Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/die-w%25C3%25AAreld-l%25C3%25AA-oop-voor-thandi-hlotshana
Die wêreld lê oop voor Thandi Hlotshana
2019-10-16 Thandi Hlotshana is op pad om die wêreld te sien. Hierdie borrelende 23-jarige, wat van die Oos-Rand af kom, is ’n finalejaar-BA-student in bedryfsielkunde en arbeidsverhoudinge aan die Noordwes-Universiteit (NWU) en het ’n Abe Baily-beurs gewen – een van…http://news.nwu.ac.za/af/mba-somerstudieskool-tye-aan-die-verander
MBA-somerstudieskool – tye is aan die verander!
2021-02-02 ’n Rekordgetal van nie minder nie as 190 MBA-studente het onlangs die heel eerste virtuele Somerstudieskool van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool bygewoon. Prof Jan van Romburgh, die pasaangestelde hoofdirekteur van die Besigheidskool, het die…http://news.nwu.ac.za/af/uitspeelrondte-net-buite-bereik-van-die-eagles
Uitspeelrondte net buite bereik van die Eagles
2022-04-19 Bertie Jacobs Dapper poging. ʼn Baie dapper poging, manne. Die Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles het só naby daaraan gekom om die Varsitybeker-uitspeelrondte te haal nadat hulle Wits op ’n sopnat Fanie du Toit-sportveld met 31–3 op Maandag 11 April geklop…http://news.nwu.ac.za/af/nagraadse-studente-loer-agter-die-skerms-van-toegepaste-mikro-ekonomie
Nagraadse studente loer agter die skerms van toegepaste mikro-ekonomie
2019-06-03 Jy kan nie tydens ’n akademiese lesing leer hoe om fiets te ry nie, dus is daar altyd ’n behoefte aan praktiese sowel as professionele ervaring. Só sê Jacques de Jongh, ’n lektor in die Skool vir Ekonomiese Wetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU)…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-post-2020-covid-19-en-die-ekonomie-deel-1
Suid-Afrika post-2020: Covid-19 en die ekonomie (deel 1)
2021-01-12 Die jaar 2020 sal onthou word as een van ongekende onsekerheid, en dit lyk asof 2021 glad nie ’n tree agteruit gaan staan nie. Prof Raymond Parsons van die Besigheidskool by die Noordwes-Universiteit (NWU) gee vir ons ’n vooruitskouing van wat die nuwe jaar…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-betreur-die-heengaan-van-voornemende-onderwyser
NWU betreur die heengaan van voornemende onderwyser
2018-02-26 Die gemeenskap van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark betreur die heengaan van Bathabile Mohopela, ’n student in die Fakulteit Opvoedkunde. Bathabile, ’n finalejaar-Grondslagfase-student, het haar stryd teen kanker op Maandag 5…http://education.nwu.ac.za/af/languages-education/kontak-ons
Kontak die Skool vir Tale in Onderwys
2026-04-22 Posadres: Die Direkteur Privaat sak X6001 Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit Potchefstroom 2520 Fisiese adres: Gebou C6 Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit Potchefstroom 2531 Kontaknommers: Tel: +27 (0)18 299-4763…http://theology.nwu.ac.za/unit-reformational-theology-and-development-sa-society/moral-development-society
Moral Development of the Society (Christian Ethics)
2023-09-05 Focus: The application of core concepts of Reformed Theology on moral renewal in the process of nation building and the development of the society. Subprogramme leader: Riaan Rheeder (riaan.rheeder@nwu.ac.za) Members of subprogramme:…http://news.nwu.ac.za/af/driehoek-tragedie-%25E2%2580%2593-nwu-kundige-beklemtoon-die-behoefte-aan-professionele-traumaberading
Driehoek-tragedie – NWU-kundige beklemtoon die behoefte aan professionele traumaberading
2019-02-07 Die land is op Vrydag 1 Februarie 2019 geskok deur die nuus dat ’n loopbrug by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark ineengestort het. Leerders was besig om die oggend se saalbyeenkoms te verlaat om na hulle onderskeie klaskamers toe te gaan toe die…http://www.nwu.ac.za/af/nwu-kaarte-en-roete-aanwysings
NWU, Kaarte en roete-aanwysings
2024-04-26 h2 { background-color: #78848e; padding: 5px; color: white; } #region-content a#io, #region-content a#mc, #region-content a#pc, #region-content a#vc{ color: white; } #io, #mc, #pc, #vc { color: white; text-decoration: none…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/compres/die-interkulturele-diversiteit-verwysingsgroep-vir-navorsers-en-akademie
Die Interkulturele diversiteit verwysingsgroep vir navorsers en akademie
2022-06-10 The mission of the Intercultural Diversity reference group is to advance a commitment to cultivating and respecting intercultural diversity by serving as a resource and liaison for students, staff, and faculty on reciprocal processes of education, outreach…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-gemeenskap-van-praktyk-cop-rooi-gaan-die-vasteland-vorentoe-neem
Nuwe gemeenskap van praktyk Cop-ROOI gaan die vasteland vorentoe neem
2023-10-25 Samewerking is die sleutel indien Afrika sy potensiaal wil bereik. Die Navorsingsuitset, Uitkomste en Impak Gemeenskap van Praktyk (Research Output, Outcomes and Impact Community of Practice, Cop-ROOI) is op 19 Oktober by die OR Tambo Premier Hotel in…http://news.nwu.ac.za/af/chpe-wenner-van-die-wgo-afrika-netwerk-van-vennootinstellings-gekies
CHPE as wenner van die WGO Afrika-netwerk van vennootinstellings gekies
2025-10-23 Die Sentrum vir Gesondheidsberoepe-onderrig (CHPE) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het gesogte erkenning van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) ontvang nadat dit as ’n wenner in die WGO Afrika-netwerk van vennootinstellings (WHO AFRO Network of…http://news.nwu.ac.za/af/skerp-styging-mediadekking-waarby-die-nwu-betrokke-2022
Skerp styging in mediadekking waarby die NWU betrokke is in 2022
2023-01-19 Niemand kan sê dat 2022 nie ’n gebeurtenisvolle jaar ten opsigte van nuusgebeure was nie. Die inval in Oekraïne; ’n wêreldwye styging in inflasie; die dood van prominente figure, nie net in die vermaaklikheidsbedryf nie, maar ook groot internasionale…http://theology.nwu.ac.za/m-d-programmes/important-dates-higher-degrees
Important Dates (Higher Degrees)
2024-04-09 HDA IMPORTANT DATES 2024 January: 31 HDA: Starting: Examination reports to be evaluated by faculty examination committees to finalize amendments for the issuing of final marks to students to qualify…http://news.nwu.ac.za/af/ontsluit-die-kulturele-taal-van-emojis-n-studie-oor-facebook-emojis-en-die-betekenis-daarvan-xhosa
Ontsluit die kulturele taal van emoji’s: ’n studie oor Facebook-emoji’s en die betekenis daarvan in Xhosa
2023-11-14 ’n Navorser by die Skool vir Kommunikasie by die Noordwes-Universiteit (NWU), dr Quatro Mgogo, het ’n studie onderneem om te ondersoek hoe Facebook-emoji’s aangewend word om die betekenis van izaci namaqhalo esiXhosa (Xhosa-spreekwoorde en -idiome) te vorm…http://news.nwu.ac.za/af/prof-bismark-tyobeka-aan-die-hoof-van-usaf-se-befondsingstrategiegroep
Prof Bismark Tyobeka aan die hoof van USAf se Befondsingstrategiegroep
2023-06-29 Universiteite Suid-Afrika (USAf) het die hoof en visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU), prof Bismark Tyobeka, as voorsitter van sy Befondsingstrategiegroep aangewys. Hy sal ook as lid van USAf se uitvoerende komitee (ExCo) dien. Die aanstelling…http://news.nwu.ac.za/human-rights-day-day-celebrate-or-commemorate
Human Rights Day: a day to celebrate or commemorate?
2020-03-19 On 21 March is South Africa observes Human Rights Observance Day. This day is historically linked with 21 March 1960, and the events of Sharpeville. On that day 69 people died and 180 were wounded when police fired on a peaceful crowd that had gathered in…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-eagles-se-young-guns-val-vas-teen-tuks-die-finaal
NWU Eagles se Young Guns val vas teen Tuks in die finaal
2022-05-03 Hulle senior eweknieë het dalk die Varsitybekerkompetisie ’n bietjie vroeg verlaat, maar die NWU Eagles Young Guns was gereed om tot die einde toe te bly staan toe hulle Tuks op Maandag 25 April in Stellenbosch gepak het. Dit was hulle egter nie beskore nie.…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kompetisie-ontdek-en-ontwikkel-die-volgende-geslag-vroue-ingenieurs