Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/navorsing-en-innovasie-week-laat-die-soeklig-val-op-navorsing-wat-n-impak-maak
Navorsing en Innovasie-week laat die soeklig val op navorsing wat ’n impak maak
2023-09-11 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is besig om tydens sy tweejaarlikse Navorsing en Innovasie-week sy navorsingsprojekte en -programme te vertoon wat ’n impak gemaak het. Hierdie jaar se tema is “Navorsing en innovasie vir ’n volhoubare impak” (Research and…http://news.nwu.ac.za/af/moedertale-skakel-colombia-besoek
Moedertale skakel in by Colombia-besoek
2023-12-01 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het met die Colombiaanse ambassade en die agbare ambassadeur Maria Del Rosario Mina-Rojas saamgewerk om op 27 November die kultureel verrykende gebeurtenis Mother tongue: A multilingual dialogue on building identity, dignity…http://news.nwu.ac.za/af/rne-moet-belangrike-groei-vriendelike-hervormings-versnel-om-bbp-syfers-te-verbeter
RNE moet belangrike groei-vriendelike hervormings versnel om BBP-syfers te verbeter
2024-09-04 “Ná die hersiene nul-groeivlak (0,0%) in die eerste kwartaal van 2024 is die beter nuus dat die reële bruto binnelandse produk (BBP) in Suid-Afrika in die tweede kwartaal van 2024 met ’n beskeie 0,4% gegroei het.” In sy kommentaar oor die BBP-syfers…http://news.nwu.ac.za/af/feeste-en-nog-feeste-met-nwu-wat-twee-dekades-van-uitmuntendheid-vier
Feeste en nog feeste met NWU wat twee dekades van uitmuntendheid vier
2024-03-12 Wat kry jy wanneer jy twee hoëronderwysentiteite, elkeen met sy eie missie van uitnemendheid, laat saamsmelt? Die resultaat is ’n universiteit van wêreldgehalte wat voortgaan om uit te blink, nie net onder die tersiêre-onderwysinstellings wat onder die room…http://education.nwu.ac.za/af/edu-hright/oor-ons
Oor ons
2024-11-07 Visie Die visie van Onderwys en Menseregte in Diversiteit (Edu-HRight) is om ’n internasionaal-erkende leier te wees in maatskaplik-relevante maatskaplikegeregtigheids- en menseregteverwante navorsing, asook in onderwys vir Suid-Afrika en Afrika.…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vanderbijlpark-presteer-goed-peregrine-liga
NWU Vanderbijlpark presteer goed in Peregrine-liga
2018-05-07 Daar word gesê dat sweet plus opoffering gelyk is aan sukses. Wanneer ’n mens na die telkaart van die afgelope naweek kyk, lyk dit asof die rugbyspanne van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark daarmee saamstem. Die kampus het die…http://news.nwu.ac.za/af/vervaardigingsektor-nog-nie-uit-die-moeilikheid-uit-nie-%25E2%2580%2593-dr-andre-mellet
Vervaardigingsektor nog nie uit die moeilikheid uit nie – dr Andre Mellet
2017-03-29 Die Suid-Afrikaanse ekonomie het in die laaste kwartaal van 2016 negatiewe groei getoon. Hierdie negatiewe groei kan toegeskryf word aan die agteruitgang in twee sektore, naamlik mynwese en vervaardiging. Tydens ’n onderhoud met RSG het die welbekende…http://education.nwu.ac.za/af/psycho-social-education/voorgraadse-studieopsies
Voorgraadse studieopsies
2022-04-05 Opvoedkundige Sielkunde [accordion collapsed] Oorsig Die vakgroep Opvoedkundige Sielkunde bied ‘n verskeidenheid modules in Opvoedkundige Sielkunde aan op voorgraadse vlak. Opvoedkundige Sielkunde fokus hoofsaaklik op menslike kognisie,…http://law.nwu.ac.za/af/node/29196
Prof Anél du Plessis - Vir 'n volhoubare Suid-Afrika
2017-08-23 Alle Suid-Afrikaners het 'n afdwingbare reg op 'n omgewing wat nie skadelik vir gesondheid of welsyn is nie, en alhoewel dit 'n skaars land is, het elke Suid-Afrikaner die reg op toegang tot skoon drinkwater. "Ons het 'n paar van die beste omgewingswette in…http://news.nwu.ac.za/af/innovation-hub-gee-erkenning-aan-nwu-presteerders
Innovation Hub gee erkenning aan NWU-presteerders
2020-12-14 Twee tegnologieprojekte het onlangs erkenning ontvang tydens hierdie jaar se Innovation Hub GAP-toekennings, wat op 10 Desember 2020 gehou is. Die Innovation Hub, die innovasie-agentskap van Gauteng, is ’n volfiliaal van die Gautengse Groei- en…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-baanbreker-lei-internasionale-vereniging-vir-stelselwetenskap
NWU baanbreker lei internasionale vereniging vir stelselwetenskap
2021-09-14 Die wêreld is ’n betowerende plek vol interessante gebeure en voorvalle. Dit vind nie in isolasie plaas nie, en om die ingewikkeldhede van enige gebeurtenis of interaksie ten volle te verstaan, is dit belangrik om die “groter prentjie” daaragter te ondersoek…http://news.nwu.ac.za/af/kweek-hoop-ten-spyte-van-die-wanhoop-oor-covid-19
Kweek hoop ten spyte van die wanhoop oor Covid-19
2021-07-02 Die voortgaande effek wat Covid-19 op geestesgesondheid het, word regoor die wêreld gevoel, maar veral in Suid-Afrika noudat die pandemie ons land met ’n derde vlaag getref het. Ons het geliefdes, ons finansiële stabiliteit, van ons vryhede, ons sosiale…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-poog-om-eerstejaarpaniek-hok-te-slaan
Fakulteit poog om eerstejaarpaniek hok te slaan
2019-05-06 Dis waar: om ʼn eerstejaarstudent by ʼn universiteit te wees, kan een van die mees opwindende, maar stresvolste oorgange wees wat ʼn jongmens kan ervaar! Dit is daarom bloot natuurlik dat jy dalk oorweldig sal voel deur jou nuwe omgewing, die…http://news.nwu.ac.za/af/alumnus-dra-statige-visekanselierskleed
Alumnus dra statige visekanselierskleed
2018-02-09 Wanneer rugby-oefening met aandklasse bots, is fyn voetwerk nodig. Prof Henk de Jager – alumnus en nuwe visekanselier en prinsipaal van die Sentrale Universiteit van Tegnologie (SUT) – moes vroeër fyntrap tussen sy sport en die akademie terwyl hy by die…http://news.nwu.ac.za/af/malan-moker-die-lopies
Malan moker die lopies
2021-03-04 Dit is amper presies twee jaar sedert ’n besondere talent tot sy reg gekom het. Janneman Nieuwoudt Malan het op 3 Februarie 2019 sy internasionale T20-debuut vir Suid-Afrika teen Pakistan op tuisbodem gemaak. Op net 22 jaar oud het hierdie jongman die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-skitter-weer-die-topsewe-van-die-ranglys
NWU skitter weer in die topsewe van die ranglys
2024-08-20 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is steeds plaaslik en internasionaal onder die room van die oes. Die jongste ranglys van die ShanghaiRanking Consultancy plaas die NWU weer eens onder die topsewe Suid-Afrikaanse universiteite op sy 2024 Academic Ranking of…http://news.nwu.ac.za/af/roei-bosindringing-uit
Roei bosindringing uit
2023-06-14 Bosindringing is ’n wêreldwye uitdaging, maar deur die multimiljoenrand-RIBS-projek word hierdie groot bydraer tot gronddegradering met hernude ywer aangepak. RIBS is ’n akroniem wat vir “Rangeland Improvement through Bush Control and Sustainable…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-moet-dringend-reageer-en-die-ekonomie-so-trump-bestand-moontlik-maak
Suid-Afrika moet dringend reageer en die ekonomie so “Trump-bestand” as moontlik maak
2025-02-11 “Ons moenie die uiteindelike gevolge onderskat wat dalk in die lig van die huidige skielike breuk in die bilaterale politieke en diplomatieke betrekkinge tussen die Verenigde State (VSA) en Suid-Afrika vir die Suid-Afrikaanse ekonomie en besighede voorlê nie…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/potchefstroom-animal-welfare-society-paws