Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/sharpeville-2020-aksienavorsing-inspireer-verandering-ten-goede
Sharpeville 2020: aksienavorsing inspireer verandering ten goede
2017-11-09 Meer as 55 jaar na die Sharpeville-slagting bloei die township steeds, en die jeug ly onder die gevolge daarvan. So sê prof Danie Meyer, medeprofessor in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in…http://news.nwu.ac.za/af/alumni-kantoor-gaan-eerste-konvokasie-gespreksontbyt-aanbied
Alumni-kantoor gaan eerste Konvokasie-gespreksontbyt aanbied
2017-07-27 Die term “alumni” verteenwoordig baie meer as ’n blote titel. Dit is nie net ’n deel van jou verlede nie, maar ook wie jy vandag is. Kortom: dit is ’n lewenslange verhouding met jou alma mater – en in jou geval, die Noordwes-Universiteit (NWU). Wat ook al…http://news.nwu.ac.za/af/staatsfinansies-bly-op-n-gevaarlike-koers
Staatsfinansies bly op ’n gevaarlike koers
2023-11-02 Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, sê in die lig van die dreigende ekonomiese en fiskale uitdagings skets die Mediumtermynbegroting-beleidsverklaring (MTBBV) ’n realistiese maar kwesbare fiskale prentjie vir…http://news.nwu.ac.za/af/twee-sentrums-om-akademiese-uitnemendheid-te-bevorder-word-bekendgestel
Twee sentrums om akademiese uitnemendheid te bevorder, word bekendgestel
2024-03-06 Die Fakulteit Opvoedkunde aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Vrydag 20 Oktober die Sentrum vir Professionele Ontwikkeling vir Hoër Onderwys (CHEPD), en die Sentrum vir Afrikataalonderrig (CALT) – Tswana bekendgestel. Vooraanstaande sprekers en…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-takel-pandemie-op-talle-fronte
NWU takel pandemie op talle fronte
2021-04-28 Die ontwrigtende Covid-19-pandemie het beslis nie die navorsers en akademici van die Noordwes-Universiteit (NWU) van koers af gebring nie en hulle wend hulle kundigheid tot voordeel van die samelewing aan.NWU-personeel en -studente is by verskeie…http://news.nwu.ac.za/af/sonteleskoop-brei-navorsingshorisonne-oor-sonfisika-uit
Sonteleskoop brei navorsingshorisonne oor sonfisika uit
2023-07-31 Die sonteleskoop van die Sentrum vir Ruimtenavorsing wat op die dak van gebou G5 op die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus geleë is, het die aandag van organisasies soos die BBC en Royal Astronomical Society getrek. Dr Ruhann Steyn, senior…http://news.nwu.ac.za/af/moeilike-tye-het-doeltreffende-oplossings-nodig-om-landbougroei-te-verseker
Moeilike tye het doeltreffende oplossings nodig om landbougroei te verseker
2023-03-17 Suid-Afrika is op die rand van ’n resessie, en die voortgesette verbrokkeling van semistaatsinstellings soos Eskom en Transnet is besig om die land se ekonomiese probleme te vererger. Een van die talle sektore wat lamgelê word, is ook een van die…http://news.nwu.ac.za/af/geweld-teen-immigrante-strem-ekonomiese-integrasie-afrika
Geweld teen immigrante strem ekonomiese integrasie in Afrika
2017-03-09 Die opvlamming van geweld teen immigrante in Johannesburg en Pretoria het skokgolwe deur die kontinent gestuur en aanleiding gegee tot oproepe vir robuuste dialoog en proaktiewe intervensies om xenofobie uit te roei. Suid-Afrikaners vaar die strate in om…http://news.nwu.ac.za/af/projekspan-wil-he-dat-alle-universiteitstudente-toegang-tot-inheemse-afrikatale-moet-he
Projekspan wil hê dat alle universiteitstudente toegang tot inheemse Afrikatale moet hê
2021-08-12 Universiteitstudente wie se moedertaal nie Engels is nie, behoort nie benadeel te word vergeleke met dié wat Engels tuis praat nie. Dit is waarom dit belangrik is om die speelveld ten opsigte van taal gelyk te maak. Die Noordwes-Universiteit (NWU) is een…http://news.nwu.ac.za/af/pmrafrica-loof-nwu-vir-uitnemendheid-ho%25C3%25ABr-onderwys
PMR.africa loof NWU vir uitnemendheid in hoër onderwys
2019-03-18 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het dit weer gedoen! Dié kampus het vir die agste agtereenvolgende jaar die Professional Management Review (PMR) se gesogte Diamond Arrow-toekenning vir uitnemendheid in hoër onderwys in die…http://news.nwu.ac.za/af/kabinetskommeling-sal-deur-uitkomste-beoordeel-word
Kabinetskommeling sal deur uitkomste beoordeel word
2023-03-07 “Die langverwagte besluit deur President Cyril Ramaphosa om sy kabinet opnuut saam te stel en ook om die bestaande vakante ministeriële sleutelposte te vul, sal in die tydperk wat voorlê deur die uitkomste daarvan beoordeel word.” In sy kommentaar oor die…http://news.nwu.ac.za/af/reserwebank-bly-baie-versigtig-te-midde-van-onsekerhede
Reserwebank bly baie versigtig te midde van onsekerhede
2024-03-28 “Hoewel die meeste ontleders glo dat die rentekoerse in Suid-Afrika nou hulle hoogtepunt bereik het – indien daar nie groot skokke op ons wag nie – beskou die Monetêrebeleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank om verstaanbare redes steeds die…http://news.nwu.ac.za/af/blaarskroei-mielies-het-komplekse-oorsake-maar-kan-bestry-word
Blaarskroei by mielies het komplekse oorsake, maar kan bestry word
2023-03-31 Blaarskroei by mielies is ’n bedreiging vir voedselsekerheid, en hoewel dit komplekse oorsake het, kan dit doeltreffend bestuur word. Dit is een van die bevindings van ’n groep navorsers van die Noordwes-Universiteit (NWU) wat hierdie plantsiekte by die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-student-help-om-n-verkiesing-te-verseker-wat-regverdig-en-glad-verloop
NWU-student help om ’n verkiesing te verseker wat regverdig en glad verloop
2024-06-06 Die 2024- nasionale verkiesing is beskou as ’n keerpunt vir Suid-Afrika, met die algemene publiek wat hoop vir ’n nuwe politieke landskap wat die langdurige ekonomiese uitdagings in die land sal hanteer. Gedryf deur ’n begeerte na verandering het Khotso Pitso…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-benut-osoontegnologie-kostedoeltreffende-bestryder-van-covid-19
NWU benut osoontegnologie as kostedoeltreffende bestryder van Covid-19
2021-07-16 Die Noordwes-Universiteit se navorsers en innoveerders werk aan oplossings om virusse, bakterieë en swamme, insluitende die koronavirus, op ’n groot skaal te vernietig. Namate die Covid-19-pandemie voortgaan om verwoesting te saai, is snelwerkende,…http://news.nwu.ac.za/af/unesco-leerstoel-sit-sy-reis-voort-op-sy-pad-om-deure-vir-onderwys-oop-te-maak
UNESCO-leerstoel sit sy reis voort op sy pad om deure vir onderwys oop te maak
2023-07-31 ’n Sleutelagentskap van die Verenigde Nasies het sy vertroue in die Noordwes-Universiteit (NWU) getoon deur die leerstoel oor Multimodale Leer en Oop Opvoedkundige Hulpbronne vir ’n tweede termyn van vier jaar in te stel. Die Verenigde Nasies se…http://news.nwu.ac.za/af/forum-ondersoek-uitdagings-kortleerprogramme
Forum ondersoek uitdagings in kortleerprogramme
2024-12-05 Kortleerprogramme oorbrug die gaping tussen tradisionele onderrig en die eise van die moderne arbeidsmag, en kweek ’n omgewing van aanpasbaarheid, innovasie en lewenslange leer. Die direkteur van die Eenheid vir Voortgesette Opleiding (EVO) aan die…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/laboratorium-vir-elekronmikroskopie/oor-ons
Oor Ons
2020-01-28 Welkom by die Laboratorium vir Elektronmikroskopie Die Laboratorium vir elektronmikroskopie (LEM) ressorteer onder die CHV (Chemiese Hulpbronveredeling) in die Fakulteit Natuurwetenskappe. Die LEM word gehuisves op die grondvloer, Blok A…http://news.nwu.ac.za/af/skynverhore-bied-%25C5%2589-voorsmaak-van-maatskaplikewerk-omgewing
Skynverhore bied ʼn voorsmaak van maatskaplikewerk-omgewing
2017-09-08 “Wanneer jy in hierdie hof instap, is jy op my speelvlak.” Dit is die woorde van mnr Johan van den Berg aan tweedejaar-maatskaplikewerkstudente tydens die jaarlikse skynverhore waar studente ʼn voorsmaak kry van die harde realiteit wat ʼn maatskaplike werker…http://news.nwu.ac.za/af/beter-inflasiesyfers-bring-geleidelik-laer-rentekoerse-teweeg