Multisite Search
http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-jaarverslag
NWU, Geïntegreerde verslag
2025-11-12 Geïntegreerde verslae ʼn Reis is veel meer as tydsverloop of beweging van één punt na ʼn volgende – dit is ʼn proses van verandering, van aanpassing, van ontwikkeling en van ʼn verskil-maak soos wat jy vorder op die pad wat jy vir jouself…http://law.nwu.ac.za/af/hadiza-omoyemhe-okunrobo
Hadiza Omoyemhe Okunrobo
2025-07-29 Dr. Hadiza O. Okunrobo is 'n toegewyde regsgeleerde en navorser wat spesialiseer in kinder- en vroueregte, met kundigheid in bestuur, beleidsanalise en etiese oorwegings. Met 'n sterk akademiese fondament in die reg en openbare beleid, het sy breedvoerig bygedra tot besprekings oor kinderdeelname in gesondheidsorgbesluitneming, geslagsgebaseerde…http://humanities.nwu.ac.za/af/political-studies-and-international-relations-politics/gideon-van-riet
Gideon van Riet
2025-08-06 My navorsingsbelangstelling is in kritiese sekuriteitstudies, wyd gedefinieer, maar meestal met 'n stedelike fokus: My onlangse navorsing maak gebruik van baie van die verskillende 'skole' binne hierdie veld en 'n verskeidenheid ander teoretiese perspektiewe, insluitend teorieë van hegemonie, vredestudies en post-strukturalisme. Ek pas hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/wanneer-poppe-praat-luister-kinders
Wanneer poppe praat, luister kinders!
2018-11-08 Die energie in die vertrek vol vyfjariges is amper tasbaar. Die oomblik wanneer die musiek begin speel en die fluweelgordyne oopskuif, blink hulle ogies van verwondering en almal raak stil. Dit is tyd vir die poppe om te praat en die kinders om te luister…http://news.nwu.ac.za/af/ewp-galafunksie-vier-die-prestasie-van-vroulike-entrepreneurs
EWP-galafunksie vier die prestasie van vroulike entrepreneurs
2019-10-07 Met vroue steeds in die minderheid wat Suid-Afrika se entrepreneurslandskap betref, werk die Noordwes-Universiteit (NWU) baie hard daaraan om vroue binne sy eie demografiese omgewing te bemagtig om selfversorgende sake-eienaars te word. Dit is sewe jaar…http://news.nwu.ac.za/af/robofest-2017-%25E2%2580%2593-waar-tegnologie-innovasie-en-ingenieurswese-ontmoet
Robofest 2017 – waar tegnologie, innovasie en ingenieurswese ontmoet
2017-03-14 Op Saterdag, 4 Maart 2017, bied die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) die Suid-Afrikaanse Nasionale Robofest Kampioenskap 2017 aan. Hierdie jaar se kampioenskap dien as kwalifiseerder vir die internasionale kompetisie wat in Junie in…http://news.nwu.ac.za/af/ewp-2018-%25E2%2580%2593-moet-dit-nie-misloop-nie
EWP 2018 – Moet dit nie misloop nie
2018-02-01 Die sperdatum vir aansoeke vir die 2018-weergawe van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Ondernemende Vroue-program (EWP) kom vinnig nader. Beginner- vroulike entrepreneurs in die Vanderbijlparkstreek word aangemoedig om gebruik te maak van die tweede (en…http://news.nwu.ac.za/af/duwweltjiepad-ontsenu-nie-vir-jane-fransman-nie
Duwweltjiepad ontsenu nie vir Jane Fransman nie
2022-06-21 Met elke trappie wat Tebogo tot op die verhoog klim, met elke tree wat hy oor die verhoog gee, het sy ma, Jane Fransman, se hart vinniger begin klop. Doef-doef, doef-doef. Trotse slae. Toe hy tot stilstand kom en dáár, in die ouditorium op die Noordwes-…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/digitale-gesondheid-en-mediese-toestel-ontwikkeling
Digitale Gesondheid en Mediese Toestel Ontwikkeling
2025-11-07 Digital technology is unlocking new possibilities in healthcare, with relevant current hot topics in the healthcare space including: Mobile application development; Virtual and Augmented Reality; Additive Manufacturing (3D Printing…http://education.nwu.ac.za/af/education/nagraadse-studies
Nagraadse studies
2026-03-18 Hierdie fakulteit het ten doel om ’n leier in nagraadse opleiding en ondersteuning te wees en om nuwe benaderings te ondersoek om kundiges op die verskillende gebiede van onderwysleierskap op te lei. Ons bied gespesialiseerde nagraadse opleidingsprogramme wat…http://law.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte-reg-die-praktyk/ngwako-raboshakga
Ngwako Raboshakga
2025-06-11 Onderrig en opleiding: Sedert 2013 het ek drie keer as 'n sessielektor gedien vir die LLB-kursusse 'Staatsreg: Handves van Regte' en 'Staatsreg - Staatsstrukture' by Wits Law School. Hy het ook ad hoc-lesings by Wits en die Universiteit van Pretoria aangebied, asook vir studente van die Randolph-Macon Universiteit, VSA. Hy het ook ten minste ses…http://law.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte/elmien-du-plessis
Elmien du Plessis
2024-05-09 Onlangse Pulblikasies en Internasionale Publikasies: Du Plessis WJ “The public purpose requirement in the calculation of compensation” in Rethinking Public Interest in Expropriation Law, 2014; Du Plessis WJ et al “The effectiveness of the public purpose principle” in Marting, Boer & Slobodian Assessing and Improving Law for Sustainability: A…http://news.nwu.ac.za/af/kundiges-bespreek-sa-se-huidige-stand-van-sake
Kundiges bespreek SA se huidige stand van sake
2018-03-12 > Suid-Afrika staan by ’n kruispad. Een pad lei na ’n ontwikkelende land wat deur voortgesette ekonomiese groei en stabiliteit gekenmerk word, terwyl die ander deurtrek is met politieke en ekonomiese onsekerheid. Die feit is egter steeds dat hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/die-toekoms-l%25C3%25AA-oop-vir-die-gegradueerdes-van-2018
Die toekoms lê oop vir die gegradueerdes van 2018
2018-10-19 Die opwindende wêreld van die werksomgewing wag op diegene wat in 2018 gegradueer het. Dis ’n wêreld wat deur ongeëwenaarde verandering, vinnige tegnologiese vorderings en ’n groot behoefte aan responsiewe en strategiese leierskap gekenmerk word. In…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/waterstof-suid-afrika-hysa
Waterstof Suid-Afrika (HySA)
2024-01-19 Die Departement van Wetenskap en Tegnologie van Suid-Afrika het die Nasionale Waterstof- en Brandstofseltegnologie (HFCT) se navorsing-, ontwikkeling- en innovering- (RDI-) strategie ontwikkel. Die nasionale strategie word Waterstof Suid-Afrika…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/ontwikkelingstudies
Ontwikkelingstudies
2020-07-29 Ontwikkelingstudies is ’n multidissiplinêre gebied wat maatskaplike, ekonomiese en politieke verandering ondersoek. Hierdie gebied ondersoek debatte, ervarings en praktiese maniere om ’n verbetering in die menslike toestand te…http://sport.nwu.ac.za/af/sport/taekwondo
Taekwondo
2021-09-20 Die begin van die spesiale vegkuns-kunsvorm Tae Kwon het in 2 300 v.C. in Korea ontstaan. Gen Choi Hong Hi het die moderne vegkuns ontwikkel in taekwondo, soos dit sedert 1955 regoor die wêreld bekend staan. Benewens dat dit…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/geo-en-ruimtelike-wetenskappe/oor-ons
Oor Ons
2018-07-16 Welkom by die Skool vir Geo- en Ruimtelike Wetenskappe Geografie en Omgewingsbestuur is die wetenskap waarby die interaksie tussen die mensdom en sy omgewing, bestudeer word. ʼn Relatiewe nuwe uitbreiding van Geografie, naamlik Omgewingsbestuur, fokus…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/crb/laboratoria
Laboratoria
2016-11-15 Die blad is tans onder konstruksie. Sien asseblief die Engelse weergawe van die blad.http://commerce.nwu.ac.za/af/tourism-management/esmarie-myburgh