Multisite Search
http://sport.nwu.ac.za/af/sport/leer-swem-program
Leer-swem-program
2021-09-20 Die swembad van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Mahikengkampus is oop vir alle studente wat by sport betrokke is. Die leer-swem-program is ’n aktiewe program wat oor talle jare ontwikkel is vir studente wat nie kan swem nie. Die meeste van die…http://news.nwu.ac.za/af/studie-wys-hoe-kinders-fisieke-aktiwiteit-die-klaskamer-baat
Studie wys hoe kinders by fisieke aktiwiteit in die klaskamer baat
2021-01-29 ʼn Kind se brein en liggaam baat by fisieke aktiwiteite. Dit is weer eens getoon deur ʼn Brain Breaks®-studie wat in agt lande gedoen is en waaraan die Noordwes-Universiteit (NWU) deelgeneem het. Prof Dané Coetzee by die Skool vir Menslike Bewegingskunde het…http://news.nwu.ac.za/af/geestesgesondheid-bewustheidsdag-2019-laat-elke-tre%25C3%25AB-tel
Geestesgesondheid-bewustheidsdag 2019: laat elke treë tel!
2019-07-15 Geestesgesondheid omvat soveel meer as bloot ’n treffrase van ons tyd. Dit is trouens een van die belangrikste welstandsfaktore om te oorweeg, aangesien dit almal raak, ongeag hulle ouderdom, geslag, sosiale posisie of professie. Daarmee in gedagte gaan…http://news.nwu.ac.za/af/kindergesondheid-kom-ons-keer-terug-na-wat-werk
Kindergesondheid: Kom ons keer terug na wat werk
2022-11-02 “Ons moet ʼn toekoms skep waar ons kinders gesond en fisiek aktief is.” Dít, sê professor Dané Coetzee, kinderkinetikaspesialis by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Skool vir Menslike Bewegingswetenskappe, moet ʼn prioriteit bly. Daarom moet daar ook in ʼn…http://news.nwu.ac.za/af/comrades-held-adele-gaan-haar-staal-indie-toon
Comrades-held Adele gaan haar staal in Indië toon
2023-09-14 Die burgers van Hyderabad in Indië kry in November ’n klein bietjie verligting van die versengende hitte wat so dikwels die hoofstad van die suidelike deel van Indië se Telangana-staat teister. Dit gaan egter nie die geval op 5 November wees wanneer die…http://news.nwu.ac.za/af/die-qs-ranglys-plaas-nwu-vakgroepe-die-boonste-groepering-wereldwyd
Die QS-ranglys plaas NWU-vakgroepe in die boonste groepering wêreldwyd
2025-03-14 Die Noordwes-Universiteit (NWU) skitter steeds op internasionale ranglyste. Die jongste Quacquarelli Symonds (QS) World University Rankings vir vakgroepe plaas vier van die NWU se vakgroepe in die top-850 wêreldwyd, met een van hulle in die 301-tot-350-…http://news.nwu.ac.za/af/maak-n-buiging-grafiese-ontwerp-julle-het-ons-weer-eens-trots-gemaak
Maak ’n buiging, Grafiese Ontwerp, julle het ons – weer eens – trots gemaak
2024-02-14 Dit wil voorkom of die vakgroep Grafiese Ontwerp by die Noordwes-Universiteit (NWU) nie aan uitnemendheid kan ontsnap nie – hulle reputasie vir die ontvangs van toptoekennings in nasionale en internasionale kompetisies is welverdiend. Hulle gaan steeds…http://news.nwu.ac.za/af/gandhi-fleischack-en-hulle-verbintenis-met-die-noordwes-universiteit
Gandhi, Fleischack en hulle verbintenis met die Noordwes-Universiteit
2022-10-26 Hy word as een van die grootste menseregtestryders en spirituele leiers van alle tyd vereer. Mahatma Gandhi, wat vreedsame weerstand bepleit het en burgerlike-ongehoorsaamheidsbetogings vir geslagte ná hom beïnvloed het, is ’n internasionale ikoon met ’n…http://news.nwu.ac.za/af/plastiekbesoedeling-plaas-n-demper-op-vierings
Plastiekbesoedeling plaas ’n demper op vierings
2024-04-09 Daar word geskat dat 10 miljoen klein stukkies plastiek op die grasperk voor die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Regte in Potchefstroom lê, en die grond op die Fanie du Toit Sportterrein het ook hoë vlakke van plastiekbesoedeling. Dit plaas ’n demper…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/duits
Duits
2021-11-08 Beskikbaar op die Potchefstroom- en Vanderbijlparkkampus Duits is die taal van wetenskaplikes, uitvinders, filosowe, komponiste, kunstenaars, digters en skrywers. Meer as 100 Nobelpryse is al toegeken aan Duitssprekende individue wat…http://news.nwu.ac.za/af/orgidee-oral-toe-die-biblioteek-lente-met-bekroonde-botaniese-kuns-vier
Orgideë oral toe die biblioteek lente met bekroonde botaniese kuns vier
2024-09-19 Die lente breek in September aan en ’n spesiale uitstalling van ongelooflike kuns ter ere van die nuwe seisoen versier die mure van die Ferdinand Postma Biblioteek op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU). Kunswerke van blomme is oral…http://news.nwu.ac.za/af/afgraderings-beklemtoon-noodsaaklikheid-om-ekonomiese-narratief-te-verander
Afgraderings beklemtoon noodsaaklikheid om ekonomiese narratief te verander
2020-11-30 Die jongste besluite deur Fitch en Moody’s om Suid-Afrika se beleggingsgradering verder in rommelstatus in af te gradeer, is nie goeie nuus vir die Suid-Afrikaanse ekonomie nie. Prof Raymond Parsons, ekonoom by die Noordwes-Universiteit (NWU)…http://news.nwu.ac.za/af/stemme-van-inheemse-gemeenskappe-van-praktyk-moet-gehoor-word
Stemme van inheemse gemeenskappe van praktyk moet gehoor word
2022-05-23 “Vennootskappe tussen die regering, die privaat sektor en die burgerlike samelewing is noodsaaklik vir enige agenda vir volhoubare ontwikkeling. Ervaring in Afrika het egter getoon dat deelname deur plaaslike gemeenskappe aan ontwikkelingsprojekte selde…http://www.nwu.ac.za/af/aankondigings-argief-2018
Aankondigings Argief 2018
2019-01-23 NSFAS: Sluiting van die 2019-aansoekvenstertydperk, en voorbereiding vir 2019-studenteregistrasie 29 Oktober 2018 Die Nasionale Finansiëlehulpskema vir Studente (NSFAS) adviseer leerders en studente wat nog nie vir finansiële…http://news.nwu.ac.za/af/whisper-se-phd-navorsing-kan-die-suid-afrikaanse-bedryf-help-om-digitale-transformasie-te-omarm
Whisper se PhD-navorsing kan die Suid-Afrikaanse bedryf help om digitale transformasie te omarm
2021-03-24 Net soos kantore, winkels, klaskamers en lesingsale digitale transformasie en die Vierde Industriële Revolusie omarm, moet die vervaardigingsbedryf dit ook doen. Dit staan as Industrie 4.0 of I4.0 bekend, en die transformasie is noodsaaklik vir die…http://news.nwu.ac.za/af/enkellopend-en-mal-daaroor-hoe-om-bemarking-aan-die-toenemende-groep-enkellopendes-te-doen
Enkellopend en mal daaroor: Hoe om bemarking aan die toenemende groep enkellopendes te doen
2021-03-19 Die kerngesin van toeka, die naoorlogse kinders, die verkwisters van Gen-X, die meer sosiaal-verligte die Gen-Y’s en die digitaal-afhanklike millenniërs, staan opsy: enkellopendes (singletons) is nou baas van die kommersiële plaas! Namate die term “gesin…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vroueregslui-sluit-nasionale-netwerk-van-vroueprokureurs-aan
NWU vroueregslui sluit by nasionale netwerk van vroueprokureurs aan
2018-09-21 Op 12 September 2018 het voorgraadse vroulike regstudente van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark die geleentheid gekry om meer oor WOLELA – Women Leading in Law, ’n nasionale netwerk van vroueprokureurs – uit te vind. By die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-parasitoloog-vir-navorsingsuitnemendheid-vereer
NWU-parasitoloog vir navorsingsuitnemendheid vereer
2018-10-12 Edward Netherlands is ’n inspirerende navorser wat voortdurend die grense van bestaande wetenskaplike kennis uitdaag. Daardeur baan hy dapper nuwe weë vir toekomstige geslagte navorsers om na te volg. Tydens die jaarlikse Nasionale Navorsingstigting (NNS…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-en-nw-krieket-verander-die-spel-en-werk-saam-op-pad-na-uitnemendheid
NWU en NW Krieket verander die spel en werk saam op pad na uitnemendheid
2024-03-06 Die doelwit van die Noordwes-Universiteit (NWU) om te belê in en sy impak regoor gemeenskappe uit te brei, het in sy wese met gemeenskapsbetrokkenheid verbind geraak. Die aanvang van die 2023/24-krieketseisoen het op Donderdag 7 September by die Willows…http://news.nwu.ac.za/af/koalisieregering-omvat-risikos-sowel-geleenthede