Multisite Search
http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/ondernemingsbestuur-studierigtings
Ondernemingsbestuur
2025-08-14 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Ontsluit jou potensiaal en gee gestalte aan die toekoms van besigheid met ons BCom in Bestuurswetenskappe wat spesialiseer in Ondernemingsbestuur. Hierdie program rus jou toe met die vaardighede om effektief te lei, strategiese doelwitte te stel, en groei aan…, Kernvakke , Vakke sluit onder meer in: Strategiese Bestuur Bemarkingsbestuur Projekbestuur Arbeidsverhoudinge Voorsieningskettingbestuur Sake-etiek Finansiële Bestuur Entrepreneurskap, Graadopsies, BCom in Bestuurswetenskappe met Ondernemingsbestuur Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Voltydse program, drie (3) jaar Aangebied op die Mahikengkampus, Potchefstroomkampus en Vanderbijlparkkampus Kwalifikasiekode: 5FPH02 BCom in Bestuurswetenskappe met…, Toelatingsvereistes, BCom in Bestuurswetenskappe met Ondernemingsbestuur APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40% of meer) Afrikaans of Engels vlak 4 (50% of meer) BCom in Bestuurswetenskappe met Ondernemingsbestuur - Verlengde Program APS van 20 Wisk. vlak 3 (40% of meer) / Wisk.…, Loopbaangeleenthede , Bedryfsbestuurder Finansiële Bestuurder Projekbestuurder Voorsieningskettingbestuurder Entrepreneur, Nagraadse studies, Studente met hierdie graad sal oorweeg word vir ’n honneurs in Besigheidsbestuur, wat kan lei tot ’n meesters- en doktorsgraad in Besigheidsbestuur., Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie program benodig, kontak asseblief die programbestuurders vir Besigheidsbestuur: Dr Kezell Klinck – Enige navrae oor die voltydse en verlengde programme op die Mahikengkampus Prof Clarise Mostert – Enige navrae oor die…http://www.nwu.ac.za/af/voordele-om-%25E2%2580%2599n-skenking-aan-die-nwu-te-maak
Voordele om ’n skenking aan die NWU te maak
2025-11-12 As u ʼn skenking maak aan die NWU, bemagtig u nie net studente nie – u kry ook waardevolle persoonlike en sakevoordele: Belastingaftrekking: U skenking is belastingaftrekbaar kragtens Artikel 18A van die Wet op Inkomstebelasting, wat u toelaat om u…http://news.nwu.ac.za/af/phd-driekuns-vir-van-schalkwyk-gesin
PhD-driekuns vir Van Schalkwyk-gesin
2019-04-25 ʼn Baie trotse dr Schalk van Schalkwyk senior het toegekyk hoe albei sy seuns in sy voetspore volg. Hugo en Schalk junior het albei hul PhD-grade tydens die onlangse herfsgradeplegtigheid op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark ontvang…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-geoktrooieerde-rekenmeesterskap-studente-blink-uit-2024-itc
NWU se Geoktrooieerde Rekenmeesterskap-studente blink uit in 2024 ITC
2024-07-31 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het weer eens sy toewyding getoon om kundiges in geoktrooieerde rekenmeesterskap te produseer, soos dit uit die uitmuntende uitslae van sy studente in die onlangse eksamen van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde…http://sport.nwu.ac.za/af/sport/vanderbijlpark-sportkodes
Vanderbijlpark-sportkodes
2022-01-27 NWU Eagles - Vanderbijlpark Campus Hoë prestasie Sokker Basketbal Netbal Hokkie Rugby…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-speel-gasheer-vir-elitehokkietoernooi
NWU speel gasheer vir elitehokkietoernooi
2022-02-15 Die Noordwes-Universiteit (NWU) streef steeds daarna om die wonderlike sport wat hokkie genoem word, te bevorder deur in Potchefstroom vir die FIH Pro League vir mans gasheer te speel. Die toernooi skop op Dinsdag 8 Februarie af, wanneer Suid-Afrika teen…http://commerce.nwu.ac.za/trade/david-spies-trade
David Spies (TRADE)
2023-05-19 David Spies is a senior lecturer in the School of Economic Sciences at the North-West University (Potchefstroom Campus). Dr Spies’ interests lie in the fields of production economics, value chain analysis, marketing and trade. Through his work, he has made a particularly important contribution to the South African red meat industry, both in the…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gaan-gasheer-wees-vir-bekroonde-geskiedkundige-en-dekolonisasie-kundige
NWU gaan gasheer wees vir bekroonde geskiedkundige en dekolonisasie-kundige
2019-02-14 Die vakgroep Geskiedenis in die Noordwes-Universiteit (NWU) se Skool vir Sosiale Wetenskappe gaan in Mei vir prof Sabelo Ndlovu Gatsheni van Unisa gasheer speel. Tydens sy besoek aan die NWU se kampus in Vanderbijlpark sal prof Gatsheni as gasdosent vir…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-ondersteun-geestesgesondheid-elke-tree-van-die-pad
NWU ondersteun geestesgesondheid elke tree van die pad
2019-03-20 Die kampusgemeenskap van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het onlangs die stapskoene vasgemaak en so aan ‘n oproep om deel te wees van die kampus se eerste bewusmakingspretloop ten bate van die bevordering van geestesgesondheid…http://humanities.nwu.ac.za/af/philosophy/nagraadse-kwalifikasies-filosofie
Nagraadse kwalifikasies in Filosofie
2026-03-02 [accordion collapsed] Kortleerprogram (Sertifikaat in Filosofie) Vind meer uit oor die Kortleerprogram (Sertifikaat) in Filosofie BA Hons in Filosofie en MPhil in Filosofie Vir die BA Hons en MPhil is daar vier modules wat voltooi moet…http://commerce.nwu.ac.za/economic-and-management-sciences/tafirenyika-sunde
Tafirenyika Sunde
2023-06-14 Professor Tafirenyika Sunde is an academic with extensive experience in economics and research. He is an Extraordinary Associate Professor in Trade and Development at the Faculty of Economic and Management Sciences at the Potchefstroom Campus of the North-West University. Dr Tafirenyika Sunde is also an Associate Professor at the Namibia…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-maak-nuwe-moontlikhede-vir-fempreneurs-oop
NWU maak nuwe moontlikhede vir fempreneurs oop
2020-11-16 Dit was ’n aand van hoë modes en feesviering wat goed gepas het by die gevierde groep vroulike entrepreneurs wat gereed staan om die werksomgewing aan te pak. Die 2018 Gala-toekennings van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Ondernemende Vroue-program het…http://news.nwu.ac.za/af/cara-stacey-wen-jong-kunstenaar-toekenning-vir-musiek
Cara Stacey wen Jong Kunstenaar-toekenning vir Musiek
2021-09-07 Dr Cara Stacey, senior lektor in Afrikamusiek by die Skool vir Musiek aan die Noordwes-Universiteit (NWU), is so pas as hierdie jaar se wenner van die Standard Bank Jong Kunstenaar-toekenning vir Musiek aangewys. Hierdie toekenning gee erkenning aan haar…http://commerce.nwu.ac.za/af/node/23684
Risikobestuur
2025-07-28 [accordion], Oorsig, ʼn Risikobestuurder identifiseer moontlike risiko’s wat kan ontstaan as gevolg van laer kontantvloei en hoër versekeringskoerse vir die besigheid. Hierdie spesialiste assesseer risiko’s en implementeer planne en strategieë om besigheidsverliese te minimeer.…, Toelatingsvereistes, APS 28 Wiskunde vlak 4 (50%) Engels vlak 4 Addisonele veriestes mag van toepassing wees as per Fakutiet se jaarboek / kalendar Voldoen nie aan die vereistes nie? Sien inligting oor die Verlengde program hieronder , Kampusse waar program aangebeid word, Potchefstroom [P] Vanderbijlpark [V] , Kwalifikasie, BCom Ekonomie en Risikobestuur Durasie: 3 jaar, voltyds [Kwalifikasie 5FKH05 P/V] Sien asseblief die jaarboek vir meer inligting, Loopbaangeleenthede, Bankbestuur Finansiële risikobestuur Korporatiewe en stadstesourier Fonds- en batebestuur SAFEX-handel Geld-, kapitaal- en aandelemark Ekonomiese advies, Nagraadse studies, BCom Hons in Ekonomie met Risikobestuur MCom in Toegepaste Risikobestuur PhD in Risikobestuur Besoek gerus na die nagraadse bladsy [/accordion] , Verlengde programme, [accordion], Oorsig, Die Uitgebreide Program sluit ʼn addisionele jaar van studie in wat die student se basiese kennis en vaardighede sal verbeter alvorens aanbeweeg word na meer gespesialiseerde studies in die latere jare van die programme. Verder het studente wat hierdie program…, Kwalifikasie in die program, BCom Ekonomie en Risikobestuur Durasie: 4 jaar, voltyds [Kwalifikasie 5XKH05 V], Toelatingsvereistes, APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40% of meer) / Wiskunde Geletterheid vlak 6 (70% of meer) Addisionele vereistes mag van toepassing wees as per Fakultiet se jaarboek / kalendar, Kampus waar program aangebeid word, Vanderbijlpark [V], Loopbaangeleenthede, Bankbestuur Finansiële risikobestuur Korporatiewe en stadstesourier Fonds- en batebestuur SAFEX-handel Geld-, kapitaal- en aandelemark Ekonomiese advies, Nagraadse studies, BCom Hons in Ekonomie met Risikobestuur MCom in Toegepaste Risikobestuur PhD in Risikobestuur Besoek gerus na die nagraadse bladsy [/accordion]http://natural-sciences.nwu.ac.za/UBMI/sams2017/participants
SAMS 2017 Participants
2022-08-26 .bg { padding: 1em; color: white; background-color: black; clear: left; text-align: center; } .btn-group-vertical { width: 100%; } 60th Annual Congress of the South African Mathematical Society 20-22 November 2017,…http://news.nwu.ac.za/af/word-n-taaltegnoloog-en-toor-met-programmering-tale-en-inligtingstelsels
Word ʼn taaltegnoloog en toor met programmering, tale en inligtingstelsels
2021-08-16 Het jy geweet dat taal en rekenaarprogrammering pasmaats kan wees? Registreer nou by die Noordwes-Universiteit vir die geherkurrikuleerde driejaargraad in Taaltegnologie om die moontlikhede van dié ongewone kombinasie te ontgin. Hierdie studierigting…http://commerce.nwu.ac.za/economic-and-management-sciences/kelly-martin