Multisite Search
http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/mikrobiologie
Mikrobiologie
2017-08-25 Wat is Mikrobiologie? Mikrobiologie behels die ontbloting van die geheimsinnigheid van mikroskopiese lewe en die toepassing daarvan in die modernesamelewing. Die interaksie van virusse, bakteria en swamme met die omgewing, hul industriële…http://commerce.nwu.ac.za/af/transporteconomics_Logisticsmanagement
Vervoerekonomie en logistieke bestuur
2025-04-23 Begin jou reis deur die dinamiese wêreld van vervoerekonomie en logistieke bestuur. Hierdie kursus bied 'n omvattende verkenning van hoe goedere en mense doeltreffend in 'n globale ekonomie beweeg. Ontdek die ekonomiese beginsels wat vervoerstelsels dryf,…, Kwalifikasies in die studieveld, BCom in Sakebedrywighede met Vervoerekonomie BCom in Sakebedrywighede met Logistieke Bestuurhttp://engineering.nwu.ac.za/af/chemiese-ingenieurswese
Tuis
2024-01-11 Chemiese ingenieurs kan met oplossings vorendag kom vir baie van die groot uitdagings waarvoor die wêreld vandag te staan kom, soos klimaatsverandering, energietekort-, omgewings- en waterkwessies. Die Chemiese Ingenieurswese-vakgebied behels die…http://engineering.nwu.ac.za/af/node/22063
Ons Stories
2024-08-28 Ons fakulteit is toegewyd daaraan om toekomstige ingenieurs te vorm deur praktiese leer en baanbrekersnavorsing. Verken ons stories om die merkwaardige prestasies van ons fakultiet te sien. 2022 2021 2020 2019http://humanities.nwu.ac.za/af/humanities/sluitingsdatums-vir-honneursaansoeke
Sluitingsdatums vir honneursaansoeke
2025-05-08 .title-heading { display: none; } Die sluitingsdatum vir al die onderstaande kwalifikasies is 30 September 2024 Hons BA Afrikaans en Nederlands Linguistiese studies Literatuurstudie Engelse Taal en Linguistiek Setswana met…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/geografie-en-omgewingsbestuur
Geografie
2020-01-28 Wat is Geografie? Verskillende karaktereienskappe van die natuurlike omgewing (bv. klimaat, minerale, topografie, oseane) lei daartoe dat verskeie menslike aktiwiteite op die aardoppervlak plaasvind (bv. myne, plase, stede of oorde).…http://www.nwu.ac.za/af/content/institusionele-registrateur-beheer-en-bestuur-nwu
Institusionele Registrateur
2021-08-03 Prof MM Verhoef Die Registrateur dien as die statutêre sekretaris vir die Raad, die Senaat, die NWU Bestuur, die Konvokasie en hulle onderskeie komitees en verskaf leiding ten opsigte van goeie korporatiewe bestuur, verseker voldoening…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-wetenskappe/vervoereknomie-en-logistieke-bestuur
Vervoereknomie en logistieke bestuur
2024-12-02 Begin jou reis deur die dinamiese wêreld van vervoerekonomie en logistieke bestuur. Hierdie kursus bied 'n omvattende verkenning van hoe goedere en mense doeltreffend in 'n globale ekonomie beweeg. Ontdek die ekonomiese beginsels wat vervoerstelsels dryf,…, Kwalifikasies in die studieveld, BCom in Sakebedrywighede met Vervoerekonomie BCom in Sakebedrywighede met Logistieke Bestuurhttp://news.nwu.ac.za/af/fokus-op-innovasie-van-ideevorming-tot-kommersialisasie
Fokus op innovasie: van ideevorming tot kommersialisasie
2023-06-14 Die Tegnologie-oordrag- en Innovasie-ondersteuningskantoor (TTIS-kantoor) van die Noordwes-Universiteit (NWU) neem die leiding om te verseker dat innovasie op die voorpunt van sy aktiwiteite en regoor alle sfere van die instelling bly. In hierdie tweede…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/satds-en-streekbeplanning-vereistes
Urban and Regional Planning Admission Requirements
2018-02-05 Om toelating tot die vier jaar voorgraadse program vir Stads- en Streekbeplanning te verkry, moet studente aan die volgende toelatingsvereistes voldoen: Op graad 12 vlak moet die student vir Wiskunde ʼn vlak 5 (60% - 69%) verwerf. Studente…http://commerce.nwu.ac.za/af/accountancy/rekeningkunde-algemeen
Rekeningkunde (algemeen)
2025-07-28 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Ontdek jou pad na ʼn florerende loopbaan in finansies met ons BCom in Rekeningkunde, wat ideaal is vir studente wat belangstel in ʼn algemene besigheidsgraad met ʼn fokus op rekeningkunde, bestuursrekeningkunde, en belasting. Hierdie voorgraadse program rus jou…, Kernvakke, Modules sluit onder meer in: Finansiële Rekeningkunde Belasting Bestuursrekeningkunde Finansiële Bestuur Ondernemingsbestuur, Graadopsies, BCom in Rekeningkunde Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die volgende Vanderbijlpark [V] kampus aangebied Kurrikulumkode: 5FHH01, Toelatingsvereistes, BCom in Rekeningkunde APS: 24 Wiskunde: Vlak 3 (40%), Professionele liggame, South African Institute F or Business Accountants (SAIBA) Vir meer inligting, besoek hul webwerf: https://saiba.org.za/ , Loopbaanmoontlikhede, Rekenmeester Koste- en bestuursrekenmeester Finansiële bestuurder Belastingpraktisyn Algemene bestuurder Onderwyser/dosent [/accordion] Jaarboekhttp://education.nwu.ac.za/af/onderwys-en-menseregte-diversiteit-edu-hright/toets-evashni
Toets Evashni
2026-04-22 Evashni Jansen Potchefstroom North West University Spending long hours in front of a screen…http://law.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte-kwesbare-gemeenskappe/tebello-matsela
Tebello Matsela
2026-04-14 Dr. Tebello is 'n gekwalifiseerde advokaat in die Hooggeregshowe van Lesotho. Haar regsreis het vroeg in 2015 begin en gedien as 'n junior advokaat gefokus op sake wat egskeidings en grondsake behels. Gedurende hierdie tydperk het sy uitgebreide ondervinding opgedoen in die opstel van regsdokumente, die hantering van litigasie en die fasilitering…http://news.nwu.ac.za/af/sew2018-plaas-studente-entrepreneurskap-op-die-voorgrond
SEW2018 plaas studente-entrepreneurskap op die voorgrond
2018-09-21 Vir die tweede agtereenvolgende jaar het die Noordwes-Universiteit (NWU) – in samewerking met die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO) – ’n baie geslaagde entrepreneurskapweek vir studente aangebied. Die inisiatief vir die Studente-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-stel-nuwe-adjunk-visekanselier-vir-kampus-mahikeng-aan
NWU stel nuwe adjunk-visekanselier vir kampus in Mahikeng aan
2021-11-19 Die Raad van die Noordwes-Universiteit (NWU) het tydens sy vergadering op 18 November vir prof Sonia Swanepoel as die nuwe adjunk-visekanselier vir Gemeenskapsbetrokkenheid en Mahikengkampusbedrywighede aangestel. Sy sal vir ’n termyn van drie jaar dien.…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/chemical-resource-beneficiation-crb/agtergrond-steenkool-en-laserchemie-navorsingsgroep
Agtergrond: Steenkool- en Laserchemie-navorsingsgroep
2017-08-30 Navorsingsfokus Ons navorsing en ontwikkeling fokus op die volgende: Die verstaan die fundamentele samestelling, struktuur en reaktiewe eienskappe van Suid-Afrikaanse kole, Die optimale ontwerp en werking van verbrandings- en…http://humanities.nwu.ac.za/af/ctext
Tuis nuut
2025-05-07 Ontwikkel en bevorder Suid-Afrikaanse tale met behulp van kunsmatige intelligensie. Ons bied die vaardighede en hulpbronne wat jou in staat stel om rekenaars te gebruik en inligting in jou eie taal te bekom. Kyk waarmee ons besig is…http://news.nwu.ac.za/af/hulpverlening-aan-knysna-en-ander-storm-geteisterde-gebiede