Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-neem-die-voortou-om-jong-vroulike-studente-te-bemagtig
Fakulteit neem die voortou om jong vroulike studente te bemagtig
2018-10-12 Wyle Kofi Annan het gesê dat die bemagtiging van vroue die doeltreffendste instrument is om enige nasie te ontwikkel. Met hierdie stelling in gedagte is die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Opvoedkunde in Vanderbijlpark hard aan die werk om te…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-boek-ondersoek-die-verskuilde-wereld-van-waterparasiete
Nuwe boek ondersoek die verskuilde wêreld van waterparasiete
2025-06-04 ’n Beduidende bydrae tot omgewingswetenskap is op Vrydag 16 Mei gemaak toe ’n nuwe boek, Aquatic Parasitology – Ecological and Environmental Concepts and Implications of Marine and Freshwater Parasites, vrygestel is. Prof Nico Smit van die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/groot-eer-vir-ontluikende-navorser
Groot eer vir ontluikende navorser
2023-11-14 Maricélle Botes se lang reis saam met die Noordwes-Universiteit (NWU) het vrugte gedra. Hierdie finalejaar-PhD-student by die navorsingseenheid vir Reg, Geregtigheid en Volhoubaarheid is deur die Nasionale Navorsingstigting (NNS) met ’n toekenning vir…http://news.nwu.ac.za/af/ranglyste-bevestig-die-nwu-se-bestendige-pad-van-uitnemendheid
Ranglyste bevestig die NWU se bestendige pad van uitnemendheid
2025-10-09 In die jongste Times Higher Education (THE) World University Rankings gaan die Noordwes-Universiteit (NWU) voort om te bou aan sy reputasie as ’n wêreldwye mededingende en innoverende instelling wat sy posisie onder die wêreld se vooraanstaande universiteite…http://www.nwu.ac.za/af/biblioteek_PC
Ferdinand Postma biblioteek
2022-09-22 Ferdinand Postma Biblioteek (E7) Die hoeksteen van die Ferdinand Postma Biblioteek is op 17 Maart 1951 gelê op dieselfde dag as die selfstandigwording van die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys (PU vir CHO). Op 29 November 1952…http://news.nwu.ac.za/af/sona-2022-n-koersverandering-op-pad-na-ekonomiese-heropbou-en-herstel
SONA 2022: ’n Koersverandering op pad na ekonomiese heropbou en herstel?
2022-03-04 President Cyril Ramaphosa het op 10 Februarie 2022 sy sesde staatsrede (SONA) gelewer sedert hy in 2018 tot die amp toegetree het. Dit was ’n toespraak waarvoor daar groot verwagtings was, en het ten doel om die algemene publiek en al die relevante…http://news.nwu.ac.za/af/tegnologie-oordrag-en-innovasie-ondersteuning-vier-nwu-se-skeppers-van-ie
Tegnologie-oordrag en Innovasie-ondersteuning vier NWU se skeppers van IE
2022-11-14 Die Tegnologie-oordrag en Innovasie-ondersteuning-kantoor (TTIS) by die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs ’n vieringsgeleentheid vir die NWU se skeppers van intellektuele eiendom (IE) gehou. Die mandaat van die TTIS is om navorsers en uitvinders by…http://education.nwu.ac.za/af/afrikaans-education/afrikaans-vir-onderwys
Afrikaans vir Onderwys
2020-03-31 Afrikaans is een van die jongste tale in die wêreld en het (soos Hindi, Moderne Hebreeus en Indonesies) eers gedurende die 20ste eeu ten volle ’n gestandaardiseerde taal geword. Om hierdie rede is daar wêreldwyd belangstelling in Afrikaans.…http://commerce.nwu.ac.za/af/node/23399
Rekeningkundige Wetenskappe - Tuis
2021-08-24 Die Noordwes-Universiteit bied programme, ontwerp vir studente wat graag geoktrooieerde rekenmeesters, professionele rekenmeesters of bestuursrekenmeesters wil word, op drie kampusse, naamlik die Mahikengkampus geleë in Mahikeng, die Potchefstroomkampus en…, Studierigtings (Kwalifikasies), Hierdie is een van die Universiteit se vlagskipprogramme, wat geakkrediteerd is by die South African Institute of Chartered Accountants (SAICA). Geoktrooieerde Rekenmeesterskap Hierdie professioneel-geakkrediteerde program is ontwerp om studente toe te rus…http://commerce.nwu.ac.za/af/node/23305
Rekeningkundige Wetenskappe - Tuis
2021-02-23 Die Noordwes-Universiteit bied programme, ontwerp vir studente wat graag geoktrooieerde rekenmeesters, professionele rekenmeesters of bestuursrekenmeesters wil word, op drie kampusse, naamlik die Mahikengkampus geleë in Mahikeng, die Potchefstroomkampus en…, Studierigtings (Kwalifikasies), Hierdie is een van die Universiteit se vlagskipprogramme, wat geakkrediteerd is by die South African Institute of Chartered Accountants (SAICA). Geoktrooieerde Rekenmeesterskap Hierdie professioneel-geakkrediteerde program is ontwerp om studente toe te rus…http://commerce.nwu.ac.za/af/node/23249
Rekeningkundige Wetenskappe - Tuis
2021-11-09 Die Noordwes-Universiteit bied programme, ontwerp vir studente wat graag geoktrooieerde rekenmeesters, professionele rekenmeesters of bestuursrekenmeesters wil word, op drie kampusse, naamlik die Mahikengkampus geleë in Mahikeng, die Potchefstroomkampus en…, Studierigtings (Kwalifikasies), Hierdie is een van die Universiteit se vlagskipprogramme, wat geakkrediteerd is by die South African Institute of Chartered Accountants (SAICA). Geoktrooieerde Rekenmeesterskap Hierdie professioneel-geakkrediteerde program is ontwerp om studente toe te rus…http://news.nwu.ac.za/af/wat-n-inspirasie
Wat ʼn inspirasie!
2020-12-09 Dr. Marli Dercksen is onlangs deur die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge met ʼn spesiale Inspirasievrou-toekenning vir haar werk in metaboliese siektes vereer. Kom vind saam meer uit oor dié merkwaardige vrou. Vertel ons bietjie wanneer jy…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-akademikus-pak-werkloosheid-onder-die-jeug-aan
NWU-akademikus pak werkloosheid onder die jeug aan
2021-04-28 Namate statistieke oor werkloosheid onder die jeug in Suid-Afrika steeds styg, is ’n akademikus van die Noordwes-Universiteit (NWU) op die voorpunt om oplossings vir hierdie krisis te soek.Dr Celestin Mayombe van die Skool vir Professionele Studies in…http://news.nwu.ac.za/af/spring-gou-vir-robin-banks-werkswinkel
Spring gou vir Robin Banks werkswinkel
2019-10-09 Het jy al jou kaartjie gekoop vir die mag-nie-misloop werkswinkel deur Robin Banks, die vooraanstaande kundige oor die onderwerp van denkkrag en persoonlike meesterskap? Indien nie, moet jou gou spring om jou plek te bespreek. Op Donderdag, 10 Oktober,…http://news.nwu.ac.za/af/die-uitdrukking-van-die-self-die-nwu-galery
Die uitdrukking van die self by die NWU Galery
2022-07-22 Sandile Mahlangu Die grootste kunsgeskenk word tans by die Noordwes-Universiteit (NWU) aangetref. Die NWU Galery is die gasheer vir ’n kunsuitstalling met twee temas. Die O Mang? O Tswa Kae? O Ya Kae-uitstalling, met Boitumelo Makousu as kurator, en Kasi:…http://news.nwu.ac.za/af/prof-lebo-gafane-matemane-gaan-mentorskapinisiatiewe-op-internasionale-vlak-lei
Prof Lebo Gafane-Matemane gaan mentorskapinisiatiewe op internasionale vlak lei
2024-04-03 Prof Lebo Gafane-Matemane, medeprofessor in Fisiologie en voorstander van gemeenskapsbetrokkenheid by die Hipertensie in Afrika Navorsingspan (HART) in die Fakulteit Gesondheidswetenskappe, is as die nuwe voorsitter van die Internasionale Vereniging vir…http://news.nwu.ac.za/af/meer-rentekoersverlagings-waarskynlik-inflasievooruitsig-voortgaan-om-te-verbeter
Meer rentekoersverlagings waarskynlik as inflasievooruitsig voortgaan om te verbeter
2024-09-20 Die algemeen verwagte draaipunt vir die Monetêre Beleidskomitee (MBK) om nou te begin om sy rentekoersverlagingsiklus met ’n geringe 25 basispunte (bps) aan die gang te kry, is goeie nuus vir besighede en verbruikers. In sy kommentaar oor die besluit deur…http://news.nwu.ac.za/af/prof-christa-tree-uit-redakteur-van-perpelj
Prof Christa tree uit as redakteur van PER/PELJ
2024-05-10 Sy is bekend vir haar skerpsinnigheid in die regte en toewyding aan haar beroep. Sy het ’n ellelange lys toekennings en prestasies, maar ná 22 jaar van toegewyde diens, tree prof Christa Rautenbach uit haar huidige rol as hoofredakteur van die Potchefstroomse…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-kanselier-met-leeftydprestasietoekenning-vereer
NWU se kanselier met leeftydprestasietoekenning vereer
2023-11-13 Die kanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU), dr Anna Mokgokong, het ’n leeftydprestasietoekenning tydens die 20ste jaarlikse Top Women Awards in Sandton ontvang. Dr Mokgokong, wat ’n passievolle sosiale aktivis en voorstaander vir die bemagtiging van…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/skryfkuns