Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/gradeplegtigheidfees-vir-nwu-gegradueerdes
Gradeplegtigheidfees vir NWU-gegradueerdes
2019-10-07 Die Oktober-gradeplegtigheid van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark was ’n heuglike ervaring. Toe die meer as 100 gegradueerdes die verhoog opgestap het, het trotse geliefdes ge-ululeer, gejuig en ritmies handegeklap. Prof Linda…http://news.nwu.ac.za/af/jaws-en-toerisme
“Jaws” en toerisme
2021-03-24 Dit was 1975 en die konsep van die “lokettreffer” was nog in sy kinderskoene. ’n Jong regisseur genaamd Steven Spielberg het Peter Benchley se angswekkende roman Jaws in ’n eerste bona fide somerskouspel omskep, wat die moderne fliek vir ewig verander het.…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-besigheidskool-stel-n-nuwe-hoofdirekteur-aan
NWU Besigheidskool stel ’n nuwe hoofdirekteur aan
2022-12-08 ’n Nuwe hoofdirekteur het by die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU) aangesluit. Dr Joseph Sekhampu, ’n uitvoerende beampte in privaat hoër onderwys, sal op 17 Januarie 2023 die leisels oorneem. Dr Sekhampu spog met bestuurskundigheid wat…http://news.nwu.ac.za/af/bemagtig-leierskap-deur-volhoubaarheid
Bemagtig leierskap deur volhoubaarheid
2024-12-09 Lebohang Raputsoe, 'n alumnus van die Noordwes-Universiteit (NWU), het onlangs ’n virtuele leierskapsontwikkelingswerkswinkel deur haar nie-winsgewende organisasie, The ABC Community, gehou. Die doel van hierdie inisiatief is om jongmense te inspireer en met…http://sport.nwu.ac.za/af/soccer-institute/oor-ons
Oor ons
2018-07-31 Visie Die Sokkerinstituut se visie is om ’n sentrum van uitnemendheid vir sokker te ontwikkel en die krag van sokker te gebruik om ’n pasverandering in onderwys en sosio-ekonomiese ontwikkeling te weeg te bring. Terwyl die instituut…http://news.nwu.ac.za/af/pre-tsd-en-die-covid-19-onsekerheid
Pre-TSD en die Covid-19-onsekerheid
2021-04-28 Die impak van die Covid-19-epidemie op ons geestesgesondheid kan nie onderskat word nie. Vanuit ’n Suid-Afrikaanse perspektief het maande van harde inperking die manier verander waarop ons leef, die manier waarop ons werk en selfs die manier hoe ons…http://news.nwu.ac.za/af/jong-alumni-maak-%25E2%2580%2599n-verskil-deur-iets-terug-te-gee
Jong alumni maak ’n verskil deur iets terug te gee
2017-04-03 Wanneer ’n mens na Jerry Lesele en Mpho Masia luister oor hulle tyd as studente aan die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlparkkampus (NWU), word dit duidelik dat hulle universiteitservaring oor baie meer gegaan het as dat hulle hul grade verwerf. Vir…http://news.nwu.ac.za/af/uarm-neem-steeds-die-voortou-die-risikobestuursektor
UARM neem steeds die voortou in die risikobestuursektor
2018-03-12 Ses jaar ná die totstandkoming van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Sentrum vir Toegepaste Risikobestuur (UARM) laat die sentrum steeds ’n spoor van uitnemendheid binne die risikobestuursektor agter. In 2018 het die sentrum 22 meestersgraadstudente, van…http://news.nwu.ac.za/af/studie-beklemtoon-die-verband-tussen-vetsug-en-akademiese-prestasie
Studie beklemtoon die verband tussen vetsug en akademiese prestasie
2021-03-24 Terwyl die meeste mense bewus is van die gesondheidsrisiko's wat verband hou met kinders wat oorgewig of vetsugtig is, weet hulle nie van die akademiese gevolge wat met hierdie toestande saamgaan nie. Deidré van Staden, wat haar meestersgraad aan die…http://www.nwu.ac.za/af/content/senaat-beheer-en-bestuur-nwu
Beheerstrukture - Senaat
2021-08-03 Die Senaat keur al die akademiese programme en akademiesverwante werk goed, insluitend onderrig-leer, navorsing en innovering en implementering van kundigheid (wat programme vir gemeenskapbetrokkenheid inkorporeer). Die Senaat, wat aanspreeklik is teenoor die…http://news.nwu.ac.za/af/oorbrug-die-wiskundegaping-%25E2%2580%2593-%25E2%2580%2599n-tweede-kans-op-sukses-vir-matrikulante
Oorbrug die Wiskundegaping – ’n tweede kans op sukses vir matrikulante
2022-08-19 Vier jaar sedert die bekendstelling van die Oorbrug die Wiskundegaping- (BTMG-) leerprogram aan die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlparkkampus het talle leerders nie net hulle vrees vir wiskunde verloor nie, maar is ook florerende studente wat hulle…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-navorser-nou-lid-van-afrika-akademie-vir-wetenskap
NWU-navorser nou lid van Afrika-akademie vir wetenskap
2021-04-20 ’n Senior lektor in die navorsingsfokusarea Menslike Metabolomika aan die Noordwes-Universiteit (NWU) is vir die volgende vyf jaar as ’n geaffilieerde lid van die Afrika-akademie vir wetenskap (AAW) gekies. Dr Rencia van der Sluis is gekies vanuit jong,…http://news.nwu.ac.za/af/steratleet-chederick-praat-uit-tokio
Steratleet Chederick praat uit Tokio
2021-07-23 Een van die Noordwes-Universiteit (NWU) se gunstelingseuns, Chederick van Wyk, bevind hom tans saam met ʼn uitgelese groep Suid-Afrikaners wat die land se vlag tydens die Olimpiese Spele in Tokio, Japan gaan swaai. Chederick, wat aan die 4 X 100 m-…http://news.nwu.ac.za/af/navorser-gebruik-kunsmossels-om-waterbesoedeling-te-moniteer
Navorser gebruik kunsmossels om waterbesoedeling te moniteer
2024-04-19 Waterbesoedeling is ’n beduidende omgewingskwessie met ’n verreikende impak op die samelewing. Dit is nie beperk tot plaaslike of streeksgrense nie, en word deur klimaatsverandering vererger, wat gesondheidsrisiko’s vir die mens tot gevolg het. In die…http://news.nwu.ac.za/af/kyk-na-volhoubare-landbou-om-grond-te-bewaar
Kyk na volhoubare landbou om grond te bewaar
2024-04-08 Pluimveemis kan boerderypraktyke in Suid-Afrika omkeer, veral vir bestaansboere in landelike gebiede. Dit is een van die navorsingsbevindings van Mandisa Mazibuko, ’n navorser van die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe. Haar navorsing…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-nwu-innovasiegenootskap-aan-innoveerder-chemie-toegeken
Nuwe NWU Innovasiegenootskap aan innoveerder in Chemie toegeken
2023-08-28 Deur Vukosi Mathale Die Tegnologie-oordrag en Innovasie-ondersteuningskantoor (TTIS-kantoor) het aan ’n senior lektor in Chemie, dr Frans Smit, die 2023 NWU Innovasiegenootskap toegeken. Die NWU Innovasiegenootskap-program is ’n nuwe inisiatief van die…http://news.nwu.ac.za/af/ondersoek-inheemse-pedagogiee-die-tog-om-suid-afrika-se-eurosentriese-kurrikulum-te-verander
Ondersoek inheemse pedagogieë in die tog om Suid-Afrika se Eurosentriese kurrikulum te verander
2023-11-14 Universiteitskurrikulums moet by ongemaklike gesprekke betrokke raak om hedendaagse uitdagings aan te pak, en in die afgelope paar jaar was daar ’n toenemende beweging na die dekolonisering van die onderwyskurrikulum in Suid-Afrika. Die vraag van “watter…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-en-rof-bemagtig-afrikaanssprekende-onderwysers
NWU en ROF bemagtig Afrikaanssprekende onderwysers
2024-07-15 Dit is 10 jaar sedert die Noordwes-Universiteit (NWU) en die Rapport Onderwysfonds (ROF) begin saamwerk het om Afrikaanssprekende onderwysstudente by die universiteit met ’n ROF-beurslening te help. ’n Afvaardiging van die ROF, wat bestaan het uit Inge…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/akkreditasie
Akkreditasie
2025-01-20 Alle BIng-programme by die Fakulteit Ingenieurswese is ontwerp om aan die standaarde te voldoen wat deur die Ingenieursraad van Suid-Afrika (ECSA) gestel is. ECSA voer elke vyf jaar 'n omvattende hersiening van al NWU se ingenieurswese-programme uit, wat…http://sport.nwu.ac.za/af/netbal