Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/indrukwekkende-beelde-toe-nwu-se-sonteleskoop-die-bron-van-poolligte-mei-vasvang
Indrukwekkende beelde toe NWU se sonteleskoop die bron van poolligte in Mei vasvang
2024-07-31 Die skouspelagtige poollig, ook bekend as die Suiderlig, wat op 10 en 11 Mei waargeneem is toe ’n sonstorm ’n invloed op die Aarde gehad het, is regoor die suidelike halfrond waargeneem – insluitend in Suider-Afrika op plekke soos Gansbaai asook in Namibië…http://news.nwu.ac.za/af/biblioteekdirekteur-deel-haar-it-kundigheid-op-internasionale-gebied
Biblioteekdirekteur deel haar IT-kundigheid op internasionale gebied
2024-02-27 ’n Nuwe geslag feitegefassineerde verbruikers en vinnige tegnologiese ontwikkelings, veral op die gebied van kunsmatige intelligensie (KI), het dit vir biblioteke noodsaaklik gemaak om saam te werk om hulle oorlewing te verseker. Samewerking tussen…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-beloon-sy-buitengewone-presteerders
NWU beloon sy buitengewone presteerders
2021-11-26 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het tydens ’n virtuele seremonie op 25 November erkenning gegee aan personeel vir hulle buitengewone bydraes tot onderrig en leer, navorsing en gemeenskapsbetrokkenheid. Die universiteit se baanbrekers is by die heel eerste…http://news.nwu.ac.za/af/rene-glo-dat-wonderwerke-steeds-plaasvind
René glo dat wonderwerke steeds plaasvind
2023-05-08 Om moed op te gee, was nooit ’n opsie vir die 23-jarige René Engelbrecht, wat onlangs haar BEd Grondslagfase-graad aan die Noordwes-Universiteit (NWU) behaal het, nie. Sy het haar graad cum laude verwerf. Sy is gebore sonder ’n corpus callosum – die massa…http://news.nwu.ac.za/af/gemeenskappe-baat-die-nwu-se-ontwikkelingsprojekte
Gemeenskappe baat by die NWU se ontwikkelingsprojekte
2023-04-28 Suid-Afrika ervaar moeilike uitdagings wat vereis dat die volgende geslag universiteitsgegradueerdes opgeleide leiers met uitgebreide vermoëns moet wees om met gemeenskappe saam te werk sodat probleme opgelos kan word en daar verandering kan kom. …http://news.nwu.ac.za/af/sesde-nasionale-outismesimposium
Sesde Nasionale Outismesimposium
2021-08-31 In net meer as twee weke gaan die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie (CHHP) by die Noordwes-Universiteit (NWU), saam met Outisme Suid-Afrika (A; SA) hulle sesde Nasionale Outismesimposium aanbied. Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Kinder- en…http://www.nwu.ac.za/af/content/steundienste-nwu
Steundienste
2021-08-03 Om die logistiek van die lewe so maklik as moontlik vir studente, personeel en besoekers te maak, is ’n netwerk van goedgeoliede steundiensdepartemente hard aan die werk agter die skerms. Sommige steundiensdepartemente is by die Institusionele Kantoor in…http://news.nwu.ac.za/af/cave-%25E2%2580%2593-ondersteuning-vir-suid-afrikaanse-maatskaplike-werkers-wat-kinders-beskerm
The Cave – ondersteuning vir Suid-Afrikaanse maatskaplike werkers wat kinders beskerm
2020-02-26 > Dr Elmien Truter en prof Ansie Fouché is twee geregistreerde maatskaplike werkers en navorsers by die Noordwes-Universiteit (NWU) wat, deur hulle eie praktykervaring en navorsing, die droewe werklikheid geïdentifiseer het waarin maatskaplike werkers…http://news.nwu.ac.za/af/ruan-vat-die-leisels
Ruan vat die leisels
2022-02-07 Dit was ʼn eenparige besluit – nie die spelers of spanbestuur het gehuiwer nie. Daar is net een man wat getaak kan word om die Noordwes-Universiteit (NWU) Arende se aanslag in hulle 2022 Varsitybeker-veldtog te lei en daardie man is Ruan “Sampie” Swiegers…http://news.nwu.ac.za/af/internasionale-navorsingsamewerking-gaan-krisis-van-seksuele-benadeling-konfronteer
Internasionale navorsingsamewerking gaan krisis van seksuele benadeling konfronteer
2019-09-10 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Optentia navorsingsfokusarea is besig met baanbrekerswerk oor die ontwerp en uitvoer van internasionale samewerkingsnavorsing in die Suid-Afrikaanse hoëronderwyslandskap. Optentia het onlangs vir prof Tess Patterson van…http://news.nwu.ac.za/af/regter-bess-nkabinde-praat-oor-die-veranderende-gesig-van-leierskap
Regter Bess Nkabinde praat oor die veranderende gesig van leierskap
2017-07-10 Daar is ’n verskil tussen die lei van verandering en die blote bestuur daarvan. Vra enige leier en hulle sal vir jou sê dat feitlik alle besighede – ongeag die sektor of die bedryf – fundamentele verandering in die gesig staar. Voeg hierby die huidige stand…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-afrika-n-samelewing-vir-alle-ouderdomme-kan-ontwikkel
Hoe Afrika ’n “samelewing vir alle ouderdomme” kan ontwikkel
2022-07-20 Afrika is en sal vir die afsienbare toekoms wêreldwyd die vasteland met die jongste bevolking wees. Intussen leef baie meer mense in Afrika toenemend langer. Hierdie bevinding is op demografiese tendense op die vasteland gegrond en opper ’n klomp…http://news.nwu.ac.za/af/beter-koordinasie-en-samewerking-kan-voedselsekerheid-suid-afrika-se-landelike-gebiede-bevorder
Beter koördinasie en samewerking kan voedselsekerheid in Suid-Afrika se landelike gebiede bevorder
2022-07-20 “My passie vir landelike ontwikkeling het begin toe ek besef het dat daar gesinne is wat sonder kos bed toe gaan. Ek het nog meer daarin begin belangstel deur my navorsing oor sleutelstrategieë en -intervensies wat die land kan help met wyses waarop landelike…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-navorsers-toets-medisinale-plante-wat-vir-voorbehoeding-gebruik-word
NWU-navorsers toets medisinale plante wat vir voorbehoeding gebruik word
2022-07-20 Navorsers van die Noordwes-Universiteit (NWU) en tradisionele gesondheidspraktisyns van die Noordwes provinsie ondersoek alternatiewe – die gebruik van medisinale plante – as voorbehoedmiddels vir vroue wat om gesondheids- of ander redes nie kommersiële…http://news.nwu.ac.za/af/drs-bam-en-petzer-sluit-hoogaangeskrewe-onderwysbevorderingsprogram-aan
Drs Bam en Petzer sluit by hoogaangeskrewe onderwysbevorderingsprogram aan
2024-04-15 ’n Landswye inisiatief, die bevorderingsprogram vir onderrig by universiteite (Teaching Advancement at Universities (TAU) programme) se doel is om onderrig en leer in openbare hoër onderwys te verbeter. Die program is ’n komponent van die nasionale…http://news.nwu.ac.za/af/studie-ondersoek-die-kern-van-geweld-skole
Studie ondersoek die kern van geweld in skole
2021-01-29 Onderwys word dikwels as ’n roeping eerder as ’n beroep beskou. Maar daardie roeping ontaard vinnig in ’n nagmerrie wanneer onderwysers aangeval word deur juis dié mense wat hulle probeer opvoed. Oor die afgelope paar jaar was daar talle berigte in die…http://news.nwu.ac.za/af/ons-het-almal-%25E2%2580%2599n-plek-die-geskiedenis
Ons het almal ’n plek in die geskiedenis
2018-11-20 As geskiedkundige word prof Elize van Eeden dikwels met vrae oor relevansie van die studie van geskiedenis gekonfronteer. Haar antwoord vir sulke kritici? “Geskiedenis is onontkombaar en alle mense leef ’n stuk geskiedenis.” Tydens ’n onlangse…http://news.nwu.ac.za/af/niks-vaal-aan-alumna-ane
Niks vaal aan alumna Ane!
2019-10-11 Deelnemers aan die gesogte Mnr en Mej Vaal skoonheidskompetisie het onlangs tydens dié spoggeleentheid op die rooi tapyt geskitter. Die aand het egter aan Ané Oosthuysen behoort, ‘n honneurstudent verbonde aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in…http://news.nwu.ac.za/af/n-dekade-van-uitnemendheid-nwu-se-hart-navorsings-en-opleidingskliniek-bereik-n-mylpaal
’n Dekade van uitnemendheid – NWU se HART Navorsings- en Opleidingskliniek bereik ’n mylpaal
2022-09-09 Die Hipertensie Navorsings- en Opleidingskliniek van die Hipertensie in Afrika-navorsingspan (HART) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) vier sy tiende verjaardag met ’n simposium waar toonaangewende internasionale en plaaslike kundiges oor…http://news.nwu.ac.za/af/n-kykie-die-ekonomiese-kristalbal-vir-2023