Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/plasing-op-die-gryslys-skaad-suid-afrika-se-beleggingsprofiel
Plasing op die gryslys skaad Suid-Afrika se beleggingsprofiel
2023-02-27 Suid-Afrika se verhoogde internasionale risikostatus as gevolg van plasing op die gryslys skaad ’n beleggingsprofiel wat reeds met faktore soos die negatiewe impak van aggressiewe beurtkrag, gebrek aan energiesekerheid, voortgaande rommelstatus en ander…http://news.nwu.ac.za/af/die-noordwes-universiteit-ondersoek-samewerking-vir-landbou-ingenieurswese
Die Noordwes-Universiteit ondersoek samewerking vir landbou-ingenieurswese
2024-03-06 Die Enterprise African Regional Network (EARN) gaan steeds ’n groot faktor wees om jongmense na die landbousektor te lok, aangesien dit entrepreneurs uit Afrika toerus met die kennis en vaardighede wat vir die voedselproduserende bedryf nodig is. African…http://news.nwu.ac.za/af/werkloosheidsvlak-laat-kommer-oor-swak-groeiprestasie-styg
Werkloosheidsvlak laat kommer oor swak groeiprestasie styg
2025-05-14 Die 1%-styging in die werkloosheidvlak in die eerste kwartaal van 2025 veroorsaak verdere kommer oor Suid-Afrika se swak groeiprestasie. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, sê met die voorspellingsvooruitsig…http://sport.nwu.ac.za/af/sport/leer-swem-program
Leer-swem-program
2021-09-20 Die swembad van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Mahikengkampus is oop vir alle studente wat by sport betrokke is. Die leer-swem-program is ’n aktiewe program wat oor talle jare ontwikkel is vir studente wat nie kan swem nie. Die meeste van die…http://news.nwu.ac.za/af/%25E2%2580%2598n-blink-toekoms-wag-vir-slimkop-franco
‘n Blink toekoms wag vir slimkop Franco
2018-05-07 Franco Bosman is ʼn man met ʼn plan. Tydens die onlangse Toekennings vir Studente-uitnemendheid van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark, is Franco aangewys as die beste GR-student in…http://news.nwu.ac.za/af/intreerede-spoor-bedryfsnavorsing-na-die-tweede-w%25C3%25AAreldoorlog-toe-terug
Intreerede spoor bedryfsnavorsing na die Tweede Wêreldoorlog toe terug
2019-07-23 Bedryfsnavorsing (BN) is modern en uiters gesofistikeerd, maar die oorsprong daarvan kan teruggespoor word na 1939, toe die Koninklike Lugmag die reikwydte van radar begin uitbrei het. Prof Philip Pretorius het onlangs die gehoor aan die begin van sy…http://news.nwu.ac.za/af/plante-bied-inheemse-oplossings-vir-gesondheidsorg
Plante bied inheemse oplossings vir gesondheidsorg
2021-09-22 Ongeveer 80% van Suid-Afrika se bevolking is vir hulle gesondheidsorgbehoeftes van mediese plante afhanklik, en dit lei tot ’n toenemende belangstelling in die kommersialisering van plantgebaseerde geneesmiddels. Navorsing deur Tshepiso Ndhlovu, ’n PhD-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-tawana-soek-n-beter-20222023-seisoen
NWU Tawana soek ’n beter 2022/2023-seisoen
2022-05-17 ’n Goeie span kom altyd weer bo uit. Michael Seleka, sokkerbestuurder en hoofafrigter van die NWU Tawana op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Potchefstroom, klink platgeslaan wanneer hy ’n opsomming gee van sy span se prestasie in die SAFA ABC…http://news.nwu.ac.za/af/eskom-wetenskapekspo-koester-jong-innoveerders
ESKOM Wetenskapekspo: Koester jong innoveerders
2024-03-06 Die ESKOM Wetenskapekspo is ’n streekskompetisie wat met trots deur die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe en die Departement van Onderwys geborg word. Die Dr Kenneth Kaunda distriksmunisipaliteit was onlangs die gasheer…http://news.nwu.ac.za/af/die-verdagmaking-van-entstowwe-en-die-rehabilitasie-van-gesaghebbendes
Die verdagmaking van entstowwe en die rehabilitasie van gesaghebbendes
2021-02-08 Hoewel sosiale media en die inligtingseeu die wonderlike effek het om inligting vryelik beskikbaar te maak, het dit skynbaar ook veroorsaak dat mense se vertroue in kundiges, gesaghebbendes, spesialiste en navorsers getaan het. Dr Yolandi Coetzer, dosent…http://www.nwu.ac.za/af/van-oorleef-tot-floreer
Van oorleef tot floreer
2021-08-03 Die internasionale veldtog van 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders vind elke jaar van 25 November tot 10 Desember plaas. Volgens die Verenigde Nasies (VN) was daar tydens die Covid 19-gesondheidskrisisar ’n wêreldwye…http://news.nwu.ac.za/af/studie-wys-hoe-kinders-fisieke-aktiwiteit-die-klaskamer-baat
Studie wys hoe kinders by fisieke aktiwiteit in die klaskamer baat
2021-01-29 ʼn Kind se brein en liggaam baat by fisieke aktiwiteite. Dit is weer eens getoon deur ʼn Brain Breaks®-studie wat in agt lande gedoen is en waaraan die Noordwes-Universiteit (NWU) deelgeneem het. Prof Dané Coetzee by die Skool vir Menslike Bewegingskunde het…http://news.nwu.ac.za/af/geestesgesondheid-bewustheidsdag-2019-laat-elke-tre%25C3%25AB-tel
Geestesgesondheid-bewustheidsdag 2019: laat elke treë tel!
2019-07-15 Geestesgesondheid omvat soveel meer as bloot ’n treffrase van ons tyd. Dit is trouens een van die belangrikste welstandsfaktore om te oorweeg, aangesien dit almal raak, ongeag hulle ouderdom, geslag, sosiale posisie of professie. Daarmee in gedagte gaan…http://news.nwu.ac.za/af/kindergesondheid-kom-ons-keer-terug-na-wat-werk
Kindergesondheid: Kom ons keer terug na wat werk
2022-11-02 “Ons moet ʼn toekoms skep waar ons kinders gesond en fisiek aktief is.” Dít, sê professor Dané Coetzee, kinderkinetikaspesialis by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Skool vir Menslike Bewegingswetenskappe, moet ʼn prioriteit bly. Daarom moet daar ook in ʼn…http://news.nwu.ac.za/af/comrades-held-adele-gaan-haar-staal-indie-toon
Comrades-held Adele gaan haar staal in Indië toon
2023-09-14 Die burgers van Hyderabad in Indië kry in November ’n klein bietjie verligting van die versengende hitte wat so dikwels die hoofstad van die suidelike deel van Indië se Telangana-staat teister. Dit gaan egter nie die geval op 5 November wees wanneer die…http://news.nwu.ac.za/af/die-qs-ranglys-plaas-nwu-vakgroepe-die-boonste-groepering-wereldwyd
Die QS-ranglys plaas NWU-vakgroepe in die boonste groepering wêreldwyd
2025-03-14 Die Noordwes-Universiteit (NWU) skitter steeds op internasionale ranglyste. Die jongste Quacquarelli Symonds (QS) World University Rankings vir vakgroepe plaas vier van die NWU se vakgroepe in die top-850 wêreldwyd, met een van hulle in die 301-tot-350-…http://law.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte/rongedzayi-fambasayi
Rongedzayi Fambasayi
2024-09-09 Dr. Rongedzai Fambasayi is 'n alumnus van die Noordwes-Universiteit en die Suid-Afrikaanse Navorsingsleerstoel in Stede, Regte en Omgewingsvolhoubaarheid (SARChI CLES, NWU). Hy het sy PhD in Regte en Ontwikkeling aan die NWU in 2023 verwerf. Hy het homself gevestig as 'n Internasionale Kinderregteprokureur en Navorser met meer as 'n dekade se…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundiges-maatskaplike-werkers-floreer-ten-spyte-van-swak-werksomstandighede
NWU-kundiges: maatskaplike werkers floreer ten spyte van swak werksomstandighede
2018-04-18 Met die maand Maart wat aan professionele maatskaplike werkers gewy word, is die kollig op hierdie beroep en die belangrike bydrae wat dit aan die samelewing lewer. Met die hoë voorkoms van maatskaplike probleme in Suid-Afrika loop maatskaplike werkers…http://news.nwu.ac.za/af/afgraderings-beklemtoon-noodsaaklikheid-om-ekonomiese-narratief-te-verander