gereguleer deur duidelik gedefinieerde reëls en prosedures wat in die NWU se Statuut uiteengesit word. Ingevolge die Statuut bestaan die Konvokasie uit alle graduandi en diplomandi van die Universiteit…http://news.nwu.ac.za/af/kom-bymekaar-om-%25E2%2580%2599n-groeirevolusie-afrika-te-laat-ontvlam