Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/boek-ondersoek-die-rol-van-musiek-emosies
Boek ondersoek die rol van musiek in emosies
2023-03-13 Musiek kan ’n mens se gemoed kalmeer. Daar word gesê “musiek maak die woedende monster stil”. Dit kan byvoorbeeld ’n omgewing van kalmte, romanse, leer en kreatiwiteit skep. ’n Nuwe boek deur prof Conroy Cupido, ’n akademikus van die Noordwes-Universiteit…http://news.nwu.ac.za/af/navorsers-het-ontdek-dat-kameeldoringbome-die-groei-van-lammers-en-hulle-vleisgehalte-verbeter
Navorsers het ontdek dat kameeldoringbome die groei van lammers en hulle vleisgehalte verbeter
2025-02-26 In die droë, sanderige grond van Suider-Afrika bring ’n geharde vegter sy kant: Vachellia erioloba, meer bekend as die kameeldoring. Hierdie geharde boom wat voorheen onder die genus Acacia as Acacia erioloba geklassifiseer was, word ook ’n kameeldoring in…http://news.nwu.ac.za/af/ttis-ondersoek-sonkraginnovasie-enel-green-power-se-sonkragaanleg-die-noord-kaap
TTIS ondersoek sonkraginnovasie by Enel Green Power se sonkragaanleg in die Noord-Kaap
2024-07-19 Die span van Tegnologie-oordrag en Innovasie-ondersteuning (TTIS) by die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs as deel van voortgesette pogings om innovasie- en bedryfsvennootskappe te ondersteun, ’n groep akademiese personeellede wat in…http://sport.nwu.ac.za/af/korfball/korfbal
Korfbal
2020-07-24 Korfbal is ’n opwindende en kreatiewe sport wat vlugvoetigheid, spoed, tegniek en visie kombineer. Die spel behels dat daar beweeg word en ’n bal aangegee word met die doel om doele aan te teken. Spanwerk en samewerking is noodsaaklik.…http://news.nwu.ac.za/af/noordwes-universiteit-vereer-sy-uitmuntende-navorsers
Noordwes-Universiteit vereer sy uitmuntende navorsers
2020-12-04 Die NWU het op 3 Desember 2020 sy allerbeste navorsers en innoveerders tydens ’n virtuele toekenningsaand vereer. Talle van die uitmuntende personeellede het by die geleentheid erkenning vir hulle uitnemendheid in navorsing in 2019 ontvang, waarby…http://news.nwu.ac.za/af/ondernemende-vroue-program-2020-%25C5%2589-uitnodiging-aan-alle-vaaldriehoek-fempreneurs
Ondernemende Vroue-program 2020: ʼn Uitnodiging aan alle Vaaldriehoek-fempreneurs
2020-01-28 > Indien Suid-Afrika die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) se teiken wil bereik om teen 2030 11 miljoen poste te skep, moet entrepreneurskap – veral onder vroue – aangemoedig word. Ten opsigte hiervan neem die Noordwes-Universiteit (NWU) leiding om…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-eagles-weer-terug-op-koers
NWU Eagles weer terug op koers
2022-03-09 Hierdie oorwinning het vir hulle alles beteken. Die NWU Eagles het nie net die vorige kampioene en gereelde finaliste UP-Tuks tydens hulle Varsitybeker-ontmoeting in Potchefstroom op Maandag 7 Maart met 17–8 gewen nie, hulle 2022-veldtog is ook weer terug op…http://news.nwu.ac.za/af/pad-way-projek-ten-bate-van-die-gemeenskap
Pad the Way-projek ten bate van die gemeenskap
2023-04-28 Die GoAllOut-organisasie se studente-afdeling by die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n gemeenskapsdiensprojek, genaamd Pad the Way, geïnisieer. Die doelwitte van die Pad the Way-projek is om ’n bewustheid te kweek vir die belangrikheid van persoonlike…http://commerce.nwu.ac.za/af/financial-accountancy/finansi%25C3%25ABle-rekeningkunde
Finansiële Rekeningkunde
2025-07-28 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Bevorder jou loopbaan in finansies met ons BCom in Finansiële Rekenmeesterskap, wat by die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) vir die AGA(SA)-benaming en die Suid-Afrikaanse Instituut van Professionele Rekenmeesters (SAIPR)…, Kernvakke, Vakke sluit onder meer in: Finansiële Rekeningkunde Belasting Oudit en Korporatiewe Bestuur Bestuursrekeningkunde Finansiële Bestuur Bedryfswetenskappe, Graadopsies , BCom in Finansiële Rekeningkunde Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Potchefstroom [P], Vanderbijlpark [V] & Mahikeng [M] kampusse aangebied Kurrikulumkode: 5DBH01 BCom in Finansiële Rekeningkunde - Uitgebreide program Duur van Graad: 4 jaar,…, Toelatingsvereistes, BCom in Finansiële Rekeningkunde APS: 28 Wiskunde: Vlak 4 (50%) BCom Finansiële Rekeningkunde - Uitgebreide program APS: 24 Wiskunde: Vlak 3 (40%), of Wiskundige geletterdheid: Vlak 7 (80%) Engels: Vlak 4 (50%), Professionele liggame, South African Institute of Chartered Accountants (SAICA) Die BCom Finansiële Rekenmeesterskap graad is deur SAICA geakkrediteer wat studente die geleentheid gee om by SAICA as ‘n AGA(SA) te registreer na afloop van die voltooing van ‘n SAICA geakkrediteerde…, Loopbaangeleenthede, Professionele rekenmeester Interne ouditeur Koste- en bestuursrekenmeester Finansiële bestuurder Belastingpraktisyn Dosent, Nagraadse studies, Nagraadse studies in Finansiële Rekenmeesterskap sluit in: BCom Honneurs MCom Phd Die nagraadse studies word aangebied op Potchefstroom [P] Vanderbijlpark [V] Laai die honneursbrosjure hier af. [/accordion] Jaarboekhttp://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/ba-openbare-bestuur-met-publieke-administrasie
BA in Openbare Bestuur met Publieke Administrasie
2022-08-19 Staatamptenare in Suid-Afrika werk in ’n wye verskeidenheid rolle in openbare-administrasie- en bestuurstrukture. Hulle werk dikwels in uiteenlopende bedryfs- en diensleweringsomstandighede. Die doel van hierdie kursus is om ’n…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/skool-vir-wiskundige-en-statistiese-wetenskappe/statistiek
Statistiek
2024-05-13 Oor Ons Welkom by die opwindende wêreld van Statistiek! Wat is Statistiek? Statistiek is die wetenskap wat bestudeer hoe kennis uit data verkry word. Dit behels die bestudering van metodes vir data-analise en tegnieke wat help om nuttige inligting…http://www.nwu.ac.za/af/content/befondsingbehoeftes-donateurs-nwu
Befondsingbehoeftes, Donateurs, NWU
2012-02-02 Befondsingsbehoeftes Openbare instellings soos universiteite ondervind altyd befondsingsdruk, en Noordwes-Universiteit is geen uitsondering nie. Vanweë die veranderende internasionale politieke omgewing, is tradisionele bronne van inkomste,…http://humanities.nwu.ac.za/af/ilma/oor-ilma
Oor ILMA
2022-08-19 Die entiteit Inheemsetaalmedia in Afrika (Indigenous Language Media, ILMA) is ’n navorsingsnisarea van die Noordwes-Universiteit (NWU in Suid-Afrika. Dit is die enigste van sy soort op die vasteland van Afrika. Dit fokus op die…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/sentrum-vir-navorsing-en-voortgesette-ingenieursontwikkeling-crced
Sentrum vir Navorsing en Voortgesette Ingenieursontwikkeling (CRCED)
2025-11-07 CRCED is ’n navorsingsinstelling van die Noordwes-Universiteit wat in Pretoria geleë is en op energiebestuur en bio-ingenieursnavorsing fokus. Energiebestuursnavorsing sluit bedryfsenergiesimulering, -optimalisering en stelselontwikkeling in.…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-beloon-buitengewone-dosente
NWU beloon buitengewone dosente
2021-03-26 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het tydens ’n virtuele geleentheid die bydraes van sy fakkeldraers van onderriguitnemendheid gevier. Tydens die jaarlikse seremonie vir die toekenning vir onderriguitnemendheid (TOU), wat op 25 Maart aanlyn plaasgevind het,…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-en-die-gemeenskap-span-kragte-saam-ten-bate-van-eureka-skool
NWU en die gemeenskap span kragte saam ten bate van Eureka Skool
2019-08-26 Die Noordwes-Universiteit (NWU) en die Vanderbijlparkgemeenskap gaan kragte saamspan om van die Eureka Skool se jaarlikse Spesiale Sportdag ‘n sukses te maak. Dié dag bied aan leerders wat afhanklik is van hoëvlakondersteuning die geleentheid om op ‘n pret…http://news.nwu.ac.za/af/qs-ranglys-plaas-drie-nwu-vakgroepe-die-top-700
QS-ranglys plaas drie NWU-vakgroepe in die top-700
2024-04-10 Die Noordwes-Universiteit (NWU) sit sy indrukwekkende vertoning op internasionale ranglyste voort. Die jongste Quacquarelli Symonds (QS) World University Rankings by Subject plaas drie van die NWU se vakgroepe in die top-700 wêreldwyd, met een van hulle in…http://news.nwu.ac.za/af/strukturele-oplossings-strek-verder-monetere-beleid
Strukturele oplossings strek verder as monetêre beleid
2023-07-21 Soos die meeste mense verwag het, het die Monetêrebeleidskomitee (MBK) met ’n meerderheid van 3:2 besluit om vir eers die rentekoerse onveranderd te laat in plaas daarvan om dit met ’n verdere 25 basispunte te verhoog. In sy kommentaar op die MBK se…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/mineraalprosessering
Mineraalprosessering
2023-07-28 Mineraalprosessering is ‘n spesialisveld in Chemiese Ingenieurswese en behels die fisiese en chemiese prosesse wat gebruik word om metale te ontgin. Die chemiese industrie is een van die grootste Bruto Binnelandse…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/material-science-innovation-and-modelling/oor-ons