Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/gandhi-fleischack-en-hulle-verbintenis-met-die-noordwes-universiteit
Gandhi, Fleischack en hulle verbintenis met die Noordwes-Universiteit
2022-10-26 Hy word as een van die grootste menseregtestryders en spirituele leiers van alle tyd vereer. Mahatma Gandhi, wat vreedsame weerstand bepleit het en burgerlike-ongehoorsaamheidsbetogings vir geslagte ná hom beïnvloed het, is ’n internasionale ikoon met ’n…http://news.nwu.ac.za/af/plastiekbesoedeling-plaas-n-demper-op-vierings
Plastiekbesoedeling plaas ’n demper op vierings
2024-04-09 Daar word geskat dat 10 miljoen klein stukkies plastiek op die grasperk voor die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Regte in Potchefstroom lê, en die grond op die Fanie du Toit Sportterrein het ook hoë vlakke van plastiekbesoedeling. Dit plaas ’n demper…http://law.nwu.ac.za/af/node/29321
Prof Anél du Plessis verwerf gesogte leerstoel
2018-05-22 Die Fakulteit is oorstelp om aan te kondig dat die fakulteit deur die NRF South African Research Chair Initiative (SARChi) bekroon is met 'n leerstoel (research chair) . Die leerstoel is in "Cities, Law and Environmental Sustainability" en is deur Prof…http://news.nwu.ac.za/af/orgidee-oral-toe-die-biblioteek-lente-met-bekroonde-botaniese-kuns-vier
Orgideë oral toe die biblioteek lente met bekroonde botaniese kuns vier
2024-09-19 Die lente breek in September aan en ’n spesiale uitstalling van ongelooflike kuns ter ere van die nuwe seisoen versier die mure van die Ferdinand Postma Biblioteek op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU). Kunswerke van blomme is oral…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/duits
Duits
2021-11-08 Beskikbaar op die Potchefstroom- en Vanderbijlparkkampus Duits is die taal van wetenskaplikes, uitvinders, filosowe, komponiste, kunstenaars, digters en skrywers. Meer as 100 Nobelpryse is al toegeken aan Duitssprekende individue wat…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-parasitoloog-vir-navorsingsuitnemendheid-vereer
NWU-parasitoloog vir navorsingsuitnemendheid vereer
2018-10-12 Edward Netherlands is ’n inspirerende navorser wat voortdurend die grense van bestaande wetenskaplike kennis uitdaag. Daardeur baan hy dapper nuwe weë vir toekomstige geslagte navorsers om na te volg. Tydens die jaarlikse Nasionale Navorsingstigting (NNS…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-en-nw-krieket-verander-die-spel-en-werk-saam-op-pad-na-uitnemendheid
NWU en NW Krieket verander die spel en werk saam op pad na uitnemendheid
2024-03-06 Die doelwit van die Noordwes-Universiteit (NWU) om te belê in en sy impak regoor gemeenskappe uit te brei, het in sy wese met gemeenskapsbetrokkenheid verbind geraak. Die aanvang van die 2023/24-krieketseisoen het op Donderdag 7 September by die Willows…http://news.nwu.ac.za/af/koalisieregering-omvat-risikos-sowel-geleenthede
Koalisieregering omvat risiko’s sowel as geleenthede
2024-05-31 “Teen die agtergrond van die tussentydse uitslag van die land se deurslaggewende 2024-verkiesing tot dusver is Suid-Afrika tans op ongekarteerde en onseker terrein, wat weerspieël word in die aanvanklike reaksie van die finansiële markte en die rand.” Prof…http://news.nwu.ac.za/af/pitso-oor-beleidsonsekerheid-en-die-pad-vorentoe-vir-die-ekonomie
Pitso oor beleidsonsekerheid en die pad vorentoe vir die ekonomie
2023-07-05 Prof Raymond Parsons het tydens die vierde Pitso vir 2023 die Beleidsonsekerheidsindeks van die NWU Besigheidskool vir die tweede kwartaal bespreek. Dit het ’n insiggewende bespreking oor die implikasies daarvan vir die ekonomie aan die gang gesit. Die…http://news.nwu.ac.za/af/enkellopend-en-mal-daaroor-hoe-om-bemarking-aan-die-toenemende-groep-enkellopendes-te-doen
Enkellopend en mal daaroor: Hoe om bemarking aan die toenemende groep enkellopendes te doen
2021-03-19 Die kerngesin van toeka, die naoorlogse kinders, die verkwisters van Gen-X, die meer sosiaal-verligte die Gen-Y’s en die digitaal-afhanklike millenniërs, staan opsy: enkellopendes (singletons) is nou baas van die kommersiële plaas! Namate die term “gesin…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-slimstasie-help-gemeenskap-om-weerslim-te-wees
NWU Slimstasie help gemeenskap om weerslim te wees
2019-12-03 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs in samewerking met die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) ‘n moderne waarnemingstasie geloods wat die weer sowel as die luggehalte sal moniteer. Dié multimiljoenrandontwikkeling is op die universiteit se kampus in…http://news.nwu.ac.za/af/fulbright-vakkundige-sluit-die-nwu-aan-om-die-geheime-van-serpentynsteenekologie-te-ondersoek
Fulbright-vakkundige sluit by die NWU aan om die geheime van serpentynsteenekologie te ondersoek
2022-07-20 ’n Fulbright-vakkundige van die Verenigde State gaan vir 10 maande lank by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Eenheid vir Omgewingswetenskappe en -bestuur aansluit om navorsing te doen op ’n gebied wat nog baie braak lê. Daar is gapings in die kennis wat…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-ken-kanseliersmedalje-aan-danie-hefer-toe
NWU ken Kanseliersmedalje aan Danie Hefer toe
2022-06-24 “Oom Danie!” klink die stem van die jong vrou van oorkant die straat op. Vir ’n oomblik kom alles in die eklektiese Stellenbosch, waar hy rondstap, tot stilstand en Danie Hefer draai om. Hy het nog ’n paar oomblikke tevore rondgekyk op soek na ’n restaurant,…http://news.nwu.ac.za/af/innoveerders-neem-aan-die-britse-raad-british-council-se-kommersialisasieprogram-deel
Innoveerders neem aan die Britse Raad (British Council) se kommersialisasieprogram deel
2022-12-06 Die Britse Raad in Suid-Afrika het twee innoveerders van die Noordwes-Universiteit (NWU) gekies om aan sy intreeprogram oor die versterking van vaardighede in kommersialisasie – Strengthening Commercialisation Skills (SCS) – deel te neem. Hierdie program is…http://www.nwu.ac.za/af/aankondigings-argief-2018
Aankondigings Argief 2018
2019-01-23 NSFAS: Sluiting van die 2019-aansoekvenstertydperk, en voorbereiding vir 2019-studenteregistrasie 29 Oktober 2018 Die Nasionale Finansiëlehulpskema vir Studente (NSFAS) adviseer leerders en studente wat nog nie vir finansiële…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kolfkoning-droom-van-beroepskrieket
NWU-kolfkoning droom van beroepskrieket
2020-05-27 Dit kos mannemoed en durf om ʼn kolfbeurt te open en ʼn vasberade aanvangsnelbouler stip in die oë te kyk. Die 22-jarige Ruan Havenga, aanvallende aanvangskolwer van Noordwes-Universiteit (NWU) se krieketspan in Vanderbijlpark, laat hom egter nie van stryk…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-avk-moedig-die-viering-van-vroue-aan
NWU AVK moedig die viering van vroue aan
2018-08-17 Ter viering van Vrouemaand, deel prof Linda du Plessis, die Noordwes-Universiteit (NWU) se adjunk-visekanselier vir kampusbedrywighede in Vanderbijlpark, die volgende boodskappe met Suid-Afrikaanse vroue – jonk en oud: Corazon Aquino is in 1933 in die…http://news.nwu.ac.za/af/wagtye-gesondheidsorg-kom-onder-die-loep
Wagtye in gesondheidsorg kom onder die loep
2022-02-22 Om vir mediese behandeling te wag, kan ’n saak van lewe en dood wees. “Wagtye in gesondheidsorg is ’n noemenswaardige probleem wat regoor die wêreld voorkom en het dikwels ’n katastrofiese uitwerking – soos ons tydens die Covid-19-pandemie gesien het,” sê…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-skitter-een-van-afrika-se-topagt-volhoubaarheidsgedrewe-universiteite
NWU skitter as een van Afrika se topagt volhoubaarheidsgedrewe universiteite
2025-11-18 Die Noordwes-Universiteit (NWU) bou steeds aan sy reputasie as ’n innoverende, wêreldbetrokke instelling wat tot uitnemendheid en samelewingsrelevansie verbind is. Hierdie verbintenis word deur sy strategie, Neem die NWU vorentoe: 2024 en daarna, gedryf. Dit…http://commerce.nwu.ac.za/af/iphrm