Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/die-effek-van-chroniese-medikasie-verdwyn-die-rook
Die effek van chroniese medikasie verdwyn in die rook
2024-11-07 Mediese kundiges stem saam dat rook ’n gesondheidsgevaar is, maar talle rokers regverdig hierdie gewoonte deur te beklemtoon hoe kalmerend en sosiaal dit kan wees. Sommige rokers van plante soos dagga wys ook op die mediese voordele wat sommige studies getoon…http://news.nwu.ac.za/af/ondersteuning-en-leiding-van-die-nwu-gemeenskap-maak-graderingsreis-makliker
Ondersteuning en leiding van die NWU-gemeenskap maak graderingsreis makliker
2023-04-28 Die vakgroep Inligtingstelsels aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het in prof Joshua Chukwuere sy eerste Y2-gegradeerde van die Nasionale Navorsingstigting (NNS) gekry. Hy is in inligtingstelsels, en spesifiek in ontluikende en digitale tegnologieë, aan…http://news.nwu.ac.za/af/sona-2023-woorde-moet-met-geloofwaardige-optrede-ondersteun-word
SONA 2023: Woorde moet met geloofwaardige optrede ondersteun word
2023-02-10 Die 2023-staatsrede (SONA), wat op 9 Februarie deur president Cyril Ramaphosa in die parlement gelewer is, het ’n omvattende, openhartige en realistiese evaluering van Suid-Afrika se huidige moeilike en uitdagende ekonomiese landskap gegee. Prof Raymond…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/kunsgeskiedenis-en-visuele-studie
Kunsgeskiedenis
2026-02-02 [accordion collapsed] Wat is Kunsgeskiedenis? Kunsgeskiedenis en lewer ’n belangrike bydrae tot die ontwikkeling van insig in die visuele kunste, wat uit verskillende historiese en geografiese kontekste kom en dit weerspieël. Dit gee aan studente…http://www.nwu.ac.za/af/van-oorleef-tot-floreer
Van oorleef tot floreer
2021-08-03 Die internasionale veldtog van 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders vind elke jaar van 25 November tot 10 Desember plaas. Volgens die Verenigde Nasies (VN) was daar tydens die Covid 19-gesondheidskrisisar ’n wêreldwye…http://news.nwu.ac.za/af/die-verdagmaking-van-entstowwe-en-die-rehabilitasie-van-gesaghebbendes
Die verdagmaking van entstowwe en die rehabilitasie van gesaghebbendes
2021-02-08 Hoewel sosiale media en die inligtingseeu die wonderlike effek het om inligting vryelik beskikbaar te maak, het dit skynbaar ook veroorsaak dat mense se vertroue in kundiges, gesaghebbendes, spesialiste en navorsers getaan het. Dr Yolandi Coetzer, dosent…http://news.nwu.ac.za/af/rugbyklub-sluit-sportjaar-op-ho%25C3%25AB-noot-af
Rugbyklub sluit sportjaar op hoë noot af
2019-11-04 Wanneer jy 75 persent van jou driejaar-regrukplan se doelwitte in een jaar behaal, het daar een van twee dinge gebeur: óf jou mikpunte was te lag, óf jy het ‘n uitsonderlike seisoen beleef. In die geval van die Noordwes-Universiteit (NWU) Vaal Rugbyklub is…http://news.nwu.ac.za/af/chhp-help-om-ontwikkeling-van-geletterdheidsvaardighede-te-bevorder
CHHP help om ontwikkeling van geletterdheidsvaardighede te bevorder
2021-05-21 Die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie: Care2Kids by die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs by ’n geletterdheidsbevorderingsprogram vir jong leerders betrokke geraak. Die doel is om bewustheid te skep van die belangrikheid van…http://news.nwu.ac.za/af/naledi-sit-steeds-die-son-agterna
Naledi: Sit steeds die son agterna
2022-09-08 Soos met alle pogings om die samelewing te verbeter en om dit wat uiters waardevol is, te bewaar, begin dit met innovasie in hernubare energie, en die Sasol Sonkrag-uitdaging bevorder dit. Die sleutelwoord is “uitdaging”, en die Ingenieurswese-span van die…http://news.nwu.ac.za/af/plasing-op-die-gryslys-skaad-suid-afrika-se-beleggingsprofiel
Plasing op die gryslys skaad Suid-Afrika se beleggingsprofiel
2023-02-27 Suid-Afrika se verhoogde internasionale risikostatus as gevolg van plasing op die gryslys skaad ’n beleggingsprofiel wat reeds met faktore soos die negatiewe impak van aggressiewe beurtkrag, gebrek aan energiesekerheid, voortgaande rommelstatus en ander…http://news.nwu.ac.za/af/die-noordwes-universiteit-ondersoek-samewerking-vir-landbou-ingenieurswese
Die Noordwes-Universiteit ondersoek samewerking vir landbou-ingenieurswese
2024-03-06 Die Enterprise African Regional Network (EARN) gaan steeds ’n groot faktor wees om jongmense na die landbousektor te lok, aangesien dit entrepreneurs uit Afrika toerus met die kennis en vaardighede wat vir die voedselproduserende bedryf nodig is. African…http://news.nwu.ac.za/af/voortsetting-van-siklus-van-rentekoersverhogings-was-onvermydelik
Voortsetting van siklus van rentekoersverhogings was onvermydelik
2022-09-23 Die verklaring deur die Monetêre Beleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) op 22 September het te midde van verskeie wêreldwye en plaaslike onsekerhede om verstaanbare redes ’n aggressiewe boodskap oor die inflasievooruitsigte in die…http://news.nwu.ac.za/af/%25E2%2580%2598n-blink-toekoms-wag-vir-slimkop-franco
‘n Blink toekoms wag vir slimkop Franco
2018-05-07 Franco Bosman is ʼn man met ʼn plan. Tydens die onlangse Toekennings vir Studente-uitnemendheid van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark, is Franco aangewys as die beste GR-student in…http://news.nwu.ac.za/af/intreerede-spoor-bedryfsnavorsing-na-die-tweede-w%25C3%25AAreldoorlog-toe-terug
Intreerede spoor bedryfsnavorsing na die Tweede Wêreldoorlog toe terug
2019-07-23 Bedryfsnavorsing (BN) is modern en uiters gesofistikeerd, maar die oorsprong daarvan kan teruggespoor word na 1939, toe die Koninklike Lugmag die reikwydte van radar begin uitbrei het. Prof Philip Pretorius het onlangs die gehoor aan die begin van sy…http://news.nwu.ac.za/af/plante-bied-inheemse-oplossings-vir-gesondheidsorg
Plante bied inheemse oplossings vir gesondheidsorg
2021-09-22 Ongeveer 80% van Suid-Afrika se bevolking is vir hulle gesondheidsorgbehoeftes van mediese plante afhanklik, en dit lei tot ’n toenemende belangstelling in die kommersialisering van plantgebaseerde geneesmiddels. Navorsing deur Tshepiso Ndhlovu, ’n PhD-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-tawana-soek-n-beter-20222023-seisoen
NWU Tawana soek ’n beter 2022/2023-seisoen
2022-05-17 ’n Goeie span kom altyd weer bo uit. Michael Seleka, sokkerbestuurder en hoofafrigter van die NWU Tawana op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Potchefstroom, klink platgeslaan wanneer hy ’n opsomming gee van sy span se prestasie in die SAFA ABC…http://news.nwu.ac.za/af/eskom-wetenskapekspo-koester-jong-innoveerders
ESKOM Wetenskapekspo: Koester jong innoveerders
2024-03-06 Die ESKOM Wetenskapekspo is ’n streekskompetisie wat met trots deur die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe en die Departement van Onderwys geborg word. Die Dr Kenneth Kaunda distriksmunisipaliteit was onlangs die gasheer…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundiges-maatskaplike-werkers-floreer-ten-spyte-van-swak-werksomstandighede
NWU-kundiges: maatskaplike werkers floreer ten spyte van swak werksomstandighede
2018-04-18 Met die maand Maart wat aan professionele maatskaplike werkers gewy word, is die kollig op hierdie beroep en die belangrike bydrae wat dit aan die samelewing lewer. Met die hoë voorkoms van maatskaplike probleme in Suid-Afrika loop maatskaplike werkers…http://news.nwu.ac.za/af/werkloosheidsvlak-laat-kommer-oor-swak-groeiprestasie-styg