Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/buitengewone-professor-die-nwu-ontvang-nog-n-toekenning
Buitengewone professor by die NWU ontvang nog ’n toekenning
2021-05-06 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is geweldig trots op een van sy buitengewone professors, Sam Fullerton, wat onlangs by ’n hoog aangeskrewe bemarkingskonferensie die toekenning vir die 16de beste referaat vir sy navorsing ontvang het. Sy jongste toekenning…http://news.nwu.ac.za/af/onoorwonne-seisoen-vir-nwu-vanderbijlpark-rugby
Onoorwonne seisoen vir NWU Vanderbijlpark rugby
2019-09-12 ‘n Onoorwonne seisoen is iets waaroor enige afrigter en speler droom, maar slegs ‘n uitgelese groep sal dié prestasie op hulle getuigskrif kan aanbring. Die o.21-rugbyspan van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het dié…http://news.nwu.ac.za/af/goeie-nuus-vir-rentekoerse-namate-2024-tot-n-einde-loop
Goeie nuus vir rentekoerse namate 2024 tot ’n einde loop
2024-11-22 Dit is goeie nuus vir besighede en verbruikers dat die repokoers op 21 November eenparig met 25 basispunte (bps) verlaag is. In sy kommentaar op die jongste verslag van die Monetêre Beleidskomitee (MBK) om weer eens die repokoers met 25 basispunte (bps) te…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/meestersgraad-bemarkingsbestuur-0
Meestersgraad in Bemarkingsbestuur
2025-10-29 [accordion], Agtergrond, ’n Meestersgraad is ’n nagraadse kwalifikasie wat gevolg kan word nadat ’n Honneursgraad of ’n Nagraadse Diploma suksesvol voltooi is. Suid-Afrikaanse universiteite bied gewoonlik twee tipes Meestersgrade aan: doseerbare Meestersgrade en…, Graadnaam, Magister Commercii (MCom) in Bemarkingsbestuur (5CKN01), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs as ’n navorsingsmeestersgraad aangebied. Geen kursusgebaseerde (doseerbare) opsie is beskikbaar nie., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2026-inname, 31 Oktober 2025, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief: Prof Alpheaus Litheko (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Frikkie Herbst (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Re-an Müller (Enige navrae…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/meestersgraad-ondernemingsbestuur
Meestersgraad in ondernemingsbestuur
2025-10-29 [accordion], Agtergrond, ’n Meestersgraad is ’n nagraadse kwalifikasie wat gevolg kan word nadat ’n Honneursgraad of ’n Nagraadse Diploma suksesvol voltooi is. Suid-Afrikaanse universiteite bied gewoonlik twee tipes Meestersgrade aan: doseerbare Meestersgrade en…, Graadnaam, Magister Commercii (MCom) in Besigheidsbestuur (5CQN01), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs as ’n navorsingsmeestersgraad aangebied. Geen kursusgebaseerde (doseerbare) opsie is beskikbaar nie., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2026-inname, 31 Oktober 2025, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief: Prof Alpheaus Litheko (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Frikkie Herbst (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Re-an Müller (Enige navrae…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/meestersgraad-bemarkingsbestuur
Meestersgraad in Bemarkingsbestuur
2025-10-23 [accordion], Agtergrond, ’n Meestersgraad is ’n nagraadse kwalifikasie wat gevolg kan word nadat ’n Honneursgraad of ’n Nagraadse Diploma suksesvol voltooi is. Suid-Afrikaanse universiteite bied gewoonlik twee tipes Meestersgrade aan: doseerbare Meestersgrade en…, Graadnaam, Magister Commercii (MCom) in Bemarkingsbestuur (5CKN01), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs as ’n navorsingsmeestersgraad aangebied. Geen kursusgebaseerde (doseerbare) opsie is beskikbaar nie., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2026-inname, 31 Oktober 2025, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief: Prof Alpheaus Litheko (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Frikkie Herbst (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Re-an Müller (Enige navrae…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-leopard%25E2%2580%2599s-lair-kompetisie-aandag-alle-jong-entrepreneurs
NWU se Leopard’s Lair-kompetisie: aandag alle jong entrepreneurs
2020-04-28 Het jy wat nodig is om die luiperd in sy lêplek aan te durf en jou man (of vrou) as jong entrepreneur te staan? Het jy ’n sake-idee wat baie vernuwend is? Beskou jy jouself as ’n innoveerder? Indien wel, is die Noordwes-Universiteit (NWU) se gewilde…http://news.nwu.ac.za/af/itsoseng-gemeenskapsprojek-nwu-span-saam-om-hoop-te-bring
Itsoseng gemeenskapsprojek: NWU span saam om hoop te bring
2022-08-19 Die wit bussie skommel tot stilstand voor die hoekerf in Drieziek in Orange Farm. Melinda du Toit, PhD-student by die Optentia Navorsingsfokusarea aan die Noordwes-Universiteit (NWU) en Hannes du Toit, dosent by die Ingenieurswese Fakulteit van dieselfde…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-nooi-gemeenskapsvennote-uit-om-n-netwerk-van-kundiges-aan-te-sluit
NWU nooi gemeenskapsvennote uit om by ’n netwerk van kundiges aan te sluit
2023-05-24 Die Noordwes-Universiteit (NWU) waardeer die noodsaaklike werk van niewinsgewende organisasies (NWO’s) en die impak wat hulle op die verskaffing van ondersteuning aan omliggende gemeenskappe het. Die universiteit nooi al sy bestaande gemeenskapsvennote asook…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-bruin-seewier-en-gebruikte-oestersampioensubstraat-vir-hoendervoer-gebruik-kan-word
Hoe bruin seewier en gebruikte oestersampioensubstraat vir hoendervoer gebruik kan word
2024-07-31 Een van die grootste uitdagings wat Afrika in die gesig staar, is voedselsekerheid. Dr Godfrey Mhlongo, ’n onlangse PhD-gegradueerde in dierewetenskap aan die Noordwes-Universiteit (NWU), glo dat inheemse hoenders, bruin seewier en oestersampioensaad kan help…http://news.nwu.ac.za/af/charonike-bly-radio-se-goue-meisie
Charonike bly radio se goue meisie
2021-08-06 Sy is die onbetwiste goue meisie van die Noordwes-Universiteit se klankgolwe, en op Vrydag 30 Julie het Charonike Nel dit weereens bewys toe sy tydens die nasionale Radiotoekennings as die Beste Kampus Ontbytprogram-aanbieder aangewys is. Haar houvas op…http://news.nwu.ac.za/af/waternet-simposium-n-groot-sukses
WaterNet-simposium ’n groot sukses
2022-12-08 Water is ’n noodsaaklike komponent van lewe op aarde, en ons kan nie daarsonder oorleef nie. Die hartseer werklikheid is egter dat ons hierdie hulpbron as vanselfsprekend beskou en dat baie meer gedoen moet word om dit te bewaar. Die Noordwes-Universiteit…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-en-die-provinsiale-regering-vat-mekaar-se-hande-vir-n-beter-noordwes
NWU en die provinsiale regering vat mekaar se hande vir ’n beter Noordwes
2025-05-02 Die Noordwes-Universiteit (NWU) en Noordwes se provinsiale regering (NWP) gaan saamwerk om probleme in die provinsie te hanteer. Hulle het op 29 April ’n memorandum van verstandhouding (MvV) onderteken wat hulle in staat stel om aan ’n groot hoeveelheid…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gaan-groen
NWU gaan groen
2023-04-28 Die omgewing sluit alle lewende en nielewende dinge in, en ons kan sien hoe negatiewe impakte die omgewing benadeel. Mense moet die omgewing verstaan, en ook die impak van mense se gedrag wat klimaatsverandering veroorsaak en tot gronderosie, swak luggehalte…http://news.nwu.ac.za/af/jong-wetenskaplike-gaan-die-gesogte-lindau-nobel-pryswennersbyeenkoms-bywoon
Jong wetenskaplike gaan die gesogte Lindau Nobel-pryswennersbyeenkoms bywoon
2024-05-07 Dit is ’n droom van talle jong wetenskaplikes – om in die teenwoordigheid van die wêreld se mees geëerde wetenskaplike denkers te wees. Hierdie droom word vir ’n gegradueerde van die Noordwes-Universiteit (NWU) bewaarheid. Dr Sarah McKee is een van die agt…http://news.nwu.ac.za/af/oorbrug-die-digitale-gaping-een-skool-op-n-keer
Oorbrug die digitale gaping – een skool op ’n keer
2023-03-31 Die voordele van wydverspreide en billike toegang tot inligtings- en kommunikasietegnologieë (IKT’s) in Suid-Afrika word beskou as dat dit die potensiaal het om die koers en die trajek van hierdie land ten goede te verander. Navorsers by die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/die-dekade-van-gesonde-veroudering-verantwoordelikhede-en-vooruitsigte-vir-die-afrika-wat-ons-wil
Die dekade van gesonde veroudering – verantwoordelikhede en vooruitsigte vir die Afrika wat ons wil hê
2024-02-27 Terwyl Afrika ’n vasteland met ’n snelgroeiende bevolking jong mense is, is dit noodsaaklik dat die streek aandag aan die wêreldwye agenda oor veroudering gee. Die Verenigde Nasies het die jare 2021 tot 2030 as die “Dekade van Gesonde Veroudering” verklaar…http://news.nwu.ac.za/af/prof-linda-du-plessis-vier-%25E2%2580%2599n-dekade-die-nwu
Prof Linda du Plessis vier ’n dekade by die NWU
2018-02-26 Prof Linda du Plessis skrik nie sommer vir uitdagings nie, soos dit reeds sedert die begin van haar loopbaan by die Noordwes-Universiteit (NWU) in September 2007 duidelik was. Sy het destyds geskiedenis gemaak deur die heel eerste vroulike viserektor op die…http://news.nwu.ac.za/af/kommoditeitsrisikobestuur-studente-oes-ervaring